Ek het vandag weer die hele dag (wel sekerlik nie die HELE dag nie, maar 'n
groot gedeelte van die dag) gespandeer aan soeke na oplossings vir Suid
Afrika se probleme. Ons regering is tans besig om in al die slaggate van die
res van Afrika te trap en dit lok nie baie simpatie nie, omdat ons wit mense
half die gedaante van "told you so" aangeneem het. Dit maak mens kwaad en
mens wil die skape sommer aan die hare optel en bietjie uitskut soos jy 'n
stowwerige mat uitskit na 'n lang ruk van vuilword. Maar dit sal nie help
nie, want hulle regeer die mooi land van ons.
My raad en ek dink dit sluit mooi aan by van my vroeëre "postings" op die
nuusgroep, is dat ons net eenvoudig van die regering met al sy klinkende
lawaai vergeet en lewe soos ons wil. Ons as wit mense moet ten alle koste
eenvoudig die regering ignoreer en vergeet van alles wat hy doen om ons
konstant aan die verlede te herinner. As hulle die verlede onder ons neus
druk, moet ons net eenvoudig ander pad kyk en sê wyk satan. :o)
Hulle sal seker oor 10 jaar of so die boodskap kry. Ek smeek ook ons
liberale vriende in Europa om nie die regering se snert smekinge te verdra
nie, maak nie saak hoeveel prentjies van arme straat kinders hulle aan julle
voorlê onder die vaandel van Apartheids geskiedenis nie. Swart Afrika sal
dit vir ewig en 'n dag doen omdat daar geld gemaak word uit die lewendig hou
van die "suffering" van die "arme" swart mense op hierdie kontinent. Dit is
'n sindroom wat Mbeki hewiglik die bestaan van wil ontken, maar diep in sy
arme swart siel weet hy dit is so. Ek gebruik die woord SWART aspris omdat
dit so "anti" woord geword het wat te min gebruik word.
Weg met die ge alewige polities korrektheid. Na die hel met al die mense wat
so tekere gaan daaroor. Ek het besluit vir elke stuiptrekking van Tutu,
Mbeki, Zuma, et al gee, gee ek 'n katspoeg en stuiptrekking op DIE nuusgroep
wat skrik vir niks. Hulle kan alles in die wêreld oor almal sê, maar as ons
"wittes" iets sê is dit altyd rassisties. Ek is jammer, maar as 'n man 'n
idioot is, is hy 'n idioot, maak nie saak of hy wit, pienk, swart, geel of
groen is nie. So druk jou rassisme reaksies in jou liewe anus op Mbeki en
Yengeni. Ons is moeg vir jou. Miskien moet ek net duidelik dat my "ons" ten
minste 3 mense insluit waarvan ek weet.
Die land moet vooruit en die regering wil net nie doen wat nodig is nie, so
ons moet die leiding (soos maar altyd) neem en alles ignoreer wat die dom
regering wil hê ons moet glo en net eenvoudig lewe asof ons 'n 2de
(praktiese) regering het. Na die hel met die Mbeki regering. Ek is nie eens
lus meer om sy vereiste hoë belastings te betaal nie. Betaal die keiser wat
hom toekom se moer. Die keiser trek almal kaal uit, wit en swart.
Hier is dit feite:
1. Dieswart mense in Suid Afrika het selfs in die hete van Apartheid dit
beter gehad as enige swarte in Afrika. Dis vandag nog so. "SO GET OFF IT,
WILL YOU!"
2. Ons kultuur ('n westerse kultuur alhoewel die weste dit ontken omdat
hulle buite die ervarings sfeer staan en opnies lig) verskil van die Afrika
bos kultuur. Die swart mense hang aan manerismes aan wat geen plek het buite
die bos nie. Gloudina (jammer ek noem jou by die naam) jy is ook nou 'n
uitgetredene wat nie eintlik meer opinies oor die stand van sake hier kan
lig nie, want maak nie saak hoe in voeling jy dink jy is nie, jy is net
eenvoudig buite voeling. Ons Nederlandse vriende ook. Julle opinies is egter
belangrik vanwee juis daai ongegondheid, omdat dit mens net kan wys hoe
mense wat "bugger all" van die situasie hier weet dink hulle weet als.
3. Westerlinge van oorsee het die swartes "bemagtig" sonder om
verantwoordelikheid daarvoor te aanvaar omdat dit lekker is om "morele
hoogheer" te wees sonder die verantwoordelikheid. Is dit regtig die moeite
werd om mense te "bemagtig", maar in die proses verseker jy hulle ondergang
asook die wat moontlik kon help. Jammer Gloudina, maar dit is waar. Ek noem
jou by die naam omdat jy die swart mense so gierig verdedig. Ek bedoel nie
lelik nie en sal graag jou opinie hier wil sien. Dis als wonderlik om die
swart mense van Afrika te wil sien groei en vooruitgaan, maar sover as wat
ek kan sien is daar nie 'n sneeubal se kans in 'n vuurwarm hel nie. Want
sien net soos jy nie dit Nederlanders kan skat op grond van een individu
nie, kan jy nie die swart mense op individuele basis skat nie. As jy dit wel
doen, is dit maklik om die waarheid te versin. Want daar is regtig waardige
swart mense in ons gemeenskap wat ontwaak het uit die sluimernis van Afrika,
maar as nasie of gemeenskap of eenheid (wat hulle ook nie heeltemal is nie)
is daar GEEN hoop nie. Al wat die westerse "bemagtiging" bewerkstellig het
is om 'n arrogansie by swart mense soos Mugabe te kweek dat hy/sy die
antwoord is op al die gebede van die swart mense wat vooruitgang wil hê.
Arrogansie wat enige hulp weier in die vals denke dat hy alles kan oplos.
Almal weet teen die tyd dat Mugabe siniel is en verdien om by die
Internasionale Hof verhoor te word en vir die res van sy lewe aan 'n kateter
in een of ander gestig te verdwyn. Hy gaan so wrintie waar vir nog 'n termyn
staan as president. Die IDIOOT!
Ek wens net ons vriende in die WESTE wil wakker skrik uit hul sluimering en
skoon heiligheid en besef dat ons wittes hier westerse kultuur progressiewe
gedagtes koester en bevorder en dat hulle die wit mense hier verraai deur
die swart mense verkeerdelik te bemagtig sonder dat hulle weet wat om met
daai mag te maak. En moet seblief nie dink Mbeki of simpel Mugabe gaan met
my saamstem nie. Hoe kan die drol vir die wind sê hy stink nie?
Ek is bombasties omdat ons met die gebakte pere sit nadat die weste ons
uitverkoop het aan oorwegend ombeholpe kommuniste. Afrika is nie donker
sonder rede nie.
Ek daag weer die swart mense wat sê dit gaan so sleg in Suid Afrika om enige
land uit te sonder in Afrika waar hulle beter af sal wees as hier. Noem een
land. Hoor ek 'n doodse stilte? Ja, ek is trots daarop om Afrikaner te wees.
Ek is toevallig wit, maar as die swart mense wit was sou dit niks aan die
situasie verander het nie. Die probleem lê by hulle kultuur en manier van
doen. Dit strook nie met ons "wittes" se manier van doen nie. Nie dat ek
dink alles wat ons doen is so goed nie, maar as die swart mense met ons op
ons eie turf in die wêreld arena wil deelneem, moet hulle volgens ons reels
speel, nie volgens die boendoe reels nie, want dit is logies hulle gaan
nêrens kom met daai aardighede nie. Dis alles oulik in die bos vir toeriste
om na te kyk, maar buite die bos, beteken die swart jultuur grootliks niks.
Neem wat goed is en hou dit na aan die hart. Gooi weg wat sleg is en vergeet
dit.
Aan Afrika en sy swart mense..... LEARN FROM THE PAST, DO NOT LIVE IN IT!!!!
Riaan
Gaan jy hierdie Saterdag bietjie meer afrikaans praat as laas week, of het
die owerhede iets te sê gehad?
Iets wat my grensloos irreteer/vrustreer is dat die dream girls net voor die
hoofpawiljoen dans en ons wat op die oospawiljoen sit ,en net so baie vir
ons kaartjies betaal het moet deur die verkyker kyk. Kyk bietjie of jy iets
vir ons kan doen man.
Dankie vir jou komentaar deur die wedstryd. Dit help om so bietjie te lag
deur die verstrasie van die Bulls se vertoning, of sal ek sê gebrek aan
vertoning.
Koos Kombuis se gig by Shepherd's Bush was glo 'n belewenis. En nou kom
Valiant Swart bietjie boere-rock speel in Mei ! Lyk my die berg kom nou
maar na ..... :)
Sy site het ook weer herrys by sy ou adres ( www.valiant.co.za ) - gaan loer
in en sê jou sê daar.
Ek sien Gloudina en Thys het in onlangse boodskappe die woord "rekenaar
ingenieur" gebruik.
Kan iemand my asb. sê wat presies word bedoel met "rekenaar ingenieur", want
lyk my elkeen
het sy eie intrepetasie.
Die eerste keer wat ek dit gehoor het was toe 'n ma my ewe trots vertel het
haar seun is 'n
rekenaar ingenieur en toe ek meer uitvind toe kom ek agter hy is 'n gewone
IT "appy" sonder
enige kwalifikasies wat eenvoudige rekenaar "probleme" vir rekenaar
ongeletterdes oplos.
Nie dat daar enige iets fout is met so 'n beroep nie, maar dit lyk net of
elkeen homself deesdae
'n ingenieur wil noem.
Is ek reg as ek sê dat dit net 'n "fancy" woord is om 'n werk beter te laat
klink (soos "domestic
engineer"), of is daar so 'n Universiteits graad of ander kwalifikasie, of
so 'n professie wat deur
ECSA (is IRSA die afrikaans?) goedgekeur word?
Na al die draakstekery en die geografismes wat reggestel kon worde (Ek wis
daar is geen Ottowa-meer, Gloudina!) het die gespresk nou na die argiewe
gedraai.
Het die naweek my garage begin leegmaak vir die komende verhuising:
(Sien, die de Wetjies is nou mooi groot, en hakskene redelik erg na rooi, en
Ma en Pa haal nou die nes so stuk-stuk onder hulle stertvere uitmekaar)
My seun had ook so 'n "elektronies-rekenaar-hamster" fase in sy lewe betree,
en al wat elektroniese bord is moes gehou word om komponente te herwin. Pa
het later nie eens meer sy kar in die garage kon kry nie weens die herwonne
ongebonne onoorwonne stryd om spasie te herwin in dat wat ek nooit moes
prysgee nie.
Klink my daai Commodore was ook so 'n geval. :-))
Dit het my laat dink aan die rekenaars waarop ek as operateur begin werk
het:
Geen video-skerms, geen modemlyne of soiets nie. Alles het op ponskaarte in
die rekenaar 'ingekom' en op bokse vol aaneenlopende papier daaruit gegaan.
En ons het 24 uur skofte gewerk om die blikbrein se maag vol data te hou!
En die goed het 'n hele vleuel van 'n lewensversekeringmaatskappy se gebou
vol gestaan, en ons was as een of ander demi-gode beskou net omdat ons die
regte knoppies kon druk... Tot eendag, toe een ou so 'n bietjie pad-af
geraak het, en bo-op die rye en rye verwerkers en stoorplek en war nog als
begin hardloop het soos 'n wafferse Rambo. Homself toe netjies vir drie
weke in Stikland in gehardloop...
Dit was in die dae toe daai Commodore nog maar 'n loteling vir die vloot was
Gloudina...
En wie sal nie met my saamstem dat rekenaars heelwat verander het van
daardie dag af. Een van ons bestuurders van daai tyd had toe die volgende
wysheid kwytgeraak:
"This would seem to be the age of the microchip and the microfiche"
Klink my die gloudiniaanse telg het hom heel goed van sy taak gekwyt.
My knaap het ook my tuisrekenaar so "verander" dat Pa ook nooit weer beheer
daarvan gekry het nie, tot eendag, toe ek nou net mooi gasstofie-vol was vir
al die speletjies, beeps, geeps, en wat nogal, en ek per toeval (ja ek het
amper een gekry voor die tyd) die hardeskyf van 40Megagreep geformatteer
het! "Wat het Pa nou aangevang? En al my 'gheims' is nou weg!! Ag hel, hoe
moet ek nou maak?" en al daai soort kommentaar moes aanhoor. "Maar as jy
dit op 'n rekenaar wil doen, kry jou eie", en daar vloog hy weg en toe ek
weer sien, kom hy met nog stukke herwinbare rekenaars by die huis aan, en
bou self sy eie rekenaar op. En ek kon in vrede my eie rekenaar weer
benut...
Vandag is hy ook 'n rekenaar ingenieur in eie reg, en ek leer deesdae by
hom...
Ek het vandag in die nuus gelees dat die PAC die woorde oorlog en grond
besetting gebruik in 'n uitlating deur PAC president Stanley Mogoba. Die man
sê so wrintie waar dat hulle dieselfde in Suif Afrika gaan doen as wat in
Zimbabwe gebeur as die regering nie alle grond onder staat beheer bring en
"gelyk" verdeel onder die land se voorheen agtergeblewenes.
Vir 'n man wat die titel Dr. het is Mogoba maar lekker "stupid". Nee, kom
ons herhaal die sin, hy is 'n bleddie IDIOOT! As hy wil sien hoe die arme
land van ons 'n eerste graad "nose dive" vat, dan moet hy daai drom aanhou
slaan. Hy probeer natuurlik stemme wen, maar sy kop het hom verseker gelos
en hy is definitief nie 'n persoon wat die land van ons se belange op die
hart dra nie.
Daar is probleme, ja, niemand stry nie, maar hy moet sy kop laat lees as hy
dink sy oorlogs praatjies help. As hy so graag wil oorlog maak, moet hy ook
besef dat as die boere teen hom te staan kom, gaan hy tweede kom. En as daar
geskiet word, gaan daar nie opgehou word voordat hy en sy eendersdenkendes
nie meer asem haal nie. Ek praat nie van alle swart mense nie, maar sy soort
maak net droog waar in die wêreld hulle ook al hulle vertraagde koppies
uitsteek. Dit het in Rusland gebeur en kyk hoe lyk daai plek nou (as mens
die feit ignoreer dat hulle onlangs die eerste land geword het wat
kunsmatige inteligensie vervolmaak het, scary, maar van die punt af).
Hopelik gee die ANC nie die arme man en sy sielsieke gedagtes 'n tuiste nie.
Die swart mense van ons land kan net slegter daaraan toe wees as dit gebeur.
Ek sal verdere gedagtes deel as julle, my Internet vriende hierop reageer.
Thank you to those people who responded to the old posting. I will try to
give a small breakwon of what we are attempting.
My apologies for taking so long in answering your posts.
I am based in South-Africa. I am in the process of determining what the
demand for an electronic version of various popular South African magazines
would be. I cannot go into the names of the various magazines as the
publishers are first interested in the demand, mostly from overseas and
expatriated South Africans. What we are aiming for is a complete magazine
downloadable as a single PDF document. Of course the moment the hardcopy is
available in South Africa it will also be available on our website. There
is also the possibility of archiving features for back issues.
If you have any ideas of groups on the net that cater to South Africans
overseas that I can approach to find out what the general demand would be it
would be appreciated. Also if you have any ideas or advise it would be
invaluable. If you have any info that you would like to impart please send
an e-mail to vermi...@icon.co.za . In a few weeks time I will post a
general questionnaire on my website to determine what different subjects and
magazines would be of interest.
Hierdie brief is my poging om joute inspireer tot hoogtes wat die huidige
moraal nie toelaat nie. Of ons dit wil glo of nie, die huidige regering trek
groot voordeel daaruit om ons die heeltyd skuldig te laat voel. Die redes
vir dit is maklik om te sien en ek gaan nie nou daaraan tyd spandeer nie.
Al wat ek wil sê is die volgende. Wees trots op jou verlede as wit Suid
Afrikaner. Maak nie saak wat die wêreld jou vertel nie, jy en jou mense het
Suid Afrika die mees suksesvolle land in Afrika gemaak. As iemand vir jou 'n
ander storie wil vertel vra hulle om jou 'n land met beter infrastruktuur en
ekonomie te wys in Afrika.
Niemand sal kan nie. As iemand vir jou sê dit is omdat ons swart arbeid
gebruik het, vra hulle hoekom die ander lande wat ook swart arbeid het dan
so sleg daaraan toe is. Hou op verskonend wees vir die verlede. Dit was nog
en sal nooit 'n kleur kwessie wees soos dit aan jou gepropageer word nie.
Ons is nie rasiste nie. Ons is kultureel vasstandig. Ons Europese broers en
sussies het nie begrip vir ons situasie nie, omdat die swart mense wat in
Europa woon en leef Europese normes en waardes aanvaar het. Hier in Suid
Afrika is dit nie so nie.
Die swart mense hier wil hul kultuur aan ons afdwing. Hulle wil hê ons moet
slap lê en alles in chaos laat verval. Thabo Mbeki noem ons opstand daarteen
rassisties. Hy is verkeerd en 'n dom idioot as hy sulke dom idees kan
huisves. Geen vir ons een voorbeeld waar swart leierskap 'n land laat
vooruitgaan het.
Die rede (sê ek weer) lê nie in die swart man se vel nie, maar in sy
kultuur.
Die wit mense wat hier aangeland het en 'n lewe moes maak het gesien dat die
kultuur onanvaarbaar is. Ons is God vresende mense. Ons was altyd en sal
altyd grootliks so wees. As ons daai element van ons eiewees verloor kan die
Afrikaners maar die tou ingooi en ophou kla oor die Rand se sneuwel sessie
teen die res van die wêreld.
Ek wyk al weer af van my punt af. Wat ek wil sê vir my mede Afrikaner, is
wees trots, moet nie dat enige iemand vir jou sê jy is sleg en 'n rasis net
omdat jy is wie jy is nie. Hulle is rasiste in 'n groter mate as hulle ons
onder daai kam wil skeer.
Werk hard, leef trots en met waardigheid. Hou jou geloof sterk en moet nie
dat enige iemand 'n vinger na jou kan wys wat nie weer terug gewys kan word
nie.
BESEF DIE VOLGENDE
Mense wat swart is, is nie altyd slegte mense nie. Die kultuur is belangrik.
As jy 'n swart man raak loop in jou lewe wat hard werk, trots is daarop om
innoverend te wees en oplossings (logiese oplossings! Daar is te veel swart
mense wat dink hulle is vreeslik slim maar eintlik maak hulle meer droog as
iets anders. Mbeki is een) kan vind sonder om al ewig die oorsaak in die
verlede te vind, hou hom aan die hart as 'n vriend. Hy moet ook jou as mens
en jou kultuur respekteer.
Nou kom ons by die vraag, as hy ons kultuur moet aanvaar, het ons nie 'n
plig om syne te aanvaar nie? Wonderlike gedagte en die antwoord is ja. Maar
daar is onbedwyfeld elemente in die swart kultuur wat nie versoenbaar is met
vooruitgang nie. Dit het in die steentydperk goed gewerk vir hulle, maar
daardie kenmerke is uiters afbrekend in vandag se dae. Dit is egter baie
belangrik dat die meerderheid van ons mense in die land (swart mense) dit
besef en erken. Dit sal tyd vat. Daar is wat dit besef en hulle gaan
vooruit, maar oorwegend nie.
Gun hulle egter hulle kans.
In die tussen tyd wees, trots, opreg, gelowig en hard werkend en help waar
die regering dit vra. Ons regering wil alles deur swart mense lat bestuur
wat 'n oulike en opregte gedagte is, maar in die praktyk vaal hulle maar
lelik in hul taak.
AAN ONS REGERING
Vra vir hulp en vaardigheid onder die wit mense as jy dit nodig het. Om die
mense oorsee te vra is dwaas omdat hulle noodgedwonge hulle eie agenda het.
'n Wit man wat die tyd van die geveg nog in die land is, wil tien teen een
hier bly. Hy sal jou nie aspris beduiwel nie Mbeki.