Knersus het julle probeer oplei deur te sê:
'don't feed the trolls"
maar hierdie nuusgroep van julle word so effe ondersteun
dat julle blykbaar selfs met die troll sal gesels, anders as met
niemand nie.
En dan Knersus, is dit mense wat nie juis kan bestempel word as
newbies nie.
Ek het, toe ek die eerste een daarvan sien, gedink dat hy nie
beantwoord gaan word nie. Inteendeel, dit lyk asof daar mense is
wat selfs met hom wil gesels:-)
Ai jinne hier gaan ons al weer! Sal die Stormers vlam vat en die laaste
paar games goeie rugby speel of trek hulle nou al swart aan om te rou vir
die verlore wat nog kom. Sleg verlore.....
Soos hulle nou speel sal ek sommer 'n Bul ondersteuner raak net vir die
grap......gelukkig is die Bulle se mascot 'n Swart Bul en nie 'n Bloue
nie.....
"Bart Smith" skryf in boodskap news:OAATQVFS38463.6096412037@anonymous.poster...
> The miserable, cowardly boers, whos antics brought damnation to South
> Africa.
> Those despised anti-christ, devil-worshippers have now got to answer for
> their
> filthy crimes.
>
> The bell is ringing - ting... ting, ting... tong. Bantu knows what you
> did.
> Bantu didn't like what you did and will SOON come and knock on the bOER
> door,
> take away sannie and marie - like you did to their people in the middle of
> the
> night. You scoundrel lot of varmint. Your cosy togetherness of bOER
> language
> ensured that ALL other groups were down trodden. BUT scum people - it's
> nearly
> high noon. Tremble in your stinking veldskoens for as you cower in your
> fancy
> homes, the bantu are mobilising.
>
> I leave you with this bOERS:
> ============================
>
> Lie awake at night
> Dream the dirty dream of old
> Playing with your tainted, tiny penises
> The nanny doesn't say a word
>
> Fire tears through the rafters
> Shredding vestibules of hatred
> You lie, you die
> In the squalor of your own excrement
>
Dis die eerste dag van die skooljaar en die nuwe Graad Eentjies se
traantjies is afgedroog en almal sit in 'n kring om juffrou.
Om die kleintjies heeltemal op hulle gemak te stel besluit Juffrou Suzette
om 'n speletjie te speel:
'Wat is jou naam en watse werk doen jou pappa?'
Klein Eileen se van is Arends, so sy is eerste aan die beurt.
'My naam is Eileen Arends en my pappa is 'n Posmeester.'
'Dankie Eileen. Jannie, jy is volgende.'
'My naam is Jannie Botha en my pa is 'n mekeniek.'
'Dankie Jannie, maar onthou, die regte Afrikaanse woord is
motorwerktuigkundige.'
Volgende aan die beurt is klein Anton.
My naam is Anton Junior en my pa is 'n .. is 'n .... Hy dans vir ander omies
en trek sy klere uit!'
Woeps, gaan sit Anton Junior, ogies op die mat voor hom...
Juffrou Suzette is amper uit haar Foschini rok uit geskok en as sy nie 'n
wonderbra gedra het nie, was sy dalk meer geskok. Sy begin toe sommer by die
agterkant van die alfabet en vra vir Klein Koos Van der Merwe om te sê wat
sy pa doen, maar dit is 'n storie vir 'n ander dag...
Ná skool sien sy klein Anton by die hek staan en wag en gaan buk by hom.
'Anton, is dit regtig waar dat jou pappa ontkleedanse doen vir ander
Omies?!'
Klein Anton kyk op die grond, na die motors wat ander Graad Eentjies kom
haal, na die ou wat oorkant die straat gras sny, orals, maar net nie na
Juffrou nie.
'Wel Anton, dans jou pappa regtig in 'n gay ........ dans jou pappa
regtig?!'
Anton lig sy traangevulde ogies om na Juffrou te kyk.
'Juffrou, ek was te skaam om te sê my pa speel vir die Stormers, die ander
outjies sal mos nooit met my wil speel nie!'
Lees gister dat die Wonderlike!Beste! Kanada van die ou antie Gloudina, so
330 000 klein wilde robbetjies geslag het hierdie seisoen. Weet julle hoe
word dit gedoen? Dis nie pasgebore babatjie-robbe nie. Hulle's so
ongeveer 'n jaar oud dan word hulle vrekgeslaan met 'n piksteel waardeur die
Kanadese 'n spyker dwars slaan sodat hulle die robbetjie se kop tot pulp kan
vermorsel. Die bloed spat en stroom die ys rooi so ver as wat jy kan sien.
Dié wat nie 'n goeie kophou ingekry het nie, vrek nie dadelik nie en onsnap
om later verder af teen die kus stadig te vrek. En dis nie al nie! Dan
is daar nog die bulle ook. As ek die verhoudings reg het, dan word oor die
100 000 robbulle ook uitgeskiet en die belangrikste hadelsdeel van die bul
is sy penisstring wat gedroog word en dan aan die Sjinese verkoop word om
hul korasie te kan opjaag sodat nóg meer Sjinesies gemaak kan word. Ou
tant Tibbie vertel mos hoeka vir ons hoe lief hulle in Kanada is vir die
Sjinese en hoe wonderlik die Sjinese nou eintlik is, maar het sy al ooit
sover gedink dat seker 90% van alle onwettige handel in diereprodukte
uiteindelik eindig op die Sjinese markte? Dis hulle wat die mark skep vir
gierige mense om produkte te lewer sodat die Sjinese hordes dit kan vreet.
Eet is 'n te beskaafde woord vir iemand wat kan smul aan bv. haaivin sop van
haaie wat gevang word op bote, die vinne lewend van hulle afgesny word en
dan weer net so lewend teruggegooi word in die see om te vrek want hulle kan
nie meer swem nie.
Hoe op aarde kan die organiseerders van SA rugby verwag dat jy samwerking
tussen die Bulls en die OP gaan kry? Geografies is dit 'n 'no-brainer' en
dit gaan die Bulls geweldig benadeel in die kompetisie om twee wedstryde so
ver weg van Loftus af te moet speel. Enige logiese mens sal wonder of hier
nie 'n agenda is om die Bulls te probeer verswak nie. Die oplossing vir
die probleem was so voor die hand liggend:
Stormers: WP en Boland
Sharks: Natal
Cheetahs: Vrystaat, Griekwas en Luiperde
Bulls: Blou Bulle, Goue Leeus, Valke.
? : OP, Grens
Daar sal wel vrae wees dat van die spanne te sterk en andere te swak gaan
wees, maar hulle dink nie oor hoe die S12 nog altyd gewerk het nie. Die
spelers word gekontrakteer uit 'n poel uit en die res word na enige streek
toe getrek soos wat hulle benodig word. Wat dit wel sal bereik, is dat die
ondersteuners hul eie streke kan ondersteun en nie eintlik weet waar om aan
te haak nie. Soort soek soort.
Ik ben Nederlander en spreek geen Afrikaans. Met een beetje moeite kan ik
het Afrikaans wel lezen en begrijpen. Ik vind jullie taal mooi, misschien
wel mooier dan 'mijn' Nederlands!
Ik lees nu al een paar weken deze nieuwsgroep en leer steeds weer wat bij.
Die slimste ding in die Stormers se span Saterdag op Nuweland was De Wet
Barry se skrumpet! Die tradisionele Stormer/WP-rugby is blykbaar deesdae
om te sê te verdedig en druk op hul teenstanders te sit sodat hulle begin
foute maak en dan kapaitaliseer die Stormers se snellers met opportunistiese
onderskeppings en so aan. Vooraan die aanslag staan die losvliegende
missiel De Wet Barry wat probeer om 'n man dood te duik....kop omlaag vlieg
hy onder sy teenstander in met 'n gejuig en geploeg. somtyds vang hy sy
man en somtyds nie, maar 100% plaas hy homself ver oor die verdedigingslyn
en los 'n gat so groot soos Tafelberg in hul verdedigings linie! En die
man is nogal kaptein ook! Dit het duidelik nog nie tot die Stormers en hul
'briljante' afrigter deurgedring dat jy moet te alle tye probeer speel dat
jy so gou moontlik weer daarna weer kan speel nie. Kry die Stormers die
bal, dan storm Bolla Conradie dwars oor die veld en bondel sy agterlyn vas
teen die kantlyn....nie dat dit enige verskil maak in elk geval nie, want
Briljante Barry ken net van een ding met bal in die hand....kop omlaag en
probeer om 'n pad te ploeg deur sy opponente.
En rustyd? Gert Smal: 'Duuh? Ek dink julle moet hulle nog harder
tekkel, De Wet ou seun! Hulle's op die punt om in te gee. Julle maak
hulle sag! Slaat hulle!!!'
En die Crusaders? Hulle het hierdie bondeling van die Stormers
waargeneem en al wat hulle gedoen het was om twee vinnige aangeë na buite te
gee en dan weer een terug....en ghoebaai! 7 drieë!
En die Stormers? Duuuhh, coach! Wat nou? Kom ons vra vir die
skrumpet, dalk weet hy beter?
Oplossing: Raak ontslae van: De Wet Barry, Paulse, Conradie,
Rosseau....eintlik die hele agterlyn en kry nuwe bloed, en sommer 'n nuwe
afrigter daarby. Indien nie, verander die naam na die Stormende Pampoene
toe, want sulke onnosel rugby is lanklaas waargeneem op hierdie planeet.