Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Brand
Brand [boodskap #90519] Do, 19 Februarie 2004 14:07 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is blykbaar 'n reuse brand wat tans woed in Sir Lowry's Pas .
Die wind waai - so dit gaan nie 'n maklike storie wees om dit te blus nie.
--
Annette
Re: Brand [boodskap #90556 is 'n antwoord op boodskap #90519] Ma, 23 Februarie 2004 01:39 Na vorige boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Vanaand ry ons hier langs is everglades verby op US27, en wraggies daars 'n
groot brand op die Evergrades. Nogal snaaks hoe die moeras so lekker kan
brand.

"Annette" skryf in boodskap news:c12g1j$ife$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is blykbaar 'n reuse brand wat tans woed in Sir Lowry's Pas .
> Die wind waai - so dit gaan nie 'n maklike storie wees om dit te blus nie.
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: John Kerry
Volgende onderwerp: Plaasbesettings word werklikheid in KZN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 18:43:59 MGT 2024