Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Blou Berge

Wo., 31 Desember 2003 03:48

... deur - H.P Krige 1841

Ooooo!
Die lieflike Blou berge,
my hart is suur vir hulle.

Ooooo!
Daardie Blou Berge,
my poephol is vol wind.

Ooooo!
Ek ry met die trein
beep beep bap bap,
na die Blou Berge.

Ooooo!
Die wind, die lug, die mense,
hulle is soo lekker in the Blou Berge,
net soos my gat.

Ooooo!
... Oo!
.. O!
.... ens.

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

" Dankgabet van die Skollie " deur ADAM SMALL

Di., 30 Desember 2003 23:13

DANKGABET VAN DIE SKOLLIE
Adam Small

Djulle stywe nekke van die galoef
djulle hypocrites se heilage swanks
thanks
an' de same to you
for de season's compliments

allright ek is 'n skollie
my artificial heilageit
is rieds by my gaboorte
in sy maai gaskop
die Here het dit self gadoen
o
hy's ganadig as hy djou
djouself lat ophou fop

so baie dankie Here
thanks
for de season's compliments

Prosa & poësie | 0 kommentare

Re: Addo Park Sux Big Time

Di., 30 Desember 2003 21:27

"Corné" wrote

> Is that so? The Rand has dropped since 1980. So for European visitors (such
> as myself) SA is an extreme cheap country, so it's logical that foreigners
> pay more for entry in the National Parks.

Corné, sal jy asseblief nie in Engels op hierdie
nuusgroep met mense wat in Engels skryf, sit
en praat nie. Antwoord die man in Afrikaans,
dan sal hy vanself weggaan as hy nie Afrikaans
magtig is nie.

Gloudina

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Addo Park - Shoddy

Di., 30 Desember 2003 11:57

On 30 Dec 2003 10:50:48 -0000, Anonymous-Remailer@See.Comment.Header
(Nude Raider) served the following to the group:

Snip crap Snip crap Snip

i will take the bait.

ok here is the deal.....

did somebody invite you to come? if so go and crap on them, if not why
come here. believe me we will invite you to come if we needed you here
and no, we don't. so a bit of friendly advise.. gaan kak op jou eie
stoep

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

Re: Old Tannie With Poems ... sies

Di., 30 Desember 2003 03:34

Jou van is seker Van der Merwe ?
En jy is in graad 7 of 5 - ek weet dis 'n ongelyke getal ?
En jou ma... toemaar, solank sy net nie steel nie ....

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

" Die Melkweg lê omhoog " deur R.K. BELCHER

Ma., 29 Desember 2003 18:50

R.K. Belcher

Die melkweg lê omhoog

Die melkweg lê omhoog
haar wit pens span 'n boog
dit lyk of die sterre nader kruip
dis 'n sog wat haar kleintjies soog

Prosa & poësie | 0 kommentare

Re: Reflections...

Ma., 29 Desember 2003 03:55

"Nude Raider" skryf in boodskap news:JTAKPIQV37983.9771759259@anonymous.poster...
> So, checking out the progress of good the good old rainbow nayshin over the past few years... I have made the following observations:
>
> The place remains very much the same i.e. one distinct population group
getting wealthy, fat and prosperous (who could this be?) and the majority
still having nothing and being exploited.
>
> The minority populous still largely wanders around with blinkers on their
eyes - perhaps not wanting to see the truth in their exploitative ways, and
(appearing to) believe that all is well on the plaas.
>
> My learned observations suggest that this imbalance cannot be sustained
over the long term, as the natives will soon become restless at the
intransigence of the minority, and will resort to their own brand of
corrective measures. This is likely to result in Zimbabwe style land
seizures and business takeovers.
>
> My solution - immediately give half of the current SAfrican farms to the
majority population, teaching them agricultural skills, and assistance with
crop planting and harvesting. This would be a goodwill gesture towards the
disadvantaged sector and would start the ball rolling for true African
reconciliation. Until that happens, there can be no peace in SAfrica.
>
> Nude Raider
Hi daar
Hoe pas hierdie scenario in by die onstaan van n ryk segment in die swart
bevolkingsgroepe? Moontlik moet jy na inkomeverdelings patrone kyk eerder as
om veralgemenings soos hierbo te maak.
Joeboy

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

film

So., 28 Desember 2003 20:57

Op de Duitse tv was een film die helemaal in Kaapstad opgenomen was.. helaas
een te zoete film

grt mam

TV, flieks & vermaak | 0 kommentare

Re: Hello Boere

So., 28 Desember 2003 09:25

On Sun, 28 Dec 2003 09:37:12 +0100 (CET), Anonymous via the
Cypherpunks Tonga Remailer wrote:

> Are we able to speak english in this NG?
>
> Nude Raider

Hello An

I'd say, just as much as Afrikaans get used in
soc.culture.south-africa

one of the Boere (and usually not nude:-)

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bokke van Engeland

So., 28 Desember 2003 07:18

Interessant om vanoggend op die nuus te sien van die spul wilde Boerbokke[?]
naby Devon[?] wat vir die boere in die omgewing jare se moeilikheid gee en
sommer skade aanrig aan alles, insluitend motors. Nou is daar die een kant
wat sê die bokke is te veel en moet uitgedun word en aan die anderkant,
mense wat pro-bok is en reken die diere mag nie geskiet word nie en daar
moet eerder ander planne gemaak word, soos beter heinings, ens. Die groot
vraag vir my is natuurlik of die pro-bok-mense enigsins van die direkte
lydendes onder die bokke se skade is, of staan hulle op die kantlyn?

Sport & ontspanning | 1 kommentaar

Bladsye (1835): [ «    470  471  472  473  474  475  476  477  478  479  480  481  482  483  484  485    »]
Tyd nou: Vr. Des. 19 23:26:49 UTC 2025