Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Honede NUUS 2 ?????

Ma., 13 November 2000 00:00

RULE 1 If you are black you can ignore all the following rules.
Demand, take and or steal anything you want. But beware of the dogs
RULE 2 Life is not fair - get used to it.

RULE 3 The world won't care about your self-esteem. The world will
expect you to accomplish something BEFORE you feel good about
yourself.

RULE 4 You will NOT make 120 000 thousand rand a year right out of
high school. You won't be a vice president with a car phone, until you
earn both.

RULE 5 If you think your teacher is tough, wait till you get a boss.
He doesn't have tenure.

RULE 6 Flipping burgers is not beneath your dignity. Your grandparents
had a different word for burger flipping - they called it opportunity.

RULE 7 If you mess up, it's not your parents' fault, so don't whine
about your mistakes, learn from them.

RULE 8 Before you were born, your parents weren't as boring as they
are now. They got that way from paying your bills, cleaning your
clothes and listening to you talk about how cool you are. So before
you save the rain forest from the parasites of your parent's
generation, try delousing the closet in your own room.

RULE 9 Your school may have done away with winners and losers, but
life has not. In some schools they have abolished failing grades and
they'll give you as many times as you want to get the right answer.
This doesn't bear the slightest resemblance to ANYTHING in real life.

RULE 10 Life is not divided into semesters. You don't get summers off
and very few employers are interested in helping you find yourself. Do
that on your own time.

RULE 11 Television is NOT real life. In real life people actually have
to leave the coffee shop and go to jobs.

RULE 12 Be nice to Blacks. Chances are you'll end up working for one.

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Apartheid

So., 12 November 2000 05:44

Se-nou daar was geen apartheid regime gewees nie, hoe sou SA daarna
uitgesien het vandag?

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Lentereën

So., 12 November 2000 00:00

Lentereën

Vanoggend toe ek deur die tuin stap -
dit het gisteraand gereën -
kry ek daar
'n armvol varkore,
'n handjievol violette,
twee verskrompelde perskes,
vyf blare en 'n bloeisel aan dieselfde tak;
slak ge-ete aarbeie,
'n groot groen suurlemoen,
primulas wat saad skiet
en kwiksilwer in 'n kappertjieblaar.

Koeitjies & kalfies | 12 kommentare

Voetslaan roetes in Suid-Afrika

Sa., 11 November 2000 06:31

Besoek my webblad oor staproetes in Suid-Afrika. Wenke, benodigdhede, kos
ens.

Besoek my be http://home.intekom.com/hiking

Hugenootstraat 20
Springfontein, 9917
Suid-Afrika

E-pos: hik...@intekom.co.za

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Is jy besig om deur die lewe te ploeter?

Vr., 10 November 2000 23:59

Jy kan die kwaliteit van jou lewe verbeter met hierdie e-pos besigheid.
Ongelooflike hoë bedrae geld word nie belowe nie, want dit is feitlik
onmoontlik om te bereik, en dan voel jy slegter as voorheen.

Wat hierdie besigheid jou bied is die geleentheid om 'n bereikbare inkomste
te verdien, sonder veel moeite en risiko. Wie sal nou nee sê vir so R5000 'n
maand ekstra? En dit is baie bereikbaar.

Hoekom stuur jy nie 'n briefie aan fer...@mweb.co.za om meer uit te vind
nie.
Of vind meer uit by http://geocities.com/earn_more_money_now

Vind meer uit. Dit kan jou duur te stane kom as jy hierdie geleentheid laat
verby gaan.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Gaan jy hemel toe?

Sa., 11 November 2000 00:00

.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
Het jy 'n 100 ste van 'n sekonde gehuiwer voor jy 'JA' kon
antwoord?
Onthou die volgende:
Op aarde gaan jy tronk toe vir oortredings en kom weer uit
na jy jou vonnis uitgedien het......
die hel is vir EWIG, geen borg kan jy betaal om uit te
kom nie, geen amnestie nie, dit is
vir ewig, die vuur, swael en uitroepe om God van die
verdoemdes
..... vir EWIG EN ALTYD.

Sorg dat jy sonder huiwering 'JA' kan antwoord, sou jy weer
die
vraag hoor.
Ligsinniges en spotters vra jouself af
voor jy iets doen of sê "WAT SAL JESUS DOEN?"

Sondag is die 12 de dag van die 40 dae van vas en gebed vir
Afrika, en die land is Ekwatoriale Guinee. vir meer
inligting hieroor:
www.nupsa.org.za

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

1966 volkswagen blues

Sa., 11 November 2000 00:00

Lank gelede (5 - 7 jaar gelede een dag iemand 'n song met die volgende
refrein oor die radio hoor sing (in Afrikaans)

"ek het die 1966 volkswagen (beetle??) blues"

Kan enigeen help??

Dankie
Freddie

Musiek & liriek | 1 kommentaar

Re: Is jy besig om deur die lewe te ploeter?

Sa., 11 November 2000 00:00

Ja, jy koop eers iets. Maar dan verkoop jy dit aan tientalle, en selfs baie
meer ander mense. Dit is hoe normale besigheid werk, weet jy? Checkers bid
nie hard vir hulle goedere voordat hulle dit verkoop nie. Hulle koop dit.

Die verskil is die: jy koop die produk een keer, en verkoop dit baie.
Checkers kan 'n brood net een keer verkoop.

GROOTBAAS wrote in message ...
> Nog een van die tipe kak idees. Eintlik verkoop jy 'n pot snot wat jy eers
> moet koop
>
>
>
>
> "nic" wrote in message
> news:3a0c8c28.0@news1.mweb.co.za...
>> Jy kan die kwaliteit van jou lewe verbeter met hierdie e-pos besigheid.
>> Ongelooflike hoë bedrae geld word nie belowe nie, want dit is feitlik
>> onmoontlik om te bereik, en dan voel jy slegter as voorheen.

>> Wat hierdie besigheid jou bied is die geleentheid om 'n bereikbare
> inkomste
>> te verdien, sonder veel moeite en risiko. Wie sal nou nee sê vir so R5000
> 'n
>> maand ekstra? En dit is baie bereikbaar.

>> Hoekom stuur jy nie 'n briefie aan fer...@mweb.co.za om meer uit te vind
>> nie.
>> Of vind meer uit by http://geocities.com/earn_more_money_now

>> Vind meer uit. Dit kan jou duur te stane kom as jy hierdie geleentheid
> laat
>> verby gaan.


>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Noord Kaap se mense

Sa., 11 November 2000 00:00

Gloudina schreef...
> Wel, daar het jy dit. Heelwaarskynlik een in 'n langlyn van
> Gloudina Marias deur die eeue. Het jy enigsins
> meer informasie? Wonder wanneer die eerste Gloudina
> Maria in Suidelike Afrika geland het? Mens wonder
> ook of dit 'n Nederlander was. Gloudina is die
> vernederlandse vorm van Claudine. Kon dit oorspronklik
> so in SA ingekom het?
>

In het verre verleden kwam de naam hier inderdaad wel eens voor, maar zeer
zelden. Om als voorbeeld maar eens mijn eigen stad te nemen: in de laatste 4
eeuwen (1575-1949) is er 1 Gloudina gedoopt (1651), 1 Gloudine (1640), 2
Glaudina's (1637 en 1657), 1 Glaudine (1643). Opvallend is wel dat in
diezelfde periode geen enkele Claudine (in welke spellingsvariant dan ook)
gedoopt of geboren is.

(bron: http://www.archief.delft.nl/ )

Delft was één van de grotere steden en dus -denk ik- redelijk representatief
voor de rest van Holland. Aangezien er maar zo weinig Gloudina's hier
geboren werden, lijkt het me dan ook het meest waarschijnlijk dat de eerste
Gloudina Maria ergens in Frankrijk als Claudine Marie geboren is.

Groeten,
Arthur

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

vir Bennie Boekwerm

Vr., 10 November 2000 04:53

Hi Bennie,

Hier is die URL wat jy gesoek het.
http://www.nztrek.com

Geluk,

Faan(Dingus)

Emigrasie & buiteland | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    1003  1004  1005  1006  1007  1008  1009  1010  1011  1012  1013  1014  1015  1016  1017  1018    »]
Tyd nou: Wo. Mrt. 11 08:57:24 UTC 2026