Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Troeteldiere » Kanada se robbeslagting...
Kanada se robbeslagting... [boodskap #102693] Do, 21 April 2005 06:48 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lees gister dat die Wonderlike!Beste! Kanada van die ou antie Gloudina, so
330 000 klein wilde robbetjies geslag het hierdie seisoen. Weet julle hoe
word dit gedoen? Dis nie pasgebore babatjie-robbe nie. Hulle's so
ongeveer 'n jaar oud dan word hulle vrekgeslaan met 'n piksteel waardeur die
Kanadese 'n spyker dwars slaan sodat hulle die robbetjie se kop tot pulp kan
vermorsel. Die bloed spat en stroom die ys rooi so ver as wat jy kan sien.
Dié wat nie 'n goeie kophou ingekry het nie, vrek nie dadelik nie en onsnap
om later verder af teen die kus stadig te vrek. En dis nie al nie! Dan
is daar nog die bulle ook. As ek die verhoudings reg het, dan word oor die
100 000 robbulle ook uitgeskiet en die belangrikste hadelsdeel van die bul
is sy penisstring wat gedroog word en dan aan die Sjinese verkoop word om
hul korasie te kan opjaag sodat nóg meer Sjinesies gemaak kan word. Ou
tant Tibbie vertel mos hoeka vir ons hoe lief hulle in Kanada is vir die
Sjinese en hoe wonderlik die Sjinese nou eintlik is, maar het sy al ooit
sover gedink dat seker 90% van alle onwettige handel in diereprodukte
uiteindelik eindig op die Sjinese markte? Dis hulle wat die mark skep vir
gierige mense om produkte te lewer sodat die Sjinese hordes dit kan vreet.
Eet is 'n te beskaafde woord vir iemand wat kan smul aan bv. haaivin sop van
haaie wat gevang word op bote, die vinne lewend van hulle afgesny word en
dan weer net so lewend teruggegooi word in die see om te vrek want hulle kan
nie meer swem nie.
Re: Kanada se robbeslagting... [boodskap #102694 is 'n antwoord op boodskap #102693] Do, 21 April 2005 07:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Rautenbach  is tans af-lyn  Pieter Rautenbach
Boodskappe: 31
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Ek beaam: skokkend - die mens met sy vraatsug in alle vorme.

Groete
Pieter
Re: Kanada se robbeslagting... [boodskap #102696 is 'n antwoord op boodskap #102693] Do, 21 April 2005 10:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Het julle daar in Namibië nie hoeka 'n probleem met oorbevolking van robbe
nie? Ek verbeel my ek het gelees die vissermanne weeklaag so daaroor.

"Suidwester" skryf in boodskap news:ZrCdnRAzs_N70frfRVn-vw@is.co.za...
> Lees gister dat die Wonderlike!Beste! Kanada van die ou antie Gloudina, so
> 330 000 klein wilde robbetjies geslag het hierdie seisoen. Weet julle hoe
> word dit gedoen? Dis nie pasgebore babatjie-robbe nie. Hulle's so
> ongeveer 'n jaar oud dan word hulle vrekgeslaan met 'n piksteel waardeur die
> Kanadese 'n spyker dwars slaan sodat hulle die robbetjie se kop tot pulp kan
> vermorsel. Die bloed spat en stroom die ys rooi so ver as wat jy kan sien.
> Dié wat nie 'n goeie kophou ingekry het nie, vrek nie dadelik nie en onsnap
> om later verder af teen die kus stadig te vrek. En dis nie al nie! Dan
> is daar nog die bulle ook. As ek die verhoudings reg het, dan word oor die
> 100 000 robbulle ook uitgeskiet en die belangrikste hadelsdeel van die bul
> is sy penisstring wat gedroog word en dan aan die Sjinese verkoop word om
> hul korasie te kan opjaag sodat nóg meer Sjinesies gemaak kan word. Ou
> tant Tibbie vertel mos hoeka vir ons hoe lief hulle in Kanada is vir die
> Sjinese en hoe wonderlik die Sjinese nou eintlik is, maar het sy al ooit
> sover gedink dat seker 90% van alle onwettige handel in diereprodukte
> uiteindelik eindig op die Sjinese markte? Dis hulle wat die mark skep vir
> gierige mense om produkte te lewer sodat die Sjinese hordes dit kan vreet.
> Eet is 'n te beskaafde woord vir iemand wat kan smul aan bv. haaivin sop van
> haaie wat gevang word op bote, die vinne lewend van hulle afgesny word en
> dan weer net so lewend teruggegooi word in die see om te vrek want hulle kan
> nie meer swem nie.
>
Re: Kanada se robbeslagting... [boodskap #102709 is 'n antwoord op boodskap #102696] Sa, 23 April 2005 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons kus is lank en groot en daar's baie plek. Dis meer die hengelaars wat
kla oor robbe en dit berus grotendeels ook op waniligting en dalk hier en
daar 'n praktiese voorbeeld van 'n rob wat 'n vis wat aan 'n hoek was,
geskaai het. Robbe se stapelvoedsel is nie die hengelvis soos kabeljou en
steenbras nie. Hulle vreet hoofsaaklik pilchards en gaan diepsee toe
daarvoor. Hengelvis hou maar so binne 400m van die kus af. Die
hengelaars moet eerder na hulleself kyk as hulle kla oor die minder
vis.....hulle vang hom self uit!

"Koot" skryf in boodskap news:d47uhv$lkb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het julle daar in Namibië nie hoeka 'n probleem met oorbevolking van robbe
> nie? Ek verbeel my ek het gelees die vissermanne weeklaag so daaroor.
Re: Kanada se robbeslagting... [boodskap #102715 is 'n antwoord op boodskap #102709] So, 24 April 2005 10:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Booner  is tans af-lyn  Booner
Boodskappe: 18
Geregistreer: Desember 2004
Karma: 0
Junior Lid
Pilchards - hoe kry hulle die blik oop?
Re: Kanada se robbeslagting... [boodskap #102726 is 'n antwoord op boodskap #102715] Ma, 25 April 2005 09:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Soos julle die koeie nie water geen nie en dan kry jy poeiermelk?
"Booner" wrote in message
news:1114336957.934181.72670@z14g2000cwz.googlegroups.com...
>
> Pilchards - hoe kry hulle die blik oop?
>
Re: Kanada se robbeslagting... [boodskap #102734 is 'n antwoord op boodskap #102694] Di, 26 April 2005 12:52 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
....en Gloudina is stil soos 'n skelm poep in die kerk!
"Pieter Rautenbach" wrote in message
news:1114067215.129151.174660@o13g2000cwo.googlegroups.com.. .
> Ek beaam: skokkend - die mens met sy vraatsug in alle vorme.
>
> Groete
> Pieter
>
Vorige onderwerp: Renosters
Volgende onderwerp: honden
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:00:25 MGT 2024