Ek lees in Rapport dat die vroumense in die Kaap die breedste fondamente in
die land het en bo en behalwe dit, ook meer slordig is as die res van die
land. Wat sê jy 'Nette?
As iemand die land onwettig binnekom, en die persoon word mishandel of
misbruik - wat is belangriker - om die onwettige terug te stuur, of om die
misdadiger vas te keer?
--
Annette
Ek lees in Ma se Huisgenoot vandag dat 'n man glo nie 'n dame uitneem met
die oog op kennismaking en die moontlike utbreiding van vriendskap nie .
Nee, volgens die skrywer in die briewekolom vra 'n man 'n dame uit net met
een doel in gedagte, om haar so gou as moontlik daardie dag in die bed te
kry.
Ek sal nou met nuwe oë kyk na die paartjies by die eetplekke, en miskien 'n
dame of twee daar waarsku:))
Klets
22 Februarie 2004
Plaasbesettings volgens die Zimabwe-styl is reeds besig om in die noorde van
KwaZulu-Natal kop uit te steek. Sommige boere vertel dramatiese verhale van
hoe hulle en hul stoetbeeste deur mense wat knopkieries swaak van hul plase
verwilder word. Plaaspaaie word onbegaanbaar gemaak deurdat klippe en stompe
opgestapel word.
Die boere beweer die Landless People Movement (LPM) sit agter die probleme,
maar die organisasie ontken dit ten sterkste.
George Lubbe van Newcastle is onlangs deur die polisie gewaarsku dat 'n
huurmoord teen hom beplan word. Lubbe huur die plaas vir R36 000 per jaar,
maar mense wat daarop bly beset die helfte van die 1 200 ha. Hy kan dus nie
die grond gebruik nie. Hy het aangebied dat hulle 20 beeste per gesin mag
aanhou, maar die getal het spoedig tot 80 gegroei en weiding word sonder sy
toestemming gebruik.
Twee seuns van 'n boer van die distrik wat op regsadvies nie sy naam genoem
wil hê nie is twee maande gelede byna deur twintig mans met knopkieries
doodgeslaan.
Mangaliso Kubheka, 'n woordvoerder van die LPM, is gevra of sy beweging
mense opsweep. Hy het gesê, "As ons nie mense op plase aanmoedig om vir hul
regte op te staan nie, hoe sal ons die stryd wen?"
'n Krisisvergadering word Dinsdag in Newcastle gehou.
. Berig geredigeer, met erkenning aan Beeld.
Daar is vanoggend berig dat al hoe meer Italiaanse mans voorgee hulle is
homoseksueel om militêre diensplig vry te spring. Hulle moet glo net 'n
doktersertifikaat verskaf ter bevestiging van hul homoseksualiteit.
Vanselfsprekend moet hy eers nederig toestemming aan sy
rooinekkie-oubaas vra!
> Vertaal jou klotery nou in Africaans
>
> "Nude Raider" schreef in bericht news:OHZTS8W538038.1907638889@anonymous.poster...
>> This subject matter and the follow up postings have demonstrated, quite patently, some
>> barbaric boer traits. Shifting their focus from abusing bantu, they now prey on defenceless
>> animals in pursuit of domination.
>> A sick lot without a doubt, who I firmly believe is beyond salvation - god forsaken and
>> lost souls.
Jurra maar die Suid Afrikaanse krieket speelers is 'n klomp kuk.
Hulle is groot embarrasment. Hulle moet leer om die game te speel voer dat
hulle in die buiteland gaan spiel.
Sies julle manne - ek dink daar is nie genoeg Engelse speele in die span
nie.
One MOET meer Engels and Bantu speelers in sit - nie sovell dom boeretjies
nie wat fokall weet van fokkall nie.