Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stadig Malema
Stadig Malema [boodskap #119236] So, 27 September 2009 20:32 na volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
“Ek ken net revolusie, ek weet niks van motorbestuur nie,” het Malema
telefonies vanuit Amerika gesê.

“Laat ek jou vertel, my vriend, ek het jou en jou apartheidsregime
oorwin en ek gaan jou weer verslaan, eens en vir altyd!

“Almal van julle saam kan niks aan my doen nie. Jy mors jou tyd.

“Ek is ’n kind van helde en heldinne van die struggle. Ek is nie ’n
kind van lafaards en onderdrukkers nie. Ek is nie ’n kind van ’n
imperialis nie.

“Ek het koloniseerders verslaan. Ek gaan die kinders van die kinders
van die koloniseerders verslaan.”

Van nuus24.com: http://tinyurl.com/ydbmrnv
Re: Stadig Malema [boodskap #119241 is 'n antwoord op boodskap #119236] Wo, 07 Oktober 2009 11:18 Na vorige boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek het slegte nuus vir hom. Maar hy kan maar kom probeer as hy wil...

"Etienne Marais" wrote in message news:980ac7fe-b725-489f-ba22-60a79909aa66@n2g2000vba.googlegoups.com ...
"Ek ken net revolusie, ek weet niks van motorbestuur nie," het Malema
telefonies vanuit Amerika gesê.

"Laat ek jou vertel, my vriend, ek het jou en jou apartheidsregime
oorwin en ek gaan jou weer verslaan, eens en vir altyd!

"Almal van julle saam kan niks aan my doen nie. Jy mors jou tyd.

"Ek is 'n kind van helde en heldinne van die struggle. Ek is nie 'n
kind van lafaards en onderdrukkers nie. Ek is nie 'n kind van 'n
imperialis nie.

"Ek het koloniseerders verslaan. Ek gaan die kinders van die kinders
van die koloniseerders verslaan."

Van nuus24.com: http://tinyurl.com/ydbmrnv
Vorige onderwerp: Nog 'n dag, nog 'n plaasmoord
Volgende onderwerp: Plekname
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 06:14:54 MGT 2024