Met Sandwester wat so ongelukkig is oor al die olifante - miskien moet hulle
die olifante begin melk - dit sal die prys van melk en kaas bietjie
afbring;))
--
Annette
Plek waar mens jou eie misdaad ervaringe kan aanmeld en dalk oor 'n tyd 'n
beter idee kry van die werklike prentjie. Of anders net beter voel as jy
jou ondervinding "ge-publish" het??
Ek Like Girls. ( Afrikaans 33.333% van die titel)
Koor:
"Ek Like Girls" x 4
Die koor word gesing elke keer na 'n versie wat uit twee reeltjies elk
bestaan. Daar is vier versies
Dit werk so:
1) Met al die werkoosheid aan die orde van die dag, en mense wat moet eet en
iewers bly, en dan ook 'n paar luukse goedjies wil koop om op 'n trappie
hoër sosiaal te beweeg, wend al hoe meer dames hulle tot prostitusie.
Omdat hulle beswaarlik in 'n sterk bedingingsposisie is, sal hulle eerder
toestem om sonder 'n kondoom seks te hê as om nie toe te gee aan die lustige
klant se eis en sodoende 'n inkomste prys te gee nie.
2) Jong mans, ook werkloos, moet om die dames se gunste meeding teen die ryk
ou ballies - daarom dus die roof, moord en diefstal om geld te kry om ook 'n
skyfie van die pastei te kry.
Die gevolg:
Al hoe meer druk op, swakker diens, verminderderde fondse beskikbaar per
behoewende persoon en dus agteruitgang van staatsdepartemente
1) Gesondheid
2) Sekuriteit
3) Opvoeding
4) Welsyn
5) Landbou
6) Weermag
7) Finansies
8) Justisie
9) Gevangenis
10) Behuising
11) Toerisme
12) Vervoer.
--
Annette
> Hierdie grappie moet met 'n swaar southern accent gelees word. Dis dus nie
> Rastas en Liesa nie, maar Ręęęstus en Laaiza.
So jy vertel nou vir my dat die "southern accent" waarvan
jy praat, die aksent is wat meestal deur swart mense
gebruik word? Dus is jou Amerikaanse aksent dus die
swart Amerikaanse aksent van die sogenaamde "suide."
Die "southern accent" wat meeste van die VSA se
mense egter as sodanig beskou, is eintlik die aksent
in die monde van die nakomelinge van die wit
slawe-besitters, en is volgens outoriteite die taal
wat daardie eerste slawe-eienaars oorgebring het
van hulle Europese plekke van oorsprong, meestal
van plekke in die Britse grondgebied. Die geskiedenis
van country and western musiek word ook gewoonlik
teruggeneem na daardie wortels.
Dit is natuurlik ook waar dat binne die suide van
die VSA daar ook 'n menigte sogenaamde "suidelike
aksente" is. Onder andere die Cajun aksent, wat
natuurlik oorspronklik ontwikkel het in die monde
van mense wat uit Kanada suidwaarts gegaan het
en in Louisiana gaan setel het ( op 'n tyd toe Louisiana
nog nie deel van die VSA was nie, maar in Franse
hande was.)
Miskien moet Ellie vir ons leer van Amerikaanse
aksente, veral "southern accents."
Op de radio hoorde ik van een wetsvoorstel dat in onderzoek is in ZA
......om traditionele leiders in te passen in de democratie..
In verschillende andere Afrikaanse landen zou het reeds een succes zijn.. ik
dacht maar weet dit niet zeker zou dat o.a.Botswana en Zambia zijn.