Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

'Meer boere op plase vermoor as in dié oorloë’

So., 23 Augustus 2009 21:50

(Geneem van die 'Die Nuwe Suid Afrika' omsendbrief, van die 'DnSA
Blog' : www.dienuwesuidafrika.com, met erkenning aan die artikel in
beeld :
http://www.beeld.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/1928/ac15fafbd 4704f19b5c7db6be97c5712/20-08-2009%2011-08/Meer_boere_op_pla se_vermoor_as_in_di%C3%A9_oorlo%C3%AB%E2%80%99
)

Sarel van der Walt

Meer boere het die afgelope 16 jaar in plaasmoorde in Suid-Afrika
gesterf as die algehele getal boere wat gedurende die destydse Mau-Mau-
opstand in Kenia en die oorloë in Mosambiek, Rhodesië (Zimbabwe),
Angola en Suidwes-Afrika (Namibië) dood is.

So het genl.maj. Chris van Zyl, ’n assistent-hoofbestuurder van die
landbou-organisasie TLU SA, gister op ’n eiendomsregkonferensie van
dié organisasie in Pretoria gesê.

Van Zyl het gesê volgens inligting tot hul beskikking het 1 127 mense
sedert 1993 in altesame 1 864 “aangemelde plaasaanvalle” gesterf.

Hoewel daar die laaste tyd ’n afname in plaasaanvalle was, het die
wreedheid daarvan toegeneem.

“Die brutaliteit wat met plaasaanvalle in Suid-Afrika gepaardgaan, is
ongekend op ander plekke in die wêreld. Daarom is dit vir my
onverklaarbaar dat daar nie in die buiteland baie oor die plaasmoorde
in Suid-Afrika berig word nie,” het Van Zyl gesê.

“Vir elke plaasmoord wat plaasvind, is daar 12 of 13 plaasaanvalle.

“Bykans 78% van dié aanvalle word uitgevoer deur vreemdelinge. Die
aanvallers is selde oudstryders, maar gewoonlik mense van tussen 22 en
28 jaar,” het Van Zyl gesê.

Daar is ook ’n verband tussen landelike misdaad en grond.

Navorsing het volgens hom bewys dit neem tot agt jaar om die plaas van
’n vermoorde produktiewe boer weer op dieselfde vlak te kry as voor
die moord.

Nuus | 0 kommentare

Sharpville

Di., 11 Augustus 2009 12:50

"Johannesburg - 'n Man is in Sharpeville, suid van Johannesburg, is in
hegtenis geneem nadat hy glo 'n 100-jarige vrou verkrag het."

Van: http://tinyurl.com/mz8kyo

( http://www.nuus24.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/1479/461c83c4 e5914b6685f2aacc586eb7c4//Vrou_(100)_glo_verkrag
)

Nuus | 0 kommentare

Malan: miskien was ons net bruikbare idiote

So., 09 Augustus 2009 18:03

reaktie:
Die ANC was nog nooit eerbaar nie, sal ook nie in die toekoms wees
nie. Die ANC se leierskap doen niks wat hulle nie direk bevoordeel
nie. Ek het 'n droom waar ek weer eendag in my eie land die God van die
Bybel kan verheerlik en aanbid in al Sy glorie en vir die hele wêreld
onbeskaamd kan wys op wie ons vertrou. Waar ek nie as 'n 2de klas
burger behandel word nie, waar ek met vrymoedigheid Afrikaans kan
praat. Waar my vrou en kinders met vryheid kan rond beweeg sonder die
vrees om gejag te word soos wilde diere. Waar leiers eerder op 'n
ashoop sal sit saam met hulle volk as om hulle self vet te vreet aan
die bitter arbeid van hulle onderdane. Waar leiers eerder op hulle
knieë val vir antwoorde as om na die waarsegters toe te hardloop.
Watter stelsel stel hierdie klomp verligtes voor moes die Afrikaner
gebruik om homself te beskerm teen die massas! Afsonderlike
ontwikkeling was en is die enigste stelsel wat ons as Afrikaner kan
gebruik om ons voortbestaan en identiteit te bewerkstellig.
Afsonderlike ontwikkeling was nog nooit 'n stelsel wat ontwerp was om
ander te verkleineer & terug te hou nie! Die teendeel is waar! Die
geldgieriges het dit bewimpel sodat die stelsel nie kon werk nie, kyk
waar sit hulle hoofkantore vandag, almal in Londen. Aksies spreek
harder as woorde.
http://jv.news24.com/Rapport/Weekliks/0,,752-2496_2546170,00 .html

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Wat gaan aan?

Sa., 08 Augustus 2009 04:24

Bestaan hierdie nuusgroep nog? Dit lyk nie asof hier veel aangaan nie.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Paul Kruger

Wo., 22 Julie 2009 23:59

PRES PAUL KRUGER

Paul Kruger : ‘n Klassieke voorbeeld van hoe die ‘Afri-
kaner’ (se sogenaamde “Christen leiers”) hulself reeds
in vervloë jare skuldig gemaak het aan die bevordering
van die onbybelse en Teosofiese (Vrymesselaars) ‘be-
ginsels’ – naamlik van inter-rassige gelykheid, broeder-
skap, verbroedering, versoening en integrasie - op ver-
ál geestelike, sowel as fisiese vlakke.

Ek lees in die HNP se Afrikaner Koerant van 17-23
Julie 2009 die artikel oor Paul Kruger. Die volgende
aanhalings het veral my aandag getrek en ek lewer
as volg kommentaar daarop :

.
“Dit is welbekend dat Kruger ‘n diep gelowige Christen-
mens in handel en wandel was. _Hy het homself en sy
medemens - ongeag ras, kleur of herkoms - as skepse-
le (nie skepsels nie) van God bejeën.”

Aaaah... “medemens - ongeag ras, kleur of herkoms...”

Die probleem lê júís hier - naamlik waar Kruger (en ook
vandag se Kjerkeliete) die Afrika-naturel / pre-adamiet /
nie-adamiet as sy sg “medemens” en “naaste” beskou.

Al was Kruger miskien ‘n “diep gelowige Christenmens”,
is dit duidelik dat Kruger onvoldoende ingelig (of pleinweg
oningelig) was rakende die Bybel ; en was hy waarskynlik
kinderlik naïef daarby. Heel waarskynlik was hy gruwelik
mislei deur die Kjerk – soos ons by dié tyd al deeglik van
bewus is. Die Kjerk is vrot van LEUENS en BEDROG en
kwalifiseer vandag eerder as Babilon, ‘n addernes, en ‘n
hool van die Satan.

Want blykbaar leer die Kjerk al rég van die begin af vir sy
stomme (naïewe) lidmate dat alle rasse (...insluitende die
Afrika naturelle) kwansuis “van Adam afstam”, naamlik dat
alle rasse sg “Adams-kinders” is ; en gevolglik is alle rasse
“erfsondaars” - wie 'gered' moet word. _Gevolglik word alle
rasse as mekaar se (nl die witman se) sg ‘gelykes’, ‘mede-
mense’, ‘naastes’, ‘broers’ en ‘mede-gelowiges’ beskou.

Hierdie bostaande Kjerklike aannames is natuurlik onwaar.
Dit is totaal onbybels en verteenwoordig eerder die Teoso-
fiese (sataniese) ‘beginsels’ van (geestelike) gelykheid en
(geestelike) vermenging en (geestelike) verbroedering.

Geen wonder Kruger het die Afrika-naturel (pre-adamiet /
nie-adamiet / sub-mens) as sy sg “medemens” beskou
nie.

.
“Kruger het geglo dat al die volke in die land in vrede
sou kon saamleef - al het hulle kultureel en etnies van
mekaar verskil. Al wat nodig was, was die Bybelse ver-
eiste dat mense hulle bekeer.”

“...in vrede saamleef en bekeer” nogal... Ha !

Kruger het seker vergeet hoe die naturelle die Engelse
Sendelinge op strepe uitgeroei het. Ai foeitog, daardie
arme, lieftallige “swart skapies” darem. Ten spyte van
ál die sg “sendingwerk” wat die natuur-helle van Afrika
tot dusver ontvang het, is daar absoluut GEEN teken
dat dit enigsins gehelp het nie ! - Ja, Afrika is nog nét
so dom, dierlik, primitief, agterlik en barbaars soos dit
sowat 360 jaar gelede was - toe Jan van Riebeeck sy
wit voete aan die Kaap geplant het.

Duidelik was Kruger kinderlik naïef. _In die eerste plek
is die Bybel en die Evangelie NIE vir nie-adamiete (pre-
adamiete / naturelle / sub-mense)  bedoel of geskryf nie.
Die hele Bybel is slegs aan Adam se geslag (ras), nl die
blosende en bleekwordende blankes – naamlik die ware
Erfsondaars, opgedra. Dit is teen die God van Israel se
wil ; en dit is ‘n gruwel om die Woord van God aan nie-
adamiete te bring. Die Woord is slegs vir Adamiete (nl
die Erfsondaars) bedoel.

.
“En ooreenkomstig die Bybelse opdrag was Kruger
streng daarop gerig dat elke inwoner van die ZAR in
vrede met sy naaste - wat óók die inheemse swart
volke ingesluit het - sou leef.”

Al weer die nimlike “swart-naastes”.

Om enige nie-adamiet (pre-adamiet / naturel / sub-mens)
as sg ‘medemens’ of ‘naaste’ te beskou is geensins in oor-
eenstemming met Bybelse voorskrifte of opdragte nie. In-
teendeel : Dit is onbybels om die nie-adamiet / naturel as
‘gelyke’, ‘medemens’ (mede-adamiet) ‘naaste’ of ‘broer’
te beskou. Dit is ‘n gruwel !

.
“...hoedat Kruger met Stamhoof Magato meegewerk het
om van 1887 tot 1890 twee van die stamkaptein-seuns,
Bloemhof (16) en Paul (14) in Nederland te laat studeer
om hul leierseienskappe te ontwikkel sodat hulle in die
toekoms bekwame leiers van die Bafokeng kon wees.”

“Bekwame swart-leiers”, nogal, nê... Ha !

Hierdie is ‘n tipiese en klassieke voorbeeld hoe die sg
“Afrikaner” (dom Kjerkeliet) sy lyf swartboetie hou deur
al ewig (ja, soos altyd... en weer... en weer...) die pre-
adamiese barbare van Afrika te akkommodeer en hulle
ter wille te wees ; deur homself met hierdie sub-mense
te bemoei, te verswaer en met hulle te heul.

Ek glo hierdie al-ewige swart-liefhebbery, swart-gatkrui-
pery en die meegaande swart-verbroedering van die sg
“Afrikaner” spruit uit daardie sowat (volgens Prof Heese)
7% nie-blanke boggom-bloed wat in sekere “Afrikaners”
(Kaffrikaners) se gene skuil. _Ja, dit is as of hierdie ver-
skuilde (en dominante) swart-gene nie hulle inherente
liefde vir die swarts kan weg steek nie. In my oë is hier-
die tipe “wittes” meer akkuraat bekend as wit k@ff%rs en
wit ras verraaiers. Half-wit skuim opdrifsels !

WAARSKUWING

Aan die spul wit, eiewyse, ongehoorsame (hardegat, klip-
dopper) Kjerkeliet-sotte wat steeds elke Sondag die kjerk-
banke sit en warm poep terwyl hulle bedwelmd en gebrein-
spoel vir die Dominee se verdraaide, onbybelse, subtiele,
Teosofie-besmette kakstories sit en luister...

Ek sien die arme kjerkgaande (K)affrikanertjies kla dees-
dae so gereeld oordat hul einste geliefde boggom-broers
(aap-naastes / mede sub-mense) so gereeld by hulle ‘n
“lieftallige besoekie” aflê ; en dan word die arme Kjerke-
liet eweskielik hoogs beswaard wanneer hy wonder wáár-
om sy geliefde houtskoolblosende steenkooldissipel hom
júís IN die Kjerk... of selfs direk ná die kjerkdiens aanrand,
sy vrou (of dogter) verkrag, of hulle wreedaardig vermoor,
of selfs hulle huise af te brand...

Waarom ? Ek sal vir jou sê waarom :

Luister hier, jou tipiese skynheilige, verkrampte, eiewyse,
arrogante, hardegat, dom, Afrikaner Kjerk-drol :

Die God van Israel STRAF hierdie ongehoorsame, wit
goddelose spul in Azanië – reeds van lankal af. _Maar
SIEN – dié sal hierdie stomme volk nié ! Blind is hulle !

Jy word uitgemoor (en jy SAL aanhou om uitgemoor te
word) - JUIS OMDAT jy in daardie verdomde Kjerk van
jou sit ! Ja, jy sit in BABILON. Jy is deel en neem deel
aan die SATANIESE praktyk (en bevordering) van Teo-
sofie – naamlik (inter-rassige) geestelike en/of fisiese
vermenging en verbroedering !

Want jy is doof vir die God van Israel en jy luister nie !

En boonop KEN JY DUIDELIK NIE JOU BYBEL NIE !

Want jy laat die Toorn van die God van Israel teen jou
ontvlam wanneer jy AANHOU om in daardie vervloekte
Kjerk van jou te sit - waar jy elke donnerse Sondag na
die onbybelse, subtiele, identiteitlose, teosofiese drek
van die Dominee sit en luister. Waar jy konstant gepa-
sifiseer, geïndoktrineer en mislei word. _Die resultaat
hiervan is dat jy net AANHOU OM “JOU VERSTE” TE
AKKOMMODEER – òf geestelik òf fisies, òf albei.

Maar steeds sal jy elke Sondag in daardie vervloekte
kjerkbanke sit en BABILON ondersteun en meedoen
aan die Teosofiese (nl sataniese) besmetting van die
Evangelie. Ja... let op... Teosofiese BESMETTING !

Ja, jy en jou Kjerk skenk elke maand hope aalmoese
(geld, kos, klere, komberse, ens...) aan die houtkoppe
terwyl hulle getalle reeds vêr verby die 60 Miljoen trek.
Maar steeds is jy (...en jou Kjerk) blykbaar nie tevrede
met die swart barbare se oorweldigende getalle nie ;
ja, jou geliefde houtkop-naastes bedreig jou steeds
nie genoeg nie, nê. _Want blykbaar beskou julle jul
dierbare boggom-naastes as “bedreigde wild”.

Jy is soos die siek persoon wat elke dag die krokodille
voer terwyl daardie einste krokodille elke dag een van
jou kinders opvreet ! Jy is siek ! Sielsiek !

Perdalks sal jy (en jou Kjerk) eers tevrede wees as die
Azaniese Afrika-barbare se getalle na oor die 200 Mil-
joen vermeerder het, nê ! - Mag hulle jou dán kom om-
singel en uitmoor ! - Soos dit in Engels bekend staan :
Poetic Justice ! Ek voel vere vir jou !

Jy is ‘n geestelike vermenger. Jy bevorder Teosofie !
Jy bevorder Babilon !

Jy pleeg ‘n verraderlike GRUWEL ! En daarvoor SAL
jy STRAF ontvang. Jy sal bloei ! _En jy sal AANHOU
BLOEI totdat jy hierdie afskuwelike Teosofiese (Kjerk-
like / Babiloniese) geloof van jou verwerp het en jou
meegaande afstootlike swartboetie-gedrag afgeleer
het !

NS :

Lees gerus hierdie volgende skakels - sodat jy kan
verneem wat jy verkeerd doen en wat jy moet doen
om jou saak met die God van Israel reg te stel...

http://groups.google.com.au/group/soc.culture.south-africa.a frikaans/browse_frm/thread/d70759ac8bf9f332?hl=af

http://www.kletskerk.co.za/viewtopic.php?f=5&t=3131


JW12

.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Pap en vleis

Wo., 22 Julie 2009 16:05

As deel van ons gemeenskapsdiens is dit weer nodig om hier uit die suidland te berig.

Soos al die jare, het ons weer 'n winter met onluste en skietery. Daar was weer brandende
bande, polisie met traanrook en rubberkoeels, mense dood en so aan. Snaaks genoeg was
daar min daaroor in die buitelandse media. Hierdie tipe onluste was tydens die pre-94 jare
voorbladberigte oral. Oor die kapings, plaasmoorde en rowery kan mens net berig dat dit
toeneem en dat die situasie kommerwekkend is. Omkopery en korrupsie kom op groot
skaal voor in beide staats- en privaatinstellings, en dikwels word die beste veiligheidsmeganismes
omseil deur iemand by bv 'n selfoonmaatskappy wat medepligtig is. Daar is dikwels
berigte van politici of hulle familie wat ook in misdaad betrokke is. Die gesondheids-,
onderwys- en maatskaplike hulpstelsels het almal ernstige probleme en daar is geen
teken dat dit aan die verbeter is nie, inteendeel. Die dokters het gestaak, byvoorbeeld.
Aan die een kant is daar glo nie geld vir hospitale nie, aan die ander kant sit die lotto
op biljoene wat nie uitgegee word nie. Dan is daar nog mense wat hierdie soort van
simpel video's maak en versprei! Tannie Gogga! Bid jou dit aan...

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Jan

So., 19 Julie 2009 21:24

Hallo Jan

Ek het ook 'n deel van die drama opgetel hier.
My server 'motzarella' vertoon nie nuwe pos nie,
met die gevolg dat ek jou skrywe op Google se nuusgroepe
moes lees. Maar om jou daar te antwoord, moet ek 'sign in' en ek
is nie lus om in te skryf daar nie.

Motzarella pos wat ek skryf maar vertoon nie dit wat ek pos nie.
Die gevolg is dat ek dit nou op die nuusleser pos, en dit dan net
op Google te siene kry. En nie op Google kan pos nie, want ek het nie
'n username ens nie.

Ek het dit nie geweet toe ek die vorige pos gepos het nie, en toe dit
ure later steeds nie verskyn nie (nee, die volgende dag) het ek op
Google gaan kyk en dit daar gesien.

Dit is ook waarom ek nou onder 'n nuwe thread skryf, want ek gebruik
Motzarella en kan nie op my nuusleser die ander thread kry nie (slegs
op Google).

Ek pos vir jou 'n aanhangsel wat baie eenvoudig is. Dubbel kliek net
op die 'reg file' en jou Windows sal reg en splinternuut wees.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Julle treurige spul...!

Vr., 17 Julie 2009 15:06

Mensig... maar julle is 'n sleg spul...!
Ek kan julle nie vir 'n paar weke alleen los nie
dan dros die hele lot van julle..!
Moet ek julle dan hier sit en oppas?
Toe ek my rug draai vat die lot van julle pad!
Hoe dink julle hoe lyk dit om terug te kom
en hier in te stap waar niks, absoluut niks gedoen is nie?
Julle is die nikswerdste spul wat ek nog teëgekom het.
Ek dog ek stap hier in en kry Ferdi het die 'Afrikaanse Nuusgroep
dagblad' gestig en Riaan het 'Afrikaanse Nuusgroep Tuisblad' op die
www gepubliseer. Ek dog Torreke het die Anti in 'n 'arm agter rug'
greep in die hoek van die kryt vasgekeer en Jim het homself bekeer.
Ek dog Jan het besluit om Aus vir SA te (her)verruil
en Katryn het 'n hut in die Amesone (of midde Sahara) betrek om
kluisenaarisme te bestudeer.
Ek dog julle sou die decency hê om ons vriende wat van die anti af
gevlug het, terug te lok met haar (nuwe) beloftes op skrif,
maar julle is waardeloos..!
Ek dog ek stap hier in en kry 'n hêppie fêmilie hier, maar wat kry ek?
'n Klomp drosters..!!!!!
Ek gee sommer hierrie besigheid vir die hollanners om te run, hoor
julle my...!!(?)!! Kan ek nie my rug draai en julle alleen hier
vertrou nie?

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Stil Staan - Langenhoefen

Wo., 15 Julie 2009 06:00

Daar trek 'n koeël met spoed, met spoed
hy's nat van Afrikaner bloed
en smart die boodskap wat hy voer
hy kom uit Afrikaner roer
hy gaan deur Afrikaner hart
maar met die roue en die smart
bring hy steeds die hart se kragte oor
Slaap sag trou hart, so wreed deurboor
want trekkend, trekkend jaar en stond
sal steeds die koeël sy boodskap sprei
en waar hy tref, heel nooit sy wond
en wat hy tref, dit heilig hy.
(Jan F.E. Cilliers)

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

paginamagina – Breyten Breytenbach

Wo., 01 Julie 2009 06:27

paginamagina
(verjaardagaantekening as Ode aan Ampie Coetzee)

Ouboet, ek sit my beste gesig op

om hierdie gedig vir jou te skrywe

want jy, liewe maatjie, word ‘n fris sewentig

(let daarop hoe spoor die rym na gewig)

en wanneer lig en lied ons laat staan

en ons skeef gaan lê met die stil kreet

van protesvreugde in die hart

is ons wat jonk is van dae en nagte

(meesal omdat ons die tyd se gewrigte vergeet het)

dit aan ons weggaan verskuldig

om mekaar van die wal in die sloot te help

en so die koei van verbeelding in die put te versuip

en omdat ek lief vir jou is

kom: ons drink die wyn en eet die brood

en tjoeftjaf is ons albei dood

na hoeveel plafonne het ons gestaar oor die jare

hoeveel bleek bergspitse hoeveel swerms voëls

soos wegvlieglyne aasvreterwoorde wat soek om vers te word

hoeveel verkleurmannetjes in die heining?

Ouboet, indien ons die almanak van dae

op hierdie aarde kon onthou

wat sou in tekens behoue bly?

sekerlik die wind as die kind se hand

wat versinde bergtoppe aai

en ’n kraai soos ’n oogknip van verganklikheid

die sneeu so ’n koue asem tussen bome

die nat as van laatsomernagte

die teer binneboudsvlees van die vrou

en dan van watter sin sou die letterspoeling wees

wanneer die hand van die kind

blind opgemaakte bergtoppe aai

en kraai die boomkruine kraak

soos ’n dooie skarnier tussen lewe en grond?

mik niks

maar wag stadig

kom ons drink die wyn en eet die brood

tjoeftjaf is ons albei dood

baie is aan ons gegee

voëlsang die maan

bo die nag se soom verse van Oom Wyk en Opperman

wors by die slagter en beskuit uit die oond

en af en toe ’n slukkie wyn in vergoeding vir voorbeeldigheid

op die dansbaan met die hemp oopgeslaan

oor die baadjiekraag het ons skaars ’n voet verkeerd gesit

met brylcreem in die hare was ons blink van boekgeleerdheid

kombuiskennis katelvaardigheid bekvernuf

hoe heerliker die passies van drank en idealisme

hoe meer kak het ons gepraat

en baie het ons weggegooi

ou baadjies en baaisiekels

dooie katte en historiese aandadigheid

en die gekyf en gekekkel van hulle

wat o so cool as tweetaaljakkalse

(maar ene gat)

op awesome agterente skuiwe

ons het die tafel vir mekaar gedek

met lig-gestyselde servette en glase vol son

op genadige dae ook ’n vleisie daarby

en deur die ruite gesien hoe bewe

die lewe in woordblare buite

hoe vlies binnelandswolke bo die spits

en die stof en muisdrolletjes nie raakgesien

die skaduwees in hoeke van kamers nie gewaar

onder beddens waar voorsterwers die tyd vasgelê het

op voorgestoeltes het ons gesit

en in agterbanke

en soms in die deur gestaan

vir aankoms of vertrek

of sommer om ’n ogie in die seil te hou

vir die bakleiery op straat

en gereis

of dan getrewwel

om op vreemde kuste uit te waggel

lotuseters en boknaaiers papierswape

en skeefskutters en perskediewe

in dese en gene wéét ons

hoé om op ’n stoep te sit onder ’n bloeisel

vuurspuwende naghemel

niks is uiteindelik ons s’n nie

en nêrens is ons tuis

want as die maan ’n misverstand is

is die son immers verstand

en daar is hoeka geen grond om op te staan

behalwe in dit wat verby is

droom is nagskrywe

wanneer die lyf

in ondergrondse riviere

van melancholie dryf

en die beelderyk ’n sintuig word

(maar ons eet die brood en drink die wyn

want tjoeftjaf gaan ons albei verdwyn)

ons oudstryders van ’n patetiese droom

gebleikte Afrikane

(in Tanzanië word albinos opgekerf vir muti)

moedswillig en moeg en stompsinnig gestruggle vir ‘n taal

wat eens geweet het van koekemakrankas en liewenheersbesies

om nou weg te syfer soos die water

wat mens in ’n sif aandra vir die donkie

wat klippers vreet in die Karoo

met woorde het ons skanse teen die smet van dood probeer bou

en toe het bevryding die land oorspoel

totdat ons krom soos brandsiek brakke

vir ons eie skaduwee moes loop koggel

natuurlik het ons kennis van alles geneem

en toe weer vergeet en die sin van ons wees

op die wêreld

het ’n duistere onsin geword

vir die skape van ons kennis

het ons ou stomp broodmesse in ruil gekry

want die lewe skil mens soos ’n ui

totdat daar niks oorbly

behalwe ’n waterigheid in die oog

kyk ons sal die kadawers van ons wysheid

oorlaat aan die alleswetendheid van wurms

en met die een goeie oog ’n laaste keer korrel

deur die trapdeur se sleutelgat

af in die kelder van ewigheid

maar fok hulle né Ouboet

die ou en die nuwe kapitaliste

vernaam gepoephol in hulle stralers en Mercedesse

die voorbankers en die kripvrate

die rassiste van weleer die huigelaars en die heiliges

en die werfbobbejane en die gatgabbas

die polisie en veral die veiligheidspolisie

(fok hulle)

en die bevryders met die botox gewetens

en dié wat anonieme briewe skrywe

fok die politici

fok baie spesiaal die staat

ek haal my bril af

maak die notaboek oop

sal ek geboordjie en gedas

pampoenwense vir jou skryf op papier?

nee! jy ken tog die metafoor

as stoorkamer van toor en van goël

waar die engel soos ’n voël wat wil nes bou

die wurms van betekenisvertering opgaar

’n wieg van oogverblindende sterrereise

teen die hemel se dak wanneer die nag so stil is

dat jy die donker kan hoor knetter

die oorstelpende wolkestapeling

waarvan ons woordstopseltjes maak

om die skoonheid te rook

totdat ons gedagtes soos voëlvlug vervaag

die berg se blou deining

die bome van kremetart tot flambojant

tot bloekom verby hoekom

(vinke wat fokol weet van die vergaanvolk

los visitekaartjes op die vensterbank

en vee hulle vere af aan die vat-so

sonder om ’n ooglid te verroer)

mens skryf gedigte

sodat die woorde

met mekaar kan praat

wie sê die ark is ’n wrak?

wie gee voor Noag was ’n vark

in Palestina te gesuip om te hoor

hoe swaar dra die brak waters

aan die vrag verdronktes

toe dit nog nat soos nag was oor die aarde?

og og dis tog net strontstories by die trog

hulde hulde

vrot van skulde

skilpaddop is eerliker

die lewe is ’n tweede vrou, Ouboet

jy ontdek haar eers later

raak tot oor jou ore verstrik in haar sjarme

jy dra vir haar soetkoek aan

skarlaken lak vir haar toonnaels

’n kettinkie van Koptiese goud

om haar middel in geheime te lyf

maar in die nag voel jy soms

haar trane teen jou beaarde hand

kom agter sy begin staar na haar gesig in winkelglas

dat sy ’n geheue dra aan parfuum wat jy nie ken nie

en wanneer jy na ’n wêreldreis

voor dooiemansdeur te staan klop

wéét jy sy het lankal ’n ander minnaar

Ouboet, solank ek nog die een woord

agter die ander kan pas

en jy nog voldoende die aanlas-las

van lees kan bemeester

ter wille van ontlasting

sal ons onthou

om die rug teen die wind te keer

want ons het geen ander keuse

as om te maak met oog en hand

dankbaar om soos die slang

nog net beweging te wees

grawe jy solank die kortpad oop

en ek sal al agter jou loop

want ons drink die wyn en eet die brood

en tjoeftjaf is ons albei dood

maar intussen maak ek staan

as enigste klip bo die gat van die maan

hierdie glasie steen

en kyk hoe span die skip haar seile!

vryheid broer vryheid!

– Breyten Breytenbach
26 Junie 2009

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    95  96  97  98  99  100  101  102  103  104  105  106  107  108  109  110    »]
Tyd nou: So. Jul. 26 03:09:31 UTC 2026