Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Kyk of julle miskien kan help

Do., 12 Mei 2005 15:58

Ek het nie gaan kyk nie, omdat almal wat ek moontlik kon van die tsunami
veilig is.

Subject: Tsunami Victim,do you know him?

Subject: Have a quick look

Please pass this on. You never know who we may know that has some
information concerning this child.

Nobody knows who this boy belongs to! Please send this to all - we mean
all! - the people in your entire network. Looking for his family. The boy
about 2 years, vacationing in Khoa Lak is missing his parents.

Nobody knows what country he comes from. If anybody knows him please contact
us by phone 076-249400-4 ext. 1336, 1339 or e-mail :

in...@phuket-inter-hospital.co.th

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Vrydag 13de

Do., 12 Mei 2005 06:41

Elke maand wat op 'n Sondag begin het 'n Friday the 13th! So Mnet speel
natuurlik Jason vs Freddy!

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

" Lied van die Lente " deur Anna-Maria CONRADIE

Wo., 11 Mei 2005 12:00

LIED VAN DIE LENTE
Anna-Marie Conradie

Ek wou jou al vertel het:
die lente het sy intrek
in my pophuisklein tuintjie kom neem
die spinnekop (getroue ekowerker)
speel osoonlaagvriendelik insekdoder.

Ek wou jou al vertel het,
maar my verkluimde winterhart hou my
nog in diep oorwintering;
my breindendriete gestol tot yskristal
lê nog vergete op Pluto.

Ek wou jou al gevra het:
speel vir my die klaviersonates van Mozart;
die allegro's sal die winterys smelt
kabbelend laat vloei in andanteriviere -
onbevange bevry uit die winterkokon met rondodanse.

Speel tog vir my Mozart
dat die Namakwalandgeel
weer oordadig wulps
in my hart oopkelk en blom.

Prosa & poësie | 2 kommentare

Vader Tyd

Ma., 09 Mei 2005 10:09

Die grootste steen sontydsaanwyser in Afrika?

Ons het die naweek 'n "sundial" in The Wilds vervang.

Die "sundial" is van Naboomspruit (Limpopo) se sandsteen met 'n deursnee
van 800mm.

Hulle praat van 'n grote by Graaf-Reinet, maar die is blykbaar van metaal en
nie steen nie.

Wie weet - het ons nou die grootste een in Afrika?

TJ

www.artslink.co.za/wildswalk
en sien ook: www.sundials.co.za

Koeitjies & kalfies | 34 kommentare

Twee aparte wêrelde

Ma., 09 Mei 2005 07:10

Gister lees ek twee berigte wat op 'n eienaardige manier wel verbind is.
Eerstens is daar nou sprake dat die Texas wetgewer 'n beperking wil plaas op
die uitlokende klere en bewegings van juigmeisies en drompoppies tydens
optredes en komprtisies.
Tweedens is daar uitspraak gegee in 'n hof in Noorweë dat ontkleedans wel 'n
kunsvorm is, gelykstaande aan drama en opera.

Alhoewel ek kan saamstem dat ontkleedans wel 'n kunsvorm is, is dit vir my
nogal erg dat 'n wetgewer, en nie die ouers of die gemeenskap, kan besluit
wat moreel aanvaarbaar is in die gedrag van hul dogters nie.

--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Op Kyknet

So., 08 Mei 2005 22:57

More... of liewer later vandag 18:30 sal die Oppivaal fees op Fiesta
(Kyknet) wees :)) Ek self is vreeslik nuuskierig om te sien hoe dit uitgekom
het.

Blykbaar was daar toe 20 000 mense gewees - nie te vrotsig vir die Driehoek
nie.

xxx
Elaine

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Hoe gelukkig is Dr. B en R F Oppenheimer en/of Vennote ? (vorentoe vernuwe-bou-groei-verstaal (bewusmaking) advies ?)

So., 08 Mei 2005 21:39

Op die
pro-dimensionele,
hoër, medium en/of laer astrale,
(paradys ( (wen-wen) gesamentlike) ), heelal en/of hemelruim,
sonne stelsel (groep), sonne stelsel, planetêre, kontinentale,
(ekonomiese sone, en/of land)
vlak,
en/of elders waar teenwoordig,
eksklusief en/of ondersteun inklusief,
indien wel, indien ooit.

Na, tydens en/of voor
van beter argument ( (wen-wen) paradys, heelal, hemelruim, en/of)
wêreld gereis was,
en/of soos verkies,
indien wel, indien ooit.

Veronderstel alleen,
en/of
gesamentlik met
Afgevaardigdes, Hoofde, Administrateurs en/of Vennote,
van
(Lede en/of) Leiers van Koningin en Koning Lucifer,
en/of
van (Lede en/of) Leiers van Sri Krisna,
eksklusief en/of ondersteun inklusief,
(die) laaste, huidige en/of vorige
Sri Visnoe, Boedda, Confucius, Zoroaster, Moses, Issa ben Maria en
Josef, Mohammed, (onder andere),
en/of Meitreia,
(alliansie)
se paradys,
(eksklusief en/of ondersteun inklusief, )
(en/of beter argument, ( (Wen-wen gesamentlike) Aangename uitkomste
Gemeenskap, )
en/of soos verkies,
indien wel, indien ooit.

Met die doelwitte en/of visies wat bereik gaan word, is, en/of beplan
word,
in die vernuwe-bou-groei-verstaal, en/of bereiking,
van 'n (Paradys) (Wen-wen) Gesamentlike Teokrasie,
en/of beter argument,
(gesamentlike oorhoofse regering, )
soos veronderstel uiteengesit in die Bhagavad Gita,
en/of Die Handelinge (van die Apostels).

Na, tydens en/of voor
beraadslaag gaan word, is, en/of was,
met bg.
Veronderstel wel bekende
Permanente en/of Tydelike,
Primêre en/of Sekondêre,
en/of
ondersteun mede-Regerende en/of (mede-)Teenwoordige, en/of Regerende
en/of Teenwoordige,
Afgevaardigdes, Hoofde en/of Administrateurs,
en/of beter argument,
Aangename uitkomste Adviseurs,
indien enige,
indien wel, indien ooit, soos ondersteun.


Hoop dit help.
Almal gesamentlik vir mekaar - na 'n regverdige en vrye aangename
uitkoms ( (wen-wen gesamentlike) paradys, heelal, hemelruim, en/of)
wêreld.
(Diens kan ook soms liefde beteken. )


(Eendrag maak mag.
(Lede en/of) Leiers wat mekaar ondersteun,
oorleef saam in 'n beter ( (wen-wen) (gesamentlike) paradys, heelal,
hemelruim, en/of) wêreld.
Hierdie is die poging om 'n pad te skep
na die Heel laaste en/of volgende Millennium, eeu en/of dekade,
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. )


(Word 'n
Wonder werkende, magiese, suksesvolle, energieke, en/of motiverende,
en/of
(regverdige en vrye) Begeertes en/of wense Vervul beampte,
eksklusief en/of ondersteun inklusief,
(Lid en/of) Leier ?,
en (versoek om te) verhoog en/of ondersteun Aangename uitkomste
onderhandelinge
(alleen en/of gesamentlik (namens andere), indien wel benodig, en/of
soos verkies, indien wel, )
in die vernuwe-bou-groei-verstaal
vanaf 'n meer regverdige en vrye aangename uitkomste gemeenskap,
veronderstel (paradys), en/of beter argument,
( (wen-wen) gesamentlike oorhoofse regering, )
waar almal gesond en/of gelukkig is,
en ondersteunend na mekaar se belange om sien,
indien wel nodig en/of moontlik is om bereik te word,
indien wel, indien ooit, soos ondersteun. )


(Vernuwe-bou-groei-verstaal voluit ?,
die verstand, vlees, en/of vermoë,
(verstand, vlees en/of gees soos verstaan, )
van die (Lede en/of) Leiers
van die beter argument en/of bg. (aangename uitkomste) gemeenskap,
met prag, praal, passie,
en/of
asook profytvol vorentoe,
sodat mega-verder as ver,
hoër, medium en/of laer vlak(ke)
van aangename uitkomste,
en/of
van vrede, vriendskap, voorspoed en/of welvaart,
eksklusief en/of ondersteun inklusief,
bereik kan word,
indien wel so verkies,
indien moontlik, indien wel, indien ooit, soos verstaan. )


(Staan regverdig en vry meer op ?,
vir die regte van Aangename uitkomste (Lede en/of) Leiers,
as Aangename uitkomste Ondersteuners,
om (Aangename uitkomste)
vanaf hoër, medium en/of laer vlak(ke)
te kan vernuwe-bou-groei-verstaal,
na, tydens en/of voor
die oordra van (alreeds ontvangde) voordele en byvoordele,
en/of
fondse,
(en/of 'n (regverdige en vrye) gedeelte daarvan, )
(aan bg. ( (Lede en/of) Leiers, ) )
om die bereiking van suksesse,
vanaf hoër, medium en/of laer vlak(ke)
te kan vernuwe-bou-groei-verstaal,
indien wel so verkies en/of benodig word,
indien wel, indien ooit, soos ondersteun. )


(Aangename uitkomste (Lede en/of) Leiers
begroot ?,
om hulle lewe oorvloedig en/of vol
met die nuwe, huidige en/of ondersteun vorige te maak,
na, tydens en/of voor
besluit word
om daarvan te vernuwe-bou-groei-verstaal. )


(Aangename uitkoms (bereiking) (Lede en/of) Leiers
verkies en/of onderhandel ?
om (meer) mede-verantwoordelik en/of verantwoordelik
gehou te word,
na, tydens en/of voor
die ontvang en/of lewering
van Bewusmaking inisiatiewe,
en/of
die bereiking van Aangename uitkomste,
eksklusief en/of ondersteun inklusief. )


( (Versoek om te) vernuwe-bou-groei-verstaal
en/of
ondersteun
(regverdige en vrye) wenk(e),
eksklusief en/of ondersteun inklusief,
ontvang en/of gegee ?
van en/of na
Aangename uitkomste (bereiking) (Led(e) en/of) Leier(s),
na, tydens en/of voor
die bereiking van (Aangename uitkomste) inisiatiew(e),
(deur lg. ) . )


(Also submitted in English. )
(Ook op Engels geplaas. )

(Die selfde plasing kan binnekort verwag word. )


('n Definitief, pro- en/of miskien (ondersteunend)
Primêre en/of Sekondêre,
en/of Koalisie (Vennootskap) ondersteunende Groep en/of Leier,
(maklik identifiseerbare)
Swaai ondersteuning media,
opsioneel
Insluiting van bewusmaking inisiatiewe,
en/of asook
Swaai ondersteuning matrikse,
aangaande waarvan en/of waarna voorgestel word,
om van en/of na te vernuwe-bou-groei-verstaal,

eksklusief en/of (ondersteun) inklusief,
die insluiting van die bereiking van potensiaal,
na, tydens en/of voor die ontvang en/of oorhandiging
van bewusmaking inisiatiewe,
en/of
voordele en byvoordele, (en/of fondse),
(indien wel nodig, indien wel, )
(indien wel daarna toe wil vernuwe-bou-groei-verstaal,
indien nie alreeds onderweg om daarvan te vernuwe-bou-groei-verstaal),

Plasing
is besig om ontwikkel te word,
en sal gelewer word,
wanneer voltooi is,
na, tydens en/of voor
die blou-groen lig versoek gaan word in die verband,
indien genoemde (Plasing)
wel benodig gaan word,

(ter ondersteuning)
om die kontinuïteit en/of lewering van die diens,
en/of
die bereiking van aangename uitkomste,
eksklusief en/of ondersteun inklusief,
vanaf regverdige en vrye
hoër, medium en/of laer vlak(ke)
te kan vernuwe-bou-groei-verstaal,
indien wel so verkies en/of benodig word,
indien wel, indien ooit, soos ondersteun. )

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: Cassingadag

So., 08 Mei 2005 21:02

Jammer, ek het die verkeerde Foto`s aangeheg. Sal dit more regstel.

Frikkie
Ps: Hierdie is elk geval almal van cassinga.

Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:d5lkgg$rnp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie het vergeet dat dit Cassingadag was op die 4de Mei.
> Ek was so rukkie in die buiteland en is nou darem weer terug in die lekker
> ou States.
>
> So ietsie om U net daaraan te herinner.
> Dit is natuurlik nog toe ons een van die mees gevreesde Weermageenhede in
> die ganse Wêreld was. Nie die ongedissiplinere verrotte aids sirkusse wat
> ons vandag het nie.
>
> Ongelukkig is daar nie juis meer sulke outjies met dieselfde dissipline en
> vermoens nie.
>
> Cassinga Groete
>
>
> 1: Oppad na Cassinga.
>
> 2: Die groot sprong.
>
> 3:Die resultate van homself vasloop in `n Boer. Massagraf !!!
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

" 'n Pass op 'n pap hart " deur DANIE MARAIS

So., 08 Mei 2005 20:50

'n Pass op 'n pap hart
Danie Marais

Twee Vrydae gelede toe
-- virrie eerste keer in 'n laaaaang tyd --
maak 'n meisie 'n pass op my --
veral eers na sy gehoor het
dat ek van ver gekom het vir 'n ander vrou.
Sy sê dis wonderlik,
jy't jou hart gevolg.
O, as iemand so iets vir haar sou doen...
Sy sê sy's moeg om Sondae alleen wakker te word.

En ek sê maar ek's dalk bietjie dronk,
maar dit werkie so nie.
Die hart is 'n erdwurm --
jy kan hom nie volg nie.
Jy sny net stukkies wurm af,
aspris of per ongeluk,
en hulle sukkel-wriemel blind "weiter"
in die seesand van kleintyd
in ander tale
in jou ouma se Bybel
in jou ma'le se bedkassie
in ou girl friends se foto's
in ou vriende se bier ...

Ek sê snags assie huise asem-ophou luister,
hoe die maan ou geheime in kat-ore fluister,
weet jy die hart se brûe bly onverbrand,
selfs al woon jy ver in 'n an-
der land.

Prosa & poësie | 1 kommentaar

Waar's jy Elaine?

So., 08 Mei 2005 18:54

is jy besig met die foto's?

Dave

Koeitjies & kalfies | 13 kommentare

Bladsye (1834): [ «    303  304  305  306  307  308  309  310  311  312  313  314  315  316  317  318    »]
Tyd nou: Di. Apr. 07 04:44:30 UTC 2026