| Koper armbande [boodskap #54409] |
Do., 06 Desember 2001 12:39  |
Sakkie[4]
Boodskappe: 383 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
Is hier iemand wat persoonlike ondervinding het van die dra van 'n koper
armband vir jig/arthritus. Werk dit?
|
|
|
|
| Re: Koper armbande [boodskap #54411 is 'n antwoord op boodskap #54409] |
Do., 06 Desember 2001 13:00   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja. Ouma het aan dit geglo tot haar dood.
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3c0f6805$0$225@hades.is.co.za...
> Is hier iemand wat persoonlike ondervinding het van die dra van 'n koper
> armband vir jig/arthritus. Werk dit?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Koper armbande [boodskap #54416 is 'n antwoord op boodskap #54412] |
Do., 06 Desember 2001 14:36   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee, sy is plein van ouderdom dood.
Hoe kon sy van jig dood wees? Sy het dan die armbandjie gedra?
Annette
wrote in message
news:l0su0ukvnckjgmrlj25skkln338hm38beg@4ax.com...
> On Thu, 6 Dec 2001 15:00:35 +0200, "Annette"
> send the following message to space station Earth:
>
>> Ja. Ouma het aan dit geglo tot haar dood.
>> Annette
>>
>
> wat was die oorsaak van haar dood, jig?
>
>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vir Sakkie [boodskap #54446 is 'n antwoord op boodskap #54441] |
Vr., 07 Desember 2001 07:15   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Danielle se @home het die gees gegaf - net soos Gloudina s'n:)))
Annette
.co.za...
> Nou wat het nou geword van Danielle @home.com
>
> "Kathryn Janeway" wrote in message
> news:h2i01uo6944jpmmdi28baircocl146luv8@4ax.com...
>>
>>
>> Danielle vra of jy asseblief vir haar sal skryf by
>> stree...@hotmail.com sodat sy vir jou kan vertel van die koper ding.
>> Sy gebruik te veel vuil woorde soos: "post hoc fallacy" en sulke goed,
>> en ek weier dat sy dit hier in die openbaar onder my naam uiter!!
>> :-)))
>>
>
|
|
|
|
| Re: Koper armbande [boodskap #54447 is 'n antwoord op boodskap #54443] |
Vr., 07 Desember 2001 07:16   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sakkie, weet jy nou nog nie - ons kry nooit nuwe reekse hier nie?:)))
Die een waarvan Danielle praat sal ons seker so oor 'n jaar of tien sien:))
Annette
news:3c1068a2$0$233@hades.is.co.za...
>
> "Kathryn Janeway" wrote in message > Ooooops, ek bedoel VOYAGER, en
> nie Enterprise nie!!!
>> (Sien dis wat gebeur as jy my uit karakte probeer trek - jou skuld
>> Sakkie!!! Waar's daai bleddie naald!!!)
>
> Wê wê wêwê wê, jy is te vê-êr(musikale terg rympie)
>
>> :-))))
>> My geliefkoosde kaptein was natuurlik nog altyd Captain Jean-luc
>> Picard, die kapteinvan die USS Enterprise D and E. Dis seker hoekom
>> ek aan Enterprise gedink het.
>>
>> Wie dink wat van die nuwe reeks wat op die oomblik speel?
>
> Is die nuwe reeks by julle of by ons? Ek kyk maar selde TV.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Koper armbande [boodskap #54527 is 'n antwoord op boodskap #54525] |
Di., 11 Desember 2001 11:39  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink nie ons Trek nou nie:)))
Ek mag miskien verkeerd wees.
Annette
Seven of Nine skryf in boodskap news:6slR7.17402$8s4.79554@news.indigo.ie...
> By watter reeks trek julle nou?
>
> Ons het nou al die reekse gesien en wag nou in afwagting vir Enterprise!
>
>
> "Kathryn Janeway" wrote in message
> news:il6v0u8sumh92lvg1nouc6g55sjl4ottav@4ax.com...
>> On Thu, 06 Dec 2001 11:14:44 -0500, Kathryn Janeway wrote:
>> or. Op
>>> hierdie stadium speel sy "Kathryn Janeway" - die eerste vroulike
>>> kaptein van die Enterprise.
>>
>> Ooooops, ek bedoel VOYAGER, en nie Enterprise nie!!!
>> (Sien dis wat gebeur as jy my uit karakte probeer trek - jou skuld
>> Sakkie!!! Waar's daai bleddie naald!!!)
>> :-))))
>> My geliefkoosde kaptein was natuurlik nog altyd Captain Jean-luc
>> Picard, die kapteinvan die USS Enterprise D and E. Dis seker hoekom
>> ek aan Enterprise gedink het.
>>
>> Wie dink wat van die nuwe reeks wat op die oomblik speel?
>>
>
|
|
|
|