"Plaaswerker Jan"
schreef in bericht
news:2ae4da28e28459fca592f80f9994f0e5@msgid.frell.theremaile r.net...
> Dear Friends,
>
> Yesterday I had a terrible experience with baas (master) Andries
> who I work for. He has often threatened to "bliksem" (hit me)
> but up until now has not carried out his threat. After making a
> mistake on the type of seeds to plant, he chased me screaming
> and shouting. I got scared and ran away but he caught me and hit
> me to the ground. I was unconscious on the ground and when I
> came to he had left but there was a pool of blood on the ground
> where my head had been. I have had medical treatment but my
> hearing has been affected and I don't know if it will fully
> recover.
>
> Baas Andries saw me this morning and said next time he will
> finish me off. I am scared of this man who has a terrible temper
> and I know will deny this if I ever report it to police. The
> boer farmers continue to mistreat the workers and use apartheid
> as their weapon. When will it stop? The people are suffering
> under these cruel people who starve the workers and use them as
> slave labour. Spread the word good people because human rights
> are being violated daily and the suffering continues.
>
> Farmworker (Plaaswerker) Jan
This is terrible!! Did you go to the local police, and what was their
reaction?
En sy rugbykennis het hom in die steek gelaat.:)))
VRYSTAAAAAAAAT!!
My antwoord op iemand se pos op 'n ander groep dat hulle glo kwansuis blou
boerewors in Pretoria verkoop.
(Ek het ge-antwoord voordat die wedstryd begin het).
As hulle die blou bulle se worse op straat verkwansel, gaan ons 'n
gekastreerde span op die veld sien vandag?:))
Ek woon nou 'n ruk in die VSA, en het lus om 'n varkboud te bak vir
verandering, maar het nie enige goeie resepte nie, en gebruik seker die
verkeerde keywords met Google.
Ek sal dit waardeer as iemand 'n resep hier kan pos, of miskien 'n link of
twee kan gee?
Dalk is Brad Jessness (aka Plaaswerker Jan, Fritz Wuehler,
Nomen Nescio, en nog 1012 ander) nie 'n regtige mens nie...
dalk is hy maar net 'n komperprogram.
Volgens sy websaait dink die meeste mense in elk geval so.
'n Google is 'n wonderlike ding. Ons groep se eie spuitpoep is
al jare beroemd as 'n Internet Kook. In ons Taal sal mens dit almiskie
'n Internet Koek noem.
Wat ander van ons vet vriend Brad met sy 1014 (!) aliasse seg:
"Never in the history of the internet has there been such an arrogant
and
shameless abuser"
Nog nooit in die geskiedenis van die internet
was daar so 'n verwaande en skaamtelose misbruiker nie.
Daar sê hulle ook:
"Mr. Jesness has managed to become a one man harassment army. []
Several thousand USENET postings over an almost ten year period can be
attributed to Mr. Jesness or his "supporters". Almost 100% of those
posts were mean spirited and/or defamatory.
Many in the field of psychology believe Mr. Jesness suffers from acute
Narcissistic Personality Disorder (NPD). Mr. Jesness' demonstrated
method of internet abuse would support such a theory. Mr. Jesness'
intense hatred and distrust of most psychologists will unfortunately
prevent him from getting the help he so desperately needs."
Lyk my die malligheid loop saam met die volmaan, of hoe?
Giegiegie... Ha-Hoeeeeeee! Nou ja, Brad, geniet die nuwe
woorde, daar kom nog 'n stortvloed, jou ou kneukelpister.
Maar ons moet seker maar bly wees daar's nog mense
wat Afrikaans wil leer, al is hulle nou 'n semelhol, bietjie
gepik in die bol, effens getik of selfs, kan mens maar sê,
'n paar sosaties kort van 'n braaivleis.
Die vername meneer Jessness
se brein is maar 'n pes-nes
Die fênsie meneer Brêd
die lyk vir my maar sêd
Vir ons wil hy laat hoor
hy's deur die oor geboor
Voertsek hamba lae lak
tien voet laer as 'n
plaaswerker se kak.
--
Woorde is almal s'n,
nie net myne nie;
daar's geen heimlike opsie nie,
'k was te laat vir mineraleregte.
Maar delwe kan ons tog almal
dwarsdeur ons hele lewe deur;
buitendien en boonop
vir kleims is gehardloop
en vergange vir goud
'n kryg laat ontbrand.
Al wat myne is
is my sinne;
in sinne is alle woorde
mýne
waar ek my in kan verdiep
verborge gange oopgrawe
met geheimsinnige waters deursypel
om myne te verbind
met ander ryk domeine s'nne.