Ek dink die opposisiepartye moet 'n ander benadering volg in volgende jaar
se verkiesing.
Hulle moet die kiesers oorreed dat 'n blindelingse liefde vir 'n party nie
eintlik noodwendig tot jou voordeel is nie.
Onse Prez het alweer met sy imbizos begin, want dit is mos alweer verkiesing
volgende jaar. Die reaksie van die gemeenskap by Ganyesa en Maphirima in
die NoordWeste is nogal veelseggend.
Die meeste mense van die omgewing aanvaar dat die besoek geen verandering
sal teweegbring nie - hulle is sinies oor sy motiewe vir die besoek.
Volgens ene Paikie Phokoje gebeur die imbizo's slegs voor 'n verkiesing. " I
love the the ANC and will vote for it in the next elections but I have lost
any hope I had that the government will keep its promises to the people of
this region."
Hy stel nie meer belang in enige politieke beloftes nie.
Daar is glo al in 1998 vir Mothibistad se mense vertel dat daar 1000 RDP
huise opgerig sou word - tot dusver is daar al vier huise opgerig.
Phokoje is 'n gekwalifiseerde elektrisiën, maar maak 'n lewe deur bier by 'n
shebeen te verkoop.
By Ganyesa ( 70km vanaf Vryburg)is daar 21 000 huishoudings, maar nie 'n
enkele bank nie, en dus moet hulle duur ritte maak as hulle enige
banktransaksies wil doen.
In Ganyesa is daar nie 'n enkele RDP huis nie, en daar is 'n ernstige tekort
aan behoorlike sanitasie, beskikbaarheid van water, klinieke en paaie.
Phokoje se vriend Lucky Mogole het 'n diploma in menslike hulpbronne van
die Pretoria Technikon, en maak 'n bestaan deur groente en vrugte te
verkoop.
'n Pensioenaris het ernstig beswaar gemaak op die wyse waarop hulle behandel
word deur die mense wat die pensioene uitbetaal.
1) Patricia Lewis, wulpse blonde sangeres is Saterdag getroud.
2) Louis van Dyk, musiekpromotor en bestuurder is deur 'n kinderoppaster van
mollestering aangekla. Daar is nou verskeie sangeresse wat erken dat hulle
nie sy ongevraagde attensies gaan verkla het nie, om hul loopbane te red.
Hy is tans verloof aan Sunette Bridges, en het op die oomblik slegs vir
Sunette, Patricia en Steve in sy stal ( al drie blondekoppe)
Hy het ook die Groot Vyf toer aangebied wat op 'n suur noot geëindig het.
3) Die weerburo kan weens te min fondse nie meer die nodige diens lewer om
akkurate weervoorspellings te lewer nie.
4) Op Stellenbosch is daar glo 'n ( Majuba)faksie wat gay, swart en Joodse
studente aanrand.
Ek is nogal 'n bietjie, hoe sal ek sê, "bossies"? Maar in elk geval. As ek
die ondersteuning en die nodige mannekrag gehad het sou ek vir elke hoof
bevolkingsgroep in die land (soos in die "ou" bedeling) sy eie grond
afgebaken het. En ek sou almal met my militêre hand in toom gehou het. Maar
ek sou lings en regs begin skiet het nie. Ek is 'n baie redelike mens, maar
soms is geweld nodig. Ek sou al die hoerhuise se deure gesluit en opgeblaas
het. Ek sal weer Christelike onderwys in blanke skole instel. Winkels en
besighede sal toe wees op Sondae. Daar sal nie Sport beoefen word op Sondae
nie. Ek sal 'n organisasie stig om broederskap onder Blandes te bevorder.
Wat die ander in hulle state doen is hulle saak, hulle kan hulle regeer soos
hulle wil. Ek en my raadgewers sal die land herstruktueer. Na 'n land waar
jy nie tralies voor jou vensters het nie, en waar jy nie in vrees hoef te
lewe nie. Waar kinders leer van hulle erfenis, hulle herkoms en van
God........
Na 'n ellange stiltyd is daar weer 'n paar lekker geskilpunte op die ng -
dis net sedert DD teruggekeer het.
(DD ons wys dit nie maar diep hier binne word dit waardeer ...)
Hier in ons destrik is daar gereeld vee diefstalle. Alles word dandeur die
rivier Lesotho toe gejaag en die boer kan maar dan feitlik sy vee afskryf.
Die kans dat hy sy beeste weer gaan sien is maar skraal. Dit gebeur ook dat
'n bees op die plek geslag word..sodat die boer die volgende oggend afkom op
die bloedkol waar die misdaad plaasgevind het. In 'n ander geval is slegs
deel van 'n bees se bout uitgesny...die boer moes die arme dier van kant
maak. Skape word ook gesteel asof dit uit die mode gaan.
Ons hier in die Oos Vrystaat loop gereeld deur onder plaas aanvalle en
teisterings. By ons eie huis was al 'n skietery. Die hele gemeenskap se
boere was daar na 'n noodkreet oor die 2rigting radio, en ten spyte van die
feit dat die BL^%$#% nie gevang is nie, het die "SAPD" 'n uur laat by die
toneel aangekom!!!
Nou wil ek by julle die volgende weet: hoe is dit moonlik om omder sulke
omstandighede nie rassistiese neigings te begin ontwikkel nie???!!!! Ons kon
dood gewees het daardie aand.
Vir die wat dit nie weet nie, is môre Cassingadag in Namibië en vier Swapo
die dag as 'n dag waar die 'apartheidsvarke van Gloudina' 'n klomp siviele
mense in die opleidingskamp genaamd Moskou doodgeskiet het........maar hulle
sê natuurlik niks van die feit dat hulle voor die tyd gewaarsku was dat die
kamp geslaan gaan word nie en dat ou genl. Hamaambo en sy offisiere uit die
kamp gevlug het saam met hul ervare soldate en 'n klomp onopgeleide rekrute
en hoere agtergelaat het om soos vlooie vrek geskiet te word nie! Ou
Hambaambo is vergoed vir sy 'heldedaad' deur hoof van die weermag te word na
onafhankliheid en toe hy die lewe verlaat, word hy geplant indie heldeakker
in Windhoek....'n monstrosity van N$90m in 'n land waar die mense skrou vir
werk en kos.
Dit egter net vir agtergrond en net om die antie se bloed aan't
sirkuleer te kry. Ek wil van haar weet [want elke keer wat ek haar
hierdie vraag vra, dan ignoreer sy dit] is of sy dink dit is regverdig wat
die vryheidsgroepe aan hul eie mense gedoen het in die proses om by
onafhanklikheid uit te kom? Kom ons kyk bietjie na van wat Swapo aan sy
eie mense gedoen het:
1975: Swapo vermoor Hoofman Elifas pas verkose leier van die nuwe Owambo
streeksregering.
Twis bestaan onder Swapo lede oor leierskap en mense soos
Andreas Shipanga en sy volgelinge word gevang geneem en in Zambië deur
Kaunda gevange gehou as persoonlike guns vir Sam Nujoma. 'n Verdere 1800
wat hierteen protesteer word ook gevange geneem en later sou die lyke van
honderde gevind word waar hulle deur Swapo in Zambië vermoor is.
1976: PLAN fokus daarop om plaaslike Owamboleiers uit te haal en te
neutraliseer en vermoor o.a. Hoofman Zacharia en sy dogter asook Hoofman
Hausiki Enkaile. Hulle ontvoer ook 'n seun van Hoofman Wilipard Enkale na
Angola.
1977: Swapo fokus om mense te intimiddeer teen die opkomende verkiesing
waarin hulle wil hê die Owambos moet stem teen die regering van die land.
Hier het ook groot vrae oor die leierskap van Nujoma ontstaan in die range
van Swapo self. Hierdie mense is gearresteer en aangehou in Lubango waar
letterlik duisende vermoor is.
1978: Swapo se modus operandi was op hierdie stadium om stil oor die grens
te glip en om die veiligheidsmagte van SA te vermy en dan gekose burgerlikes
onder die owambobevolking te vermoor.
In hierdie jaar, terwyl verteenwoordigers van westerse lande in
Windhoek besig was om te onderhandel vir 'n moontlike oplossing tot die
gemors, vermoor Swapo vir Toivo Shiyagaya, minister van gesondheid en welsyn
in die Owambo tussen regering.
Clemens Kapuuo, stamhoof van die Hereros word deur Swapo vermoor.
April 25, in die VVO aanvaar SA 'n skikkingsvoorstel by die VVO
vir vrede in SWA, maar Swapo weier 'n skietstilstand en gaan onmiddellik oor
tot 'n aanval met 100 man oor die grens, maar hol weg toe daar teruggeskiet
word.
.............en so kan ons aangaan, die dokumentêre bewyse van bogenoemde is
beskikbaar. Ook die fiet dat Sam Nujoma en sy senior lede van Swapo lewens
van luukse bestaan gevoer het in die buiteland op skenkings terwyl hulle
manne op die grond probeer het om 'n inbreuk te maak teen die mees
effektiewe weermag in Afrika en keer op keer op hulle moer gekry het. In
die proses het net een bevolking seer gekry.....hul EIE Owambo's!
So antie, vertel jy my nou of dit vir jou aanvaarbaar is dat 'n groep
politici kan besluit om die wapen op te tel en siviele mense te vermoor in
die proses? Orals word gepraat van die blanke mense wat om verskoning moet
vra vir wat hulle aan swart mense gedoen het in die apartheidsera, maar wat
van die ANC en Swapo se eie vergifnis wat hulle moet soek onder hul eie
mense vir wat hulle aan hulle gedoen het? Of is dit by jou ook maar net 'n
geval van die oorwinnaar is altyd reg?