(For English (language version) see reverse side,
(and/or
(is) (en route) to be placed (and/or emailed), (if at all,
(if ever)). )
(Afrikaans (language version) to follow... )
(Afrikaanse (taal weergawe) om te volg... )
*
(Die (vrye en/of regverdige), bereiking van Aangename uitkomste,
kan ook, die bereiking van,
((vrye en/of regverdige, ))
( (ondersteun) moontlike, moontlike en/of mega-moontlike),
(alleen en/of gesamentlike, )
(primêre en/of sekondêre, )
begeertes en/of wense,
doelwitte en/of visies,
(ondersteun) dieselfde, medium en/of lang termyn konstitusionele
voorstelle,
en/of slegs,
(arms) uitgestrekte familie en/of) Familie, (inisiatiewe), beteken,
(en/of vice versa, (indien wel, (indien ooit)). )
Geagte Mev. / Mnr. , (Dr. , Prof. , Dr.-Prof. , en/of Hoogedele),
die (Speaker, Voorsitter en/of) President,
(mede-)Aangename uitkomste (Bereiking) (Lede en/of) Leiers,
hoog, medium en/of (ondersteun) dieselfde vlak,
(Vriendinne en/of) Vriende,
(mede-Kollegas en/of) Kollegas.
Hiermee word U vry en/of regverdig bedank,
vir ondersteuning,
in die bereiking van Aangename uitkomste.
(En/of asook,
(a)
vie die gee van die (vrye en/of regverdige) blou-groen lig,
vir die (uitvoer, vernuwe-bou-groei-verstaal en/of) invoer,
van (Geestelike, Godsdienstige en/of) Inter-godsdienstige,
( (en/of Filosofiese en/of) Dogmatiese, )
Aangename uitkomste (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s),
se Kentekens, Manifesto's en/of Handboeke,
van en/of na, ( (ondersteun) dieselfde en/of) hoër vlak(ke).
(En/of asook vir besoeke daar na en/of van. )
(Op die astrale-simboliese (vlak(ke) ), en/of elders,
(waar nodig) ),
(b)
vir die (vernuwe-bou-groei-verstaal en/of) ondersteuning,
van (Private, Persoonlike en/of) Openbare (vlak) identiteit,
Aangename uitkoms (Onderhandeling en/of) Bereiking, stelsels,
om van en/of na (vinniger en/of) (mega-)vinniger,
bereiking van Aangename uitkomste,
te kan vernuwe-bou-groei-verstaal,
(c)
die aanvaarding van beter (en/of nuwe) argumente,
,
die loods van (ondersteunings) inisiatiew(e),
(om daar van en/of na, te vernuwe-bou-groei-verstaal),
,
en/of (asook),
vir die aangaan van kompromieë.
Om makliker en/of (mega-)makliker,
van en/of na, ( (ondersteun) dieselfde en/of) hoër vlak(ke),
(van Aangename uitkomste (Bereiking) (Inisiatiewe), )
te kan vernuwe-bou-groei-verstaal.
(Alleen en/of gesamentlik,
met Bilokasie (Lede en/of) Leiers,
(God),
en/of
(ondersteun) (Sri Satya Sai Baba) ),
(indien wel moontlik, nodig, voordelig, en/of so verkies word,
(indien wel, (indien ooit) ). )
By voorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.
Om die bereiking van,
fondse,
(meer) aangename profytvolheid vlak(ke),
benodigde Gesprekke,
en/of asook,
Aangename uitkomste,
((onder andere)),
van en/of na, ( (ondersteun) dieselfde en/of) hoër vlak(ke),
te kan vernuwe-bou-groei-verstaal,
(in die bereiking van Aangename uitkomste).
Voor, tydens en/of na,
die (vrye en/of regverdige),
(A)
plaas van,
(Die reisiger, (outeur), kosmiese messias, en/of (ondersteun)
(Vereenigde Volksgroepe (en/of nasies), presidensiële adviseur,
(reis...@hotmail.com, kosmi...@webmail.co.za,
kosmi...@hotmail.com, en/of ovvpr...@webmail.co.za, )
,
praat, sê, sleutel in, skryf, plaas, e-pos, .... ,
( (op die persoonlike, private en/of) openbare vlak(ke), )
...
(en/of soos verkies en/of (ondersteun),
,
in Engels en/of (Afrikaans),
op Sos.kultuur.Suid-Afrika.Engels en/of (Afrikaans),
(nuusgroepe, )
,
onder die artikel hoof van,
(Openbare versoek ?), Beter (en/of nuwe) Argument,
Inter-godsdienstige (en/of Dogmatiese),
Aangename uitkomste (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s),
(om te verhoog, )
( (Vorentoe vernuwe-bou-groei-verstaal (bewusmaking,
eenheids-bereiking en/of leierskap (ondersteunings) )
inisiatief) ),
,
(Aangename uitkomste (Vrede, vriendskap, welstand en/of voorspoed)
(Inisiatief), )
( (en/of Beter (en/of nuwe) Argument, ) )
(B)
lewering van ondersteuning,
aan (benodigde) kollig, mede-ondersteuning en/of ondersteunings,
(bewusmaking) verskynings (inisiatiewe),
,
(voor, tydens en/of na, die uitreiking van,
( (Musiek, Teater, Film en/of) Media), verklaring(e), )
en/of
(C)
(skep, vernuwe-bou-groei-verstaal en/of) ondersteuning,
van (Aangename uitkomste) rigting aanwysers.
Om bewusmaking (inisiatiewe), te vernuwe-bou-groei-verstaal,
van afstande alreeds afgelê, en/of om te reis,
en/of asook,
die volg afstand, en/of spoed om te onderhou,
(vir begroting inisiatiewe, (onder andere), )
(en/of slegs,
van en/of na, (ondersteun) (aangename en/of) integrasie,
(aangename en/of) integrasie, en/of
(mega-)(aangename en/of) integrasie,
(Aangename uitkoms) (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s) ).
Om die verkryging van,
vryhede, ens., swaai, fondse, verantwoordelikhede,
mede-verantwoordelikhede, voordele en/of byvoordele,
(op die intellektuele, geestelike, fisiese, finansiële en/of
emosionele vlak(ke), )
en/of
(datum en/of) (tyd),
te kan bepaal.
Om (ondersteun) (vinniger),
van en/of na, beter (en/of) nuwe argument,
(diamant en/of goud (land), ) (heelal / hemelruim), (kosmos),
(paradys) en/of) (wêreld),
(onder andere),
te kan reis.
En/of
(voor, tydens en/of na, )
(ondersteun) (verklaar en/of) bevestig, (verklaar en/of) bevestig,
en/of
(mega-)(verklaar en/of) bevestig,
(ondersteun) is, is en gaan word,
,
dat die verkryging van,
vryhede, ens., swaai, fondse, verantwoordelikhede,
mede-verantwoordelikhede, voordele en/of byvoordele,
(op die intellektuele, geestelike, fisiese, finansiële en/of
emosionele vlak(ke), )
,
(voor, tydens en/of na, )
deelname aan (ondersteun) (beter en/of)(voorgestelde),
(beter en/of)(voorgestelde), en/of (mega-)(beter en/of)(voorgestelde)
aktiwiteit(e),
,
'n (ondersteun) (aangename en/of) langer, (aangename en/of) langer,
en/of (mega-)(aangename en/of) langer lewe,
,
(ondersteun) is, is en/of (bereik) gaan word,
(om van en/of na, te vernuwe-bou-groei-verstaal, )
(voor, tydens en/of na, vernuwe-bou-groei-verstaal,
na en/of van, (meer) sigbare vlak(ke) ),
(indien wel so verkies word, (indien wel, (indien ooit)) ).
Alleen en/of gesamentlik,
met Aangename uitkomste, Afgevaardigdes, Adviseurs, Hoofde en/of
Administrateurs,
en/of
slegs van Inter-godsdienstige (en/of Dogmatiese),
(en/of van (olimpiese en/of) Teokratiese (deelname) Aktiwiteit, )
(Aangename uitkomste) (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s) ).
(Na, tydens en/of voor, )
die betaling/oorhandiging van Bonus (pryse en/of) punte,
aan (ondersteun) Aangename uitkomste (Bereiking), en/of
( (ondersteun) (olimpiese en/of) Teokratiese (deelname) Aktiwiteit, )
( (Musiek, Teater, Film en/of) Media), (Lede en/of) Leiers,
voor, tydens en/of na, die gee van die blou-groen lig,
om van en/of na,
deelname aan Gesamentlike beplanning (inisatiewe),
te vernuwe-bou-bou-groei-verstaal,
,
die lys van Aangename uitkomste (Inisiatiewe),
(alleen en/of gesamentlik, )
met ( (ondersteun) dieselfde en/of) hoër vlak(ke), van goedkeuring,
,
en/of
die hou van (alliansie) groep en/of individuele verkose voorstel,
(primêre en/of) sekondêre,
(ondersteun) (onmiddellike) en/of (dieselfde) (periode),
vorentoe bring, hou en/of (ondersteun) hou,
van verkiesinge, referendums, menings peilinge,
gee van die blou-groen lig (kontinuiteit), en/of debatte,
(bewusmaking) (stilstaande en/of rond reis) (ondersteunings)
inisiatiewe,
,
(eksklusief en/of (ondersteun) inklusief, )
indien wel moontlik, nodig, voordelig, en/of so verkies word,
(indien wel, (indien ooit), )
en/of
soos verkies en/of ondersteun.
Om groter swaai,
na en/of van, (onder andere),
mede-Residensiële en/of Residensiële,
en/of
Vereenigde Volksgroepe (en/of nasies),
(ondersteunde, )
(Aangename uitkomste (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s), )
(se Afgevaardigdes, Adviseurs, Hoofde en/of Administrateurs, )
en/of
die ((Kosmiese) gesamentlike),
ondersteuning, vernuwe-bou-groei-verstaal en/of
(ondersteun) (praktiese) haalbaarheid daarvan,
van en/of na, ( (ondersteun) dieselfde en/of) hoër vlak(ke),
te vernuwe-bou-groei-verstaal.
En/of
om die (vrye en/of regverdige),
(ondersteun) ontvang, ontvang en/of (mega-)ontvang,
(ondersteun) verwagte en/of ontvang,
van vryhede, ens., swaai, fondse, verantwoordelikhede,
mede-verantwoordelikhede, voordele en/of byvoordele,
(op die intellektuele, geestelike, fisiese, finansiële en/of
emosionele vlak(ke), )
van en/of na ( (ondersteun) dieselfde en/of) hoër vlak(ke),
van verkiesbaarheid,
te vernuwe-bou-groei-verstaal.
-
(Voor, tydens en/of na,
die draf na en/of van merker(s),
die (ondersteuning, vernuwe-bou-groei-verstaal en/of) implementering
hiervan,
en/of
die aangaan van kompromie(ë) ).
Veronderstel -
,
(Meer) permanente deelname,
in die bereiking Aangename uitkomste (Inisiatiewe),
(ondersteun) is, is en/of kan verhoog word ?,
,
(Meer) akkurate (oorhandiging van wenke), en/of
die lewering, van Aangename uitkomste (Inisiatiewe),
(ondersteun) is, is en/of kan verhoog word ?,
,
(Meer) effektiewe (en/of vinniger) bereiking,
van ( (ondersteun) dieselfde en/of) hoër (vlak(ke)),
van vrede, vriendskap, welstand en/of voorspoed,
(op die intellektuele, geestelike, fisiese, finansiële en/of
emosionele vlak(ke), )
(ongeag waar teenwoordig, )
(ondersteun) is, is en/of kan verhoog word ?,
,
(Meer) aangename bereiking,
van kompromie gesamentlike Bestemming(e),
en/of
van en/of na, ( (ondersteun) dieselfde en/of) hoër (vlak(ke) ),
van (leierskap, diens lewering, en/of) aanstelling(e),
(ondersteun) is, is en/of kan verhoog word ?,
,
en/of
(Meer) ( (ondersteun) dieselfde en/of) hoër (vlak(ke)) bereiking,
van (potensiaal en/of) vermoë,
(voor, tydens en/of na,
die bereiking van aangename uitkomste, )
(ondersteun) is, is en/of kan verhoog word ?,
,
(onder andere).
Om die bereiking van Aangename uitkomste,
van en/of na (ondersteun) dieselfde en/of hoër vlak(ke),
te vernuwe-bou-groei-verstaal.
Om van en/of na,
( (ondersteun) dieselfde en/of) groter (standhoudende) suksesse,
in die bereiking van Aangename uitkomste,
te vernuwe-bou-groei-verstaal.
Ongeag waar van en/of na onderweg,
om van en/of na te vernuwe-bou-groei-verstaal,
(eksklusief en/of inklusief, )
indien moontlik, nodig, voordelig en/of so verkies word,
(indien wel, (indien ooit) ).
(By voorbaat baie dankie. )
(U ondersteuning (in die verband), sal inniglik waardeer word. )
(C. ) (Die (ondersteun) vrye en/of regverdige,
(aanhoudende en/of) opsionele versoek en/of ondersteuning,
van die vernuwe-bou-groei-verstaal,
van koste en/of prys(e),
en/of
lewering van dienste en/of produkte, en/of dienste,
(vanaf (ondersteun) dieselfde, medium, hoër en/of mega-hoër
vlak(ke), )
(voor, tydens en/of na,
die bereiking van aangename uitkomste,
die aangaan van kompromieë,
en/of
die (soek, vind, vernuwe-bou-groei-verstaal en/of) oorsteek,
van (rubikon(ne), (onder andere) ),
(alleen en/of gesamentlik,
met (Ondersteunde, Private en/of) Openbare sektor (Lede en/of) Leiers,
(onder andere), )
(eksklusief en/of (ondersteun) inklusief, )
(indien wel nodig, indien wel, (indien ooit), )
kan ook soms liefde en/of diens, en/of (liefde) beteken. )
(Hierdie is 'n (vrye en/of regverdige) poging,
om die (aangenaamdheid en/of) (mega-)aangenaamheid,
van 'n reis op die pad, en/of 'n pad,
(van en/of na, (die heel laaste en/of) volgende,
dekade, (mega-)millennium, en/of eeu, (en/of verkose Bestemming), )
en/of
die uitgooi en/of ontvang van manna,
(en/of beter (en/of nuwe) argument, Aangename uitkoms (Inisiatief), )
van en/of na ( (ondersteun) dieselfde en/of) hoër vlak(ke),
te (skep, vernuwe-bou-groei-verstaal en/of) onderhou,
d.m.v. goedheid, grasie en grootheid.
-
(Voor, tydens en/of na,
die gee van die blou-groen lig,
vir die (vernuwe-bou-groei-verstaal en/of) lewering,
van ondersteuning,
in die ( (mede-)komplementeering en/of) komplementeering,
van (produkt(e) en/of) dienst(e) gelewer,
(indien wel nodig, (indien wel) ). )
(Het onlangs vernuwe-bou-groei-verstaal.
Van en/of na
(beter (en/of nuwe) argument, )
Aangename uitkomste Afgevaardigdes, Adviseurs, Hoofde en/of
Administrateurs.
Wat onderweg gaan word, is en/of (ondersteun) is,
om van en/of na (beter (en/of nuwe) argument),
( (land), (heelal / hemelruim), (kosmos), paradys en/of (wêreld), )
te vernuwe-bou-groei-verstaal,
(indien wel, indien ooit). )
(Ontwikkel en/of gestuur,
voor, tydens en/of na die lees van,
die (ondersteun) huidige, huidige en/of beter (en/of nuwe),
Tora en/of (Bybel),
Bagavad Gita,
Dhammapada,
Heilige Koran,
Send-Avesta,
en/of
Upanishads en/of Vedas. )
(Vanuit Afrikaans ontwikkel. )
(Soos veronderstel ontwikkel en/of gestuur,
deur (Mev. en) Dr. M de Nostradame (en/of Vennote). )
( ('n (Ondersteun) dieselfde, groter en/of (mega-)groter,
aangename uitkomste (e-pos en/of) plasing, inisiatiewe / inisiatief,
kan (ondersteun) verwag word, (om gelewer te word).
-
Die ontvang van
(alleen en/of (gesamentlike), )
( (openbare, ondersteunde en/of) privaat sektor, )
,
vryhede, ens., swaai, fondse, verantwoordelikhede,
mede-verantwoordelikhede, voordele, byvoordele,
(op die intellektuele, geestelike, fisiese, finansiële en/of
emosionele vlak(ke), )
,
(bewusmaking inisiatiewe, )
en/of
die versoek en/of gee van die blou-groen lig,
vir die vernuwe-bou-groei-verstaal (en/of herplaas), hiervan,
van en/of na, ( (ondersteun) dieselfde en/of) hoër vlak(ke),
(en/of slegs,
(Astrale en/of Pro-dimensionele (inklusiewe) vlak(ke)),
,
(indien wel nodig, (indien wel), )
(vir die verkryging van bonus pryse (en/of punte), )
sal inniglik waardeer word.
-
Om die ( (ondersteun) vinnige(r) ),
(oorhandiging / stuur / plaas, vernuwe-bou-groei-verstaal en/of)
lewering daarvan,
van en/of na (ondersteun) dieselfde, medium en/of hoër vlak(ke),
te vernuwe-bou-groei-verstaal.
-
(Na, tydens en/of voor,
die (soek, vind, (bewusmaking), aanstelling,
vernuwe-bou-groei-verstaal en/of) ondersteuning,
(van 'n (mega-)(groter) Aangename uitkoms (Bereiking) (Inisiatief)
(Adviseur),
,
(veronderstel,
(Beter (en/of nuwe) (Argument), en/of Bilokasie, (Lede en/of) Leiers,
(God) en/of) (ondersteun) (Sri Satya Sai Baba) ) ),
,
van en/of na ( (ondersteun) (dieselfde en/of) hoër vlak(ke),
(indien nie alreeds so is, (indien wel, (indien ooit)) ),
,
enige besluite geneem word,
die ten minste twee keer lees hiervan,
,
(die versoek vir die blou-groen lig in die verband, )
(en/of
die versoek daar voor, )
(indien wel nodig, (indien wel) ),
,
en/of
die (meer) aangename,
(gesamentlike en/of) alleen,
vooruit, saam en/of (ondersteun) saam draf,
(in die bereiking van Aangename uitkomste, )
(indien wel so verkies word, (indien wel, (indien ooit)) ). ) )
On Mon, 11 Sep 2006 09:12:24 -0000, "Suidwester" wrote:
"Ferdi Greyling" wrote in message
> news:6h18g21pmoqgemlprgum17r290f4vhthbt@4ax.com...
>> Die volgend eis die inleiding van Van Zyl Slabbert se nuwe boek
>> Duskant Die Geskiedenis.
>> Ek het dit ingescan en pos dit omdat die beste verduideliking nog is
>> hoe ons van die goeie posisie in 1995 in SA gekom het tot by die eng
>> nasionalistiese (en al hoe meer neo-rassistiese) posisie waar die land
>> op die oomblik is.
>
> -----Na die lááng verduideliking en motivering, kom hy by die kern van die
> probleem uit: Vir enige regering om te slaag, moet hy vir sy mense werk en
> lewensmoontlikhede skep, nie net vir 'n beperkte groepie nie. Nie 'n
> enkele van die nuwe Afrika-regerings kon dit nog bereik nie en die manier
> waarop hulle voorstoom op die oomblik, sal hulle dit ook nie kan bereik nie.
Laat ek jou help.
Hy verduidelik hoe die ANC onder Mbeki van nie-rassigheid na
Afrikanisme gedryf het.
Hy wys ook hoe dit onder meer gebeur het met n herskrywing van die
geskiedenis (en hy wys hoe FW ook die geskiedenis herskryf) en n
subtiele skuif van definisie.
Hy wys dan op die einde daarop dat as die fundamentele goed soos
dienslewering nie nagekom word nie, gaan die politieke skuif na
Afrikanisme nie die meerderheid paai nie.
In wat hy impliseer is ook die siening dat dienslewering deel van die
ANC se visie kort na 1994 was. Dit was toe die RDP.
Mbeki het die ekonomie weg daarvan - dit was in wese meer
sosialisties, die RDP - gefokus na ekonomiese groei. Maar saam met
snelle ekonomiese groei kom verryking van individue en die omarming
van gierigheid en dit gaan baie vinnig oor na nasionalisme wat
eksklusief is.
Die laaste paragraaf is my eie.
Dit (my paragraaf) stel ook die vraag van ekonomiese groei met
eksklusiewe nasionalisme (en die gevare daarin) of inklusiewe
nasionalisme met n langsamer regstelling van wanbalanse (en die gevare
wat dit inhou).
Daar is baie vrae. Nie een kan met n enkele demagogiese sin beantworod
word nie. Nie deur Mbeki of deur jou nie.
Die kort antwoord op jou vraag is eenvoudig - JA, en hy sing maar al te
lekker saam
"Schorsch" wrote in message
news:1157734201.995630.122380@m73g2000cwd.googlegroups.com.. .
> Watch this video excerpt:
>
>
> I actually can not see whether Mandela is also singing or not. Just
> clenching his fist.
>
It is the centenary year of the birth of N P van Wyk Louw. The
University of Johannesburg, formerly Rand Afrikaans University, is
hosting a celebration of this event during September, a series of
three productions to coincide with the annual Memorial Lecture,
which is on 14 September this year.
The three programmes are a ballet programme featuring "Drie Diere",
an opera programme featuring "Klipwerk" en "Berei in the Woestyn"
and a choral programme "Ballades".
I attended the first of these three programmes this week, namely the
Mixed Bill which ended on the "Drie Diere" finale. Choreographed by
Veronica Paeper to music by Peter Klatzow, this is a sophisticated
neo-classical work. A man looks in a mirror (set by Peter Cazalet)
and sees three images of war, The Bull, The Sphinx and an Eagle.
Exquisitely danced by Michael Revie, Joel Morris, Admill Kuyler,
Angela Malan and Andries Weidemann (although for the life of me I
can't remember the Assyrian Bull), this can be seen later in the
month at The Civic Theatre as one of the works in "Triple Bill".
The programme contains the works by N P van Wyk Louw on which "Drie
Diere" is based. I post them here for the interest of people who
can't make it to Johannesburg and would like to see the poems
without investing in the research to access them. (Yes, it is in D J
Opperman's "Groot Verseboek".)
I. Kamer van Spieëls
Na die skipbreuk van alle sekerheid
in hierdie bitter jare het ek gelê, verstil,
tussen swart spieëls wat die kamer nagtelik wyd
laat glim het, vlak aan dun vlak, rondom die spil
van my grys bed, en ek was radeloos gedink
oor al die pyn en die mens se wrede spel.
Toe 't 'n skriklike vermoede uit die blink
duister en uit die grou spieëls gewel:
en telkens het 'n skemerwand gegloei
met lig wat geen afskynsel was van aardse
lig, maar kort en bleek in die dieptes bloei
van die glas self; en in die nederwaartse
stort van al my dink en gans ontdaan
het ek in die glans 'n groot dier sien staan.
II. Sfinks
In die opgloei van die eerste spieël was swaar
en rustig 'n groot ding - geel soos die sand
of soos 'n leeu, en naamloos in die skaar
van die snel diere - wat uitkyk oor die rand
van die gewelfde aarde, oor wit stede en mense
sonder tal. Maar oor sy gladde oë waai
die beelde van ver dinge wat sonder grense
is: wolk-skadu's, môre-seë en brand wat laai
agter 'n swart planeet. Hy heers, en hoor
gebede en klagte nie; en ken geen pyn
of trots of vrees van sterflikheid - verloor
in 'n dooi Godsdroom wat elke ding verklein;
en die wind van duisend jaar het oor die poot
se magtige nael 'n smal duin opgestoot.
III Assiriese Bul
Trots en wellustig was die tweede ding
in die bleek glans van die glas: 'n gevlekte bul;
met swaar geplooide nek snuiwe hy in die kring
van die droë winde wat die groot neusgate vul
met die reuk van wat nie dood is; hy lig sy ronde
muil en brul; en hy breeek deur die skerp dorings
en gaffel rond tussen die herders en hul honde
met die swaai van die blink halfmane van sy horings
tot hy alleen-staan. So was sy heerskappy:
'n heerskappy van die swart hoewe en die dood;
en waar hy aan die gras bloedvlekke kry,
het hy die stengels rondom met sy poot
gegraaf, en die klam neus in die sand tussen die struike
gesteek om sag-bulkend die ou bloed to ruik.
IV Arend
In die derde wand het 'k gesien 'n bont en skraal
arend, waaksaam, met geel oë, op sy klip
hoog teen 'n krans; taai nek; die dun kop kaal
onder die son; en hy roer met elke stip
wat onder in die vlakte roer: snel
om te val; vol staar en vol geduld; -
en stil, so stil op die vlot van vleuels wat swel
van die ligste wind bo 'n land met dood vervuld.
Sonder gedagte was die smal wrede kop -
en van die goue ane flikkerlose oog
deur die maer nek bo die lang vlerk se knop
tot in die klou was alles soos 'n boog
gespan; alleen en ver hou hy sy fees,
en waar hy ver is, heers sy wye vrees.
------------------------------------------------------------ --------------------
Mijn Postvak In wordt beschermd door SPAMfighter
162 spam-mails zijn er tot op heden geblokkeerd.
Download de gratis SPAMfighter vandaag nog!
------------------------------------------------------------ --------------------
Mijn Postvak In wordt beschermd door SPAMfighter
162 spam-mails zijn er tot op heden geblokkeerd.
Download de gratis SPAMfighter vandaag nog!
------------------------------------------------------------ --------------------
Mijn Postvak In wordt beschermd door SPAMfighter
162 spam-mails zijn er tot op heden geblokkeerd.
Download de gratis SPAMfighter vandaag nog!
Beeld se hoof berig gister handel oor 'n wit seun wat deur 'n groep swartes
aangerand word en onder andere met 'n sambok geslaan word. Wat ek egter wil
weet is hoekom daar nerens na die voorval as 'n rassistiese aanval verwys
word nie.
Indien die andersom was, sou al wat 'n koerant is die storie gister, vandag
en seker more ook geplaas het as die haatlike klein wit rassiste wat arme ou
Sipho aangerand het. En die LUR van opvoeding sou seker ook vandag die skool
gaan besoek het
Daar bo is die hemel, so sê hulle, en daaronder is die Krokodilrivier,
dit sien ek. Dis doodstil in die mandjie, net nou en dan trek die loods
die sneller en dan skiet 'n geelblou vlam die ballon se binneste in,
swoesj! en wieg ons bietjie hoë'r. Pasop, lag die loods, netnou skroei
jou hare. Dis 'n stil Sondagoggend op my planeet, is ek skielik god? Ek
is, want ek kan sien wie se tuin het 'n skoonmaak nodig, wie steek
vullis in die agterplaas weg, en wie't vergeet om gisteraand die motor
in te trek.
Opstaan! blaf 'n swart hond wat om 'n huis met geel pampoene op die dak
hol, julle gaan laat wees vir kerk!
Deel 2
Meditasie
Vandag is so stil, ek het onder my droomboom in die botaniese tuin sit
en Krishnamurti lees, die Hadida het kwaad gekwê omdat ek te naby sy
eetplek is. Die rose gooi geel en pienk blomblare soos konfetti in die
bedding, so asof hulle troue vir hulself hou. Naderhand het die stories
in Krishnamurti se joernaal saam met die omgewing begin smelt, die
motors het stil geword, ek kon sweer ek stap saam met hom deur sy woud,
en hy ervaar saam met my die blomkersies en die waterfonteine in die
middel van Johannesburg. Toe ek opstaan en die Hadida opvlieg het ek
omgekyk, ek kon myself nog onder die boom sien sit, want die keuse wat
ek gemaak het was onbelangrik, die oomblik wel.
So klompie jare gelede het ek redelik gereeld hier deelgeneem, nog in
die dae van Annette (nog hier), Gloudina (nog steeds hier?), Wouter
Plaasvark, Dave-met-baie-name, Tobie, Katryn, Jonas, Hennerietjie,
Ferdi (nog hier), Frikkie (ook nog hier) ens ens ens
Dis net om te sê dat ons die stof van die Oos-Kaap van ons moeë voete
afgeskud het en nou in die Suid-Kaap ('n provinsie van die Wes-Kaap!)
gesetel is. Nie dat ek nou dink eigiemand sou belangstel nie - hierdie
is eintlik maar net 'n toets :-)
'Staan by party vir wie jy stem'
Aug 31 2006 09:46:54:953PM - (SA)
Deon de Lange
Kaapstad. - Mnr. Roelf Meyer behoort nie lan ger as 'n week te
wag vir sy ANC-ledekaart nie, het mnr. Smuts Ngonyama,
ANC-hoofwoordvoerder, gister gesê.
Dít nadat die Sowetan gister onthul het die voormalige NP-minister en
medestigter van die UDM het nou by die regerende party aangesluit.
"Ek het reeds in 2004 vir die ANC gestem en het gevoel 'n mens moet
by die party aansluit vir wie jy stem," het Meyer gister aan Beeld
gesê.
"Dit volg op 'n paar maande se gesprekke met die Gautengse leier
van die ANC (premier Mbhazima Shilowa)," sê hy.
Meyer, wat in 2000 uit die politiek getree het om op sy Burgerlike
Gemeenskapsinisiatief in Suid-Afrika te konsentreer, het dit benadruk
dat sy besluit nie gesien moet word as 'n terugkeer tot aktiewe
politiek nie.
Nietemin gee hy toe dat hy - "soos enige ander lid van die ANC"
- gevra kan word om take namens die party op sy skouers te neem.
"Ja, natuurlik. As jy by 'n politieke party aansluit dan moet jy
bereid wees om partytake uit te voer. Ek het egter as 'n gewone lid
aangesluit en my bedoeling was nie om 'n leiersposisie binne die
party te beklee nie."
Meyer het tydens die grondwetlike onderhandelings van 1991 tot 1993
namens die regering opgetree. Oorkant hom aan die onderhandelingstafel
het mnr. Cyril Ramaphosa van die ANC en dr. Frank Mdlalose van die IVP
gesit.
Hoewel hy in sommige kringe verkwalik word dat hy kwansuis "boedel
oorgegee" het, beskou ander hom as 'n held wat die onmoontlike help
regkry het: om 'n vreedsame konstitusionele demokrasie tot stand te
bring.
Oor hoe sy denke sedert die 1980's - toe hy gedien het as
adjunkminister van wet en orde - verander het, het Meyer gesê hy is
dankbaar dat hy "nie vasgeklou het aan idees wat geen sin of meriete
gehad het nie".
"Ek is ook trots daarop dat ek kon erken dat ek hierdie verandering
ondergaan het," sê hy.
Dr. Pieter Mulder, VF+-leier, het gister gesê Meyer se besluit om by
"sy destydse opponent" aan te sluit het die agterdog versterk dat
"alles wat agter die skerms (tydens die onderhandelings) gebeur het
nooit aan sy (die NP-) kiesers oorgedra is nie.
"Huidige Afrikaners en ander politieke leiers betaal nou nog die prys
van politieke misleiding van daardie tyd deurdat Afrikanerkiesers
apaties en negatief oor politiek en politieke leiers geword het,"
meen hy.
Volgens Ngonyama het dinge vinnig gebeur en het die ANC leierskorps nog
nie tyd gehad om te besluit oor hoe Meyer se "unieke talente" ten
volle benut kan word nie.
"Mnr. Meyer is 'n goeie mens met 'n bewese rekord. Eintlik moes
hy al lankal by die ANC aangesluit het. Hy was nog altyd 'n
progressiewe denker, 'n bouer, 'n ware Suid-Afrikaner en 'n
patriot."