Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Moet ons bewe?

Wo., 02 Julie 2003 07:09

Noudat Amerika gesê het ons gaan nie meer hulp vir wapens van hulle af kry
nie?
En dit net omdat ons nie wil doen met hulle misdadigers wat hulle ons beveel
om te doen nie.
Annette

Koeitjies & kalfies | 19 kommentare

Re: Annette...ons probeer weer!

Di., 01 Julie 2003 14:32

ok kyk nou of jy iets kry Annette

MB

"PietR" skryf in boodskap news:3efc5fb9.0@news1.mweb.co.za...
> Toets
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: mbc@

Di., 01 Julie 2003 10:53

Kan jou lees. Die groot vraag is net of jy my kan lees?

"michael beukes" skryf in boodskap news:3f015f91.0@news1.mweb.co.za...
>

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Hallo!

Di., 01 Julie 2003 09:30

waar is jy nou piet

"PietR" skryf in boodskap news:3ef9bf47.0@news1.mweb.co.za...
> Toets net asseblief!
>

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Annette....

Di., 01 Julie 2003 09:25

Ek soek jou...!!!

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Die Lustige Majoor

Di., 01 Julie 2003 04:40

Hoekom wil niemand hier praat van die majoor wat op staatsonkoste haar
knippies geniet nie?:))
Annette

Koeitjies & kalfies | 15 kommentare

Ou mode terug

Di., 01 Julie 2003 04:36

Die halssnoer metode om geregtigheid te laat geskied is terug.
Annette

Koeitjies & kalfies | 20 kommentare

translation help please.

Ma., 30 Junie 2003 23:26

My wife had some x-rays taken while in SA and I need a translation
into English for insurance purposes. I would appreciate it very much.

BORSKAS (FRONTAL EN LATERAAL)
Hier is ontvouing van die torakale aorta wat mag dui op sistemiese
hipertensie

Die kardiotorakale indeks is effens vermeerder met matige vergrote
linker ventrikel. Hier is ook afplating van die diafragmakoepels wat
mag dui op hiperinflasie van beide die longe. Die longvelde vertoon
normaal vir ouderdom en geen nodulere of kaviterende massas of areas
van vesluiering is hier waargeneem nie.

Hier is matige osteodegeneratiewe en diskusdegeneratiewe veranderinge
van die dorsale werwels.

LUMBAALWERWELS EN BEKKEN
AP en laterale opnames is verkry.
Daar is vorige anterior lumbale fusie op viakke L4/5, L5/S1
Die benige strukture is osteoporoties.
Daar is kroniese diskus degenerasie en vermouing van diskuspassies
L1/L2, L2/L3.
Die bekken en sakrum toon nie benige afwyking nie.
Daar is osteo-artrose van die SI-gewrigte assok beide heupgewrigte.

Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe | 5 kommentare

Vrugte Verkope

Ma., 30 Junie 2003 20:11

The fruit seller walks up to the car and says:

"Perske, Perske.
Lekker perske.
"Net vyf rand vir die laanie."


The guy in the car says:
"Is hulle soet?"

The fruit seller says:
"Ja meneer, kyk hoe stil sit hulle!!"

--
Cheers
Pieter
+27-83-4553016
BF Computer Office cc
Your One Stop Office Supplier
http://www.bfco.co.za
Suppliers of : Complete Computer Systems, Computer Components, Notebooks,
Printers, Networking, Servers, Web Hosting, Web Design, PBX Telephone
Systems, Lightning Protection Products, Original & Refilled Cartridges,
Office Equipment, Corporate Gifts and Stationary. We also do Designing of
Networks and IT Project Management.

Humor & grappe | 0 kommentare

Harry Potter

Ma., 30 Junie 2003 19:32

Sien my weer oor so twee - drie dae wanneer ek klaar is met my Harry Potter
boek, ek het met baie moeite die boek neergesit, en het gou ingeloer om te
kyk hoe gaan dinge hier. Ek gaan nou weer verder lees, in elk geval 100
keer meer interessant en boeiend as Antie Gloudina se se geweeklaag oor
rassisme en apartheid.

Groete
Elaine

Koeitjies & kalfies | 21 kommentare

Bladsye (1834): [ «    573  574  575  576  577  578  579  580  581  582  583  584  585  586  587  588    »]
Tyd nou: Ma. Apr. 06 17:55:33 UTC 2026