Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Smouse op die Parade

Sa., 28 Desember 2002 15:49

Hies jou lekke avos only R5 a bag.
net een byt en die hening spyt
die bye is my getuie.

Mammie!! avos gee jou gladde hare!

Mammie: Nou hoekom vriet djy nie avos vir djou hare nie?

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Streepsuiker

Sa., 28 Desember 2002 15:47

Juffrou vra Kosie wat die volgende idioom beteken:
Jy het streepsuiker gekry.

Kosie:
Juffrou sien mens vat 'n Pick en Pay sak en dan gooi jy suijer daarin en dan
het jy streepsuiker.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Raaisel

Sa., 28 Desember 2002 15:44

Wat is 'n warm knoop in Engels?

'n Hotknot.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Wat is 'n prinantes?

Sa., 28 Desember 2002 15:43

Dis 'n Hotnotsgod.
Maar 'n mens kan mos nie meer die woord gebruik nie, dis diskriminasie.
Nou sê mense dis Allen Boesak.

Troeteldiere | 0 kommentare

Vragie

Sa., 28 Desember 2002 15:41

'n Ou vra die bunji-instructor hoeveel dit kos om te spring
Instructor: Kos niks. As jy wil spring is dit verniet.
Maar as jy 'n tou wil hê kosit jou R500

Annette

Humor & grappe | 0 kommentare

gloudiena

Sa., 28 Desember 2002 14:26

gloudiena
Jou naam is doelbewus so gespel................

Kan ook verstaan hoekom jy so ker. Jy sit daar in die yskoue met sneeu en
ysreen vir die grootste deel vd jaar. Te koud mistroostig om enigiets ander
te doen as om negatiewe kritiek oor die verlede te lewer.

skryf in boodskap news:3E0CC015.8060809@rogers.com...
>
> Joe wrote:
>
>> Gloudiena
>>
>> Arme jy. Wake up girl (antie)
>
>
> En jy kan nie eers my naam reg spel
> of die Afrikaanse taal met respek
> behandel nie. En vertel my, ou Joe,
> hoekom het jy en jou enersdenkendes
> dan die burgeroorlog teen die swartes
> verloor? En hoekom het jy en jou soort
> Suid-Afrika tot in die grond in gerinne-
> weer met julle nasionaal-sosialistiese
> beleide.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek.
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Matriek 2002

Sa., 28 Desember 2002 08:21

Baie geluk aan al die matrikulante wat geslaag het.Die verbetering in die
slaag syfer is 7,2%...maar is dit agv
verbeterde onderwys of 'n verswakking in die sillabusse?

Welgedaan.

Onderwys & opvoeding | 1 kommentaar

Het niemand iets te sê oor die

Vr., 27 Desember 2002 22:49

Eerste menslike kloon nie?

Koeitjies & kalfies | 24 kommentare

Bush wen die oorlog ....

Vr., 27 Desember 2002 16:54

Dis baie duidelik dat die sielkundigeoorlog deur Bush gewen word - sy
dreigemente van 'n oorlog het Sadam reeds behoorlik laat steier om
toegewings te maak wat andersins menselewens sou verg.

Tien uit tien George W. !

Koeitjies & kalfies | 29 kommentare

Afrikaans-Engels-Afrikaans woordeboek.

Vr., 27 Desember 2002 08:28

My Juta se sakwoordeboek is vier-en-fyftig jaar oud en broos!

Kan iemand aanbeveel a woordebook in die tweede taals dat ek will nie
my vergrootglas vorder nie?

Geld nie belangrik nie maar groot druk is :-( (10 point is OK)

'n "websire" mag wees hulpvaardig

Afrikaans, ons taal | 2 kommentare

Bladsye (1834): [ «    652  653  654  655  656  657  658  659  660  661  662  663  664  665  666  667    »]
Tyd nou: Vr. Mrt. 06 19:02:36 UTC 2026