Re: Afrikaner Holocaust
Do., 13 Oktober 2005 12:00
Wat het jy gedrink? Ek is 'n boer en trots op my voorvaders. Sorry as
jou voorsate nie vir jou geleer het om liewers nie oor iets te praat
waarvan jy niks weet nie. Probeer bietjie die omgekeerde Apartheid van
vandag vir 'n slag. Maak nie saak hoe goed ek my werk kan doen die die
blackness vat my werk oor terwyl sy nie eers haar naam kan skryf nie.
Nog beter. Voel hoe pas my kangaroo voet in jou .........oor
Koeitjies & kalfies |
7 kommentare
Re: Doelwit is sy naam
Wo., 12 Oktober 2005 09:42
Goeie griet - is dit eg of digitaal gemanipuleer? Die perd se ouers het
omtrent goeie vooruitsigte vir hom gehad.
"Deneile" skryf in boodskap news:diifol$5tm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
Koeitjies & kalfies |
0 kommentare
Mieliepap
Wo., 12 Oktober 2005 08:17
Die seuntjie vloek verskriklik. Ma is al radeloos. Ten einde laaste
besluit sy sy gaan hom begin foeter wanneer en sodra hy weer vloek. Die
volgende oggend aan ontbyttafel vra die ma die seuntjie wat hy vir
ontbyt wil hê.
"'n Bord van daai fokken lekker mieliepap 'seblief Ma" antwoord hy.
DWAAAA, klink dit soos sy ma hom teen die kop klap. "Ek vra wat jy vir
ontbyt wil hê mannetjie!!"
'n Bord van daai fokken mieliepap seblief Ma" antwoord hy weer.
Hierdie keer pot sy hom met die vuis teen die skouer dat hy byna van
die stoel af val. "Ek vra wat jy vir ontbyt wil hê" gil sy, totaal
buite beheeer.
"Gee dan maar fokken Post Toasties, Net 'n doos sal weer vir
mieliepap vra."
Humor & grappe |
0 kommentare
Spesjaal virrie Aantie
Wo., 12 Oktober 2005 07:20
BOSS: "Sipho, do you believe in life after Death?"
Sipho: "Ack-chewully, no Sir"
BOSS: "Why not?
Sipho : "Well , basikully , there is no proof that it ack-chewully exists, Sir
BOSS: "Well there is proof now.
Sipho : "Hai-bo ! Seri-aaass? "
BOSS: "Yes absolutely. After you left early yesterday to go to your brother's funeral, he came here looking for you."
Sipho: "Eeishh..."
Koeitjies & kalfies |
17 kommentare
Die Wieg
Wo., 12 Oktober 2005 06:35
Maandag het ek toe die geleentheid gehad om The Cradle te besoek. Mens kom
nogal onder die indruk van die absolute oeroudheid van die area.
Van die skedels in die museum by die Sterkfonteingrotte kon ek agterkom dat
al die diere, mensdiere en mense taamlik klein was.
In die museum is daar ook 8 verligte dose, waarin verskillende kulture se
weergawes verskyn hoe mense op aarde verskyn het.( o.a ook 'n Zulu weergawe)
Wat interessant was, is dat almal 'n naam het vir 'n God of gode, en dat
almal meen 'n mens het een of ander tyd uit die lug uit op die aarde
neergeplons.
Net een mens, en nie een verduidelik hoe daar so gou so baie verskillende
nasies op so baie verskillende plekke verskyn het nie.
--
Groetnis
Annette
Koeitjies & kalfies |
1 kommentaar
Re: What's Wrong??
Wo., 12 Oktober 2005 05:00
moet asseblief net nie begin huil nie jou pisdruppeltjie
"boER Alert" wrote in
message news:84bd8b5ddd38ce2f043ef94edbd7f494@msgid.frell.theremaile r.net...
> Why can people not simply express themselves without your boEREn
> wanting to revert to your old apartheid ways of censorship and
> discrimination?
>
> Surprisingly your oppressive ways do not hold true in cyberspace
> and so I would like to tell each one of your to stick your
> outdated boER traditions up your afrikaner butts.
>
> You are a wicked and evil lot that have so much to answer for -
> yet you continue to ply your arrogant charade - in full view of
> the world!! Amazing that as people who should be brought before
> a Nuremburg type trial you have so much BEK!!
>
> You are a lot of low lifes for opressing black people in SAfrica
> - NO amount of censorship will erase that heinous, murderous
> history of yours.
>
> So let me suggest to you that you come forward and renounce your
> evil past in the hope that the world can forgive you. Don't
> blame people for wanting to remember the atrocities that you
> comitted - YES you did commit those crimes, and your family also
> did for hunderds of years. Think how many black people you
> "removed from society". This fucking NG should be shut down and
> all of you filthy bastardised dutch scum should be lead away and
> imprisoned for life so you can begin to understand the suffering
> of those thousands that you opressed.
>
> Fok julle julle klomp vark pis, julle gatte stink soos die
> duiwel se asem. Fok julle almal.
>
Koeitjies & kalfies |
2 kommentare
Re: Report Schmeport
Di., 11 Oktober 2005 13:27
Julle ouens gee die moegoeres te veel aandag, as niemandv reageer op sy
stront wat hy skommel nie sal hy die boodskap kry, moet nie eens sy plasings
oop maak nie! Sy twak verdien nie om gelees te word nie want dit is 'n
klomp bog wat hulle gebruik om vark hokke mee droog te le!
"kaalbaster" wrote in message
news:1129036690.236173.150980@g49g2000cwa.googlegroups.com.. .
>
> Anonymous via the Cypherpunks Tonga Remailer wrote:
>> Why dont you report yourself for being so abusive to so many for so long
>> you great big rocky prick Kaalbaster!
>> 1949 - 1994 (Seems like ones fours and nines are numbers planks should be
>> wary of).
>
> Why dont you stay of this news group your prick!!
>
Koeitjies & kalfies |
5 kommentare
Die doel van hierdie nuusgroep
Di., 11 Oktober 2005 10:57
Ons nuusgroep is nou wel veronderstel om n "debatsvereniging" in en oor Afrikaans te wees - en daar is goeie voorbeelde daarvan. Ek geniet die
gedigte en die politieke dialoog maar meer as die helfde van die plasings het meer met terapie te doen.
Die eensames maak lekker penvriende en penvyande en geniet die penvyande selfs meer as die penvriende. Jy kan sommer die swael ruik soos die ouens
mekaar lekker beledig en selfs lelik vloek. Maar hulle geniet die beledigings wat hulle kant toe kom net so veel as die terug byt. n Mens voel
sommer verlig - amper soos wanneer jy die hond gaan skop as jy kwaad is vir iets sonder om skuldig te voel oor jy die homd onnodig seergemaak het want
hierdie Internethond het sy straf verdien.
Selfs die patalogiese kranksinniges met hulle anonieme plasings vind die uitlaatklep vir hulle graffiti goedkoper as n besoek aan die psigiater. Dis
darem lekker om bOERE te bevloek in die veiligheid van jou Internetverbinding - sonder die risiko van n blou oog en n haasbek en sonder dat jou ma jou
ore warm klap omdat jy so lelik praat!
Aaaah - nou daar het ek nou ook my terapie vir die aand gehad. Ek voel nou sommer lus vir nog n dag se "struggle".
Dankie en groete van huis tot huis.
Julius
Koeitjies & kalfies |
3 kommentare