Lirieke vir die volle Sonvanger album (Koos Kombuis, Valiant Swart, Gert
Vlok Nel, Eugenie Grobler, Nicole Holm, Gerard Geldenhuys) en 'n paar MP3
snippets is hier:
www.afrimusik.com/compilations/sonvanger
Praat met ons op die community-blad - kyk wat het Johann Oosthuizen in Nieu
Zeeland aangevang !
Gaan julle klompie daar in SA bietjie julle gewig ingooi? Ek sien die Porras
het darem die inisiatief begin neem...
Vanuit die Beeld:
"'Dis genoeg!'
Philip de Bruin
Burgerlike verset "soos die land selfs in die apartheidsjare nie gesien het
nie" word vir die volgende twee weke verwag weens die publiek se "woede en
ontsteltenis" oor die verslegtende misdaadsituasie in Suid-Afrika.
Van dié optredes waarby honderdduisende lede van die publiek betrek kan
word, sluit in die stigting van 'n maatskappy om individuele gevalle van die
polisie se onvermoë om misdaad te bekamp, oop te vlek; 'n reuse optog teen
misdaad in Pretoria; en 'n hofgeding waarmee klaers die staat wil verplig om
sy grondwetlike plig na te kom om die publiek teen misdaad te beskerm.
Môre in Johannesburg kom 'n groep mense van oor die land heen in 'n
regsfirma se kantore byeen om 'n art. 21-maatskappy - 'n maatskappy sonder
winsbejag - te stig wat primêr daarop gemik gaan wees om polisienalatigheid
en sy onvermoë om misdaad te bekamp, aan die groot klok te hang.
Die dryfveer agter die maatskappy is mnr. Johan Marx van Johannesburg, wat
self die slagoffer van inbrekers was en dae lank gepook het om reaksie van
die polisie te kry.
"Die geweldige reaksie wat ek op my dilemma gekry het, het my oortuig dat
ons in Suid-Afrika nie langer reaktief kan optree nie. Ons moet pro-aktief
wees.
"Op môre se vergadering sal die direkteure van die maatskappy aangestel word
en dan gaan die hele land gemobiliseer word om teen misdaad op te staan."
"Ons betaal belasting deur ons nekke, maar oral hoor jy verskriklike verhale
van mense wat onder misdaad moes deurloop. Ons maatskappy, waarvan die
voorlopige naam Priora is, sal toesien dat die gemeenskap die polisiediens
kry waarop hulle geregtig is."
Belangstellendes kan (011) 475 1883 of 082 490 5631 bel.
Op 15 November vind 'n optog teen misdaad in Pretoria plaas waaraan na
verwagting tienduisende mense gaan deelneem.
Die optog is geïnisieer deur die Portugese gemeenskap en sal om 09:00 by
Kerkplein begin.
Die organiseerders vra mense om hul sakeondernemings vir die duur van die
optog te sluit en aan die protes deel te neem. Die persoon agter dié
inisiatief is vader Carlos Gabriel van die Lady Fatima-kerk, die oudste
Portugese kerk in Suid-Afrika. (Volledige berig op bl. 2.)
Nader inligting kan verkry word by (011) 973 5214.
In Pretoria staan me. Linda Erasmus aan die spits van 'n organisasie, SA
Fund for Bodily and Mentally Injured Persons (Safbip), wat binnekort met 'n
hooggeregshofgeding gaan begin waarin die hof gevra gaan word om te bevind
dat die staat se grondwetlike plig om die gemeenskap teen misdaad te
beskerm, regtens opdwingbaar is.
Safbip is as welsynorganisasie geregistreer. Erasmus-hulle gaan die hof ook
vra dat die staat R110 miljoen in 'n fonds stort om die slagoffers van
misdaad geldelik by te staan.
Sy kan by (012) 808 1635 of 082 259 6152 gebel word. "
oe antie jille is in groot moeilikgeit. oom taboe enbedjie sê dis tyd
lat kanada voor die waarkryek'nsoen koemiesie verskyn. oorlat jille ons
doktirs en aatie mense so steel. anners moet jille ons pitaal sê oom
taboe want ons kannie langer aansikkel met die koebaanse doktirs nie.
oom hansie vannie pênelbieters sê miskien moet oom taboe gaan kyk
hoekom lat die doktirs so wegloop. want hille karre word gesteel en
pitymaal skiet die skelms hille sommer by die werk vrek. oom hansie sê
assie kanadese so baie karongelikke soos ons gemaak het was hy
lankal 'n pênelbieter daar by jille.
ma' my pa sê oom taboe het 'n goeie pint. my pa sê oom taboe moet daai
geld wat jille ons skild vir ons doktirs pitaal, dan sal hy nie eers
daaroor dink om vir ons die sneeu in kanada te gaan wys nie. jille moet
net ys ook stier vir sy dop sê hy.
antie onthou mos lat ek gesê het breitentjie pêlse is giftiger as oom
taboe se skerpjoene. ma' antie oom roedolf vannie rooineushaaie glo nie
daai storie nie. sê hy toe mos breitentjie is 'n skoenlappertkie wat
net drieje kan drik as hy deurgewyf word doellyn toe. antie toe wyf oom
rooineusroedolf se haaie breitentjie sommer twee keer deer en wiepie
wen die karriebeker.
toe is breitentjie sommer speler vannie jaar ook. ma' oom hansie sê dis
net oorlat breitentjie vannie koue bokveldtoe af kom en soos syd afrika
lyk. toe sê my pa miskien moet oom hansie maar gaan pênnelbiet in
kanada want jille sal kan doen met sy rakbiekennis.
koebaai antie, en stier daai oom van jille se adres wat my pa sal
pitaal om by die hys te syp
Dié virus wat jy vir my gestuur het Tobie, het my slegs 'n dag van die
net af gehad. Dit wil lyk of jy nog nie terug is nie en ek weet dat
dit jou ook 'n hardeskyf moes gekos het.
Dit het my opnuut geleer om oom Norton se te�gif reg te hou. 'n jy is
net so onverwags betrap want dis al 'n rukkie wat jy swyg.
ô ô, ek loer toe weer 'n slag hier in en kry toe dié brief van die
Capie.
Gerhard, ons vry nie hier nie jong, ons baklei hier...!
DD
On Sun, 5 Nov 2000 08:39:40 +0200, "AMS Solutions" wrote:
>
> Dagsê Almal
> Ek weet hierdie is nou nie 'n Hoekie-vir-eensames nie, maar ek wil graag met
> e-pen-vriendinne kommunikeer oor alles en nog wat!
>
> Indien daar dames is wat belangstel om met my te kommunikeer, probeer my
> direk kontak by : am...@mweb.co.za
>
> Vriendelike groete,
> GerhardAffieKaap
>
In het weekblad Elsevier (nr 40, oktober 2000) las ik een artikel over een
aktie om Zuid Afrika te ontdoen van bomen en planten die er van origine niet
thuis horen. De redenen daarvoor zouden zijn dat ze de beschikbare
hoeveelheid water in het land opmaken en dat ze veel vatbaarder zijn voor
bosbrand.
Er werd in dit artikel gesproken over de akties "Bionic Bug", "Mechanical
Man" en "Chemical Man". De naam van minister Ronnie Kasrils werd ook
genoemd.
Er werd gesproken over een waterverbruik van 3.000.000 kubieke meter door
deze exoten. Dit zou gelijk zijn aan 7% van de afvoer van rivieren in Zuid
Afrika ofwel even veel als een middelgrote stad in een jaar verbuikt (even
narekenen leert me dat een stad van 65000 inwoners in Nederland inderdaad
zoveel water gebruikt, dus deze bewering op zich klopt). De exoten zouden
momenteel een oppervlak van 10.000.000 hectare beslaan.
Wat mij in dit verhaal verbaast is de kleine hoeveelheid water. 3.000.000
kubieke meter klinkt als heel veel, maar het is maar een plasje van 1 bij 1
kilometer van 3 meter diep. In een land zo groot als Zuid Afrika. Voor het
genoemde oppervlak komt het neer op slechts 0,03 milimeter waterverbruik per
vierkante meter. Volgens mij valt er voor Zuid Afrika als geheel gemiddeld
ongeveer 500 milimeter. Daar zouden die planten dan 0,006 % van gebruiken.
Dat lijkt me niet een groot probleem!
Ik vermoed dus dat er ergens in dit artikel een fout is geslopen (een factor
1000 ergens vergeten of zo).
Wie is bekend met dit probleem en heeft de beschikking over bronnen die meer
geloofwaardige cijfers produceren?
Haai ek het nooit eers geweet die Kanadese het ook hier gefight nie.....aan
wie se kant was hulle? Seker die Britte s'n nê? Want as ek dit reg kan
onthou was hulle toe nog 'n kolonie van Brittanje...die hele wêreld het mos
in 'n stadium aan die rooinekke behoort. Sê my bietjie (en ek bedoel niks
leliks hier by nie) wanneer het Amerika onafhanklikheid gekry? Ek sal nogal
graag wil weet.
Elaine
skryf in boodskap news:3A018312.77516559@home.com...
> On November 2, 1900 the Globe and Mail
> reported that Canadian soldiers returning from
> the war in South Africa received a warm
> reception from the citizens of Halifax.
>