Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Die Kloaka van Usenet

So., 28 Januarie 2001 18:16

On Sun, 28 Jan 2001 19:32:27 +0200, Davie Davis wrote:

> Hoor hier M8,
> Het ons nie nie genoeg gehoor van Apartheidsvarke nie.

> Kosie, jy's besig om 'n gek van jouself te maak. Nie net die keer nie
> maar al jou postings tot dusver. Blaas stilweg die aftog en moenie
> eers teugkom onder 'n ander naam nie want dit sal steeds dieselfde
> klas skrywe wees. Besef jy dat jy nog nìks leesbaar hier geplaas het
> nie?

> DD

Met watter Kosie praat jy nou DD? Met my, die kloaka of jouself?

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Frik - die kloaka van Usenet...was Re: "die miskruier"

So., 28 Januarie 2001 17:32

On Sun, 28 Jan 2001 12:13:19 -0800, Danielle wrote:

> On Fri, 26 Jan 2001 15:11:15 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
>> Hoor hier M8,
>> Het ons nie nie genoeg gehoor van Apartheidsvarke nie.

Kosie, jy's besig om 'n gek van jouself te maak. Nie net die keer nie
maar al jou postings tot dusver. Blaas stilweg die aftog en moenie
eers teugkom onder 'n ander naam nie want dit sal steeds dieselfde
klas skrywe wees. Besef jy dat jy nog nìks leesbaar hier geplaas het
nie?

DD

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Biodiversity in Chile

So., 28 Januarie 2001 05:22

Hierdie ou besef nie dat ons onse eie "vermins" en "subspecies" het nie...
"Huiña-pukios" skryf in boodskap news:3a7344ed@omega.unete.cl...
Hi everybody:

I invite them to visit the Web Site of Huina-pukios. Lists of species and subspecies of Chile. Photographic material (anatomic), of some species of Chilean vermin, situation of the national fauna and flower, key of identification and more...While more visits make to the Web Site, more we can convince than exists an interest by the biodiversity in Chile and in the world.

Complete list of species of:
- Chilean Amphibians.
- Spiders of Chile (in construction).
- Birds of Chile (Lads).
- Marine Mammals of Chile.
- Chilean Butterflies.
- Bats of Chile.
- Chilean Lizards and serpents.
- Marine Birds (in construction).
- Exotics species.
- Etc.
--
Mis más Cordiales Saludos.

Cristian Xavier Pérez Apablaza
Educador Ambiental
Huiña-pukios. Difusión de la Biodiversidad
huina-...@entelchile.net
hu...@netline.cl
Casilla 113, correo Rengo
Sexta Región - Chile.
http://members.es.tripod.de/dalakasane/index.htm

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Toemaar die Donker Man - 'n Gedig van Ingrid Jonker

So., 28 Januarie 2001 01:30

Toemaar die Donker Man
Vir Simone

Op die groen voetpad
van die horison ver
om die aarde skat,
stap 'n ou man wat
'n oop maan dra in sy hare
Nagtegaal in sy hart
jasmyn gepluk vir sy oop knoopsgat
en 'n rug gebuk aan sy jare.

Wat maak hy, mammie?

Hy roep die kriekies
Hy roep die swart
stilte wat sing
soos die biesies, my hart
en die sterre wat klop
tok-tok liefling,
soos die klein toktokkies
in hul fyn-ver kring.

Wat is sy naam, mammie?

Sy naam is Sjuut
Sy naam is Slaap
Meneer Vergeet
uit die land van Vaak
sy naam is toe maar
hy heet, my lam
Toemaar die donker man

Mammie ...

Toemaar die donker man.

Ingrid Jonker (1933 - 1965)

Prosa & poësie | 40 kommentare

"King"

Sa., 27 Januarie 2001 20:36

Hallo Almal

Is daar iemand wat vir my die speletjie "King" kan verduidelik. Ons het dit
as kinders gespeel maar hoe dit presies gewerk het kan ek nie onthou nie.
Ek weet net dat die een wat aan was, het die bal gehad en moes die ander
raakgooi.

Is daar enige ander bal speletjies of 'hardloop' speletjies wat julle vir my
kan beskryf, wat nog aanklank by vandag se kinders sal vind. My meisiekind
is in graad 6 en lief vir hardloop en speel ook graag krieket saam die
seuns. Sy is egter petit gebou, maar baie rats. Sy is erg verveeld met die
meisiekinders wat net heeldag wil sit en die rugby wat die seuns pouse
speel, is te rof. Omdat sy skraal is trek sy altyd aan die korste ent.

Dankie

Shannon

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Kan jou hulp ons?

Sa., 27 Januarie 2001 17:29

Ek is Engels en ek het naar kaapstad in 1947 gaan. Ek was 7 en
my ma en pa ons na 'n Afrikaans skoel vir een jaar. :=(

Now I am trying to brush up my taal with a woordeboek but need a
little help.

I have a list of 100 words which are considered, by language
experts, to be 50% of the usage of any language. In other words,
if you learn the fifty words, they will be the basis of half the
normal everyday words you would use.

However, there are several words in the woordeboek for many of
these words and I wonder if an Afrikaner (Afrikaaner?) could
take a look at the list and make necessary corrections? I
shouldn't think it would take you more than five minutes of your
time as I knew more than half of them anyway.

Also I would like contacts both in Kaapstad, and in the
surrounding winelands, to enquire about things like accomodation
and excursions as a friend (lady by herself) will be going there
soon and I want to prepare some helpful ideas for her. Will be
going myself next November as I am a journalist and intend to
vosit many wine growers for an article on South African wines.

I find this site helpful for brushing up as a lot is slowly
coming back to me.

Totsiens

Andrew Taylor.

I have an e-amil address especially set up for this message -
you know what abuse is on this news group by non SA's - when we
are in contact, I will give you my proper address. Use, first,
engels at totalise dot co dot uk Please bear in mind that I will
cancel this in a week or so.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

zzz moenie oopmaak

Sa., 27 Januarie 2001 16:59

toets

toets

toets

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

VIRUS - LEES ASB

Sa., 27 Januarie 2001 10:41

Goeidag almal

Ek kan myself mos nie help nie, moet altyd alwat 'n "attachment" is oopmaak.
Ek het die volgende direk van McAfee af "gecopy" en ek vra vir almal wat die
virus van my af gekry het omverskoning. Die virus copy al jou gif, jpg,
.zip en mp3 lêers (al sê hulle dis net jou jpg en .zip files wat verander,
dit is nie, ek het nou net my masjien skoongemaak) na die root directory
toe. Wees asb. baie versigtig.

As julle die virus het, kan julle die "clean-up files" by
http://www.pubblinet.com/varie/hot/virus/creative/creative.h tml kry, die
virus is nog redelik nuut.

Groete

Elaine

VIRUS ALERT - W32/ProLin@MM

Dear McAfee.com Dispatch Subscriber:

W32/ProLin@MM is an Internet worm that spreads via email. McAfee AVERT has
given it a risk assessment of MEDIUM TO HIGH-RISK. The email comes with an
attachment named CREATIVE.EXE, which carries the icon of a Shockwave Media
Player application.
You may receive the email in this format:

Subject = A great Shockwave flash movie
Body = Check out this new flash movie that I downloaded just now ... It's
Great
Bye
Attachment = creative.exe
If you run CREATIVE.EXE, it finds and alters all .JPG and .ZIP files on your
system and forwards a copy of itself to everyone in your email address book.
Please do not run the attachment.

--
Check out:
http://www.lost.co.za
http://www.webmagic.co.za

Rekenaars & selfone | 0 kommentare

Re: archiving - Free DSL

Vr., 26 Januarie 2001 23:00

Dankie Danielle, ek sal oor die naweek rondskoffel en sien wat ek
kan kry. Ek gee nie om vir pesky ads nie, ek swipe hulle gou gou
af, maar daar is n nuwe soort ad wat op baie van die soekenjins voorkom,
blitsvinnig met musiek en al. Veral nou dat die Superbowl vinnig nader
kom. Gaan jy kyk Sondag? Ek kyk net vir die advertensies.

pop

Danielle skryf in boodskap news:eg727tcevvtng2dqkj3n4tgafpinp8knr5@4ax.com...
>>
> Gaan loer gou na www.winfire.com. Gratis DSL in Birmingham, AL en
> Atlanta, GA.
> Die ander gratis ene is "FreeDSL".
> Maar dis nou ISP's. Ek sou nie tyd mors met newsfeeds as ek jy was
> nie. Maar gratis DSL diens is altyd lekker! :-)
> Dan weer...niks is werklik gratis nie, want jy sal altyd met daai
> pesky ads sit. :-(
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Gratis anonieme nuusverskaffer

Vr., 26 Januarie 2001 19:39

Who will be considered a founding member?
A founding member will be anyone who has signed up with us and
provided their credit information before our first billing cycle. A
founding member will recieve access to our server at a reduced cost
for as long as the members account remains active.

ô ô !!!

DD

On Fri, 26 Jan 2001 00:30:56 -0800, Danielle wrote:

> Poppie het gevra of ek weet van 'n gratis nuus verskaffer wat
> privaatheid sal verseker. Hier is 'n oulike ene. Hy is wel baie
> stadig, maar is goed genoeg vir gewone groepe soos hierdie.
>
> Geniet!
>
> www.newzpig.com
>
> Gaan na bg werfblad en skep 'n rekening. Dit is vinnig. Jou nuwe
> nuus verskaffer se naam is: news.newzpig.com
>
> Heeltemal anoniem. Veilig, privaat en VERNIET! :-)
> Weet nie hoe lank dit nog verniet gaan bly nie, so maak gou.
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Bladsye (1835): [ «    969  970  971  972  973  974  975  976  977  978  979  980  981  982  983  984    »]
Tyd nou: Vr. Des. 26 09:21:46 UTC 2025