Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Pap en vleis

Wo, 22 Julie 2009 16:05

As deel van ons gemeenskapsdiens is dit weer nodig om hier uit die suidland te berig.

Soos al die jare, het ons weer 'n winter met onluste en skietery. Daar was weer brandende
bande, polisie met traanrook en rubberkoeels, mense dood en so aan. Snaaks genoeg was
daar min daaroor in die buitelandse media. Hierdie tipe onluste was tydens die pre-94 jare
voorbladberigte oral. Oor die kapings, plaasmoorde en rowery kan mens net berig dat dit
toeneem en dat die situasie kommerwekkend is. Omkopery en korrupsie kom op groot
skaal voor in beide staats- en privaatinstellings, en dikwels word die beste veiligheidsmeganismes
omseil deur iemand by bv 'n selfoonmaatskappy wat medepligtig is. Daar is dikwels
berigte van politici of hulle familie wat ook in misdaad betrokke is. Die gesondheids-,
onderwys- en maatskaplike hulpstelsels het almal ernstige probleme en daar is geen
teken dat dit aan die verbeter is nie, inteendeel. Die dokters het gestaak, byvoorbeeld.
Aan die een kant is daar glo nie geld vir hospitale nie, aan die ander kant sit die lotto
op biljoene wat nie uitgegee word nie. Dan is daar nog mense wat hierdie soort van
simpel video's maak en versprei! Tannie Gogga! Bid jou dit aan...

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Jan

So, 19 Julie 2009 21:24

Hallo Jan

Ek het ook 'n deel van die drama opgetel hier.
My server 'motzarella' vertoon nie nuwe pos nie,
met die gevolg dat ek jou skrywe op Google se nuusgroepe
moes lees. Maar om jou daar te antwoord, moet ek 'sign in' en ek
is nie lus om in te skryf daar nie.

Motzarella pos wat ek skryf maar vertoon nie dit wat ek pos nie.
Die gevolg is dat ek dit nou op die nuusleser pos, en dit dan net
op Google te siene kry. En nie op Google kan pos nie, want ek het nie
'n username ens nie.

Ek het dit nie geweet toe ek die vorige pos gepos het nie, en toe dit
ure later steeds nie verskyn nie (nee, die volgende dag) het ek op
Google gaan kyk en dit daar gesien.

Dit is ook waarom ek nou onder 'n nuwe thread skryf, want ek gebruik
Motzarella en kan nie op my nuusleser die ander thread kry nie (slegs
op Google).

Ek pos vir jou 'n aanhangsel wat baie eenvoudig is. Dubbel kliek net
op die 'reg file' en jou Windows sal reg en splinternuut wees.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Julle treurige spul...!

Vr, 17 Julie 2009 15:06

Mensig... maar julle is 'n sleg spul...!
Ek kan julle nie vir 'n paar weke alleen los nie
dan dros die hele lot van julle..!
Moet ek julle dan hier sit en oppas?
Toe ek my rug draai vat die lot van julle pad!
Hoe dink julle hoe lyk dit om terug te kom
en hier in te stap waar niks, absoluut niks gedoen is nie?
Julle is die nikswerdste spul wat ek nog teëgekom het.
Ek dog ek stap hier in en kry Ferdi het die 'Afrikaanse Nuusgroep
dagblad' gestig en Riaan het 'Afrikaanse Nuusgroep Tuisblad' op die
www gepubliseer. Ek dog Torreke het die Anti in 'n 'arm agter rug'
greep in die hoek van die kryt vasgekeer en Jim het homself bekeer.
Ek dog Jan het besluit om Aus vir SA te (her)verruil
en Katryn het 'n hut in die Amesone (of midde Sahara) betrek om
kluisenaarisme te bestudeer.
Ek dog julle sou die decency hê om ons vriende wat van die anti af
gevlug het, terug te lok met haar (nuwe) beloftes op skrif,
maar julle is waardeloos..!
Ek dog ek stap hier in en kry 'n hêppie fêmilie hier, maar wat kry ek?
'n Klomp drosters..!!!!!
Ek gee sommer hierrie besigheid vir die hollanners om te run, hoor
julle my...!!(?)!! Kan ek nie my rug draai en julle alleen hier
vertrou nie?

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Stil Staan - Langenhoefen

Wo, 15 Julie 2009 06:00

Daar trek 'n koeël met spoed, met spoed
hy's nat van Afrikaner bloed
en smart die boodskap wat hy voer
hy kom uit Afrikaner roer
hy gaan deur Afrikaner hart
maar met die roue en die smart
bring hy steeds die hart se kragte oor
Slaap sag trou hart, so wreed deurboor
want trekkend, trekkend jaar en stond
sal steeds die koeël sy boodskap sprei
en waar hy tref, heel nooit sy wond
en wat hy tref, dit heilig hy.
(Jan F.E. Cilliers)

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

paginamagina – Breyten Breytenbach

Wo, 01 Julie 2009 06:27

paginamagina
(verjaardagaantekening as Ode aan Ampie Coetzee)

Ouboet, ek sit my beste gesig op

om hierdie gedig vir jou te skrywe

want jy, liewe maatjie, word ‘n fris sewentig

(let daarop hoe spoor die rym na gewig)

en wanneer lig en lied ons laat staan

en ons skeef gaan lê met die stil kreet

van protesvreugde in die hart

is ons wat jonk is van dae en nagte

(meesal omdat ons die tyd se gewrigte vergeet het)

dit aan ons weggaan verskuldig

om mekaar van die wal in die sloot te help

en so die koei van verbeelding in die put te versuip

en omdat ek lief vir jou is

kom: ons drink die wyn en eet die brood

en tjoeftjaf is ons albei dood

na hoeveel plafonne het ons gestaar oor die jare

hoeveel bleek bergspitse hoeveel swerms voëls

soos wegvlieglyne aasvreterwoorde wat soek om vers te word

hoeveel verkleurmannetjes in die heining?

Ouboet, indien ons die almanak van dae

op hierdie aarde kon onthou

wat sou in tekens behoue bly?

sekerlik die wind as die kind se hand

wat versinde bergtoppe aai

en ’n kraai soos ’n oogknip van verganklikheid

die sneeu so ’n koue asem tussen bome

die nat as van laatsomernagte

die teer binneboudsvlees van die vrou

en dan van watter sin sou die letterspoeling wees

wanneer die hand van die kind

blind opgemaakte bergtoppe aai

en kraai die boomkruine kraak

soos ’n dooie skarnier tussen lewe en grond?

mik niks

maar wag stadig

kom ons drink die wyn en eet die brood

tjoeftjaf is ons albei dood

baie is aan ons gegee

voëlsang die maan

bo die nag se soom verse van Oom Wyk en Opperman

wors by die slagter en beskuit uit die oond

en af en toe ’n slukkie wyn in vergoeding vir voorbeeldigheid

op die dansbaan met die hemp oopgeslaan

oor die baadjiekraag het ons skaars ’n voet verkeerd gesit

met brylcreem in die hare was ons blink van boekgeleerdheid

kombuiskennis katelvaardigheid bekvernuf

hoe heerliker die passies van drank en idealisme

hoe meer kak het ons gepraat

en baie het ons weggegooi

ou baadjies en baaisiekels

dooie katte en historiese aandadigheid

en die gekyf en gekekkel van hulle

wat o so cool as tweetaaljakkalse

(maar ene gat)

op awesome agterente skuiwe

ons het die tafel vir mekaar gedek

met lig-gestyselde servette en glase vol son

op genadige dae ook ’n vleisie daarby

en deur die ruite gesien hoe bewe

die lewe in woordblare buite

hoe vlies binnelandswolke bo die spits

en die stof en muisdrolletjes nie raakgesien

die skaduwees in hoeke van kamers nie gewaar

onder beddens waar voorsterwers die tyd vasgelê het

op voorgestoeltes het ons gesit

en in agterbanke

en soms in die deur gestaan

vir aankoms of vertrek

of sommer om ’n ogie in die seil te hou

vir die bakleiery op straat

en gereis

of dan getrewwel

om op vreemde kuste uit te waggel

lotuseters en boknaaiers papierswape

en skeefskutters en perskediewe

in dese en gene wéét ons

hoé om op ’n stoep te sit onder ’n bloeisel

vuurspuwende naghemel

niks is uiteindelik ons s’n nie

en nêrens is ons tuis

want as die maan ’n misverstand is

is die son immers verstand

en daar is hoeka geen grond om op te staan

behalwe in dit wat verby is

droom is nagskrywe

wanneer die lyf

in ondergrondse riviere

van melancholie dryf

en die beelderyk ’n sintuig word

(maar ons eet die brood en drink die wyn

want tjoeftjaf gaan ons albei verdwyn)

ons oudstryders van ’n patetiese droom

gebleikte Afrikane

(in Tanzanië word albinos opgekerf vir muti)

moedswillig en moeg en stompsinnig gestruggle vir ‘n taal

wat eens geweet het van koekemakrankas en liewenheersbesies

om nou weg te syfer soos die water

wat mens in ’n sif aandra vir die donkie

wat klippers vreet in die Karoo

met woorde het ons skanse teen die smet van dood probeer bou

en toe het bevryding die land oorspoel

totdat ons krom soos brandsiek brakke

vir ons eie skaduwee moes loop koggel

natuurlik het ons kennis van alles geneem

en toe weer vergeet en die sin van ons wees

op die wêreld

het ’n duistere onsin geword

vir die skape van ons kennis

het ons ou stomp broodmesse in ruil gekry

want die lewe skil mens soos ’n ui

totdat daar niks oorbly

behalwe ’n waterigheid in die oog

kyk ons sal die kadawers van ons wysheid

oorlaat aan die alleswetendheid van wurms

en met die een goeie oog ’n laaste keer korrel

deur die trapdeur se sleutelgat

af in die kelder van ewigheid

maar fok hulle né Ouboet

die ou en die nuwe kapitaliste

vernaam gepoephol in hulle stralers en Mercedesse

die voorbankers en die kripvrate

die rassiste van weleer die huigelaars en die heiliges

en die werfbobbejane en die gatgabbas

die polisie en veral die veiligheidspolisie

(fok hulle)

en die bevryders met die botox gewetens

en dié wat anonieme briewe skrywe

fok die politici

fok baie spesiaal die staat

ek haal my bril af

maak die notaboek oop

sal ek geboordjie en gedas

pampoenwense vir jou skryf op papier?

nee! jy ken tog die metafoor

as stoorkamer van toor en van goël

waar die engel soos ’n voël wat wil nes bou

die wurms van betekenisvertering opgaar

’n wieg van oogverblindende sterrereise

teen die hemel se dak wanneer die nag so stil is

dat jy die donker kan hoor knetter

die oorstelpende wolkestapeling

waarvan ons woordstopseltjes maak

om die skoonheid te rook

totdat ons gedagtes soos voëlvlug vervaag

die berg se blou deining

die bome van kremetart tot flambojant

tot bloekom verby hoekom

(vinke wat fokol weet van die vergaanvolk

los visitekaartjes op die vensterbank

en vee hulle vere af aan die vat-so

sonder om ’n ooglid te verroer)

mens skryf gedigte

sodat die woorde

met mekaar kan praat

wie sê die ark is ’n wrak?

wie gee voor Noag was ’n vark

in Palestina te gesuip om te hoor

hoe swaar dra die brak waters

aan die vrag verdronktes

toe dit nog nat soos nag was oor die aarde?

og og dis tog net strontstories by die trog

hulde hulde

vrot van skulde

skilpaddop is eerliker

die lewe is ’n tweede vrou, Ouboet

jy ontdek haar eers later

raak tot oor jou ore verstrik in haar sjarme

jy dra vir haar soetkoek aan

skarlaken lak vir haar toonnaels

’n kettinkie van Koptiese goud

om haar middel in geheime te lyf

maar in die nag voel jy soms

haar trane teen jou beaarde hand

kom agter sy begin staar na haar gesig in winkelglas

dat sy ’n geheue dra aan parfuum wat jy nie ken nie

en wanneer jy na ’n wêreldreis

voor dooiemansdeur te staan klop

wéét jy sy het lankal ’n ander minnaar

Ouboet, solank ek nog die een woord

agter die ander kan pas

en jy nog voldoende die aanlas-las

van lees kan bemeester

ter wille van ontlasting

sal ons onthou

om die rug teen die wind te keer

want ons het geen ander keuse

as om te maak met oog en hand

dankbaar om soos die slang

nog net beweging te wees

grawe jy solank die kortpad oop

en ek sal al agter jou loop

want ons drink die wyn en eet die brood

en tjoeftjaf is ons albei dood

maar intussen maak ek staan

as enigste klip bo die gat van die maan

hierdie glasie steen

en kyk hoe span die skip haar seile!

vryheid broer vryheid!

– Breyten Breytenbach
26 Junie 2009

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

IW vs. IV

Di, 30 Junie 2009 21:28

Die Israelwaarheid vs. die Israel-visie

Die idiote van die Israel-visie is ‘n spul “mentally retarded
jerks”.

Tydens die ou NP bedeling het die intelligensiedienste van
die NP Regering alle (potensiële) regse groeperings geïden-
tifiseer en ‘n plan uitgewerk hoe om hierdie groeperings as
‘n kollektief te infiltreer, te beheer, te bestuur, te verdeel,
te stereotipeer en te diskrediteer. Hulle het die “textbook”
metode gebruik, naamlik om selfs hul eie “regse” groepe
te stig en hulle dan self te bestuur en te beheer. Die oog-
lopende voordeel hiervan is dat die regses outomaties ge-
lok word ; hulle registreer (vul lyste en registers in) som-
mer vrywilliglik ; en op so ‘n wyse word daar sonder veel
moeite, al hulle gegewens op lêer verkry. Dit noem mens
alles-in-een ‘n ‘bargain’.

Regerings -gestigde en/of geïnfiltreerde groepe sluit in :

Die AWB ; Die BSB ; Die Volk ; Orde Boerevolk ; Boere-
staat Party ; Vryheidsfront ; Die Verkenners ; TLU-SA ;
Die Israel-visie ; Dogters van Sion, ens.

A) Beheer en bestuur :

Alle sg “operasies” van die meer militante groepe (soos bv
die bomplantery van die AWB) was deur die “leierskap” be-
plan, beheer en bestuur... en daarom was elke liewe AWB
bomplanter ook gevang en toegesluit, want hulle was reg
van die begin af uitgelok, beheer en bestuur. _Hierdie mo-
dus operandi het ook verseker dat die deursnit “regse” ou-
tomaties ‘n slegte naam kry (gestereotipeer word), naamlik
dié van verkrampte, agterlike, dikgat en brandewynbesope
domgatte wat nie eers weet hoe om ‘n operasie suksesvol
uit te voer, of om saam te staan nie.

B) Verdeel taktiek en diskreditasie :

Sekere groepe was geïdentifiseer nl dat hulle geen geweld
voorstaan nie, maar slegs hulle ideologie (godsdiens) wil be-
vorder. Hierdie groepe het nie gekwalifiseer as militant nie ;
en derhalwe kon die Regering (se intelligensie agentskappe)
hulle nie maklik uit lok om bomme te plant, ens, nie. So, die
Regering moes derhalwe alternatiewe planne maak om hier-
die (godsdienstige) groepe te neutraliseer en hulle invloed te
beperk. _En een van die metodes was om hierdie groepe van
binne te verdeel, sodat hulle op die einde van die dag opbreek
en versplinter. Dit sou moraal verder breek.

Hierdie gevolglike verdeeltheid en versplintering word dan
gerieflik in die Media gerapporteer en só word die sg “Israel-
visie” (as ‘n kollektiewe ‘label’) outomaties as negatief en be-
laglik gestereotipeer as ‘n beweging wat noodwendig uit hon-
derde verdeelde en verskillende irrelevante “sektes” bestaan
wat nêrens heen oppad is nie. Agente (infiltreerders/akteurs)
word binne die geteikende regse (godsdiens) groepe geplant
met die opdrag om verdeeltaktiek toe te pas deur sekere ver-
deelmeganismes in aksie te stel.

Onderwerpe (‘tools’) wat as gerieflike verdeelmeganismes
aangewend word is :

1) Voorspellings en ‘profete’

Die infiltreerders (agente) werk hulself vinnig (gewoonlik deur
groot finansiële skenkings te maak) in leiersposisies in. Hier-
die fondse word natuurlik deur die Regering verskaf. Hulle maak
gevolglik van die beginsel van vrees gebruik, want hulle weet dat
vrees ‘n vorm van geloof is. _So begin hulle om allerande nuwe
“profete” en voorspellings in te voer en hiermee maak hulle die
lede van die gemeente bang (met ‘doomsday’ scenario’s, ens.)
en so verkry hulle ‘n emosionele hou-vas oor die gemeente.

Sommige gemeentelede sal selfs oortuig word om al hulle be-
sittings te verkoop... en dan te sit en wag op die voorgenome
‘doomsday’ (of tragedie/kataklisme) om aan te breek volgens
wat die ‘profeet’ kwansuis voorspel het. _Voorbeelde is Siener
van Rensburg en Johanna Brandt wat as sg “profete” aange-
wend word (of verdraai word). Ander voorbeelde is “Planeet
X” (Nibiru), “Poleshift”, ens, ens.

Wanneer hierdie voorspellings egter nie realiseer nie, is die
gemeente (idiotiese, breindood volgelinge) verslae en skeur
hulle uitmekaar met gevoelens van bitterheid, verwyt en ver-
driet. _Hierdie gebeurtenis word dan gerieflik aan die Media
gerapporteer. -- Die Media beeld dit natuurlik uit as die sg
“Israel-visie” wat mense mislei en op sleeptou neem, wat
boonop uit ‘n paar malletjies (‘retards’) bestaan.

Hierdie bostaande scenario het wel in die Tagtigs plaasgevind
toe die sg “leier” van ‘n groep wat hulself die “Israel-visie” ge-
noem het, sy (breindood) lede oorgehaal het om al hulle besit-
tings te verkoop omdat hulle volgens hom saam ‘n boot moes
koop om die wederkoms op die see in te wag. Hulle sg “leier”
– ‘n man wat sy vrou verlaat het om ‘n spul bywywe (of hou-
vrouens) aan te hou. ‘n Siek agent van die Regering wat sy
eie mense skaamteloos bevark vir geld.

Ek verstaan hierdie man bestaan vandag nog en hy is steeds
doenig onder sekere (naïewe) Israelgeledere. _Sy naampie is
egter opgeskryf en wanneer die dag aanbreek gaan daar met
hom afgereken word. Hy is egter nie die enigste een nie. Daar
is ander en hulle naampies is ook in boeke. _Daar sal vir hulle
geen genade wees nie.

2) Vrees

Soos hierbo genoem word die emosie van vrees gekweek en
bearbei om dan as geloof aangewend te word, want vrees is
‘n vorm van geloof. _Die gebeure rondom die Boeremagsaak
en die voorspellings rakende die sg “Nag Van Die Langmes-
se” (wat glo sal begin as Mandela in sy graf is...) is ‘n goeie
voorbeeld hoe vrees aangewend word om mense te motiveer
om irrasioneel op te tree deur bv onnodige onwettige aksies
uit te voer – omdat hulle (deur vrees as geloof) oortuig word
dat dit nodig is ter wille van noodweer, oorlewing of selfver-
dediging.

Mense word bang gepraat met hierdie voorspellings en dan
word hulle oorgehaal om (onwettige) wapens en ammunisie
op te gaar. Meestal word hierdie onwettige wapens deur die
provocateur self verskaf en dan word hierdie mense aange-
keer en gearresteer – waarna die agent provocateur ‘n reu-
se beloning ontvang. Daarna word hierdie hele gebeurtenis
aan die Media gerapporteer, waar die gearresteerdes as die
sg “Israel-visie” uitgebeeld word.

3) Paulus uit die Bybel

Die “Israel-visie” groepe was deur die Regering self gestig.
Dogter van Sion (ook voorheen op die Internet bekend as
siener.co.za) was deur Dirk van Vuuren en sy bende NIA
agente gestig. Hulle hele operasie (en drukpers) was deur
die Staat befonds. Hulle doel was om die hele Israel Identi-
teit beweging in Suid-Afrika as ‘n geheel te verdeel en ook
te stereotipeer as agterlik, verkramp, bekrompe, ekstreem
en benepe. Ben Maree is ‘n ander misleier wat steeds aan-
hou met sy anti-Paulus prediking en van sy sotlike boekies
verskyn steeds in sekere regse boekwinkels sodat morone
daardeur mislei kan word.

NIA het van die CIA se disinformasie materiaal gebruik ge-
maak, naamlik dié van Linda Newkirk, Sheri Shriner en Nan-
cy Lieder et al. Al drie hierdie wywe is CIA agente, satans-
gespuis. _Hulle het toe hierdie ‘nuwe leer’ in Suid-Afrika in-
gevoer - nl dat Paulus nie in die Bybel hoort nie, en dat sy
geskrifte derhalwe uit die Bybel verwyder behoort te word.
Om mense (hulle breindood gemeentelede) oor te haal het
hulle o.a. van die dom redenasies van Sheri Shriner gebruik
gemaak.

Hulle het “Anti-Paulus” gemeentes (groepe) gestig, soos o.a.
“Dogter van Sion” ; en hulle agente het in amper elke Israel-
gemeente ingekruip en hierdie sg ‘nuwe leer’ begin verkondig.
Soos te verwagte het nie almal hieraan gebyt nie en gevolglik
het amper die hele Israel Identiteit Beweging hieroor (..nl oor
Paulus) geskeur. En natuurlik was hierdie feite (..hoe Paulus
verwerp word) aangaande die “Israel-visie” in die Media gerap-
porteer om sodoende die hele Israel Identiteit te diskrediteer.

Hierdie (anti-Paulus) misleiers en agente moet nie dink hulle
naampies is nie opgeskryf nie. Wanneer die dag aanbreek sal
hierdie verraderlike spul vuilgoed hulle verdiende loon ontvang.

4) Die besnydenis, offers, baarde dra, ens...

Soos ek voorheen genoem het, voer die agente van die Rege-
ring aspris sekere (idiotiese) idees, beelde, ‘labels’ (en fisiese
voorkomste) in waarmee hulle outomaties die hele Israel Iden-
titeit beweging belas, grond toe trek, stereotipeer en diskredi-
teer. Daarom sal hulle (aspris) hul uiterlike beeld as die mees
idioties, verkramp en bekrompe uitbeeld, naamlik om te ver-
kondig dat die besnydenis (die Ou Verbond / Ou Testament),
offers, ens, steeds van krag is ; en dat die mans bv lang bos-
baarde moet dra en sekere (verkrampte) kleredrag moet dra,
ens, ens.

Al hierdie ekstremistiese ‘voorskrifte’ word opsetlik aanbeveel
(en op ‘n belaglike wyse uit die Bybel geregverdig) met die uit-
sluitlike doel dat hierdie groepe (uiterlik en innerlik) as die mees
ekstreem-idioties, verkramp, bekrompe en benepe moet voorkom,
waarna hierdie groepe se belaglike voorkoms (..en ideologie) dan
gerieflik aan die Media gerapporteer word -- soos dit byvoorbeeld
gedoen was toe “Dogter van Sion” se agent (nl Dirk van Vuuren)
met sy spul dik, domgat, verkrampte en bebaarde ou (informant)
omies kaalvoet en in hulle faktap bruin khaki klere, by die Bloed-
rivier Laer gaan plak het om die een of ander boere “statement”
te maak...

Toe word Huisgenoot (soos te verwagte) uitgenooi om fotos van
hierdie siek, verkrampte en sotlike spul te neem, en ‘n onderhoud
word met die spul faktap bebaarde ou-toppies gevoer - waar hulle
met hulle ‘Boek van Herinnering’ (hul ‘bybel’ waar Paulus uitgelaat
is) op hulle skoot sit en tuur vir die kamera. _Dit was lagwekkend.
En toe verskyn die hele berig in Huisgenoot waar daar toe (soos
te verwagte) van die sg “Israel-visie” gepraat word. - En só word
die hele Israel Identiteit as ‘n kollektief gerieflik gebrandmerk,
gestereotipeer en ge- ‘label’ as die sg “Israel-visie”.

5) Buite-Bybelse geskrifte

Om verdere verdeeltheid te veroorsaak word sg “nuwe profete”
en buite-bybelse boeke ingevoer.Hierdie geskrifte of persone (of
sg profesieë) is nie stigtelik tov die Israel Identiteit (en eenheid)
nie, en derhalwe beskou ek dit nie as fundamentele of noodsaak-
like (prioriteit) geskrifte / getuienis / persone nie, maar slegs as
aanvullend of hoogstens interessant. _Sulke tipes geskrifte sluit
in : Bertha Dudde, Jacob Lorber, Judith de Beer, Linda Newkirk,
Siener van Rensburg, Johanna Brandt, Oera Linde, ens. En die-
gene wat hierdie geskrifte navolg of bevorder (en konstant aan-
haal) word deur my as idioties, verderflik en uiters VERDAG be-
skou. Die Bybel is en bly die prioriteit, en is dus ook voldoende.

6) Tale spraak

Om verdere verdeeltheid aan te wakker was daar ‘n “issue” van
tale spraak (brabbeltaal) gemaak in sekere Israelgemeentes. Die
hele aspek van tale spraak was aspris buite konteks en buite pro-
porsie uit verband geruk sodat dit sekere mense weggedryf het.
Openbare tale spraak (in die gemeente) is nie meer relevant nie
en wanneer iemand dan in ‘n vreemde taal spreek moet daar ‘n
(stigtelike en Skriftelike) doel voor wees en moet dit uitgelê kan
word.

7) Opsweping en uitlokking

Sekere “leiers” van sekere Israel(visie) groepe is lief daarvoor om
gedurig na die Azaniese Regering te verwys as of dit NIE deur die
God van Israel aangestel is nie ; en as of dit NIE volgens die Wil
van God is (geskied) nie. _Dan word daar bv vir die lede van die
Boeremag (wat in die tronk sit – wat boonop ‘n spul Witboekers
/ Sataniste is) gebid, so as of dit nie God se Wil is dat hulle daar
beland het nie. _Al hierdie optredes is subtiele vorme van uitlok-
king en opsweping, en dit dra by tot stereotipering, diskreditasie
en verdeeltheid.


Persone wat die Bybelse Israelwaarheid (IW) navolg, glo
en aanvaar die volgende :

1) Ons glo dat die God van die Bybel, nl die God van Israel, die
Skepper, die Allerhoogste en die Almagtige is wat die lot van vol-
ke bepaal en wat Regerings aan stel ; en alleen die God van Israel
ontwortel Regerings. Geen mens is by magte om Regerings en/of
aardse Koninkryke te ontwortel nie.

2) Ons glo (nes dit as voorbeeld in die Bybel opgeteken staan) dat
die God van Israel hierdie bose, Kommunistiese en Azaniese Rege-
ring aangestel (in plek gestel) het as STRAF teenoor die goddelose,
linkse, liberale en humanistiese BLANKES (Adamiete) van Azanië.

3) Die rede waarom die God van Israel hierdie bogenoemde STRAF
oor die (liberale) blankes aangestel het, is omdat die meerderheid
blankes hierdie bose (goddelose, liberale, humanistiese, teosofiese)
pad (geloof) gekies het (twee maal "JA" gestem het)... naamlik die
pad van inter-rassige gelykheid, vryheid, broederskap, verbroedering,
versoening, multi-kulturalisme, vermenging en integrasie – op beide
geestelike sowel as fisiese gebiede (vlakke). _Die blankes het dus
die Evangelie met Teosofie besmet !

4) Ons WEET dat NIEMAND (geen mens) hierdie God-aangestelde
STRAF (nl die Azaniese Regering) gaan ontwortel nie ; en diegene,
naamlik daardie ekstreem(skyn)regse poepolle (NIA agente, infor-
mante en provocateurs) met hulle dikgatte, domgatte, dronkgatte,
krampgatte, kaal voete, rugby shorts, kouse en sandale, khaki -en
camo klere, safari pakke, kamme in die kouse, vierkleur onderbroe-
ke, domgat spelling en ongeletterde woordeskat - moet hier lees en
MOOI ONTHOU... dat ons VLOKKOL met jou “Israel-visie” –agtige,
bomme plant -kakstories te make wil hê ! _Met ander woorde : Jy
moet Volk-off ! Ons stel nie belang nie !

5) Ons glo dat, te midde van hierdie STRAF (naamlik die Azaniese
Regering), dat die God van Israel ons (die getroue, Bybelgelowige
Israeliete, nl IW-gelowiges) behoed, bewaar, versorg, beskerm, lei,
en seën, hier in die goddelose Azanië. Want die God van Israel is
ons Herder, ons Rots en ons Verlosser ; en ons vertrou op Hom.
Hallelujah ! Ons is dus NIE deel van die sisteem nie, alhoewel ons
in hierdie goddelose en vervloekte bobbejaanland woon - tussen ‘n
spul verraderlike wit, liberale, humanistiese, goddelose gespuis –
wie daagliks genadeloos omkom aan die pote van hulle geliefde
boggom-naastes - à la 'Poetic Justice' !

6) Soos beloof word in Psalm 23, sal ons IW-gelowiges niks vrees
nie. Ons besef dus goed dat moeilike tye móét kom. _Ons sal dus
geduldig wag totdat die tye wat die God van Israel bepaal het (..en
waaroor die Profete geprofeteer het) vervul word.

Hallelujah !


JW12

.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Michael Jackson

Vr, 26 Junie 2009 21:35

Michael Jackson had a heart attack because he suddenly
realized his plastic Arian face and skin color portrayed the
true essence of apartheid and racism...

Michael Jackson killed himself last night after he found out
“boys to men” was a band and not a delivery service...

Doctors believe Michael Jackson’s heart attack was due to
a hereditary problem. They think its probably the result of
a defective billy gene...

RIP Michael Jackson, he touched to many people, albeit
most of them children…

While in a coma, doctors were waiting for Michael Jackson
to show signs of life, then his heart suddenly pulsed “beat
it” in morse code...

Just read Michael Jackson’s funeral arrangements, he will
be melted down and made into plastic toys. That way kids
will play with him for a change...

I genuinely feel sorry for Michael Jackson’s family. The final
decision to bury, cremate or recycle cannot be an easy
choice to make...

I heard they are having to double the seating at Michael’s
funeral because children under 12 have to be accompanied
by an adult...

After Jackson’s funeral they decided it would be fitting to
rather have a giant tupperware party...

What do Jacko and Santa have in common ? They both like
to empty their sacks for little children...

After Michael Jackson’s sudden death Gary Glitter has offer-
ed to cover some of his dates, Henry aged 10, William aged
12 and Joel aged 13...

Condolences to the Jackson family, but could i also remind
you that collection day for recyclable plastics is Monday...

Apparently, Michael Jackson’s last wish was to be melted
down into little dildos so kids could still play with him...

Confirmation just came through that Michael Jackson died
of food poisoning. Apparently he choked on some 12 year
old nuts...

Out of respect, McDonalds have just released the McJack-
son burger... 50 year old meat between 10 year old buns...

Reports that Michael Jackson died of a heart attack are in-
correct. In fact he went to the children’s hospital and had a
stroke...

When ambulance officers arrived at Jackson’s home, they
found class A drugs in the kitchen, and the whole of Class
4B in his bedroom...

Madonna has paid her respects to the Jackson family and
wants to know how much they want for the kids...

All Michael Jackson’s upcoming dates are now cancelled,
including John aged 5, and Ryan aged 9...

Update : A contract has been signed with an international
toy company to have Michael Jackson’s remains melted
down and cast into little figures of Dirk prinsloo and Ad-
vocate Barbie...

Last minute breaking news : Michael Jackson DID die of
shock. His plastic surgeon told him he was white enough,
then he suddenly realized the U.S. has a black president...

....

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Die (beter en/of) nuwe (Mev. en) President C Niehaus om te verhoog ? Vorentoe... wenk (Inisiatief) (lank)

Sa, 20 Junie 2009 20:43

Die (beter en/of) nuwe (Mev. en) President C Niehaus om te
verhoog ?
Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel wenk (Inisiatief) (lank)

*

Groot dank en/of wardeering word hiermee betuig.
Vir Opstaan en/of Vorentoe gaan (Inisiatiew(e)).
Om d.m.v. E-pos en/of Nuusgroep(e),
((Kosmies) Gesamentlike, (waar van toepassing)),
Kompromie en/of Onderhandelinge Kommunikasie (Inisiatiew(e)).
weer te gee.
Asook vir die ondersteuning daarvan.
Om vry en/of regverdig, (vorentoe) te kan vervorm,
na 'n (beter en/of) nuwe, Aangename uitkomste Gemeenskap.

By voorbaat baie dankie.
U ondersteuning, (in die verband), word inniglik waardeer.


Die vry en/of regverdige blou-groen lig, word hiermee gegee.
Aan Media en/of Aangename uitkoms Bereiking (Lede en/of)
Leiers.

Voor, tydens en/of na,
die hou van,
Benodigde,
en/of Vereenigde (Volksgroep(e) en/of) Nasie(s) Ontmoeting(e),
en/of
(Koalisie en/of) ander,
((ondersteun) vorentoe bring van),
verkiesing(e), referendum(s), menings peiling(e) en/of debat(te).


(1)

(Die (Kosmiese) Koninkryk van (God) om te verhoog ? )

Hiermee word die vrye en/of regverdige blou-groen lig gegee.
Aan Media en/of Aangename uitkomste (Lede en/of) Leiers.

Vir Afgevaardigde(s).
Om reise saam met Adviseur(s) te verhooog.
Met Vliegtui(e), Ruimtetui(e) en/of Ligtui(e).
Na -
Planeet Lucifer,
verkose Sterre Stelsel(s),
en/of
(ondersteun) (Inter-godsdienstige) Sterre Stelsel -
(Hemel), Shambala, Nirwana, Prasanthi Nilyam (Puttaparthi, Indië)
en/of Salem.

Om die verkryging van wen-wen formule(s) te verhoog.
Om na 'n Gesamentlike Aardse Regering,
en/of
Gesamentlike Vereenigde (Volksgroepe en/of) Nasie(s),
(Aangename uitkomste Gemeenskap),
(op die ((Aarde), Son Stelsel, Melkweg Stelsel, (Galaksie en/of) Ster
(re) Stelsel, (Galaksie en/of) Ster(re) Stelsel Groep,
Heelal(le) / Hemelruim(e), en/of) (Kosmiese) vlak),
te verhoog

Alleen, en/of gesamentlik,
met (Sri Sathya Sai Baba,
(Koningin en/of) Koning, en/of (Mev. en) President Camille en
Charles,
en/of) (God),
as die (Koalisie) President van Beide te verhoog..

Veronderstel Aarde Gesamentlike Aangename uitkoms,
(Organisasie(s) en/of) Sentrum(s),
(en/of referendum(s) en/of verkiesing(e), onder andere),
(vir die Aarde Gesamentlike (Land en/of) Regering).

Gesamentlik met 'n Parlementêre Nuus Media (Organisasie en/of)
Sentrum.
Veronderstel soos is,
en/of
te verhoog van, (verder as) en/of na (SAP R/5 (grafiese vertoon) en/
of) Jutastat,
(bladsy(e) per portefeulje),
(op die Land, Ekonomiese Sone, en/of Kontinent vlak).

Om onderhandeling(e) te verhoog,
te verhoog van, (verder as), en/of na,
'n (ondersteun) (beter en/of) nuwe Riglyne volg en/of ondersteun,
((Kosmiese) en/of) Aarde, Gesamentlike Gemeenskap,
(waar gedruk en/of versprei word).

En/of ook,
Dank en Waardeering,
(Nuus Media en/of) Nuusgroep, Saamreis Vennot(e),
(Voor, tydens en/of na,
die plaas van Aangename uitkoms (Wenk(e)).
Om daar van, (verder as), en/of na, te verhoog,
indien nie alreeds so is,
indien ooit, indien wel.

(Daar word onder andere, na die wolk(e) gekyk.
Om wenk(e), vanuit die Simboliese Vlak,
op Nuusgroep(e), te lewer).


(2)

(ANC en/of DA plas(e), kleinhoewe(s), dorp(e), sted(e),
metropolitaanse sub-struktur(e) en/of) provinsie(s) om te verhoog ? )

Hiermee word die vrye en/of regverdige blou-groen lig gegee.
Aan Media en/of Aangename uitkomste (Lede en/of) Leiers.

(Inter-godsdienstige) Aangename uitkomste Adviseur(s),
om die gee van die blou-groen lig te verhoog.

Vir die ((skep), soek, vind, ondersteun en/of) verdere verhoging,
van Aangename uitkomste,
(plas(e), kleinhoewe(s), dorp(e), sted(e), metropolitaanse sub-struktur
(e) en/of) provinsie(s).

Ten doel daarvan,
om te verhoog,
om meer as 'n post-rubikon,
(alkohol vrye, vegetaries, en/of beter en/of nuwe argument
(ondersteuned))
gemeenskap te funksioneer,
en/of
om gesamentlike verkeer te verhoog.

Voor, tydens en/of na,
besluit ((is), is en/of) gaan word,
om daar van, (verder as), en/of na,
te verhoog,
indien nie alreeds so is,
indien ooit, indien wel.


(3)

((Beter en/of) nuwe Pad Gebruik om te verhoog ? )

Die vry en/of regverdige blou-groen lig, word hiermee gegee.
Aan (Media en/of) Aangename uitkomste Bereiking, (Lede en/of) Leiers.

Vir die oprigting van Voertuig Waarde Verhoging Sentrum(s) en/of
Personeel.
Voor, tydens en/of na,
by Hoofweë aangesluit word,
en/of
by Tolhek(ke) aangedoen is.

Ten doel,
om voertui(e) se padwaardigheid na hoër vlak(ke), te verhoog.
Die uitreiking van die tyd en/of datum plakkertjie(s),
kan ook verhoog word.
Voor, tydens en/of na,
aandoening by Sentrum(s) / Personeel.

Bonus Pryse / Punte kan ook verhoog word.
Aan (Lede en/of) Leiers,
wat Veilige Reis toebehore aan hul voertui(e) aanbring.
Bv. Omnivision op tru-spieel(s) aanheg.
Om veilige baan verandering te verhoog,
(indien nie alreeds),
(indien wel so verkies word, indien wel).


(4)

((Beter en/of) nuwe Onderhandelinge Taalgebruik om te verhoog ? )

Hiermee word die vrye en/of regverdige blou-groen lig gegee.
Aan Media en/of Aangename uitkomste (Lede en/of) Leiers.

(Inter-godsdienstige) Aangename uitkomste Adviseur(s),
om die gee van die blou-groen lig te verhoog.

Om die insluiting van Pad Verkeers Teken(s) te verhoog,
(indien wel moontlik, indien wel).
Voor, tydens en/of na,
aan Onderhandeling(e) deel geneem ((is), is en/of) gaan word.

Om meer beskrywend Onderhandeling(e) te ondersteun.
Voor, tydens en/of na,
die versoek daarvoor,
(om daar van, (verder as), en/of na),
te verhoog,
indien nie alreeds so is,
indien ooit, indien wel.


(5)

(Toekenning van Bonus Pryse / Punte om te verhoog ? )

Hiermee word die vrye en/of regverdige blou-groen lig gegee.
Aan Media en/of Aangename uitkomste (Lede en/of) Leiers.

(Twaalf Gebooie en/of) Vryheids Manifesto Aangename uitkomste (Lede en/
of) Leiers,
die gee van die blou-groen lig te verhoog.

Vir die ((skep), soek, vind, ondersteun en/of) verdere verhoging,
van vry en/of regverdige,
Aangename uitkomste, Bonus Pryse / Punte, Toekenning Komissie(s).

Ten doel daarvan,
om Bonus Pryse / Punte, toe te ken.
Aan Aangename uitkomste (Adviseur(s) en/of) Onderhandelaar(s).
Voor, tydens en/of na,
die bereiking van vrye en/of regverdige,
((kort), medium, lang en/of) mega-lang termyn,
wense en/of begeertes, visies en/of doelwitte, en/of konstitusionele
voorstelle,
indien nie alreeds so is,
indien ooit, indien wel.


(Die hernumering van (Inisiatiew(e)), is soos verkies, en/of welkom).


Voor, tydens en/of na,
beraadslaag (is), is en/of gaan word,
met (Lede en/of) Leiers van -
G-77, G-20, G-8, G-7 (Lid), en/of EU, VSA, VK Land(e),
(indien wel nodig),
en/of
(soos verkies en/of ondersteun).


Kyk net na al die Swaai, Byvoordele en/of Voordele, onder andere,
te verkry -

Meer effektiewe swaai, van, (verder as), en/of na,
DA, (Afrikaanse) Geesteskundige, (Nuwe Era en/of) Holistiese
Gesondheids Beweging,
Inter-godsdienstige en/of (God) Ondersteunde,
en/of (Koalisie (Saam)) Regerende,
Aangename uitkoms, (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s),
kan asemrowend verhoog word.

Meer aangename samewerking van, (verder as), en/of na,
DA, (Afrikaanse) Geesteskundige, (Nuwe Era en/of) Holistiese
Gesondheids Beweging,
Inter-godsdienstige en/of (God) Ondersteunde,
en/of (Koalisie (Saam)) Regerende,
Aangename uitkoms, (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s),
kan asemrowend verhoog word.

Meer effektiewe ondersteuning, van, (verder as), en/of na,
Saamreis Aangename uitkoms, Bereiking Wenk (Inisiatiew(e)),
kan asemrowend verhoog word.

Meer effektiewe vertroue, van, (verder as), en/of na,
Kompromie en/of Onderhandeling Proses(se) (Onderweg),
kan asemrowend verhoog word.

Die vinniger realiseering van vry en/of regverdige,
((kort), medium, lang en/of) mega-lang termyn,
wense en/of begeertes, visies en/of doelwitte, en/of konstitusionele
voorstelle,
(onder andere, totale handeldrywe van (Land(e), Ekonomiese
Sone(s), Planet(e), en/of) Galaksie Groep(e) ens. met mekaar),
kan asemrowend verhoog word.

Gesamentlike belange kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.

En 'n (Beter en/of) Nuwe Lewe, kan vir Almal (geskep en/of) verhoog
word.

(Hoop dit help. )
(Sien dit help. )
(Saam (met die (outeur), ANC, DA en/of (God)), vir 'n (Beter en/of)
Nuwe Toekoms. )

(Staan op / Gaan vorentoe,
vir die reg, kontinuiteit, kwantiteit en/of kwaliteit van Lewe,
asof dit U (eerste, laasste en/of) middelste geleentheid kan wees. )

By voorbaat baie dankie.
U ondersteuning, (in die verband), sal inniglik waardeer word.


((Ondersteun) ontwikkel en/of gestuur,
voor, tydens en/of na die lees van,
die ((huidige), huidige, beter en/of) nuwe,
Bagavad Gita,
Upanishads en/of Vedas,
(Dhammapada),
Heilige Koran,
Send-Avesta,
(Torah),
en/of
(Christelike) Bybel. )


(Vir 'n (ondersteun), (vrye en/of regverdige), korter,
(ondersteun) Aangename uitkomste (ondersteunings en/of) Bereiking wenk
(Inisiatief),
,
verwys (onder andere), na -
,
(ondersteun) Verkose vers(e) van -
www.Bahai.org, (www.bahai-education.org/ocean),
(gesamentlike) ((Handboek(e) )) (Inisiatief),
,
www.SriSathyaSai.org.In, (www.srisathyasai.org.in),
(gesamentlike) ((simbol(e) )) (Inisiatief),
,
www.LcdBible.org,
en/of
www.BibleDatabase.org, (Inisiatief). )


(Indien hierdie (beter en/of) nuwe (Argument) Samewerking wenk
(Inisiatief) van enige hulp is,
kontak aub. die Aangename uitkoms Adviseur,
van die Lewering van hierdie Diens,
vir die oordrag van Bonus Pryse / Punte, Swaai, Byvoordele en/of
Voordele,
na die (outeur) se besit.

Alleen en/of gesamentlik,
met
'n Wenk aangaande watse besluit om te maak,
en/of
Telefoon nommer en/of Bank besonderhede (van die Aanstuurder).

Om
die lewering van ((groter), groter en/of) mega-groter,
Aangename uitkomste wenk (Inisiatiewe),
te kan verhoog,
die vinniger realiseering van vry en/of regverdige,
((kort), medium, lang en/of) mega-lang termyn,
wense en/of begeertes, visies en/of doelwitte, en/of konstitusionele
voorstelle,
te kan verhoog,
en/of
oortollige Bonus Pryse / Punte, ens. (bv. bo R 350,000.00),
(en/of bo R 10,000.00 per maand), te kan deponeer, (onder andere),
(om die Lewering van die Diens, (ondersteun) gratis te kan verhoog)).


(Indien hierdie 'n Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel wenk
(Inisiatief) is,
lees aub. van bo na onder, links na regs. )

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Hierdie NG

Vr, 19 Junie 2009 02:54

Hierdie NG is so dood so 'n drol.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Stormfront

Vr, 05 Junie 2009 23:49

Hierdie draad is relevant tot die volgende skakel...

http://www.stormfront.org/forum/showthread.php?t=561594

.
“Brawe” Dixhead van Stormfront

Hy is ‘n baie brawe keffertjie – natuurlik nou wanneer mnr
JW12 nie meer daar kan skryf en homself kan verweer nie.
Verder het Dixhead homself geopenbaar as iemand wat...

Gebore is in Kenia, gewoon het in Mosambiek en Zim-
babwe en tans in die Kaapprovinsie. ‘n Poepol wat tans
nog nie eers 40 poste op SF geplaas het nie. ‘n Moroon
met wie ‘n leek die vloer sal vee...

1) ‘n Ondersteuner van die Vrymesselaars (Afrikaner /
Broederbonders) se Orania Beweging – die fopspeen
wat deur NIA spesiaal vir die dom, naïewe Afrikaner-
poefters ontwerp is.

2) ‘n Opstoker. Iemand wat ander mense aanmoedig om
die Azaniese Regering te probeer omverwerp. _‘n Tipiese
provocateur. Terwyl hy self weet dat dit nie haalbaar is nie.

3) Nóg ‘n “regse” organisasie wil stig wat sonder die Een
(wit) God is, waar hy ywerig ander mense opstook om dit
te begin, maar sélf skugter is om daardie bydrae te maak
wat hy so ywerig suggereer. Die tipiese mudus operandi
van ‘n provocateur.

4) Vrees in die harte van blankes wil versprei op tipiese
NIA-styl, deur bv baie klem te lê op Uhuru, NVDLM, ens.
Want hy weet dat vrees ‘n vorm van geloof is en ‘n “han-
dy tool” om naïewe witmense tot onverantwoordelike da-
de aan te spoor.

5) Uit valse, skynregse NIA-geskepde webwerwe aanhaal,
soos bv Dirk van Vuuren se (tans verloopte) “siener.co.za”
waar die NVDLM in detail aan die blanke publiek “voorspel”
word. Sodat neurotiese konserwatiewe blankes deur vrees
gedryf kan word.

6) Vir Steve Hofmyer as die (potensiële) “leier” van die
Boere sien. Hahahahah... NIA agente se kômmin dom-
gatgeit loop hulle voor-uit.

7) ‘n Vriend en “compadre” van Witboeker Lets Pretorius
se Witboekbende en agent besmette BV. Wit gemors !

8) Laaste maar nie die minste nie – ‘n halwe, HIV besmette
meidebox wat vir ultra-konserwatiewe JW12 aanval. _Soos
hulle sê : Enige vyand van JW12 is links van hom. Slegs die
ultra linkses (of skynregses) val vir JW12 aan. JW12 is ‘n vy-
and van linkses. Punt.

Jim

.

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Bladsye (1839): [ «    93  94  95  96  97  98  99  100  101  102  103  104  105  106  107  108    »]
Tyd nou: Wo Nov 27 09:07:16 MGT 2024