Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » John Kerry
| John Kerry [boodskap #3794] |
Ma., 26 Januarie 2004 11:56  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
Katryn, ek het nou net op die nuus gehoor dat Senator John Kerry nou
die gunsteling is in die New Hampshire primary. So far so good! :-)
Lorinda
|
|
|
|
| Re: John Kerry [boodskap #3796 is 'n antwoord op boodskap #3794] |
Ma., 26 Januarie 2004 14:48   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On 26 Jan 2004 03:56:02 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> Katryn, ek het nou net op die nuus gehoor dat Senator John Kerry nou
> die gunsteling is in die New Hampshire primary. So far so good! :-)
Yessss!! Ek dink daai laaste potion wat ons 3 gemaak het, is net dalk
besig om te werk? ;-))
Dit is ook interessant om te sien hoe die media mense begin opsweep,
en meer en meer mense wat selfs so paar maande gelede nog gese het dat
hulle nie gaan stem in November nie, want daar is niemand wat hulle
van hou nie, is nou ewe fluks en vurig op die Kerry en Edwards
bandwagon. En dan is die swing voters ook besig om nader aan Kerry,
Clark en Edwards veral te beweeg. Daar is nog 'n opdraande pad
vorentoe, en NH en Iowa was nog nooit 'n goeie aanduiding van wat kan
gebeur nie, en die Bush campaign met hulle biljoene het nog nie eens
begin nie. Die oomblik wat hulle erstig begin om te campaign, gaan
dinge nie meer so rosig kyk nie, en sal die media dan weer draai, en
dalk sal ons weer al daardie potensiele stemme wat so maklik gedraai
word deur die media, verloor. Maar ek is hoopvol en as ons net aanhou
met ons spells en potions...who knows...
;-))
Skuus dat ek nie speltekens en goeters gebruik nie, maar ek het 'n
nuwe laptop gekry, en is nog nie gewoond aan alles nie. En het ook
nog nie 'n kans gekry om dit reg op te stel nie.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Duiwelsdrek [boodskap #3880 is 'n antwoord op boodskap #3875] |
Di., 03 Februarie 2004 21:21   |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" skryf in boodskap news:401fef23_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
>
> Van digkuns gepraat, wie is die gewildste moderne (lewende) Nederlandse
> digters? Ek vind dit moeilik om die vraag oor Brittanje te beantwoord (of
> oor die VSA). Ek ken die werk van heelparty Ierse digters maar in Brittanje
> kan ek nou net aan Ted Hughes, Larkin ens dink en hulle is 'n paar jaar
> gelede dood. Ek hou nie van die huidige Poet Laureate (Andrew Motion) se
> gedige nie..
>
>
Het is moeilijk te zeggen wie de geliefdste dichter(es)s(en) zijn hier in
Nederland. Ik denk dat dat eigenlijk nog steeds de oude garde is, zoals J.C.
Bloem, Gerrrit Achterberg en Martinus Nijhoff, allemaal allang dood. Rutger
Kopland is een nog levende bekende dichter, en Vasalis, een vrouw, is nog
niet zo lang dood. Zij was en is nog steeds geliefd. Verder bijvoorbeeld
Willem Wilmink, die heel veel liedteksten heeft geschreven, fabelachtig goed
en zeer poëtisch. Hij is net, te jong, gestorven, een echt verlies voor
Nederland. En een kinderdichteres, Annie M.G. Schmidt, moet ik noemen. Ieder
kind in Nederland groeit op met haar boeken, vooral met de verhalen, maar
van een aantal van haar, zeer spitse, gedichten zijn liedjes gemaakt.
Iedereen in Nederland kent Dikkertje Dap.
Ik geloof niet dat er nog veel gedichten worden gelezen door mensen van
onder de dertig jaar :-(, of misschien wel veertig jaar :-((
Roely
|
|
|
|
| Re: Duiwelsdrek [boodskap #3881 is 'n antwoord op boodskap #3880] |
Di., 03 Februarie 2004 22:46   |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Roely" skryf in boodskap news:bvp3dc$uvvos$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>>
> Het is moeilijk te zeggen wie de geliefdste dichter(es)s(en) zijn hier in
> Nederland. Ik denk dat dat eigenlijk nog steeds de oude garde is, zoals J.C.
> Bloem, Gerrrit Achterberg en Martinus Nijhoff, allemaal allang dood.
Dit is soos hier, die gewildste moderne digters (om nou nie vir Wordsworth
et al in te sluit nie, ek dink hy en sy daffodille het die Engelse psige
beskadig :-)) is mense soos Eliot, Larkin, Hughes, Dylan Thomas ens., wat
almal al dood is, sommige al baie lank. Ook Sylvia Platt natuurlik, maar sy
was 'n Amerikaner (soos Eliot seker, maar Eliot was so lank hier dat die
Engelse hom maar "claim").
> Rutger
> Kopland is een nog levende bekende dichter, en Vasalis, een vrouw, is nog
> niet zo lang dood. Zij was en is nog steeds geliefd. Verder bijvoorbeeld
> Willem Wilmink, die heel veel liedteksten heeft geschreven, fabelachtig goed
> en zeer po�tisch. Hij is net, te jong, gestorven, een echt verlies voor
> Nederland. En een kinderdichteres, Annie M.G. Schmidt, moet ik noemen. Ieder
> kind in Nederland groeit op met haar boeken, vooral met de verhalen, maar
> van een aantal van haar, zeer spitse, gedichten zijn liedjes gemaakt.
> Iedereen in Nederland kent Dikkertje Dap.
Ek ken nie een van hulle nie. Ek sal hulle op die web gaan opsoek en iets
aan my onkunde probeer doen.
> Ik geloof niet dat er nog veel gedichten worden gelezen door mensen van
> onder de dertig jaar :-(, of misschien wel veertig jaar :-((
>
Zephaniah word hier deur jong mense gelees, en dan is die "perfomance poets"
redelik gewild onder jong mense soos "Scorpio", David Hegley ens. Maar ek
weet nie of hulle die tyd toets gaan deurstaan nie. Ek het Hegley onlangs
gesien; hy perform gewoonlik in pubs, so jy kan jou indink - hy het hare op
sy tande :-)). Dit is baie goeie vermaak in elk geval. Hier is 'n stukkie
van een van sy "poems" Deliberable Mistake:
"once again my sister had been insufficiently competitive
in our living room board-gaming session
and after a brief chase into the kitchen
I had gone to kick her,
but being no good at football
misjudged the move
and connected with my mother's leg instead
Hearing the commotion, my dad hurried in from the shed
and my father's eyes spoke of the calibre of beating that was to follow
My explanation that I was aiming for my sister
was not seen as a mitigating circumstance....."
Lorinda
|
|
|
|
| Re: Duiwelsdrek [boodskap #3882 is 'n antwoord op boodskap #3875] |
Wo., 04 Februarie 2004 00:18   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 3 Feb 2004 18:55:20 -0000, "Lorinda" wrote:
> ROTFL!! O, ek sien! As Duiwelsdrek dan "zeer nadelig voor de rijmende genie"
> is, sal ons dit maar liewer nie te kwistig moet gebruik naby die
> kusntenaarsgeledere nie. Om die letterkunde van Nederland, Brittanje en die
> VSA te verwoes om van Bush ontslae te raak is dalk om te ver te gaan......
> (Maar ek is oop vir oortuiging :-))
Ek is vreeslik bekommerd oor die duiwelsdrek storie, daarom maar
eerder tjoepstil gebly, want ek weet jy gaan 'n plan maak om die
ontheksing om te swaai na 'n heksingstorie.
As ons nou nie 'n plan kan beraam betyds nie, dan dink ek moet ons
daaraan dink om die letterkunde in 'n "lockbox" te plaas - vir
veilige bewaring vir die nageslag. Ek is van mening dat ons enigiets
moet doen om van Bush ontslae te raak. Yikes, ek weet darem nie of ek
rerig terug wil gaan België toe nie!! Ek hoop jy het simpatie vir my
dilemma?
;-)))
Terloops, die lockbox storie - dit was Al Gore se cliché gedurende die
2000 verkiesing. Almal het hom altyd daaroor gespot. Want hy het
gesê dat hy ons social security fondse in 'n lockbox sou wegsluit.
;-)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Welkom Grové Erasmus ;-) [boodskap #4021 is 'n antwoord op boodskap #4020] |
Vr., 20 Februarie 2004 12:01   |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:ufqa305mdc98ibq8bmsmnl33rvtil2p9gk@4ax.com...
> On Fri, 20 Feb 2004 00:43:19 -0000, "Grové Erasmus"
> wrote:
>
>
> Welkom Grové Erasmus. Heel leuk u te ontmoeten.
> Ik word nerveus als ik Nederlands spreek. Ik spreek maar een klein
> beetje Nederlands.
> Maar de mees cruciale test bij het gebruiken van een vreemde taal is
> waarschijnlijk het ontmoeten en begroeten van mensen? Niet waar?
Fantastisch Katryn!!! Zie je wel, je kunt het wel! Nu staat de weg naar
België open :-)
> So vertel ons die wie wat waar en hoekoms van jou lewe daar in die UK.
> Hier is nog iemand wat van jou wereld af skryf. Ook in Afrikaans.
> ;-)
>
Ja, wees welkom Erasmus! Op de universiteit van die naam, in Rotterdam,
heeft mijn echtgenoot twaalf jaar lesgegeven, dus hij klinkt mij zeer
vertrouwd in de oren!
So, kom ons gesels, ek stem geheel saam met Katryn!
Roely uit Amsterdam.
|
|
|
|
|
|
| Oor wel en weë...;-) [boodskap #4023 is 'n antwoord op boodskap #4021] |
Vr., 20 Februarie 2004 17:03   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 20 Feb 2004 13:01:55 +0100, "Roely" wrote:
> Fantastisch Katryn!!! Zie je wel, je kunt het wel! Nu staat de weg naar
> België open :-)
Dank je wel voor je reactie/aanmoedigingen,
Roely. ;-))
(Of is dit dalk meer korrek om "hartelijke dank voor" te gebruik?)
Wat het moeilijk maakt om Nederlands te leren is de uitspraak.
Maar in Nederland spreken de meeste mensen mos vreemde talen, en bijna
niemand spreekt Nederlands? ;->
So dalk sal ek makliker daar inpas met my swak mengelmoes van tale.
In Brussel moes ek Frans praat, en ek kon nie. Gie gie gie...
Eigenlijk vinden we Utrecht veel gezelliger dan Brussel. Voor mij is
het een geweldige stad, want er zijn veel bars en cafés, maar het is
niet te duur.
Wag - sjoe...ek moet ophou babbel. Gesels later weer. En dankie vir
jou boodskap oor Kerry, Roely. Ek gaan dit ook later vandag antwoord.
As ek nie nou hier wegkom nie, is daar groot probleme.
;-))
|
|
|
|
| Re: Oor wel en weë...;-) [boodskap #4024 is 'n antwoord op boodskap #4023] |
Vr., 20 Februarie 2004 18:22   |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:chbc30hada07tv97gfn5012isi8q6obqm1@4ax.com...
> On Fri, 20 Feb 2004 13:01:55 +0100, "Roely" wrote:
>
>> Fantastisch Katryn!!! Zie je wel, je kunt het wel! Nu staat de weg naar
>> België open :-)
>
> Dank je wel voor je reactie/aanmoedigingen,
> Roely. ;-))
> (Of is dit dalk meer korrek om "hartelijke dank voor" te gebruik?)
"Dank je wel" is een prima uitdrukking; als je er "hartelijk" voorzet
betekent dat een versterking, die het een beetje formeel maakt. Onder
vrienden is het altijd "dank je wel".
>
> Wat het moeilijk maakt om Nederlands te leren is de uitspraak.
Ja, dat kan ik me levendig voorstellen, zeker omdat er ook nog eens veel
dialecten zijn. Maar Nederlands op zijn Zuid-Afrikaans uitgesproken is door
alle Nederlanders te verstaan! En door alle Vlamingen.
> Maar in Nederland spreken de meeste mensen mos vreemde talen, en bijna
> niemand spreekt Nederlands? ;->
"Mos" in het Nederlands betekent een nederig plantje, Bryophytes. Het
Zuid-Afrikaanse mos is in het Ned. "immers" volgens mijn
Afrikaans-Nederlandse woordenlijst. Maar het lijkt me meer een soort
tussenvoegsel, moeilijk te vertalen. Hoe zou je het in het Engels vertalen
Katryn?
> So dalk sal ek makliker daar inpas met my swak mengelmoes van tale.
> In Brussel moes ek Frans praat, en ek kon nie. Gie gie gie...
In Brussel hebben wij eens in ons beste Frans een tube Midalgan (een
smeermiddel voor je spieren) proberen aan te schaffen, en toen bleek dat we
beter Nederlands hadden kunnen spreken :-))
>
> Eigenlijk vinden we Utrecht veel gezelliger dan Brussel. Voor mij is
> het een geweldige stad, want er zijn veel bars en cafés, maar het is
> niet te duur.
Dan ben jij daar vast voor de komst van de Euro geweest. Je moet nu veel
geld voor je consumptie betalen. Gemiddeld € 2,25 voor een glaasje wijn, in
Amerikaanse dollars is dat, omdat de euro zo hoog staat $ 1,75, maar toen de
euro nog laag stond $ 2,50. Leuke stad hè? Utrecht, met dat middeleeuwse
stratenpatroon en de grachten.
>
> Wag - sjoe...ek moet ophou babbel. Gesels later weer. En dankie vir
> jou boodskap oor Kerry, Roely. Ek gaan dit ook later vandag antwoord.
> As ek nie nou hier wegkom nie, is daar groot probleme.
> ;-))
>
>
Ek hoop jy het geen groot probleme teengekom, kon jy jou tydig verstop
achter jou onskuldig gesig :-))?
Roely
|
|
|
|
| Re: Oor wel en weë...;-) [boodskap #4045 is 'n antwoord op boodskap #4024] |
So., 22 Februarie 2004 21:08   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 20 Feb 2004 19:22:54 +0100, "Roely" wrote:
> "Dank je wel" is een prima uitdrukking; als je er "hartelijk" voorzet
> betekent dat een versterking, die het een beetje formeel maakt. Onder
> vrienden is het altijd "dank je wel".
Dank je wel. ;-)
>> Wat het moeilijk maakt om Nederlands te leren is de uitspraak.
>
> Ja, dat kan ik me levendig voorstellen, zeker omdat er ook nog eens veel
> dialecten zijn. Maar Nederlands op zijn Zuid-Afrikaans uitgesproken is door
> alle Nederlanders te verstaan! En door alle Vlamingen.
Ja, maar um....my Afrikaanse uitspraak is ook nie noodwendig meer so
goed nie. Maar niemand hier het nog gekla nie, so dit is seker okay?
;-))
>> Maar in Nederland spreken de meeste mensen mos vreemde talen, en bijna
>> niemand spreekt Nederlands? ;->
>
> "Mos" in het Nederlands betekent een nederig plantje, Bryophytes.
Ooops... ;-)
> Het Zuid-Afrikaanse mos is in het Ned. "immers" volgens mijn
> Afrikaans-Nederlandse woordenlijst. Maar het lijkt me meer een soort
> tussenvoegsel, moeilijk te vertalen. Hoe zou je het in het Engels vertalen
> Katryn?
Immers is PRESIES reg. Selfs in Afrikaans sou dit werk. Ek is nou
gladnie seker of ek daardie woordjie sou gebruik het in 'n Engelse sin
nie, Roely. Wat gebeur met my ou klein breintjie elke keer as ek
Nederlands probeer praat, is dat ek van Engels na Afrikaans en dan na
Nederlands vertaal in my gedagtes. Baie dinge loop dan gewoonlik
skeef so langs die pad en voor die finale produk uit my mond kom.
Dalk het ek in Engels gedink "although...in Holland blah blah" en
daardie although het toe 'n mos geraak? Dit was so tong in kies
stelling in elkgeval. Want laas toe ek in Amsterdam was, het ek
omtrent geen Nederlands gehoor op die strate of so aan nie. ;-)
> In Brussel hebben wij eens in ons beste Frans een tube Midalgan (een
> smeermiddel voor je spieren) proberen aan te schaffen, en toen bleek dat we
> beter Nederlands hadden kunnen spreken :-))
LOL! EK het ook so ding oorgekom toe ek 'n hoofpynpil en 'n glas
water wou bestel. My man wat Frans sprekend is, was nie daar om te
help nie. Ek moes juis vir hom sit en wag. Die arme kelner was later
moedeloos en ek het 'n glas warm melk gekry. ;-))
Dalk iets te make met my Franse uitspraak van water en melk? I
dunno....;-))
>> Eigenlijk vinden we Utrecht veel gezelliger dan Brussel. Voor mij is
>> het een geweldige stad, want er zijn veel bars en cafés, maar het is
>> niet te duur.
>
> Dan ben jij daar vast voor de komst van de Euro geweest.
Ja, dit was baie jare gelede wat ek laas daar was. Vroeë 90's dalk of
selfs laat 80's. Ai....tyd vlieg ook heeltemal te vinnig. ;-(
> Je moet nu veel
> geld voor je consumptie betalen. Gemiddeld  2,25 voor een glaasje wijn, in
> Amerikaanse dollars is dat, omdat de euro zo hoog staat $ 1,75, maar toen de
> euro nog laag stond $ 2,50.
Dit lyk min of meer so ons pryse ook. Maar noudat die dollar besig is
om so vinnig te daal, weet ek nie hoe lank ek dit nog sal kan sê nie.
Party ekonome probeer ons oortuig dat 'n swak dollar is goed vir ons
ekonomie. Oh well...
> Leuke stad hè? Utrecht, met dat middeleeuwse
> stratenpatroon en de grachten.
Pragtige stad!
> Ek hoop jy het geen groot probleme teengekom, kon jy jou tydig verstop
> achter jou onskuldig gesig :-))?
LOL! Geen probleme gehad nie. O ja....onskuldig lyk kan ek baie goed
doen, en gewoonlik wegkom met moord ook. ;-)
Ek moes my man op die lughawe gaan ontmoet, maar sy vlug was in
elkgeval laat, so...;-)
Hy was in Dallas, en het weer via Atlanta na DC gevlieg Vrydag. Hy kom
gelukkig Woensdag terug.
|
|
|
|
| Re: Oor wel en weë...;-) [boodskap #4049 is 'n antwoord op boodskap #4045] |
So., 22 Februarie 2004 23:52  |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:lo5i30p7vunflga6quo627603p8mi5fupu@4ax.com...
> On Fri, 20 Feb 2004 19:22:54 +0100, "Roely" wrote:
>
>
> Dank je wel. ;-)
Bedankt!
> Wat gebeur met my ou klein breintjie elke keer as ek
> Nederlands probeer praat, is dat ek van Engels na Afrikaans en dan na
> Nederlands vertaal in my gedagtes. Baie dinge loop dan gewoonlik
> skeef so langs die pad en voor die finale produk uit my mond kom.
Hulle loop waarskynlik altyd skeef ;-)))))))
Want laas toe ek in Amsterdam was, het ek
> omtrent geen Nederlands gehoor op die strate of so aan nie. ;-)
Je hebt helemaal gelijk! Wij lopen vaak een ommetje hier in de binnenstad,
maar we horen erg veel buitenlandse talen, vooral veel Engels.
>
>
> Dalk iets te make met my Franse uitspraak van water en melk? I
> dunno....;-))
Loo en lè?
>
> Ek moes my man op die lughawe gaan ontmoet, maar sy vlug was in
> elkgeval laat, so...;-)
> Hy was in Dallas, en het weer via Atlanta na DC gevlieg Vrydag. Hy kom
> gelukkig Woensdag terug.
Wat moeten die mannen toch allemaal te vliegen?? De mijne moet binnenkort
weer naar Cleveland en New York. Misschien ga ik dan wel mee, naar New York
tenminste, daar wil ik nog wel eens naar toe.
Woensdag, nog maar drie nachtjes slapen :-)
Roely
>
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 04:35:32 UTC 2026
|