Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Super 12.

Sa., 21 April 2001 20:21

Ek het geweet verlede week se Stormers sege was net 'n gelukskoot.
Vanaand het hulle gekry wat hulle verdien het.
Om in die Kaap te bly beteken nie dat ek hulle hoef te ondersteun nie.
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

LINK

Sa., 21 April 2001 18:39

Ek het die bladsy gevind en het gedink dis interessant vir Afrikaners,
Vlaminge en Nederlanders, Namibiers en Surinamers.

http://members.tripod.com/roepstem/

Miskien tref ons mekaar weer daar :-))

Gr. Rico

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

WORD vir afrikaans

Vr., 20 April 2001 19:42

Ek woon in Belgie en soek die files vir Afrikaans van die Word
spellingverbeteraar. Hierdie files bevind hulle normaal in c:/program
files/common files/microsoft shared/proof . As iemand my hierdie files kan
send, kan ek hom die files vir Nederlands, Italiaans, Frans, Duits, Spaans,
Portugees of Engels gee.

Jan

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Vir DD :-) Die toetsvlieenier...

Vr., 20 April 2001 08:36

On Wed, 18 Apr 2001 22:37:49 -0400, Danielle wrote:

> Davie,
>

>
> Ek kom toe op hierdie stelling van jou af, wat kosbaar is! Ai, ek het
> lekker gelag toe ek dit lees:
>
> "Ek kom tot die gevolgtrekking dat die vrou op haar dae 'n
> toetsvlieënier was. By 'n besemfabriek"
>

Hallo Danielle, en dankie vir die herinnering! Gloudina het haar
persoonlike waardering ook uitgespreek in epos aan my direk.
Genoem hoe sy dit geniet en tussen vriende rondgewys het. (Sò sy het
tog òòk vriende!!!)

ns.
------- toevallig ìs ék 'n vliënier (besit 'n Cherokee) en het 'n tyd
gelede 'n toetsvlug op 'n herboude Piper Colt gedoen - dink dit was
kort daarna wat ek die wysheid oor die antie kwytgeraak het.

DD

Koeitjies & kalfies | 11 kommentare

Koffielepels?

Vr., 20 April 2001 05:46

Sal my koffie beter smaak as ek dit roer met 'n koffielepel in plaas van 'n
teelepel?
Oral waar ek koffielepels wil koop word ek aangeraai om liewer 'n teelepel
te gebruik:))

Op koskool het ons altyd die flou tee laat beter smaak deur kitskoffie by te
voeg, maar ons het dit nog steeds met teelepels geroer.
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.

Koeitjies & kalfies | 114 kommentare

LottoWin South Africa.

Vr., 20 April 2001 05:15

Kom besoek die webwerf : http://lottowinsa.freeservers.com.

Dit mag jou baie help.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: Die toring van Babel - was Re: Spot Check

Do., 19 April 2001 16:35

Danielle skryf in boodskap news:d88sdtsiqlu80rp8epac9v30jt5v9a4ssi@4ax.com...
> On Wed, 18 Apr 2001 21:24:29 GMT, @home.com wrote:

>> Alle pi� care immagini di pace e di contentogi� s'abbandona l'anima in cosi bel moment:
>> e frai I piu dolci palpiti ritorna a respitar.

> Die toring van Babel het geval, of wat gaan dan nou aan? Asof ek nie
> genoeg sukkel om die Hollands te verstaan nie. :-(

Is dit 'n werklike vertaling, of het jy dit ook in 'n vertaler gegooi?

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Die mafia - was Re: Spot Check

Do., 19 April 2001 11:19

Danielle wrote:

>> Hoekom wil jy Afrikaans leer?
>
> Hy MOET net. Dis waarvoor hy betaal word!!
> Ons het die mafia se hulp ingeroep om teen die kanadese gediertes en
> trawante te help baklei!
>
> Sorry John, I just couldn't resist saying this. :-)

No problem Danielle, *BUT*
Qual è il suo indirizzo? What is your address?

> And thanks for standing up for me. I really appreciated it.

Prego. (You are welcome)

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Die beste manier om vooruit te gaan

Do., 19 April 2001 01:11

Ek het vandag weer die hele dag (wel sekerlik nie die HELE dag nie, maar 'n
groot gedeelte van die dag) gespandeer aan soeke na oplossings vir Suid
Afrika se probleme. Ons regering is tans besig om in al die slaggate van die
res van Afrika te trap en dit lok nie baie simpatie nie, omdat ons wit mense
half die gedaante van "told you so" aangeneem het. Dit maak mens kwaad en
mens wil die skape sommer aan die hare optel en bietjie uitskut soos jy 'n
stowwerige mat uitskit na 'n lang ruk van vuilword. Maar dit sal nie help
nie, want hulle regeer die mooi land van ons.

My raad en ek dink dit sluit mooi aan by van my vroeëre "postings" op die
nuusgroep, is dat ons net eenvoudig van die regering met al sy klinkende
lawaai vergeet en lewe soos ons wil. Ons as wit mense moet ten alle koste
eenvoudig die regering ignoreer en vergeet van alles wat hy doen om ons
konstant aan die verlede te herinner. As hulle die verlede onder ons neus
druk, moet ons net eenvoudig ander pad kyk en sê wyk satan. :o)

Hulle sal seker oor 10 jaar of so die boodskap kry. Ek smeek ook ons
liberale vriende in Europa om nie die regering se snert smekinge te verdra
nie, maak nie saak hoeveel prentjies van arme straat kinders hulle aan julle
voorlê onder die vaandel van Apartheids geskiedenis nie. Swart Afrika sal
dit vir ewig en 'n dag doen omdat daar geld gemaak word uit die lewendig hou
van die "suffering" van die "arme" swart mense op hierdie kontinent. Dit is
'n sindroom wat Mbeki hewiglik die bestaan van wil ontken, maar diep in sy
arme swart siel weet hy dit is so. Ek gebruik die woord SWART aspris omdat
dit so "anti" woord geword het wat te min gebruik word.

Weg met die ge alewige polities korrektheid. Na die hel met al die mense wat
so tekere gaan daaroor. Ek het besluit vir elke stuiptrekking van Tutu,
Mbeki, Zuma, et al gee, gee ek 'n katspoeg en stuiptrekking op DIE nuusgroep
wat skrik vir niks. Hulle kan alles in die wêreld oor almal sê, maar as ons
"wittes" iets sê is dit altyd rassisties. Ek is jammer, maar as 'n man 'n
idioot is, is hy 'n idioot, maak nie saak of hy wit, pienk, swart, geel of
groen is nie. So druk jou rassisme reaksies in jou liewe anus op Mbeki en
Yengeni. Ons is moeg vir jou. Miskien moet ek net duidelik dat my "ons" ten
minste 3 mense insluit waarvan ek weet.

Die land moet vooruit en die regering wil net nie doen wat nodig is nie, so
ons moet die leiding (soos maar altyd) neem en alles ignoreer wat die dom
regering wil hê ons moet glo en net eenvoudig lewe asof ons 'n 2de
(praktiese) regering het. Na die hel met die Mbeki regering. Ek is nie eens
lus meer om sy vereiste hoë belastings te betaal nie. Betaal die keiser wat
hom toekom se moer. Die keiser trek almal kaal uit, wit en swart.

Hier is dit feite:

1. Dieswart mense in Suid Afrika het selfs in die hete van Apartheid dit
beter gehad as enige swarte in Afrika. Dis vandag nog so. "SO GET OFF IT,
WILL YOU!"

2. Ons kultuur ('n westerse kultuur alhoewel die weste dit ontken omdat
hulle buite die ervarings sfeer staan en opnies lig) verskil van die Afrika
bos kultuur. Die swart mense hang aan manerismes aan wat geen plek het buite
die bos nie. Gloudina (jammer ek noem jou by die naam) jy is ook nou 'n
uitgetredene wat nie eintlik meer opinies oor die stand van sake hier kan
lig nie, want maak nie saak hoe in voeling jy dink jy is nie, jy is net
eenvoudig buite voeling. Ons Nederlandse vriende ook. Julle opinies is egter
belangrik vanwee juis daai ongegondheid, omdat dit mens net kan wys hoe
mense wat "bugger all" van die situasie hier weet dink hulle weet als.

3. Westerlinge van oorsee het die swartes "bemagtig" sonder om
verantwoordelikheid daarvoor te aanvaar omdat dit lekker is om "morele
hoogheer" te wees sonder die verantwoordelikheid. Is dit regtig die moeite
werd om mense te "bemagtig", maar in die proses verseker jy hulle ondergang
asook die wat moontlik kon help. Jammer Gloudina, maar dit is waar. Ek noem
jou by die naam omdat jy die swart mense so gierig verdedig. Ek bedoel nie
lelik nie en sal graag jou opinie hier wil sien. Dis als wonderlik om die
swart mense van Afrika te wil sien groei en vooruitgaan, maar sover as wat
ek kan sien is daar nie 'n sneeubal se kans in 'n vuurwarm hel nie. Want
sien net soos jy nie dit Nederlanders kan skat op grond van een individu
nie, kan jy nie die swart mense op individuele basis skat nie. As jy dit wel
doen, is dit maklik om die waarheid te versin. Want daar is regtig waardige
swart mense in ons gemeenskap wat ontwaak het uit die sluimernis van Afrika,
maar as nasie of gemeenskap of eenheid (wat hulle ook nie heeltemal is nie)
is daar GEEN hoop nie. Al wat die westerse "bemagtiging" bewerkstellig het
is om 'n arrogansie by swart mense soos Mugabe te kweek dat hy/sy die
antwoord is op al die gebede van die swart mense wat vooruitgang wil hê.
Arrogansie wat enige hulp weier in die vals denke dat hy alles kan oplos.
Almal weet teen die tyd dat Mugabe siniel is en verdien om by die
Internasionale Hof verhoor te word en vir die res van sy lewe aan 'n kateter
in een of ander gestig te verdwyn. Hy gaan so wrintie waar vir nog 'n termyn
staan as president. Die IDIOOT!

Ek wens net ons vriende in die WESTE wil wakker skrik uit hul sluimering en
skoon heiligheid en besef dat ons wittes hier westerse kultuur progressiewe
gedagtes koester en bevorder en dat hulle die wit mense hier verraai deur
die swart mense verkeerdelik te bemagtig sonder dat hulle weet wat om met
daai mag te maak. En moet seblief nie dink Mbeki of simpel Mugabe gaan met
my saamstem nie. Hoe kan die drol vir die wind sê hy stink nie?

Ek is bombasties omdat ons met die gebakte pere sit nadat die weste ons
uitverkoop het aan oorwegend ombeholpe kommuniste. Afrika is nie donker
sonder rede nie.

Ek daag weer die swart mense wat sê dit gaan so sleg in Suid Afrika om enige
land uit te sonder in Afrika waar hulle beter af sal wees as hier. Noem een
land. Hoor ek 'n doodse stilte? Ja, ek is trots daarop om Afrikaner te wees.
Ek is toevallig wit, maar as die swart mense wit was sou dit niks aan die
situasie verander het nie. Die probleem lê by hulle kultuur en manier van
doen. Dit strook nie met ons "wittes" se manier van doen nie. Nie dat ek
dink alles wat ons doen is so goed nie, maar as die swart mense met ons op
ons eie turf in die wêreld arena wil deelneem, moet hulle volgens ons reels
speel, nie volgens die boendoe reels nie, want dit is logies hulle gaan
nêrens kom met daai aardighede nie. Dis alles oulik in die bos vir toeriste
om na te kyk, maar buite die bos, beteken die swart jultuur grootliks niks.
Neem wat goed is en hou dit na aan die hart. Gooi weg wat sleg is en vergeet
dit.

Aan Afrika en sy swart mense..... LEARN FROM THE PAST, DO NOT LIVE IN IT!!!!

Koeitjies & kalfies | 15 kommentare

Afrikaans op Loftus:) Riaan!

Wo., 18 April 2001 14:29

Riaan
Gaan jy hierdie Saterdag bietjie meer afrikaans praat as laas week, of het
die owerhede iets te sê gehad?

Iets wat my grensloos irreteer/vrustreer is dat die dream girls net voor die
hoofpawiljoen dans en ons wat op die oospawiljoen sit ,en net so baie vir
ons kaartjies betaal het moet deur die verkyker kyk. Kyk bietjie of jy iets
vir ons kan doen man.
Dankie vir jou komentaar deur die wedstryd. Dit help om so bietjie te lag
deur die verstrasie van die Bulls se vertoning, of sal ek sê gebrek aan
vertoning.

Roelof

Sport & ontspanning | 2 kommentare

Bladsye (1835): [ «    945  946  947  948  949  950  951  952  953  954  955  956  957  958  959  960    »]
Tyd nou: Wo. Des. 24 16:57:30 UTC 2025