Ek woon nou 'n ruk in die VSA, en het lus om 'n varkboud te bak vir
verandering, maar het nie enige goeie resepte nie, en gebruik seker die
verkeerde keywords met Google.
Ek sal dit waardeer as iemand 'n resep hier kan pos, of miskien 'n link of
twee kan gee?
Dalk is Brad Jessness (aka Plaaswerker Jan, Fritz Wuehler,
Nomen Nescio, en nog 1012 ander) nie 'n regtige mens nie...
dalk is hy maar net 'n komperprogram.
Volgens sy websaait dink die meeste mense in elk geval so.
'n Google is 'n wonderlike ding. Ons groep se eie spuitpoep is
al jare beroemd as 'n Internet Kook. In ons Taal sal mens dit almiskie
'n Internet Koek noem.
Wat ander van ons vet vriend Brad met sy 1014 (!) aliasse seg:
"Never in the history of the internet has there been such an arrogant
and
shameless abuser"
Nog nooit in die geskiedenis van die internet
was daar so 'n verwaande en skaamtelose misbruiker nie.
Daar sê hulle ook:
"Mr. Jesness has managed to become a one man harassment army. []
Several thousand USENET postings over an almost ten year period can be
attributed to Mr. Jesness or his "supporters". Almost 100% of those
posts were mean spirited and/or defamatory.
Many in the field of psychology believe Mr. Jesness suffers from acute
Narcissistic Personality Disorder (NPD). Mr. Jesness' demonstrated
method of internet abuse would support such a theory. Mr. Jesness'
intense hatred and distrust of most psychologists will unfortunately
prevent him from getting the help he so desperately needs."
Lyk my die malligheid loop saam met die volmaan, of hoe?
Giegiegie... Ha-Hoeeeeeee! Nou ja, Brad, geniet die nuwe
woorde, daar kom nog 'n stortvloed, jou ou kneukelpister.
Maar ons moet seker maar bly wees daar's nog mense
wat Afrikaans wil leer, al is hulle nou 'n semelhol, bietjie
gepik in die bol, effens getik of selfs, kan mens maar sê,
'n paar sosaties kort van 'n braaivleis.
Die vername meneer Jessness
se brein is maar 'n pes-nes
Die fênsie meneer Brêd
die lyk vir my maar sêd
Vir ons wil hy laat hoor
hy's deur die oor geboor
Voertsek hamba lae lak
tien voet laer as 'n
plaaswerker se kak.
--
Woorde is almal s'n,
nie net myne nie;
daar's geen heimlike opsie nie,
'k was te laat vir mineraleregte.
Maar delwe kan ons tog almal
dwarsdeur ons hele lewe deur;
buitendien en boonop
vir kleims is gehardloop
en vergange vir goud
'n kryg laat ontbrand.
Al wat myne is
is my sinne;
in sinne is alle woorde
mýne
waar ek my in kan verdiep
verborge gange oopgrawe
met geheimsinnige waters deursypel
om myne te verbind
met ander ryk domeine s'nne.
Enigiemand hier wat in Amerika bly wat iemand in Springfield Mass. ken?
Iemand wat ek ken daar het dringend 2 verwarmers nodig om te leen.
--
Groetnis
Annette
Ek praat nou van die een met die gloeiende vinger, nie die een op die
vallende perd nie;))
Op 'n ander groep word ruimtewesens bespreek, en iemand maak toe die
opmerking, op die versugting van vele om so 'n wese te kan sien of te
ontmoet, dat die kuns om hierdie wesens te kan sien of te ontmoet, glo in
families loop.
Dit is dus 'n genetiese ding.
As pappie of mammie nog nie 'n ET gesien of ontmoet het nie, sal jy ook
nie;)))
Maar Ou Jan, hoe't die baas dan vir jou geleer? Jy het
dan nie eers die ordentlikheid om dankbaar te wees vir
jou Internet-verbinding en rekenaar nie! Hoekom log jy
nie eenvoudig op SAPS se websaait in en verkla die
bose baas nie? (Ha! Ha! Ha!)
--
Fritsie, ek sien vir jou daar agter ou Jan staan! Pasop, die
baas gaan vir jou vies word en dan kry jy dalk regtig pak.
Janee dokter, dis maar weer hy. Eintlik is die armsalige idioot nie
'n tweede kyk werd nie, maar ongelukkig laat hy wel 'n stank agter.
Hierdie verveelde werf-etter met sy nuwer skuilnaam Plaaswerker Jan is
ook bekend as bOER Alert, Nomen Nescio Hal Kortbroek Pisvel
en nog 'n hele klomp. Indien mens nou sy artikels naspoor, wat
maklik is met google groups, kom mens agter
dat nie net s.c.s-a.afrikaans nie, maar sommer 'n hele boel ander
groepe geteiken word. 'n Sosiopaat, dus, wat skuil agter 'n anonieme
remailer. Hier's 'n brokkie uit een van sy onlangse poste:
--
Newsgroups: alt.homosexual, alt.homosexuality,
soc.motss,alt.politics.nationalism.white
From: Ken McVaySOBC
- Find messages
by this author
Date: Mon, 17 Oct 2005 02:49:52 +0200
Local: Mon, Oct 17 2005 2:49 am
Subject: George Firestone likes alt.homosexual ,Wants Lots of
Emails-Subscribe to Everything-Repost
Note: The author of this message requested that it not be archived.
This message will be removed from Groups in 3 days (Oct 24, 2:49 am).
Reply to: George" ,
Since I like to receive lots of emails, feel free to subscribe me to
all kinds of
maillists, especially for homosexuals and sex.
On Sat, 14 May 2005 15:18:46 -0600, Tim Guegenpoof
wrote:
> I am mentally handicapped fake using the fake name George Firestein or my own
> name because I am ashamed of myself, my family and all that my perversion
> represents.
> Please subscribe me to lots of email lists for gay people,like me.
Snaaks, hu? Daarbenewens lyyk hy of hy 'n vrouehater is: hier's nog 'n
pos van hom:
--
2. Nomen Nescio Hal Oct 19, 11:50 am hide options
Newsgroups: soc.men
From: Hal (Nomen Nescio)
- Find messages
by this author
Date: Wed, 19 Oct 2005 11:50:14 +0200
Local: Wed, Oct 19 2005 11:50 am
Subject: Re: Why are women obsessed with power?
Reply | Reply to Author | Forward | Print | Individual Message | Show
original | Report Abuse
> Do you ever get tired of hearing about female "empowerment"?
> The only power I have is the result of doing my job well. My employer
> trusts me, and sometimes gives me substantial resources to accomplish my
> job. Sometimes I come up with ideas that are adopted by large groups of
> people. I guess that's power too, of a kind. I have enough money that I
> can hire an attorney to defend my rights, and that is certainly a form
> of power.
> However, I spend absolutely no time seeking power, or even thinking
> about it. When I have a goal, I identify the resources necessary to
> reach it, and go about assembling and using those resources. That is
> apparently not the case with women, who seem to spend an inordinate
> amount of energy trying to accumulate power for its own sake. What's
> that about?
Well, there are different types of power. I identify two kinds that are
important: power over one's one life, and power over others. I assume
the
first is closer to what we're talking about here.
I certainly do care about having that kind of power (freedom) and am
really surprised if you don't at all.
I think, though, that women's 'empowerment' is really an attempt
collectively to get power over men, and demonstrate that power.
Hal
NEVER trust a woman
--
Foeitog. En boonop sou geen karoo plaaswerker nog Ingils probeer praat
nie. Ek sê, ou Fritsie, as ons jou eendag vang, bly daar minnetjies
van
jou oor.
Vir my is dit heeltemal onprakties, tensy ek gister 'n traaisiekel met 'n
treilertjie gehuur het.
En my dag so 4 uur langer was.
Ek het nog altyd aangeneem dat openbare vervoer behoort goedkoper te wees -
maar dit is nie so nie.
Om van my woonplek tot in Bellville te kom en terug byvoorbeeld, sal ek per
openbare vervoer R 7.75 armer in geld, en 3 uur armer in tyd wees as wat ek
op my eie vervoer aangewese is.
Dan praat ek nie eers van die plekke waar ek vandag moet uitkom, waar geen
openbare vervoer bestaan of naby uitkom nie.