Alle vakke is opwaarts met punte aangepas - en ten spyte van dit, is die
nasionale gemiddeld met 6% af van verlede jaar.
Die enigste provinsie wat beter gedoen het as verlede jaar, is die
Oostelike Provinsie, wat nog steeds, ten spyte daarvan, die laagste
gemiddelde slaagsyfer het.
Ons kinders word dommer by die jaar.
--
Groetnis
Annette
Is dit nie opmerklik hoe gemorspos op die nuusgroep toegeneem het sedert die
begin van die skoolvakansies nie?
Wat egter meer kommerwekkend is, is die aantal "normale" ng-deelnemers wat
reageer op hierdie snert. (Dis interessant om te let dat die ouer, meer
gesoute deelnemers nie daarop reageer nie.)
Enige ou wat gemorspos anoniem hier plaas is maar dieselfde tipes wat hul
frustrasies teen die mure van openbare toilette uitkrap. (Hulle het
waarskynlik nie meer toegang tot openbare toilette nie...)
Hierdie leerling van Afrikaans verdien hiermee maar nul uit tien vir 'n
bra swak poging
tot digkuns. Basiese begrippe van die taal is nog nie mooi baassgeraak
nie, woordeskat
ontbreek en spel en grammatika is hopeloos. probeer maar weer, ou seun.
Maar gaan
maak nou eers vir jou 'n afsprakie by die ou kopdokter, jong. Lyk my
dis nou 'n geval
van ernstige malgeit daar by jou. Ons neem solank kollekte op
daarvoor.
Anonymous via the Cypherpunks Tonga Remailer wrote:
> So wat het julle in 2005 gemaak?
>
Ons het ons vervies vir 'n banggat malkop wat sy drek hier kom spu het.
Die beste is seker om hom in sy eie woorde te antwoord. 'Skuus, "kop"
is
te 'n goeie term vir die knop aan die een kant van sy ruggraat. Wel,
iemand
wat altyd agter anonieme pos skuil het dan seker ook nie een nie.
Hier's
jou eie woorde terug, Brad. maak die deur van buite toe as jy uit is,
poefkop.
"Path:
g2news1.google.com!news2.google.com!proxad.net!news.wiretrip .org!news.dizum.com!sewer-output!mail2news-x2!mail2news
From: Anonymous via the Cypherpunks Tonga Remailer
Comments: This message did not originate from the Sender address above.
It was remailed automatically by anonymizing remailer software.
Please report problems or inappropriate use to the
remailer administrator at .
Newsgroups: alt.computer.consultants,soc.culture.indian
Subject: A private message for rkusenet
Message-Id:
Date: Sun, 25 Dec 2005 00:59:20 +0100 (CET)
Mail-To-News-Contact: a....@dizum.com
Organization: mail...@dizum.com
GO I love youRSELF, YOU JOB-STEALING DIAPER HEAD!!!!
IF IT WERENT FOR ALL THE GREEDY AND IMMORAL AMERICAN CEOS, YOU DIAPER
HEADS WOULD HAVE NOTHING!!!!
Stille nag, heilige nag.
Alles rus, eensaam wag
slegs Maria, geseënde vrou,
by haar kindjie met Josef so trou;
Soete, hemelse rus!
Soete, hemelse rus!
Stille nag, heilige nag.
Oor die veld, lief en sag,
klink die lied van die engelekoor,
eers deur herders, dan verder gehoor.
Juig die Redder is daar!
Juig die Redder is daar!
Stille nag, heilige nag.
Jesuskind, vriend'lik lag,
liefde teer uit u god'like mond;
tans daag heerlik die vrywordingstond:
Heer, gebore vir ons!
Heer, gebore vir ons!