Ek weet nie wie die outeur hierrvan is nie maar dis vir my nogal 'n
"sweet" storietjie
Kom ek vertel julle 'n verhaal van ons boere.....
'n Mens kry boere wat nie tipiese boere is nie. Veral jou tjekboek boere.
Dit is die dokters, prokureurs, eiendomsagente en 'n arsenaal onbeskaafde,
ryk gomgatte wat hulle geld in die stad as "penelbieters" of
aandelemakelaars gemaak het. Hulle is nie ware boere nie.
So halfwas boer se grond is klaar betaal, sy krippe lek nie, sy lyndrade
hou jou wragtig beeste binne en sy hekke hang nie. Sy 4x4 bakkie het
CD-speler, is altyd blink, het skoon nuwe bande en trek n nuwe waentjie. Sy
seuns neem dramalesse en weet absoluut niks van 'n kettie of dikmelk af nie.
Natuurlik onder die ware boere is daar juis die een wat ook probeer anders
wees. Hy dra denimlangbroeke en gholfkepse, hy borsel sy tande voor brekvis,
gebruik sy eie handdoek en spuit goed onder sy arms. Vir so boer moet jy
versigtig wees... hy het waarskynlik nog nooit 'n Joseph-Rogers mes gesien
nie. Hy drink Pinotage by ete, braai vis pleks van tjops en maak die kar se
deur vir sy vrou oop. Hy is 'n "sissie".
'n Regte boer dra 'n hoed. Ou boere dra ou hoede met 'n wye rand wat na
jare se sweet ruik. Nuwe boere dra 'n nuwe hoed wat heel onvanpas soos 'n
vars miskoek op sy kop lyk. 'n Boer rook 'n kortsteelpyp wat hy met 'n
hoenderveer skoonmaak. 'n Boer drink brandewyn met brakwater of Coke. En hy
drink hom sterk, 4 vingers sterk. Sonder ys.
'n Boer se vrou kan kassies tamaties pak, 'n koolstoof brandmaak, truie
brei, pap wiele omruil, 'n rinkhals agter die yskas doodslaan, duwweltjies
uit voete uit haal en babatjies vang.
'n Boer verneuk niemand nie, behalwe die keiser. 'n Boer betaal nie
belasting nie, net BTW, wat hy terugeis.
'n Boer het 'n dubbelloop-haelgeweer, 'n ou Lee-Metford, 'n nuwe 30-06 en
'n .22 geweer. Hulle lê bo-op die hangkas, want hy het nie 'n geweerkluis
nie. 'n Boer het ook nie 'n tyddeel nie, maar baie tyd. Hy slaap smiddags
tussen 1 en 2.
'n Boer het net 1 pak klere wat hy kerk toe en troues toe aantrek. Die pak
is te klein. Die boer gaan kerk toe maar stem nie saam met die sinode se
besluite nie. 'n Boer praat nie Ingels nie, buiten 'n klompie in die kolonie
en Natal. Maar hy kan 'n swart taal praat. Wanneer 'n werker die hek laat
ooplê en die beeste in die lande kom, praat hy verskeie tale gelyk. En
vinnig.
'n Boer het deesdae 'n sakrekenaar, veral by die vendusie. Maar hy sukkel
steeds om uit te werk hoeveel water sy boorgate het, veral as hy sy plaas
wil verkoop aan iemand wat wil weet hoeveel water daar is sodat hy
bankrotbossies, net 'n geleerde naam vir tamaties, kan plant.
'n Boer glo nie in gesinsbeplanning nie. Min kinders los hy vir die
Ingelse, vir mense wat nie 'n groot werf het nie en diegene wat vir hulle
vleis moet betaal. 'n Boer se seuns kry 'n beurs vir die skoolkoshuis en
speel rugby,nie krieket nie. Na skool gaan hulle universiteit toe. Daarna
kan hulle nooit weer boorgatpype trek nie en word vaal ouditeurtjies in
gryspakke en blink leerskoene wat hulle pa wil leer boer as hulle vakansies
met hulle sagte handjies kom kuier.
Niemand skiet deesdae meer verniet op 'n boer se plaas nie - net die
bankbestuurder.
'n Boer weet meer van politiek, die ekonomie, die jongste krieket telling
in Indie, aandele pryse, vroue-operasies, die goudprys, stakings en
koekresepte as enige iemand anders, want hy luister heeldag draadloos in die
Isuzu.
'n Boer glo nie aan nuwe bande vir sy bakkie nie. Hulle moet glad wees
anders ry hulle nie lekker in die sand nie.
'n Boer huil nie, behalwe as die eerste bulkalf van die seisoen aankom of
sy dogter eerste op die skool sportbyeenkoms kom. Hy kry nie seer nie en
gebruik nie pleisters nie, maar hy dra sy hele lewe lank verbande, twee op
elk van sy drie plase.
'n Boer skei nie, hy gaan net dood. Ryk boere gaan arm dood en arm boere
gaan ryk dood. 'n Boer se testament lyk ander as ander mense s'n. Sy vrou en
dogters erf niks grond nie, sy oudste seun erf alles en verloor weer alles -
omdat hy dinge op die plaas probeer doen wat sy pa altyd geweet het nooit
sou werk nie.
Humor is seker die beste medisyne om die ys mee te breek, en waar daar
moontlik spanning in 'n verhouding is, kom humor seker die beste tot sy reg.
Wanneer ek met swartmense praat en ek vra hulle na hulle humor, dan verseker
hulle my dat swartmense 'n baie goeie humorsin het. Maar volgens hulle het
witmense nie 'n humorsin nie. Praat jy met witmense dan verseker hulle jou
dat swartmense nie 'n humorsin het nie.
Eiegenaardig ná - hier bly ons in 'n land met rasseprobleme en
kommunikasieprobleme waar humor so 'n belangrike rol het om te speel, en ons
weet nie eens iets van mekaar se humorsin af nie.
Wat weet julle van swartmense se humorsin af.? Wat is snaaks vir swartmense
en wat is taboe - waarmee steek jy nie die draak nie, ens.
Ek het geen probleem om met humor met enige mens te kommunikeer nie. Daar is
ook nie eintlik 'n noemenswaardige verskil tussen "swart" en "wit" humor
nie. Hulle verkies fyn, droë humor, net soos ons.
Die probleem kom in van hoe goed albei partye die taal van kommunikasie
praat en verstaan.
--
Groetnis
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:ditudt$bfg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee, nie galgehumor nie - maar swart humor.
>
> Humor is seker die beste medisyne om die ys mee te breek, en waar daar
> moontlik spanning in 'n verhouding is, kom humor seker die beste tot sy reg.
>
> Wanneer ek met swartmense praat en ek vra hulle na hulle humor, dan verseker
> hulle my dat swartmense 'n baie goeie humorsin het. Maar volgens hulle het
> witmense nie 'n humorsin nie. Praat jy met witmense dan verseker hulle jou
> dat swartmense nie 'n humorsin het nie.
>
> Eiegenaardig ná - hier bly ons in 'n land met rasseprobleme en
> kommunikasieprobleme waar humor so 'n belangrike rol het om te speel, en ons
> weet nie eens iets van mekaar se humorsin af nie.
>
> Wat weet julle van swartmense se humorsin af.? Wat is snaaks vir swartmense
> en wat is taboe - waarmee steek jy nie die draak nie, ens.
>
Op skool is ek geleer dat Die Genootskap van Regte Afrikaners in 1875
(?) gestig is en dat geskrewe Afrikaans toe eers gestalte gekry het. My
wyfiemens het onlangs 'n boek getiteld "Vrouevertellers 1843 -
1993" wat saamgestel is deur Annemarié van Niekerk by ons biblioteek
uitgeneem. Die eerste stuk daarin is "Uit 'n Foortrekkers
Jornaal" deur Anna Elizabeth Steenekamp. Die datum word aangegee as
"ongeveer" 1843 en dit kom uit "Ons Klyntji" van September
1905. Hier volg 'n kort paragraaf daaruit:
"Nadat ons fertrek het van Morokka af, het ons nog baing sware
beproewings te ondervinde gehad, en omdat ons geen pad kon kry ni, het
ons toen baing heen en weer moet swerwe, en ons het niemand kan kry om
fer ons di regte pad te wys of inligting te gé ni, dog ons sien toen
baing ferlate krale en lagers, en ons fé het gevrek by klompe en
bowendiin was ons in 'n land waar geen brandstof is ni, maar fol van
ferlate krale, en hiir en daar hope mense bene en geraamtes fan stamme
wat deur Salkaats fermoor en uitgeroei is. Hiir was o'ervloed wild
fan alle soorte."
Hier's my vraag nou: Het die mense al so froeg soos 1843 Afrikaans
geskryf, of sou die redaksie van Ons Klyntji dit dalk fertaal het?
Probeer weer seunie. Jou gevloekery en Engelspratery hier wys maar net jy is
'n groter boks met elke plasing.
--
Groetnis
Annette
-200510.rodent.frell.theremailer.net> wrote in message
news:e3aef628702123a99fde174ee8967fd1@msgid.frell.theremaile r.net...
> No more ruling and opressing for the boERS. These abusers of
> humanity have lost all control. They are second rate citizens in
> SAfrica who will be tried under International law. That will
> wipe your smug, boER arrogance of your faces. Domgat boERE is
> net n klomp kak, duiwel kinders...
>
Vanoggend se Argus vertel dat onse Prez sê dat hy bekommerd is hoe lede van
sy party BEGIN om eiegewin en korrupsie te stel bo alles.
En toe sien ek hoe skielik en vreeslik grys onse Prez geword het.
Lyk my die Zuma storie, en die oningeligde eenogige grassrootsmassas, begin
op hom werk.
Of sy Chevas word met water verflou deur die skelm butler;)))
Dinsdagaand moes ek na die nuus my gaan droog aantrek.
Die rede wat die verspotte kavalkade waarmee Zuma by die hof in Durban
opgedaag het.
5 Swart voertuie wat gewissel het van groot tot baie groot, en heel agter 'n
lorrie.
Die piepiegedeelte was die 8 swart mans, uitgevat in swart pakke,
blinkleerskoene, wit hemde, diskrete dasse en sonbrille, wat moes hardloop
dat dit klap om weerskante langs die middelste voertuig te bly:))))
Drie raaie, as daar 'n sluipskutter sou wou wees, in watter voertuig Zuma
was?
En daar dog ek nog altyd juis dat die vele motors daar is sodat niemand kan
raai in watter voertuig die BBP is nie.:)))
--
Groetnis
Annette
Ag seunie, probeer tog iets skryf oor nuus wat vars is.
Ingeval jy nie mooi jou noubil engels verstaan nie.
Die berig dat die kennisgewing gaan plaasvind was al meer as 'n maand gelede
in die nuus.
Die feit dat dit plaasgevind het, was bloot 'n bevestiging.
Nou - gisteraand op TV-nuus wys hulle toe die plek. Ietwat erg droog en
ietwat verwaarloos. Die enigste ding wat ek kon sien wat iets werd is, is
die woonhuis.
Nadat die boer sy beswaar getafel het, sal daar 'n hofsaak, 'n
hooggeregshofsaak, 'n appelsaak en 'n konstitusionele hofsaak wees - en as
die staat na al die rietmaroul nog steeds 3 miljoen vir die woonhuis wil
betaal, is dit hulle verlies - want ek kan regtig nie sien hoe 'n swart boer
meer uitgerig kan kry en meer ekonomies sal kan boer as die huidige eienaar
nie.
Dan kan jy jou kraaibrief skryf.
Dan wag ons vir jou kraaibrief so twee jaar daarna, wanneer die staat die
eindom wil terugneem van die ( dan) huidige eienaar, omdat hy versuim het om
'n beter boer te wees.
--
Groetnis
Annette
"Ben Ehlers" wrote in
message news:4fbb6092180f08cb6dee6c99be8544a5@msgid.frell.theremaile r.net...
> [ And you thought that it would never happen - let the fun
> begin! After all it is the right thing to do given that the
> whites stole all the black land in the first place. Take one
> take them all ]
>
> POSTED SPECIALLY FOR YOU DUMB BOERS, IN CASE YOU MISSED IT. ASK
> SOMEONE TO TRANSLATE IT FOR YOU FROM THE NOBLE ENGLISH LANGUAGE.
>
> SA's first expropriation
> served on farmer
> 14/10/2005 22:57 - (SA)
>
> Johannesburg - South Africa has served its first official notice
> of expropriation on a livestock farmer who has rejected the
> government's purchase offer, said the land ministry on Friday.
>
> Hannes Visser, of Lichtenburg in North West province, about
> 250km west of Johannesburg, was served with a notice of intent
> on Thursday, said Eddie Mohoebi of the land affairs ministry.
>
> "The notice was served yesterday. Once we have served a notice
> of expropriation, the farmer has 21 days to respond or to appeal
> directly to the (lands) minister.
>
> "If he appeals, the minister has the discretion to hold a
> hearing and the minister has got discretionary powers to summon
> anyone, including the farmer and including the commission itself
> to hear both sides of the story," said Moheobi.
>
> But if the minister decided after the hearing that the farmer
> should vacate the property, he would have to do so under a
> deadline specified by the minister, failing which he would be in
> breach of the law, he said.
>
> Government offered R1.75m
>
> "The minister then has the right to summon enforcement agencies
> to affect the move forcibly."
>
> The Commission on Restitution of Land Rights last month
> announced that a notice would be served on Visser after 2� years
> of negotiations failed to produce a settlement.
>
> The government offered to buy the 500ha cattle and crop farm for
> R1.75m, but Visser rejected the offer, saying his farm was worth
> R3m.
>
> Visser, 47, has said he might turn to the courts to try and get
> more money from the government for his property.
>
> According to the land claims commission, which confirmed that
> this was the first commercial farm to be expropriated in South
> Africa, the property originally belonged to Abram Molamu.
>
> The commission said "the original owners of the property were
> dispossessed through forced-sale transactions" by the apartheid
> government.
>
> 'Farmers want high prices'
>
> That land was bought by Visser's father in 1968, and his son
> took over the farm 11 years ago, just as South Africa elected
> Nelson Mandela as its first black president.
>
> Only 4% of farmland is owned by blacks in South Africa, where
> the government has vowed to have 30% black ownership by 2015, a
> target officials have said will require a more-aggressive
> approach.
>
> The government has complained that white farmers are setting
> high prices for their land under the willing-seller, willing-
> buyer principle that has underpinned land reform since 1994.
>