Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
bestry, soos hierbo vermeld. Effektiewe landbou, voedsel en drank beleid reëls.
Voordelige multi-kulturele ondersteuning inisiatiewe. Insluitend die menige
bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.
Wil ook graag die Genetiese Ingenieurswese firmas, Landbouers en ondersteunende
Organisasies, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid.
Aanhoudende verskaffing van voedsel produkte aan die ekonomie. Werk verskaffing
geleenthede. Navorsing inisiatiewe. Voordelige multi-kulturele ondersteuning
inisiatiewe. Ekonomiese en sosiale bydraes en inisiatiewe, veral om miv+/vigs te
bestry. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. By
voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.
Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, asook ontmoetings met
Regerings organisasies, Genetiese Ingenieurswese firmas, Landbouers en
ondersteunende Organisasies. Veral om meer effektiewe vriendskappe te verhoog
deur meer effektiewe voedsel verskaffing, asook meer effektiewe gebruik van
beskikbare grond te verhoog, waar benodig. As deel van die 2020 en daarna plan
om die vrede en voorspoed van die Persone van ons Paradys, en elders op die
Planeet, te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Hoogstens aangeraai, om navorsing te verhoog na vinniger gewas groei tegnieke,
verhoogde voorgestelde minerale inname, groter diversifikasie van voedsel
produkte, meer onafhanklike seisoen groei benodighede, meer bekostigbare rak
leeftyd, langer berg tegnieke, vriendeliker produkte, meer effektiewe
etikettering tegnieke, verhoogde gesondheid voordele aan voornemende
verbruikers, asook vriendeliker en/of vinniger voedsel voorbereidings metodes.
Om meer effektiewe landbou, bemarking en verspreiding inisiatiewe te verhoog.
Met die uitdruklike doel om meer bekendheid te verhoog in die verskaffing van
meer effektiewe genetiese ingenieurswese tegnieke. Ten voordeel van alle
betrokke partye.
Die uitleg van markte kan ook verhoog word, met huidige asook toekomstige
versswartes van voedsel. Om wedersydse ondersteunende verhoudinge te verhoog in
die verskaffing aan ewig groeiende markte. Ten voordeel van alle betrokke
partye.
Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten voordeel van
alle betrokke partye.
Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings organisasies, Genetiese
Ingenieurswese firmas, Landbouers, en ondersteunende Organisasies, en Finansiële
Instansies. Hoogstens aangeraai, om belasting kortings te verhoog aan Finansiële
Instansies en Organisasies betrokke. Om voordelige inisiatiewe en suksesse in
die verband te verhoog. Veral om meer effektiewe ondersteuning om die gesondheid
en welstand van verbruikers en die ekonomie in die geheel te verhoog. Ten
voordeel van alle betrokke partye.
Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog vir ekonomiese inisiatiewe
onderweg in die ontwikkeling van Renaissancis regoor die Planeet.
Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
op die Planeet. Verkieslik nadat die goedkeuring indien verband verhoog is van
die Regerings en Persone van die VK en VSA. Om vriendskappe te verhoog tussen on
Paradys en elders op die Planeet.
Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
van alle betrokke partye.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer effektiewe gebruik van beskikbare landbou grond kan asemrowend verhoog
word.
Meer effektiewe bestuur van gewasse and berging ruimte kan asemrowend verhoog
word.
Meer effektiewe gebruik van water verskaffing kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe verbruikers verhoudinge kan asemrowend verhoog word.
Verhoogde suksesse van Renaissancis kan asemrowend verhoog word.
Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.
Ekonomieë, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Kommentaar:
Hierdie inisiatief word beskou as 'n belangrike bou blok aangaande verhoogde
opbrengste van Renaissancis, ten doel van die triljoenêr kaart, wat hier beplan
word. Om 'n vorige stelling van Gandhi te herhaal : Daar is meer as genoeg
hulpbronne.
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu d.m.v. grootheid,
goedheid en grasie. Love all Serve all.
Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
is en bevry is van pyn en leiding.
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
(Slegs Landbou advies word hier gelewer. En bydrae(s) in ander gebiede sal later
gelewer word.)
Maandag het Lieta en Karel met R26000 in hul motor geklim en na die
bank vertrek om dit te gaan deponeer. 'n Paar kilos verder het 'n
polisiemotor met 'n blou lig op die dak aan hulle getoon om stil te
hou.
Swartes het weerskante van die voertuig gaan staan en aan Lieta (sy is
ook 'n stadsraadlid - ultra regsgesind !) gevra om uit te klim sodat
die motor deursoek kan word. Deur 'n toe venster het sy aangebied om
polisiestasie toe te ry vir die doel. Met 'n rewolwer in sy hand het
hy haar gelas om die venster oop te maak. En die sak met geld geeis.
Op daardie stadium ry Bossie die geregsdienaar daar verby om sy
kinders by die skool te gaan haal. Toe word daar aan Bossie oor die
radio gesê van die polisiemotor wat gesteel is.
Intussen word Lieta en Karel gevra om hul oë toe te maak. Lieta het
net gesê dat hulle haar met oop oë kan skiet as hulle haar in die oë
kan kyk en skiet. En vir Karel aangesê om sy oë oop te maak.
Gelukkig het hulle nie geskiet nie en is met die geld weg.
Bossie het die voertuig opgespoor en begin jaag. Agter die OK Bazaar
gebou hulle van die pad afgedruk en was in gesprek met hulle toe sy
selfoon lui. Toe Bossie omdraai om se selfoon te antwoord skiet die
swartes 'n ONGEWAPENDE Bossie deur die kop. Dood. Twee van hulle is
later gevang.
Vyf uur vanmiddag het ek met Lieta se man gesels. Toe wys hy my dat sy
vulstasie se pompe afgeskakel is. Hulle dink aan verkoop.
Hoekom vertel ek julle hiervan?
Ondermeer om vir jou te sê Rico, dat jou seun wel wil gaan swot. En
julle dink sterk daaraan om hom in SA te laat kom studeer.
Maar Rico, kry liewer koud in Holland. Dit is te warm is Suid Afrika.
Ek dink ek gaan inskryf om 'n Egoli ster te word:))
Ek sal natuurlik my foto met die passion gap instuur:)))
Uit ondervinding weet ek mense wat dit sien is stomgeslaan:)))
Annette
Bietjie teleuregsteld in jou response, Gloudina. Ek geniet jou knipoog
mails meer!
___________________________________________________________
skryf in boodskap news:3B559C99.AE9CBB67@home.com...
Riaan wrote:
> Waarom is daar geen sites wat help om drie duim te verkort nie?
>
> Ek dink daar was so site gewees, maar ( ek praat onder korreksie ) Gloudina
> het hulle gedagvaar om die foto van haar te verwyder waarmee die manne hulle
> self so bietjie korter kon skrik.
>
> Paar manne dagvaar ook nou die site omdat hulle impotent is na die foto kyk
> sessie
Hier het ons nou 'n teksboek geval van 'n ou witomie-neurose:
(1) Hy praat kompulsief oor seks en geslagsorgane.
(2) Hy gebruik hierdie gepraat amper altyd om 'n lid
van die vroulike geslag te probeer verneder. (Hy kan
natuurlik nie sien dat dit hom 'n psigiese gedrog maak
in die oë van die mans op die nuusgroep wat seker is
van hulle manlikheid nie.)
(3) Hy is ook totaal onnosel wanneer dit kom by die
fisiologiese feite van "tumescence" (wat sou die Afrikaans
daarvoor wees?) Dit is as gevolg van die feit dat hy,
toe hy 'n tiener was, sy seksopvoeding in die agterstrate
gekry het en nie by 'n liefdevolle ouer nie. Mans wie se
ouers vir hulle liefdevol die feite van die lewe geleer het,
sit nie en kekkel op 'n nuusgroep en maak neerbuigende
opmerkings oor lede van die vroulike geslag nie. So lees
mens die profiele van mense op die nuusgroep, deur die
opmerkings wat hulle maak. Mens kan alleen maar vir
Riaan jammer kry, maar ook vir die mense om hom wat
sy ou wit omie "grappies" moet verduur. Mans soos hy
is so voorspelbaar. As hulle nie oor seks praat nie, spog
hulle gewoonlik oor hoe hulle terrs gejag het op die grens
(die goeie ou grens, né) of hulle verkondig hulle brand van
Christelikheid, wat gewoonlik altyd vir ander vertel wat
hulle moet glo, maar vir homself die reg voorbehou om ander
uit te vloek, vieslike dinge oor seks te sê, en mans van ander
kleur uit te wys as diere.
Verskoon maar my Belgies, Duits en Hollands - ek leer nog;)))
'n Sekere dame reis gereeld per vliegtuig na Europa.
Op 'n vlug van SA kry sy 'n vreeslike rugpyn.
Sy klim toe in België van die vliegtuig af, en gaan sien 'n dokter.
" U het 'n ontsteking in U linkernier Juffrouw:"
Op die vlug na Duitland het sy nog steeds die rugpyn, ongeag die pille en
gaan na 'n dokter in Duitsland.
" Das Hab Dein Untschtechen In Dein Rechter Nieren. Nicht In Dein Linker
Nieren.
Op pad terug, met nog steeds die rugpyn, besluit sy om in die middel - in
Holland - afte klim en 'n dokter daar te gaan spreek.
" Uw het niet ontschteken in uw linkernier.
Uw ket niet ontschteken in uw regternier.
Uw het een souvernier
Van een vliegenier.
Die baba is op pad."
Annette
Waar op die net kan ek 'n lys kry van soveel moontlike mediese skemas in SA.
Ek wil graag van mediese skema verander aangesien die een by wie ek tans is
net sowel hulle deure kan toemaak.
As julle vir my 'n paar plekke kan aanbeveel sal ek dit ook opreg waardeer
Dom blondje tijdens bevalling
Een dom blondje is bezig met bevallen.
En op het moment dat het hoofdje van haar baby te voorschijn komt, ziet de
vroedvrouw dat de baby kroeshaar heeft.
De vroedvrouw vraagt aan het blondje "Heb je het met een neger gedaan??"
"Dat klopt, maar dat was maar één keer", antwoordt het domme blondje.
"Ja ja, maar één keer is genoeg!!" zegt de vroedvrouw.
Even later komt ook het rompje te voorschijn, dat helemaal geel blijkt. De
vroedvrouw kijkt het blondje aan en vraagt:
"Heb je het ook met een Chinees gedaan?"
"Dat klopt, maar dat was maar één keer" antwoordt het
blondje.
"Ja ja, maar één keer is genoeg!!" zegt de vroedvrouw weer.
Als de beentjes eruit komen ziet de vroedvrouw dat deze rood zijn:
"Heb je het ook nog met een Indiaan gedaan?"
"Dat klopt, maar dat was maar ook één keer" antwoordtde het domme blondje.
"Ja ja, maar één keer is genoeg!" stelt de vroedvrouw.
Als de baby helemaal ter wereld gekomen is,
tilt de vroedvrouw het babietje aan zijn beentjes op
en geeft het een klap op zijn kont. Natuurlijk begint het
kleintje te huilen.
Waarop het domme blondje opgelucht reageert met:
"Pffffff, ik was al bang dat hij ging blaffen!!"
Giegiegie. Jy skuld my 'n keyboard en dis nie die AK-47 virus wat dit
vernietig het nie.
pj
"Danielle" skryf in boodskap news:9s39lt0fhk0ae91td31pos7djo62f8os2k@4ax.com...
>
> Oulike IOWO's (ingelse ou wit omie) grappies - spesiaal vir Rico wat
> dit definitief sal kan waardeer.
>
>
> NELSON MANDELA VIRUS
> Stays locked away in some unused region of your pc
> for 27 years and
> then takes it over completely.
>
> WINNIE MANDELA VIRUS
> Extinguishes all data like a stompie
>
> APARTHEID VIRUS
> Separates PowerPoint slides based on colour.
> The nice thing about this virus is that anything
> that goes wrong with your
> computer can be blamed on this virus.
>
> AFFIRMATIVE ACTION VIRUS
> A second rate virus that takes the place of a really
> good programme that was on your PC. In some cases the really good
> programme still hangs around and does all the work but the virus
> takes the credit
>
> MINI BUS TAXI VIRUS
> Crashes through your PC with very little regard for
> the rules of the
> internet highway. Stops data traffic for no reason.
> Causes other data to
> explode. Doesn't have a software licence.
>
> STRIKERS VIRUS
> Stops your PC in the middle of crucial production
> runs. Also causes your
> PC speakers to toi-toi at regular intervals, and is
> always demanding
> more memory.
>
> MATRIC PAPER VIRUS
> This virus is a stolen version of the real thing.
> Makes your PC worth
> less than the plastic its made of.
>
> THIRD WORLD VIRUS
> Keeps turning your clock back by 20 years. Slows
> down the fastest PC to
> the speed of the operator and has to be manually
> supervised to check for
> errors.
>
> SQUATTER VIRUS
> Takes illegal residence of your PC and then starts
> stealing components,
> difficult to remove, claims to have more right to
> your PC than installed
> programmes, because it's forefathers were there
> first.
>
> EDUCATION POLICY VIRUS
> Tries to drag all PCs down to the level of the
> slowest machine with the
> least memory.
>
> AK-47 VIRUS
> Is obsessed with killing your motherboard
> fatherboard and any other
> board that it finds.
>
> ANC VIRUS
> Also similar to the Microsoft Virus, Promises you
> the earth but fails to
> deliver or delivers software with more bugs than the
> original.
>
Iemand het my geskakel en gevra of ek kan vra vir hulp.
Hy ken 'n ou dame wat dringend na Sydney ( Australië) moet gaan om 'n beie
siek familielid te besoek. Sy moet 2 weke daar bly, en het nie genoeg geld
om in 'n duur hotel tuis te gaan nie.
Is daar iemand hier wat iemand daar ken wat miskien kan help?
Of miskien raad of inligting kan gee waar sy goedkoper kan tuisgaan.
Ek ken nie die dame self nie, maar wel die persoon wat my gevra het. Hy
verseker my sy is heeltemal normaal:)
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.