Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Toekoms Advies vir: Sangoma-net Inisiatief

Do., 05 Oktober 2000 00:00

Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika
Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is
sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en
vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki,
Staats departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in
ons Paradys, en elders op die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van
die imuun stelsel, aangaande 'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En
om die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en elders op die
Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.

Wil ook graag Farmaseutiese firmas, Verskaffers en Verspreiders, Navorsers,
asook die menige Regerings en Organisasies, veral die VSA en VK Regerings, en
die VN, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid. Om 'n
groot reeks van produkte en dienste te verskaf. Verskaffing van werks
geleendhede. Fondse en ondersteuning verskaf aan menige miv+/vigs
inisiatiewe. Ondersteuning gelewer regoor die Planeet, veral om hoogs
bekostigbare oplossings aan Regerings om die miv+/vigs virus te bestry.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet
te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Tradisionele Genesers, veral Sangomas en Inyangas, insluitend
ondersteunende Organisasies, in ons Paradys, en elders op die Planeet,
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid. Aanhoudende
verskaffing van mediese asook geestelike ondersteuning en advies, aan lede
van die gemeenskap. Kibbutz Kitura, Israel, vir die groei van Tibetaanse
vrugte om meer effektiewe medisyne te ontwikkel, soos berig deur die Jewish
Report, 1-8/9/2000. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die
Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys, en
elders op die Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie meer.
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee
in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te
gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Stel voor om ontmoetings te verhoog met Tradisionele Genesers. Om die
standpunt vas te stel, om 'n nasionale liggaam vir Tradisionele Genesers te
vestig in ons Paradys, indien een nie alreeds bestaan. Om die wisselwerking
te verhoog tussen die Regering en Tradisionele Genesers. Veral om verhoogde
ondersteuning en inligting aan Tradisionele Genesers in ons Paradys te
verhoog. Daarna om hierdie Organisasie te stig, indien een nie alreeds
bestaan.

Hoogstens aangeraai, om deur die Media bekend te maak indien so 'n
Organisasie alreeds bestaan. Asook die doelwitte en visies van so 'n
Organisasie. En/of om bestaande Organisasie te verhoog met hierdie
inisiatief, indien enigsinds moontlik.

Standardisasie van opleiding van Tradisionele Genesers kan ook verhoog word,
indien enigsinds moontlik. 'n Algemene gedrags kode kan ook verhoog word, vir
lede van bg. Organisasie om gevolg te word, indien so 'n kode nie alreeds
bestaan. Hoogstens aangeraai, om lisensieering te verhoog, na voltooiing van
opleiding, deur bg. Oganisasie, indien enigsinds moontlik. Om die sosiale
aansien en waarde van Tradisionele Genesers te verhoog. Lys van goedgekeure
name kan ook verhoog word aan die publiek deur die Media, en/of Gemeenskaps
kennisgewing borde. Waar en/of wanneer nodig.

Ontmoetings kan ook verhoog word met Tradisionele Genesers in ons Paradys, en
elders in SAOG lidlande. Om die daarstelling van 'n liggaam van kennis
(Tradisionele Genesers woordeboek) te verhoog, om na verwys te word wanneer
kure voorgeskryf word. Asook die effektiwiteit van kure wat voorgeskryf word.
Die beskikbaarheid hiervan kan ook verhoog word deur middel van boekvorm aan
Tradisionele Genesers. En die Persone van ons Paradys, veral die
Farmaseutiese Gemeenskap. Om die ontwikkeling van meer effektiewe kure te
verhoog. Asook, om spesiale klem te verhoog met betrekking tot die imuun
stelsel.

Navorsing kan ook verhoog word, om negatiewe effekte, indien enige, te
verminder, vir kure wat voorgeskryf word. En/of om die kennis aan
Tradisionele Genesers te verhoog vir alternatiewe kure, indien enigsinds
moontlik. Om die effektiwiteit van kure wat voorgeskryf word, te verhoog.
En/of om dokumentasie aangaande toelaatbare allergie vlakke van pasiente vir
kure te verhoog wat voorgeskryf word. Ten voordeel aan alle betrokke partye.

Toekennings en/of erkennings kan ook verhoog word aan Tradisionele Genesers
en/of Navorsers wat belangrikke rolle speel in die standardisasie en/of
verhoging van die sentrale liggaam van kennis. En/of om name van persone aan
'n muur van herinnering te verhoog. Om die inligting te verhoog aan huidige
en veral toekomstige generasies.

Hoogstens aangeraai, om wetenskaplike navorsing te verhoog aangaande kure wat
deur Tradisionele Genesers voorgeskryf word. Tot voordeel van beide die
Farmaseutiese Gemeenskap asook Tradisionele Genesers en lede van die publiek.

Die aanhoudende bywerk van die sentrale liggaam van inligting kan ook verhoog
word, op 'n gereelde basis. Om die effektiwiteit van besluitneming te
verhoog. Die her-uireiking in boek vorm van die nuutste inligting kan ook
verhoog word. En/of deur die verhoging van inligting deur publieke medium,
bv. die internet. Om navorsing en beskikbaarheid van inligting te verhoog in
die verband. Aan lede van die publiek, asook die groter internet gemeenskap,
indien enigsinds moontlik.

Ontmoetings kan ook verhoog word met soortgelyke inisiatiewe in SAOG
lidlande, en elders op die Planeet. Om die deel van inligting en effektiewe
kure beskikbaar in die natuur regoor die Planeet te verhoog. Asook, om die
verhoging van effektiewe medisyne en/of kure aan die Persone van ons Paradys,
en elders op die Planeet, te verhoog.

Navorsing kan ook verhoog word aangaande die volgende stelling: Wanneer in
die natuur, en 'n siekte word opgedoen, indien wel, is die kuur vir die
siekte beskikbaar in die onmiddelike omgewing van die pasient. Die saak is
watter plantsoort om te kies. (Daar is meer as genoeg hulpbronne beskikbaar.)

Hoogstens aangeraai, om opleiding te verhoog aan Tradisionele Genesers, asook
Mediese Personeel, in ons Paradys, en elders op die Planeet, aangaande die
gebruik van PNI (Psycho-Neuro Immunology) tegnieke. 'n Kort kursus kan ook
in die verband verhoog word aan pasiente en/of mediese personeel, veral
diegene betrokke by miv+/vigs. Om die bekendmaking van hierdie tegnieke te
verhoog.

Wanneer hierdie inisiatief werkend is in ons Paradys, kan dit elders op die
Planeet, veral in SAOG lidlande, implementeer word. Afhangende van die
goedkeuring van bg. lande. En/of om implementering hiervan gelyktydig te
verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye. Waar en wanneer nodig.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer President
Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong
vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan
suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat
aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien
om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge: 'n Sentrale liggaam
van kennis vir die verbetering van die kwaliteit van medisyne in die algemeen
kan asemrowend verhoog word. Beskikbaarheid van werkende prosedures kan
asemrowend verhoog word. Verkose kure / medisyne kan asemrowend verhoog word.
Kwaliteit van lewe van pasiente kan asemrowend verhoog word.

Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu d.m.v.
grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een.
Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal
gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is dit
a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit
raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

(Byvoorbaat dank aan die persone van KZN, vir super ondersteuning gelewer
tydens 'n kort besoek aan die gebied verlede week. Tydens 'n beplande privaat
reis.)

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Het NASA regtig 'n man op die maan laat loop?

Do., 05 Oktober 2000 00:00

Nou ja, met sulke feite hoe kan ek strei?

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:39fd8c9a.110109140@news.is.co.za...
> On 05 Oct 2000 13:55:07 GMT, "Jan" wrote:
>
> skat. Ons
>> is geneig om terug te dink aan waar Suid-Afrika was in 1969 toe die eerste
>> maanlanding plaasgevind het,
>
> Die maanlanding is natuurlik deur talle lande se wetenskaplikes
> gemonitor.
> Om dit so te stel, die mense het met teleskope gekyk hoe die
> landingstuig stadig maar seker maan toe trek.
>
> 'n Sleutelrol in die landing is onder meer deur die
> Hartbeeshoek-sterrewag gespeel om noodsaaklike kommunikasie en data te
> herlei omdat hulle die enigte goeie radio-teleskoop op die deel van
> die aarde gehad het in daardie stadium.
>
> Marius Fu"rst, later MD van Compaq in SA, was in daardie stadium hoof
> van die sterrewag. Hy is na die landing deur Nasa vereer vir sy rol in
> die landing.
>

Koeitjies & kalfies | 12 kommentare

Waar?

Do., 05 Oktober 2000 00:00

Waar kom die sê ding vandaan?

"Wie het jou hok geskud?"

Wie het nog oulike afrikaanse sê goed...?

--

Rudolph Thomas
rud...@iox.co.za
http://www.iox.co.za/

Design, Research and Manufacturing of electronic Products, Ideas and
Solutions.

Get paid cash every time you receive email!
Sign up FREE at:
http://www.MintMail.com/?m=16880

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Op 'n ligter noot

Do., 05 Oktober 2000 00:00

Met die dat stede almal nuwe name moet kry hoor ek Kaapstad se naam verander
na BOMBAY...

:)))

--

Rudolph Thomas
rud...@iox.co.za
http://www.iox.co.za/

Design, Research and Manufacturing of electronic Products, Ideas and
Solutions.

Get paid cash every time you receive email!
Sign up FREE at:
http://www.MintMail.com/?m=16880

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Dis 'n gemors.

Wo., 04 Oktober 2000 05:48

Wat die regering tot nog toe nie besef nie en blykbaar ook nooit ooit
gaan besef nie is dat al die nuwe maatreëls en wette wat daarop gemik is
om die "minderbevoorregtes" te help in werklikheid net die
teenoorgestelde uitwerking het.
Die nuwe salaris en werksvoorwaardes vir huishulpe het gesorg dat
heelwat van hulle nou al nie meer werk het nie want die "miesies" kan
nie byhou met al die demands nie
'n Familielid het sopas 'n belowende besigheid tot niet gemaak juis oor
die regering se dinge en omdat hulle geteister was met stakings,
diefstal ens. Daar was 50 SWART vroue in diens.
So is daar ander besighede wat besig is om dieselfde pad te loop.Daar is
nog talle ander voorbeelde en ek is seker meeste op hierdie nuusgroep
weet van ander gevalle ook.
Vooruitgang???? My voet.!!!!
Intussen hol die soustrein, oorbelaaid, 'n hond uit 'n bos.
Christo

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Waar is die bylkapper?

Wo., 04 Oktober 2000 00:00

Die Bruwer susters is hier!!

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Grappetjie

Wo., 04 Oktober 2000 00:00

Wat kry jy as jy 'n vrou met 'n miskruier kruis?

'n Goggatjie met tieties wat heeldag loop en kak soek!

L

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Grappetjie

Wo., 04 Oktober 2000 00:00

Liza skryf in boodskap news:8rg42j$pa9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Wat kry jy as jy Gloudina met 'n miskruier kruis?

'n Vieslike Gogga met tiete wat heeldag loop en kak
soek en kak praat.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Spelfoute en leestekens

Wo., 04 Oktober 2000 00:00

Nogal gedink die is snaaks en vanpas vir sekere lede hier

Die kerk se afkondigingsblaadjie

één verkeerde woordjie, woordplasing of selfs net 'n leesteken kan vir groot
chaos en pret sorg ....

>
>
> Vir alle ma's wat klein kindertjies het en dit nie weet nie - ons
> het 'n moederskamer net langs die kerk.
>
> Die blomme in die kerk sal geskenk word aan diegene wat siek
> is ná die erediens.
>
> Volgende week word die kerkraadsvergadering Woensdag om
> sewe-uur gehou, en die predikant van Sondag is in die
> konsistorie opgeplak.
>
> Basaarafkondiging : Almal welkom! Kom gerus as jy niks aan
> het nie en kom deel in die pret.
>
> Ons gemeente gaan vanaand lekker melkskommels in die kerksaal
> drink. Sal alle vroue wat melk skenk asseblief reeds om
> 18h00 daar wees.
>
> Ten tye van die predikant se siekte : Die Here is goed, ons
> predikant is beter.
>
> Ons het vannaand 'n byeenkoms in beide die oostelike vleuel en
> die westelike vleuel van ons kerkgebou. Babas sal beide kante
> gedoop word.
>
> Alle vrouelidmate kom Woensdag die elfde in die biblioteeksaal
> bymekaar vir 'n praatjie oor die hemel. Hoe jy daar kan kom?
> Vervoer is beskikbaar om 19h00 vanaf die bushalte oorkant
> die hotel.
>
> Eerskomende Sondag sal daar 'n spesiale kooruitvoering wees,
> waarna die kerk gesluit sal wees vir herstelwerk.
>
> 'n Nuwe luidsprekersisteem is in die kerk geïnstalleer. Dit is
> 'n geskenk deur een van ons gemeentelede ter herinnering
> aan sy vrou...
>
> Weight Watchers het weer vanaand hulle byeenkoms in die saal.
> Gebruik asseblief die dubbeldeure van die syingang.
>
> November die negentiende om tienuur. Oggenddiens : Ds. Bruwer - Die
> wêreld > se grootste probleem.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Dave Dup = attachment van 38.3kb jpg

Wo., 04 Oktober 2000 00:00

Gemis soos 'n gat innie kop sê jy!

'n dankie Tobie vir die (eintlik onverdiende) kompliment oor my web
werf. Ek het onlangs met veranderinge begin en nié klaar gemaak nie
omdat ek juis toe begin het om 'n soek enjin in CGI Script te bou, die
selfde tyd belangstelling ontwikkel het in "Lake Applets" en steeds
die selfde tyd die 'Davŕni Site' gebou het. Dit alles behoort darem as
verskoning te dien vir die feit dat daar skakels op die blad is wat na
afdelings verwys wat ek uitgehaal het!

Jou brief (oor Caremed) was die dag na jy vir ons daarvan vertel het
in Kaapstad by die hoofbestuur deur my toedoen. Dit wat jy hier skryf
sal ook môre daar wees.

Jy gee wel nie genoeg inligting sodat ons die geval kan identifiseer
nie maar steeds is dit belangrik dat jy dit genoem het.

Groetnis

DD

On Sun, 1 Oct 2000 22:52:32 +0200, "Tobie" wrote:

> hey-hey DD
> wb ...... waar was jy ou chappie?
> jou nogal gemis ........ soos 'n gat in die kop..... j/k :-)
>
> die kwak is toe uiteindelik betaal na 5 maande.
> het op jou werf rondgeloop, mooi en netjies, skoon
> en 'n ou hoef nie 'n valskerm troep se 'obsticalcourse' deur
> te gekom het om daar te beweeg nie.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Bladsye (1834): [ «    1017  1018  1019  1020  1021  1022  1023  1024  1025  1026  1027  1028  1029  1030  1031  1032    »]
Tyd nou: Wo. Mrt. 11 15:50:18 UTC 2026