"Skokkie" skryf in boodskap news:3F05F616.7060105@hotmail.com...
> "Peter H.M. Brooks" wrote in message
> news:be3r6o$dg8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>>
>> "Skokkie" wrote in message
>> news:3f04334c.0@news1.mweb.co.za...
>
>>>
>>> chynah.
>>>
>
>> Your incorrect spelling shows a misunderstanding of the etymology of
>> 'china' - it comes from Cockney rhyming slang for 'mate' 'China
>
> plate'.
>
>> It is one of a number of interesting imports from English slang that,
as
>
> you
>
>> show, some people mistake for SA English coinages.
>
>
> Another pseudo intellectual who can only rely on semantics to make an
> impression.
>
> You sound like you need a bow bell rammed up your bit o class
>
> Dinchya know that Mickey Bliss was me farver in law.
BTW Peter - we did have a discussion about cockney rhyming slang on this
news group a few weeks ago and at that stage you mentioned the etymolagy of
the word China then. The real spellings and origins of the costermongerly
allusion to a mate as something precious and useful like a china plate were
quite widely known. You should avoid the Bodiean tendency to recycle your
stuff.
Een huidige Afrikaanse liedjieskrywer het die onderskeiding dat een van sy
liedjies in sewe tale gesing word, insluitend in Portugees. Wie weet of wil
raai watter liedjie dit is?
Ragel: Ek wil graag weet, wie dit is Wouster! Hopelik nie Dozi nie?
Ek was die laaste paar weke in Jamaica en het soos gewoonlik in die Jamaica
Pegasus hotel in Kingston, tuis gegaan.
Terwyl ek so ewe rustig in die ingangs portaal sit en wag vir my amerikaanse
kolega, hoor ek net polisie sirenes en 'n groot lawaai aankom. Die volgende
oomblik toe stap ou Thabo homself reg voor my verby na die hysers toe.
Natuurlik was daar 'n paar ander outjies wat saam met hom stap en hulle dra
almal sulke swart "suits" en gehoor stukkies. (hulle kyk sekerlik te veel
movies of hulle is almal doof)
Assof dit toe nou nie genoeg is nie loop ek toe die volgende dag weer die
groepie raak toe hulle oppad is on te gaan ontbyt eet. Thabo en sy trawante
het natuurlik nie soos ons lekker langs die swembad ontbyt ge-eet nie hulle
het in een van die konferense sale gaan eet waar daar spesiaal vir hulle
reggemaak was vir ontbyt.
Terwyl Thabo daar was is die Wes Indiese krieket span een aand op na die
17de vloer(wat na bewering totaal deur Thabo en sy trawante opgeneem was) om
hom te gaan ontmoet. Wat my natuurlik verbaas was die ontmoetting wat Thabo
met die "Rastafarian" groep gehad het. Een oggend het daar so 'n vuil man
langs my in die ontvangs portaal kom sit (weer aan de wag die die ^%$#
kolega), die mater het wraggies gevrot. Hy het so 'n lang wit rok aangehad
en snaakse goeters hang rondom sy nek, 'n "multi-colored" stok in sy hande
en 'n lap om sy kop(turban). Terwyl ons daar sit kom daar 'n man aan en sê
vir "stinkie" hy moet net wag want "hulle eet nog". Ek wonder nog wie sal
nou 'n afspraak met so 'n snaakse vuil man wil hê toe sien ek daai aand op
lokale televisie dat dit Thabo se besoeker was. Ek wonder nou maar net wat
is die doel van die Suid Afrikaase president om met hierdie groep te
ontmoet. Miskien verstaan ek die ding heeltemaal verkeerd maar die
rastafarians is mos iets soos die hippies van ouds. Dalk het Thabo hierdie
rastafarians ontmoet om handels bande te versterk. Ek kan maar net wonder
watse soort produkte hulle in belang sou stel ;)
Ek was lank laas in 'n plek waar daar so baie dagga gerook word soos in
Kingston. Die taxi's het mos daai ou soort lugreling, die soort was jy met
'n slingertjie op die deur moet aanskakel. So as mens nou so ry deur die
stad ruik jy maar die reukies wat in die stad rondhang. Dis Dagga op elke
2de hoek. Ons het die een dag 'n posstuk gaan oplaai en terwyl ek buite
gestaan en wag het vir my vriend het ek 'n man somer openlik in die straat
sien afstap ek dagga rook("needless to say " 'n rastafarian).
Terwyl ek in die Pegasus Hotel was het ek die geleentheid gekry om 'n paar
woorde met Brian Lara te wissel. Hy was maar senuagtig voor die krieket
toets wedstryd teen Sri-Lanka, maar dis was 'n ander storie Sondag aand toe
hulle terugkeer vannaf die wedstryd. Natuurlik was hy toe vol vreugde na
hulle groot oorwinning. Later die aand het ek 'n drankie geniet langs die
swembad saam met 6 van die West-Indies spelers maar Brian Lara was nie
tussen hulle nie.
Volgende week is ek weer in Port of Spain, Trinidad. hopelik is dit meer
rustig daar. Die snaakse ding is dat ek 'n visa moes kry vir Trinidad,
miskien moet Suid Afrika vir Thabo soontoe stuur. Dis nogal snaaks want
Trinidad is 'n lid van die "Commonwealth", en die meeste carribiese eilande
het nie streng visa vereistes nie. Dis nie altyd so goed vir die toerisme
nie!!
"PietR" skryf in boodskap news:3f057a1f.0@news1.mweb.co.za...
> Dis net om die boodskappe anders te laat lyk....hierdie is 'n toets.
> Antwoord as jy kan less asb.
>
Ons het die Engelse persmededeling skrywe an sal 300-400 fotos neem
aan die 12-13 Julie en die fotos sal op ons 'website' op die 16 Julie
te pos. (http://www.taylor.co.uk daar wil 'n skakel op die eeste
bladsy was.