Ek kyk toevallig weer in 'n lang tyd hier.
En ek sien dieselfde vervelige klomp kakpraatjies en karrakters.
[Natuurlik uitgesluit is al die reguit konserwatiewes van hart].
Hier sit nog steeds 'n hele paar vervloekte liberale konte, nl.
'n paar snotslurpende rugsteker-kakkies-afrikanertjies met hulle
tipiese tweegesig-skeinheilige gekots soos daai frot-gefokte kop
van ou antie Gloudina@home. - In plaas daarvan dat sy soos 'n goeie
boergat-antie maar liewers arseen-koekies in haar koolstoof gaan
bak sodat sy haar liberale, verraderlike addernes-familie kan gaan
voed ! - Voordat sy dalk nog 'n paar dinosaurus-eiers in haar parra uitbroei
!
[Sy sal seker hierna haarself gelykvol bekak oor die "ekskrementele
taalgebruik" , ens. ens. .... (Aag sies-fokken-tog !)]
By Voorbaat: "Aaaag Fok-off ou Antie" !
Voeg daarby die oor-en-oor-en-oor se vervelige herhalings van
mofgat-reisiger met sy "paradys" [wat hy waar kry?] en sy alewige
gelukwensinge aan die kaffer-regering wat net als op fok !
Dan haak sy plaat weer vas by die afrika renaissance, wat op sigself
'n reuse teenstelling is. Al wat 'n mens uit hierdie woord wat op die
kaffers
van toepassing is kan haal, is die deel; "nai", waarvoor hy natuurlik ook
reuse
"asemrowende hoop, geloof en liefde" het. Mag hy self "eksponensieel"
sy gat deur sy slukderm sien nadat hy 'n magtige "kwantumsprong" van 'n
baie hoe" kloof af geneem het. ["SPLATT" !!].
Riaan en Oitaroh klink soos mense wat wel iets konserwatiefs-nuttig
tussen die ore het. Riaan se reguit taal verwyder alle sweempies van
skeinheiligheid met lagwekkende gevolge. Mooi-So !
O ja,..Ek is nie 'n Rassis nie,...Ek is 'n
Moerse-Ernstige-Trotse-Gebore-Rassis !
SO DAAR !!!
Fok Alle Liberales !!!!!
Date: 11 Sep 2000 14:42:42 -0500
From: Ex Pat
Subject: Re: Bible Study: Incest, Aids & Homosexuality, Alcohol, Arabs & Arabia
On Mon, 11 Sep 2000 04:09:08 GMT, jayde...@my-deja.com wrote:
Used without permission. The won't mind ;)
I do need some advice from you; however; regarding some of the
specific laws and how to best follow them.
a) When I burn a bull on the altar as a sacrifice; I know it creates a
pleasing odor for the Lord (Lev. 1:9). The problem is my neighbors.
They claim the odor is not pleasing to them. Should I smite them?
b) I would like to sell my daughter into slavery; as sanctioned in
Exodus 21:7. In this day and age; what do you think would be a fair
price for her?
c) I know that I am allowed no contact with a woman while she is in
her period of menstrual uncleanliness (Lev. 15:19-24). The problem is;
how do I tell? I have tried asking; but most women take offense.
d) Lev. 25:44 states that I may indeed possess slaves; both male and
female; provided they are purchased from neighboring nations. A friend
of mine claims that this applies to Namibians; but not Zimbabwians.
Can you clarify? Why can't I own Zimbabwians?
(Modified as this was originally an American post)
e) I have a neighbor who insists on working on the Sabbath. Exodus
35:2 clearly states he should be put to death. Am I morally obligated
to kill him myself?
f) A friend of mine feels that even though eating shellfish is an
Abomination (Lev. 11:10); it is a lesser abomination than
homosexuality. I don't agree. Can you settle this?
g) Lev. 21:20 states that I may not approach the altar of God if I
have a defect in my sight. I have to admit that I wear reading
glasses. Does my vision have to be 20/20; or is there some wiggle room
here?
h) Most of my male friends get their hair trimmed; including the hair
around their temples; even though this is expressly forbidden by Lev.
19:27. How should they die ?
i) I know from Lev. 11:6-8 that touching the skin of a dead pig makes
me unclean; may I still play rugby if I wear gloves?
j) My uncle has a farm. He violates Lev. 19:19 by planting two
different crops in the same field; as does his wife by wearing
garments made of two different kinds of thread. (cotton/polyester
blend). He also tends to curse and blaspheme a lot. Is it really
necessary that we go to all the trouble of getting the whole town
together to stone them? (Lev. 24:10-16). Couldn't we just burn them
to death at a private family affair like we do with people who sleep
with their in-laws? (Lev. 20:14)
I know you have studied these things extensively; so I am confident
you can help.
Thank you again for reminding us that God's word is eternal and
unchanging.
Vir iemand - soos ek - wat lief is vir die see:
Ongelooflike digkuns!
Dankie.
Uit die huisie by die see, 'n Kaapse meisiekind
skryf in boodskap news:39CCDB6F.C6659E1F@home.com...
KONTINENTALE DRYWING
Charles Durand
het my skiereiland vir jou te klein geword
het jy die padkaart met jou wysvinger gevolg
by die flouerige lig van verwarring
wat ophelder tot jou professionele sonopkoms?
al die jare kon ek jou vang voor die waterval
ek kon vir jou visvang, ek kon jou ekologies behandel
jy't saam met my verstedelik
jy't saam met my elke winter verjaar
en nou sê jy -
jou sandduin het verskuif
die lugfoto's kan jy nou verduidelik
miskien is dit hoekom jy huil
skielik het die seisoenale monsoene hulself vergeet...
ek hoop jy kan my bo die sikloon hoor skree
ek wil jou laat weet van mooiweer,
verspoelings wat herstel is na die onlangse reën, en
as jy kans kry om in die atlas te kyk, seblief beskryf
waarheen die kontinente dryf?
Ek was 'n ruk lank weg gewees,maar is verbaas om te sien wat hier aan
die gang is:
Nog steeds dieselfde ou getjank oor rassisme,apartheid en die gewonder
oor die ou antie.
Maar die ding wat my die meeste verbaas is dat Gloudina en haar familie
ook gebaat het by apartheid.
Gloudina is besig om in haar eie slagysters te trap,ai,ai,ai.Is die
volgende dalk 'n erkenning dat jy en jou familie ook apartheidsvarke
was?
'Jy weet', sê ek vir Hannie oor die koppie tee. "Daai vrindin van ons in
Kanada sê nou die dag vir my dat sy alles weet. Toe wonder ek nou net of sy
ook weet van die klippe onder die brug hier agter by die rivier. Sien, as sy
dit weet dan kan sy mos vir my sê hoekom Leendert nou so min by ons op die
stoep kom sit en gesels. Weet jy wat van daai Trewelaar geword het? Ja man
daai een wat so baie snert kwytgeraak het. Sien sy't mos met hom ook so sit
en gesels oor die herwinning van jou eie piepie-waters en wat nog.
Maar wag, daar roep ou Herklaas al weer"
"Ek kom ou man! Gee net kans, wil eers hier vir ou Hannie 'n ding gestorie
het"
"Ai tog die ou met sy nat broek. Nes jy-weet-wie"
Thys oppie Bos meddie-tong-inniekies
> Tannie van Helsdingen. As Elaine haar oppof met
> warm lug, dan sal tannie 'n speldjie daarin steek.
>
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettings vermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Effektiewe handhawing van wet en orde aangaande die gebruik
van wapens en ammunisie. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word
aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons
Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. En
nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Wil ook graag Wapen Eienaarskap Organisasies, die Wapen Industrie,
asook alle Wapen eienaars, oorsee en plaaslik, asook ondersteunende
Regerings en Organisasies, in ons Paradys, en elders op die Planeet,
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Aanhoudende verskaffing van verskeidenheid reeks produkte aan
wapenwinkels en eienaars. Verantwoordelike gebruik van wapens.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys, en elders op
die Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat
baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
Stel voor om ontmoetings te verhoog met Wapen Eienaarskap Organisasies,
asook om debatte te verhoog in die Parlement. Aangaande reels en
regulasies aangaande die nodige gebruik van vuurwapens.
Hoogstens aangeraai, om reels en regulasies aangaande die onnodige
en/of onaangename gebruik van vuurwapens, indien enige, te verhoog.
Veral wanneer geweer skote gevuur word in die lug, indien enige. Asook
om opsporing in die verband te verhoog, indien nodig. Swaar boetes,
en/of strawwe kan ook verhoog word in die verband, soos nodig. Wette
kan ook verhoog word in die verband, indien dit nie alreeds gedoen is.
Dit sal inniglik waardeer word om volwasse toesig te verhoog wanneer
kinders met klappers speel, deur die Media aangevra, indien dit nie
alreeds die geval is. Om die veiligheid van kinders te verhoog, wanneer
daar met klappers gespeel word, indien enige, waar en wanneer nodig,
Hersiende reels en regulasies aangaande die verantwoordelike gebruik
van vuurwapens, asook alarm maak prosedures, kan ook verhoog word deur
die Media - radio, TV en koerante - aan die persone van ons Paradys. Om
verhoogde bewuswording aangaande die gebruik van vuurwapens in die
gemeenskap te verhoog.
Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Publieke bewuswordings vlakke aangaande die gebruik van vuurwapens kan
asemrowend verhoog word.
Bekendstelling van reels en regulasies aangaande die gebruik van
vuurwapens kan asemrowend verhoog word.
Meer vreedsame verhoudings kan asemrowend verhoog word.
Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.
Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.
(Meer breedvoerige bydrae(s) aangaande vuurwapen beheer maatreels kan
verwag word na die groen lig aangaande perdry vir 'n beter toekoms,
soos wanneer nodig.)
As jy baie Afrikaans tik, en jy's moeg daarvan om die Alt-kodes in te tik
vir karakters soos ë, ö, é, ens., dan is daar 'n maklike oplossing (LW: dit
werk in Windows 2000 en Windows NT - wat die ander betref weet ek nie).
Dit werk soos 'n tikmasjien se dooie toetse. D.w.s. as jy 'n ê wil tik, dan
tik jy eers 'n ^ en dan 'n e. Wanneer jy die ^ tik, sal daar niks gebeur
nie, maar wanneer jy die e tik, sal daar 'n ê verskyn. Só kan jy enige
karakter maak met die volgende karakters:
' (akuut)
" (deeltekens)
` (gravis)
^ (kappie)
saam met enige klinker.
As jy die karakter wil hê en nie die samestelling nie, druk net 'n spasie
direk ná die karakter.
INSTRUKSIES:
- Control Panel
- Regional Options
- Input Locales
- onder Input Languages, kliek Add
- onder Keyboard Layout/IME, kies United States-International
- (die Input Locale kan so bly, of English (UK) wees vir sekere
spellcheckers om te werk)
- kliek OK
- highlight die opsie wat onder Keyborad laoyout/IME "United
States-International" sê, en kliek Set as Default
- Opsioneel: kies onder-aan "Enable indicator on taskbar" as jy tussen die
gewone stelsel en dié stelsel wil omskakel (veral as jy programmering doen
wat ' en " gebruik). Sódoende sal daar 'n blou blokkie wat EN wys in jou
taskbar verskyn en jy kan daarop kliek om te wissel tussen die twee stelsels
(of L-Alt + Shift druk).
- kliek OK
Dit behoort in alle programme te werk. Onthou, om dit af te sit of om vinnig
tussen die twee stelsels te wissel, druk net L-Alt + Shift of gebruik die
taskbar as jy die opsionele tickbox gekies het soos hierbo genoem.
The mother eagle teaches her little ones to fly by making their nest so
uncomfortable that they are forced to leave it and commit themselves to the
unknown world of air outside. And just so does our God to us. He stirs up
our comfortable nests, and pushes us over the edge of them, and we are
forced to use our wings to save ourselves from fatal falling. Read your
trials in this light, and see if you cannot begin to get a glimpse of their
meaning. Your wings are being developed.
-- Hannah Whithall Smith