Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Poepholle

Ma, 09 Januarie 2006 11:18

"Ruiter in Swart" skryf in boodskap news:D861NETM38726.2196296296@anonymous.poster...
> Die boERE is poepholle.
>
> Hulle bid nie vir dieselfde god as gewone wit mense nie.
>
> Hulle bid voor satan soos die swart toerdokters.
>
> Die boERE is die antikristene, die honde van die wereld, did
> vrot kak wat so stink in die son.
>
> FOK JULLE, julle bliksems.

Wat is jy ,dom kloot

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Google: waarom niet in het afrikaans ?!?

So, 08 Januarie 2006 15:59

Google is nog steeds niet in het afrikaans beschikbaar. Mag ik aan de
afrikaans-sprekers in de NGs voorstellen de aandacht van de
Google-aansprakelijke aan dit feit te trekken en hem te vragen de situatie
te wijzigen?

Hij heet dr Eric Schmidt en wordt bereikt via epost onder eric at google
punt com.

--
> .)

Unter blinden ist der einäugige kónig.

http://worldimprover.net/

Koeitjies & kalfies | 22 kommentare

Plaasmoord...nog een...en nog...

Wo, 04 Januarie 2006 07:02

'n Vrou is gister op 'n plaas doodgeskiet deur haar bejaarde moeder weg te
pluk en toe self geskiet word. Die 'rower' [soos die SA regering sê is die
motief vir plaasmoorde] het nie eers enigiets gesteel nie.....en waag die
plaasboer om terug te skiet, is hy in die tronk. Kan die swart politici
dit steeds werklik glo dat die mense dink hulle is eerlik in hulle optrede
en nie rassisties nie?

Koeitjies & kalfies | 9 kommentare

Koerante van die wêreld

Di, 03 Januarie 2006 08:37

Ek het pas die handige webadres wat feitlik alle saakmakende koerante van
die wêreld verskaf ontdek:

http://www.arab2.com/newspapers.htm

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Kyk wat skryf hierdie poes

Ma, 02 Januarie 2006 21:33

> REF: Posted in the Herald Newspaper (PE) Online Discussion Forum.
>
> =============================
>
> I would like to take this opportunity to invite you to join the
> S A Forces Club.
> 1. The objective of the S A Forces Club 1912-1984

> Frikkie Potgieter

Dierbaarheid, Frikkie, dis nou al die derde of
vierde keer dat jy die stigting van 'n nuwe
forum op hierdie nuusgroep adverteer. Ek
kan alleen dink dat jy nie baie mense gekry
het wat aan die voriges wou behoort nie.

Ek merk op dat jy nog altyd in Engels op
hierdie Afrikaanse nuusgroep adverteer.
Skoert, jou hanskakie.

Ek sou ook graag wil verneem of lede van
die Ossewabrandwag aan jou klub kan
behoort.

Penkop van die Derde Republiek

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Slave Labour

So, 01 Januarie 2006 15:16

Gloudina,

Jy kan nou maar ophou met hierdie ou, ou speletjie van jou om sulke
snert onder allerlei skuilname te plaas.

Almal weet dis 'n ou triek van jou. "Siener van Wyk", "Jan Plank",
"Kaptein Miskruid". Bid jou aan!

Jy kan ten minste verskillende skryfstyle vir jou verskillende
Afrikaansderdetaalkarakters gebruik.

Vriendelike groete,

Leendert

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Re: Hetttie Gebeur Nie

So, 01 Januarie 2006 08:20

arme agtergeblewe poes jou ma naai kaffers
"Kaptein Jan Miskruid" wrote in
message news:S4EWYNT738718.0948611111@twistycreek.com...
> Mense, luister nou goed...
>
> Die groot trek (Engels: Big Wank) het NIE gebeur nie.
>
> Daar was wel n paar domgat boERE wat weggehol van die swart
> mense want hulle was bang gewees, maar, daar was geen kraakende
> waens (opgefokte waens - Ja) gewees. Die swart mense het in
> daardie tyd begin om boER gat geskop totdat hulle neuse blooi.
> Die swart mense het gewen - kyk nou hulle is die boERE se base
> vandag!
>
> Die dom boERE het gedink dat almal sal hierdie leun invat en die
> kak storie in die boERE geskiedenis boeke in geskryf. Maar hulle
> is uitgevang en gewys dat did totale onsin, twak en bog was.
>
> Fok julle dom leunaars, julle stink en julle ma's het n kas
> register op hulle ruens om naaigeld in te samel. Vuilgoed diere.
> Ga julle robbiese.
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Matriekuitslae.

Do, 29 Desember 2005 14:08

Alle vakke is opwaarts met punte aangepas - en ten spyte van dit, is die
nasionale gemiddeld met 6% af van verlede jaar.
Die enigste provinsie wat beter gedoen het as verlede jaar, is die
Oostelike Provinsie, wat nog steeds, ten spyte daarvan, die laagste
gemiddelde slaagsyfer het.
Ons kinders word dommer by die jaar.
--
Groetnis
Annette

Onderwys & opvoeding | 6 kommentare

" 2.4 " deur BREYTEN BREYTENBACH

Wo, 28 Desember 2005 14:35

2.4
Breyten Breytenbach

Die angelier slaan
haar rooi rok oop
asof sy enige oogknip nou
die flamenco gaan loop

'n kwikkie kom verby
pootjie pootjie platformpolvy
ene pronkveer bolero en onderbaadjie
die vlerk so witmes in die sy

wie sal bly
staan die laaste op die baan?

Prosa & poësie | 11 kommentare

Bladsye (1839): [ «    238  239  240  241  242  243  244  245  246  247  248  249  250  251  252  253    »]
Tyd nou: Ma Nov 25 14:34:56 MGT 2024