Enigiemand hier wat in Amerika bly wat iemand in Springfield Mass. ken?
Iemand wat ek ken daar het dringend 2 verwarmers nodig om te leen.
--
Groetnis
Annette
Ek praat nou van die een met die gloeiende vinger, nie die een op die
vallende perd nie;))
Op 'n ander groep word ruimtewesens bespreek, en iemand maak toe die
opmerking, op die versugting van vele om so 'n wese te kan sien of te
ontmoet, dat die kuns om hierdie wesens te kan sien of te ontmoet, glo in
families loop.
Dit is dus 'n genetiese ding.
As pappie of mammie nog nie 'n ET gesien of ontmoet het nie, sal jy ook
nie;)))
Maar Ou Jan, hoe't die baas dan vir jou geleer? Jy het
dan nie eers die ordentlikheid om dankbaar te wees vir
jou Internet-verbinding en rekenaar nie! Hoekom log jy
nie eenvoudig op SAPS se websaait in en verkla die
bose baas nie? (Ha! Ha! Ha!)
--
Fritsie, ek sien vir jou daar agter ou Jan staan! Pasop, die
baas gaan vir jou vies word en dan kry jy dalk regtig pak.
Janee dokter, dis maar weer hy. Eintlik is die armsalige idioot nie
'n tweede kyk werd nie, maar ongelukkig laat hy wel 'n stank agter.
Hierdie verveelde werf-etter met sy nuwer skuilnaam Plaaswerker Jan is
ook bekend as bOER Alert, Nomen Nescio Hal Kortbroek Pisvel
en nog 'n hele klomp. Indien mens nou sy artikels naspoor, wat
maklik is met google groups, kom mens agter
dat nie net s.c.s-a.afrikaans nie, maar sommer 'n hele boel ander
groepe geteiken word. 'n Sosiopaat, dus, wat skuil agter 'n anonieme
remailer. Hier's 'n brokkie uit een van sy onlangse poste:
--
Newsgroups: alt.homosexual, alt.homosexuality,
soc.motss,alt.politics.nationalism.white
From: Ken McVaySOBC
- Find messages
by this author
Date: Mon, 17 Oct 2005 02:49:52 +0200
Local: Mon, Oct 17 2005 2:49 am
Subject: George Firestone likes alt.homosexual ,Wants Lots of
Emails-Subscribe to Everything-Repost
Note: The author of this message requested that it not be archived.
This message will be removed from Groups in 3 days (Oct 24, 2:49 am).
Reply to: George" ,
Since I like to receive lots of emails, feel free to subscribe me to
all kinds of
maillists, especially for homosexuals and sex.
On Sat, 14 May 2005 15:18:46 -0600, Tim Guegenpoof
wrote:
> I am mentally handicapped fake using the fake name George Firestein or my own
> name because I am ashamed of myself, my family and all that my perversion
> represents.
> Please subscribe me to lots of email lists for gay people,like me.
Snaaks, hu? Daarbenewens lyyk hy of hy 'n vrouehater is: hier's nog 'n
pos van hom:
--
2. Nomen Nescio Hal Oct 19, 11:50 am hide options
Newsgroups: soc.men
From: Hal (Nomen Nescio)
- Find messages
by this author
Date: Wed, 19 Oct 2005 11:50:14 +0200
Local: Wed, Oct 19 2005 11:50 am
Subject: Re: Why are women obsessed with power?
Reply | Reply to Author | Forward | Print | Individual Message | Show
original | Report Abuse
> Do you ever get tired of hearing about female "empowerment"?
> The only power I have is the result of doing my job well. My employer
> trusts me, and sometimes gives me substantial resources to accomplish my
> job. Sometimes I come up with ideas that are adopted by large groups of
> people. I guess that's power too, of a kind. I have enough money that I
> can hire an attorney to defend my rights, and that is certainly a form
> of power.
> However, I spend absolutely no time seeking power, or even thinking
> about it. When I have a goal, I identify the resources necessary to
> reach it, and go about assembling and using those resources. That is
> apparently not the case with women, who seem to spend an inordinate
> amount of energy trying to accumulate power for its own sake. What's
> that about?
Well, there are different types of power. I identify two kinds that are
important: power over one's one life, and power over others. I assume
the
first is closer to what we're talking about here.
I certainly do care about having that kind of power (freedom) and am
really surprised if you don't at all.
I think, though, that women's 'empowerment' is really an attempt
collectively to get power over men, and demonstrate that power.
Hal
NEVER trust a woman
--
Foeitog. En boonop sou geen karoo plaaswerker nog Ingils probeer praat
nie. Ek sê, ou Fritsie, as ons jou eendag vang, bly daar minnetjies
van
jou oor.
Vir my is dit heeltemal onprakties, tensy ek gister 'n traaisiekel met 'n
treilertjie gehuur het.
En my dag so 4 uur langer was.
Ek het nog altyd aangeneem dat openbare vervoer behoort goedkoper te wees -
maar dit is nie so nie.
Om van my woonplek tot in Bellville te kom en terug byvoorbeeld, sal ek per
openbare vervoer R 7.75 armer in geld, en 3 uur armer in tyd wees as wat ek
op my eie vervoer aangewese is.
Dan praat ek nie eers van die plekke waar ek vandag moet uitkom, waar geen
openbare vervoer bestaan of naby uitkom nie.
Vanoggend praat hulle oor rook en drank op StemSaam.
Ek kan soms maar net my kop skud in verwondering oor sommige bydraers se
menings.
Soos nounet. 'n Man skakel in en beweer die rede hoekom daar op
sigarethouers 'n gesondheidswaarskuwing is, en nie op drankbottels nie, is
omdat die wynmakers in die Kaap glo nog al die jare links van die politieke
spektrum is, en die tabakboere van die Noorde, nog altyg regsgesind was.
Ek is seker mens kan enigiets onder die son verpolitiseer as jy wil, maar
sommige "argumente" is net te absurd vir woorde.
--
Groetnis
Annette
Is dit ons WAM's (White Afrikaans Males) se lot om nie meer daarop kan
aanspraak maak dat hulle vaste betrekkings het nie ? Moet ons WAMS's
maar van tydelikke pos na tydelikke pos gaan waar daar wonderlikke
beloftes aan jou gemaak word en dan nie waar word nie. Moet ons aanhou
om uitgebuit te word deur wetenslose geldvrate. Hulle wat weet dat jy
geld en werk nodig het en die laaste druppel bloed uit jou sal uittap.
Hulle hou jou aan, verneder jou en verniel jou want hulle weet jy sal
aanhou om hulle strooi op te vreet.
Laat ek 'n paar voorbeelde gee:
In hierdie mooi land is daar 'n koerier maatskapy. Hulle het baie werk.
Jy werk van 7 uur soggens tot laat in die aand. Partykeer tot so 12 uur
tot 1 uur in die oggend. Ses tot 7 dae per week, afhangende van die
werk. Salaris R 1 700 p/m. Dan moet jy kontrak teken vir 1 jaar. As jy
voor die jaar bedank sleep hulle jou hof toe. Is dit uitbuiting of nie
?
Ry verf aan van 'n fabriek na handelaars. Twee weke per maand. R 1 500.
Klink nie sleg nie maar die eienaar van die trok maak tot R 4 000 per
trip en ry dan so 5 trips per dag. Is dit uitbuiting of nie ?
Ek is bereid om enigeiets te doen vir werk maar om blatant uitgebuit te
word. Nee dankie. Dan vrek ek eerder van die honger.
Sorry vir die Engels, Gloudina, maar hier is die verduideliking -
Bostaande is ge- cut en paste uit New Scientist se e-mail oor hul
volgende uitgawe. Dis woord vir woord die inlei-paragraaf van hul
storie.
Ek het dit net op-gechop in vers-vorm. Die diskuns is voorwaar oral...
Ek hoor dat behalwe vir hul haat en vrees vir die k4's ( hulle benaming),
hulle nou ook 'n nuwe haat en vrees bygekry het, nl vir die Jode.
Janee - 1987 is nie lank genoeg in die verlede nie. Die Duitsers se vrese en
haat van 1942 is nou meer gepas.
Ek vertel net nou die dag van die eienaardige reëlings tyden die
Voortrekkerkamp op Broederstroom wat ek in 1966 bygebring het. Carel Boshoff
en vroulief nooi Verwoerd- die Kampkommandante- het ons presies net soos
die Hitler Jungend behandel.
Die dag kom nader dat al die Engelssprekendes ook gehaat en gevrees gaan
word met dieselfde passie, vir wat hulle gedoen het tydens die ABO.
As hulle lank genoeg aanhou, gaan daar niemand meer oor wees om te haat en
te vrees behalwe mekaar nie.....
--
Groetnis
Annette