Ek kyk nou eendag vir "Going nowhere slowly" op SABC3 toe hulle op
Sutherland gekuier het. Sutherland is mos bekend as sterrekyker mekka.
Dink hulle het nou die grootste teleskoop in suidelike halfrond. Wel daar
is 'n koffie winkel met die naam: Hailey sê kom eet! Knap Afrikaans!
Se nog iets, ek dink jy weet baie van apartheid en ook van die Republiek.
Ons trotse ou republiek. Betaal in bloed van my voorvaders, die ou Boere.
Apartheid ? Wat was dit nou weer ...........
Boere is mos mense op plase of is dit ingelse.
Die son was warm by 3 SAI of onthou jy dit nie.
Ek is seker jy het van my gehoor in die army.
Kom nou ou seun ek is seker jy het meer ...........................
Gooi maar wat jy kan. Of wees 'n man vir een keer in jou lewe.
Gee ook jou adres sodat ek vir jou R50 kan pos
sodat jy vir jou 'n ruggraat kan aanskaf.
Jy lewer niks interresant op nie en kan ook nie spel nie.
Dus sou nie eers my sussie belangstel nie.
Verder moet jy onthou dat jy slegs op vergunning hier praat
solank as wat ek jou toelaat.
Ek gesels nou die dag met 'n ou Omie wat naby Loftus Versveld woon hier in
Pretoria. Hy huur sy grasperk uit as parkering tydens wedstyde. Daar is
natuurlik twee groepe mense wat Loftus besoek: die rugby geestriftiges en
die sokker ondersteuners. Een van hierdie groepe, vertel hy vir my, wil hy
nie meer op sy perseel he nie. Hierdie groep is lawaaierig, strooi rommel,
gebruik sy tuin as toilet en is onbedagsaam. Die ander groep is beleefd,
stiptelik, netjies.
Ek wed jou jy dink dat groep 1 die sokker geesdriftiges is. Jy is verkeerd
as jy dit dink.
Is dit dalk tyd om ons stereotipes oor onsself te heroorweeg?
Enige blanke Afrikaan sal vir jou kan vertel van die amper daaglikse stryd
om saam met die swart Afrikaan se kultuur en sy gewoontes saam te leef 'n te
verstaan. Die modewoord onder die swart bevolking, is dat hulle 'struggle'
vir oorlewing en dat dié feit vergifnis plaas op vele oortredings van die
wet en basiese ordentlikheid. Die amptenary steel openlik en word gevang,
maar die nuwe regering sal nooit so 'n man sommer summier afdank soos in die
verlede nie. Die ergste wat gebeur is dat hy huistoe gestuur sal word met
volle salaris om daar te hang tot die ondersoek verby is.
Dan is daar ordentlikheid. Die naweek naby Omaruru pak 'n groot lorrie
vol aartappels se brieke op in 'n draai en die lorrie slaat om en skuif op
sy sy die pad af. Die perd slaan aan die brand en die drywer is
bewusteloos. Die ou wat saam met hom in die lorrie was en nie beseer is
nie, kry 'n klip in die hande en slaan die voorruit uit en saam met blanke
mense wat die ongeluk gesien gebeur het en kom help het, kry hulle die
bewustelose man uit die brandende voertuig na veiligheid.
Intussen het karre met swart mense reeds gestop en is hulle besig om
sakke met aartappels te laai. Fok die ou in die lorrie! Bakkievragte
aartappels word gesteel en weggery. Tot die polisiemanne wat op die toneel
kom, steel lustig saam van die vrag. Dis die mense wat veronderstel is om
jou as lid van die publiek te beskerm teen misdaad! Vra jy van die
stropers hoekom steel hulle, dan sê hulle vir jou dat jy op 'n ander plek
moet gaan kak praat. Die vrag is nou beskadig en hulle wat 'struggle' het
die reg om te vat wat op die pad lê. Sê jy vir die polisiemanne dat hulle
'n ander ou se eiendom steel, dan dreig hulle om jou te arresteer. Gou
word vir jou vertel 'julle boere moet nou nie kom kak maak nie. Dis nou
ons land hierdie en ons maak soos ons wil'.
Klink soos 'n 'Gloudina-utopia', of hoe?
> Apartheid: Mixed marriages and the immorality act
>
> In 1949 mixed marriages were banned and the immorality act
> become the first major piece of apartheid legislation.
> In 1950 the act was followed up with a ban on sexual relations
> between white and black. One of the first people convicted of
> the immorality act was a Cape Dutch reformed minister; he was
> caught having sex with a domestic worker in his garage. He was
> given a suspended sentence and the parishioners bulldozed the
> garage to the ground.
>
> The police tracked down mixed couples suspected of having a
> relationship. Homes were invaded and doors were smashed down in
> the process. Mixed couples caught in bed, were arrested.
> Underwear was used as forensic evidence in court. Most couples
> found guilty were sent to jail. Blacks were often given harsher
> sentences.
>
> The population Registration Act: This law was passed in 1950, to
> define in no uncertain terms what belonged to a particular race.
> Race was defined by physical appearance.
>
> If the authorities had doubt as to the color of a persons skin,
> they would resort to a "pencil in hair test". A pencil was
> pushed in the hair, and if it remained in the persons hair
> without dropping, it signified frizzy hair, the person would
> then be classified as colored. If the pencil dropped out the
> person would be classified as white.
>
> Many decisions were wrong, resulting in families being split and
> or evicted for living in the wrong area. In some cases hundreds
> of colored families were reclassified as white and in a few
> cases Afrikaners were reclassified as colored. Staunch Afrikaner
> parents, abandoned children with frizzy hair and or children
> with dark skin. They were regarded as outcasts by the biological
> Afrikaner parents. Once the law was implemented all citizens
> were issued with identity documents in which the race of a
> person was clearly marked.
>
> Segregation - Group areas act:
>
> The act was designed to restrict the black or colored race group
> to its own residential area, and to control the purchase or
> occupation of land. The separate amenities act, allowed the
> government and business to establish separate but unequal
> facilities for non-whites. Beaches, government buildings,
> hospitals, schools, universities, colleges, public transport,
> parks, sports facilities, shops, etc. all had separate entrances
> and or entities. All amenities provided for the coloreds or
> blacks, were sub-standard, while the amenities for "whites" were
> of high standard. Law segregated all public areas.
>
> The law was further expanded to provide government with complete
> control over the movement of black Africans. African men and
> women that did not qualify to work in white urban areas had to
> carry a "pass" that was valid for 72 hours. If a black African
> were caught with an expired pass, they would be arrested and had
> to pay a fine to be released, If these individuals had no money
> to pay the fine (which was often the case) they would be jailed
> for a few months. Little regard was given to how the family
> structure was destroyed or how it would criminalize a large
> section of the black population.
>
> The pass law was abolished In 1952, only to be replaced by a 96-
> page document, named a reference book. The identification book
> had a fingerprint of the holder. The book had to be carried at
> all times, from Doctors to academics and laborers. Failure to
> produce the document on demand to a policeman was a punishable
> offence. Black Africans had no right to appeal to courts if they
> were removed from an urban area. Police and authorities had the
> right to raid any dwelling inhabited by blacks in search of
> "illegal" black residents.
>
Liewe Chris Potgieter na-aper
Vir my is Afrikaans baaaaaie lank NOG NIE verby nie.
Vir jou wel - want jy kan dit nie eers spel as jy dit skryf nie.
Sien regstellings van jou foute in hakies hieronder.
Gaan leer dan om Afrikaans te skryf en probeer dan weer om te vertel
Afrikaans se tyd is verby.
Sê jou wat - kry vir jou 'n "swartetjie" wat bereid is om vir R50 per dag,
een maal per dag, vroegoggend, deur jou geslaan te word - dan is jou
probleem met die verdwyning van Afrikaans opgelos.
Of anders - met jou leerproses gaan jy nie tyd kry vir die slanery ter will
van jou taal nie, en jy spaar boonop R50 per dag!! 'nWen-wen situasie vir al
die betrokke partye as jy my vra.
--
Groetnis
Annette
"Chris Potgieter" wrote in message
news:9c262eca73ae554faed041389b35f240@msgid.frell.theremaile r.net...
> Wel mense, ek is nou seker daar van. (daarvan) Die swartes en Engels
> spekendes het die land oorgeneen ( oorgeneem) en nou loop dinge baie
> ordentelik.(ordentlik/ ordelik?)
>
> Ek dink dat ons ons gatte gaan nou ( nou gaan) begin to (te)sien ( want ons kannie
> die swartes opdonder nie, soos ons so lekker gedoen het in die
> verlede. ( nie - 'n kenmerk van Afrikaans is die dubbele ontkenning )
>
> Apartheid are (is) dead, apartheid are (is) dead (Oom Piet).
>
> Ons ( menende ek?) is gefok.
>
> Ek dink dat ons taal en kultuur is in die kakhuis.. lees maar
> hier:
Chris, ou neef, laat ek jou nou vertel hoekom "jou" taal en kultuur
in die kakhuis is:
(1) Jy, Chris Potgieter, doen nie eens die moeite om 'n stuk
oor die onderwerp IN AFRIKAANS op hierdie
AFRIKAANSE nuusgroep te pos nie. Jy, Chris Potgieter,
is 'n verraaier van die Afrikaanse taal.
(2) Jy, Chris Potgieter, doen nie eens die moeite om na
jou Afrikaanse sinskonstruksie te kyk en Afrikaans
minimaal korrek te skryf nie. Jy skryf die eerste
gedeelte van bostaande sin en maak dieselfde fout
wat my Engelssprekende leerlinge altyd gemaak
het. Wat is verkeerd met jou, Chris Potgieter?
Ek is al 39 jaar uit Suid-Afrika uit, en ek lees nog
altyd Afrikaanse koerante as ek op die internet
gaan. Ek is al 39 uit SA uit en ek skryf nog
minimaal korrekte Afrikaans. Wat is verkeerd
met jou, Chris Potgieter. Ek moet tot die
gevolgtrekking kom dat dit jy en jou maters
is wat Afrikaans in die kakhuis plaas.
Ek wonder, Chris Potgieter, of jy weet wie
Mikro was?