Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoeveel Boere Vermoor
Hoeveel Boere Vermoor [boodskap #119202] So, 23 Augustus 2009 22:33
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Wat is die amptelike statistiek rakende die aantal boere vermoor
sedert 1994 ?

Die vorige artikel wat ek gepos het plaas dit op 1 127

Maar volgens Adriana vd Stuijt is dit ongeveer 3,075

Volgens wat ek aflei gebruik Adriana amptelike statistiek en moet die
getal hoër wees siende daar 18 maande laas statistiek vrygestel is.

(&eurl=http%3A%2F
%2Fdienuwesuidafrika%2Eblogspot%2Ecom
%2F&feature=player_embedded#t=153)
Vorige onderwerp: Malan: miskien was ons net bruikbare idiote
Volgende onderwerp: Hallo Almal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 03:50:01 MGT 2024