Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

" Digter in sy Slaap Oorlede " deur LINA SPIES

Ma., 20 Maart 2006 13:44

Digter in sy Slaap Oorlede
Lina Spies

In memoriam: Wilhelm Knobel

Toe ek op die koerant se voorblad lees
jy's dood
het ek skielik hardop begin huil
met die onmiddellike skuldgevoel:
dis nie net om jou nie -
dis oor die katedraal waar mense in en uit loop,
oor die kerk wat toe staan,
oor die hospitaal wat geen ontslag gee nie,
maar slaap verseker
en die wakkerbly verbied
dat jy kan skape tel
totdat die Herder kom...

Later het ek jou gedigte herlees
en hulle was meteens anders
as toe ek oor hulle gefrons het,
verleë oor my ongeraaktheid en onbegrip,
in die dae van vriendskaplike verpligting:
die skemerwêreld van web en vin en wier
het jou vir my afgekamp.

Maar nou was die dood die toegang,
want vir die eerste keer het ek geweet
hoe vol jou verse daarvan is
en as jy oor sterwe skryf,
van woorde wat in jou keel gestik het,
dan vervloei dit tot
vinkeierblou
rooskleur van die kinderkamer
ligter-as-houtskool groen van seewier

Dit word soos die liefde
waarvoor jy gevlug het op straat
en gedink het ek sou ook,
sonder om te weet van 'n nagwandeling
en hoe van lamppaal tot lamppaal
'n winkelpop mens laat verlang.

Daarom was ek eers werklik hartseer
toe ek kom by daardie vers
wat jy vir my geskryf het
met die bietjie spot, die baie erns, die groot eensaamheid,
want sien, ék het dit wel gehad:
die skuilplek, die toevlugsoord,
die slaap met bevredigde sinne,
en vir jou wat so gereed was
om lief te hê,
het die lewe daarsonder verbygegaan
tussen jou mure van mos.

Nou slaap jy in die klein swart kluis:
jou liefdesbed,
jou duifblou kinderkamer

Prosa & poësie | 0 kommentare

Re: 'Islam in action'

Ma., 20 Maart 2006 13:33

Michael Laudahn skryf

> Voor onze islam-fractie. Goed vermaak!

Meneer Laudahn, sal jy asseblief ophou om
op die Afrikaanse nuusgroep te kruispos.
Hoekom soek jy vir jou nie 'n lewe nie.
Hoekom sit jy gedurig op die rekenaar en
kruispos. Ons het nie jou anti-Islam tirades
op die Afrikaanse nuusgroep nodig nie. Ons
kan vir onsself dink.

Penkop van die Derde Republiek

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

Nedeland v suidafrika

Ma., 20 Maart 2006 09:02

Beste mede ng bezoekers.
Het gaat mij te boven dat er zo kinderagtig heen en weer gebekvecht word.
Aan het een kant heb je onze neserlandse/belgiese/europese groep die het
niet kan verstaan dat ze niet welkom zijn in deze newsgroup met hun
crosspostings, of zullen wij liever zeggen dat ze te hardkoppig zijn om
eerste in te geven. Wat mij te boven gaat is dat hun crossposting naar twee
politiek georienteerde niewsgroepen zijn en dan ook een taal georienteerde
niewsgroep insluit. Ik kan het relatie niet inzien.
Over het algemeen heeft het gemiddelde Afrikaans sprekende geen belang in
discussies over Islam. Wij stellen wel belang wat in de wereld aangaat, maar
genoeg is genoeg!
Ik kan alleen voor mijzelf spreken door te zeggen dat ik het leuk vind om
nederlands op het zuid afrikaanse niewsgroep te zien, daar krijgen we onze
taal gedeeltelijk van af, maar crosspost het politiek dan maar naar
za.politics, dan zullen die wat er in belangstellen er echt heen gaan om het
daar te lezen en mee doen aan u discussie.
Aan die ander kant het ons `n paar omgekrapte Suid Afrikaners, of Afrikaans
sprekendes wat nie verstaan dat hoe meer julle op die ander plasings
reageer, hoe meer julle hulle uittart, en ek het my bedenkinge het dat hulle
enigsinds `n politieke motief het om dit in hierdie nuusgroep te plaas,
hulle wil waarskynlik net "stir".
Dus:
Aan al mijn mede Nederlandsche burgers, laat die Zuid Afrikaners AUB met
rust, en aan al my Suid-afrikaanse Landgenote, ignoreer die ouens en kom ons
geniet hierdie nuusgroep. Ons hoef nie hulle plasings te lees nie.dis maklik
om te delete, en een of ander tyd sal hulle ophou

Groete
Jan

nl.politiek,be.politics,soc.culture.south-africa.afrikaans

Koeitjies & kalfies | 11 kommentare

Re: Nog een keer dr Wafa Sultan...

So., 19 Maart 2006 21:56

Klopt...Wim Kok sprak er ook over.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Vir Annette [was Re: Vir Flip]

So., 19 Maart 2006 19:56

Vitae forma vocatur "Annette" , die Sun, 19 Mar
2006 20:26:42 +0200, in littera
in foro be.politics(et
aliis) vere scripsit quod sequitur:

> Is jy te onnosel om te verstaan wat crossposting beteken?

Lieve schat,

Moet ik aan iedereen op news:be.politics vragen om een cross-post naar
news:soc.culture.south-africa.afrikaans te maken?

Wij zijn, als Nederlandstaligen, wel enigermate met jullie daar "down
under" vervreemd geraakt (getuige de afwijkende spelling van het
Nederlands die jullie handhaven), maar is het geen goed idee om de
banden met jullie landen van oorsprong in Noord West Europa aan te
halen?

Wat denk je d'ervan, Annette?
--
Fusti

Soli Fustigatori gloria !

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Vir Flip

So., 19 Maart 2006 19:02

Annette wrote:
> Is jy te onnosel om te verstaan wat crossposting beteken?

Neen, maar ik raak wel een beetje opgewonden van dat wondermooie taaltje te
lezen.

Vir Annette: Is jy te onnosel om te verstaan wat knippen beteken?
soc.culture.south-africa.afrikaans weer toegevoegd ;-)

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Re: Vir Anneke

So., 19 Maart 2006 18:35

"Annette" skryf in boodskap news:UcmdnWUETJ-MPoDZRVn-gQ@is.co.za...
> Is jy te onnosel om te verstaan wat crossposting beteken?
> --
Wat bedoelt U? Was U een newby ? Of was U weer een klant voor Bobby de
Topposter.

A

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

HIER ligt je taak, Doudou Diène *):

So., 19 Maart 2006 13:52

*) west-kritische VN-functionaris van senegalese afkomst, vermoedelijk
mohammedaan

------------------------------------------------------------ -------------------------


Te voorkomen dat zo iets gebeurt:


http://politiken.dk/VisArtikel.iasp?PageID=444119


Duizende van afrikanen kloppen aan de deur van Europa - en sterven er
bij

Jonge afrikanen met dromen van een leven in europees luxe overstromen
de Kanarische Eilanden. Alleen dit jaar zijn ongeveer 3 000 gekomen
terwijl men vermoedt dat 1 000 op de weg erheen verdronken zijn.

(enz)


Je zult jou deel bijdragen, obscene goudketen-neger (zie
http://www.jp.dk/indland/artikel:aid=3625306/ ). Dat doe je door je
bevolkingen bij te brengen hoe men een beroep leert, werkt - en vooral
dat men niet de hele tijd fokt.

--
> .)

Unter blinden ist der einäugige könig.

http://worldimprover.net/

islam-info: http://www.historyofjihad.org/ - WICHTIG / IMPORTANT

Koeitjies & kalfies | 26 kommentare

Re: Vir mnr Belg

So., 19 Maart 2006 10:25

Annette wrote:

> Aangesien my persoonlike brief aan jou teruggekom het as onaflewerbaar:
>
> Kan u asseblief seker maak dat wanneer u op 'n crossposting antwoord, dit
> SLEGS gaan na die groep waar u deelneem?
> Dit beteken dat jy al die groepe wat ook in die crossposting genoem word,
> uitvee voordat jy jou boodskap aanstuur.
> Indien u dit nie verstaan nie, is u te onnosel om aan nuusgroepe deel te
> neem.

Annette,

I understand the fact that the crosspostings to the South-African ng is
annoying, and when I reply to Michael, I will remove your ng from the
followup.
But the fact that you (and others) reply with the same message is annoying
too.
Normally you must be able to filter the messages from Michael and even
better, you can filter the threads started by Michael completely.
I'm not completely convinced that this advanced filtering is possible with
Outlook Express, but then it might be a good reason to use a better
alternative.

[knip]

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Nuusflits

So., 19 Maart 2006 07:12

Kry die navraag op 'n ander forum:
Issit waar dat al die kraamverpleegsters in die Kaap se vakansieverlof vir
November en Desember gekanselleer is?. Glo iets te doen met die
kragonderbrekings..
--
Groetnis
Annette

Nuus | 0 kommentare

Bladsye (1835): [ «    219  220  221  222  223  224  225  226  227  228  229  230  231  232  233  234    »]
Tyd nou: Do. Des. 18 05:58:37 UTC 2025