Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Allerheiligen Allerzielen

Do., 02 November 2006 16:27

Allerheiligen Allerzielen
Doet heel wat mensen knielen
In gedachten verzonken
Naar jaren die slonken
Schrobt men graven schoon
Spant de Chrysant de kroon

Vaak maar één maal per jaar

Verzamelt zich een familieschaar
Worden ervaringen gewisseld
Soms zaakjes bedisseld
Personen worden herdacht
Steun van elkaar verwacht

Verkleumd van de kou

Ondersteunt een man een vrouw
Ze halen herinneringen op
Aan een leven in de knop
Een kindergrafje was hun lot
Verdriet door merg en bot

Maar ook opa wordt herdacht

Door kleinkinderen hoog geacht
Ondertussen onrealistisch hoog
Wordt hij herschilderd als regenboog
Als 'God' herdoopt
Op een weerzien gehoopt...

Godelieve Vaesen

------------------------------------------------------------ --------------------

Mijn Postvak In wordt beschermd door SPAMfighter
172 spam-mails zijn er tot op heden geblokkeerd.
Download de gratis SPAMfighter vandaag nog!

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Openbare (Nuusgroep) versoek ? Die (ondersteun) (vry en/of regverdige), Beter (en/of nuwe), (Mev. en) President (Meitreia), en/of (B Creme), om te verhoog ? (Vorentoe vernuwe-bou-groei-verstaal ... (Inisiatief) )

Wo., 01 November 2006 21:31

Openbare (Nuusgroep) versoek ?
Die (ondersteun) (vry en/of regverdige),
Beter (en/of nuwe),
(Mev. en) President (Meitreia),
en/of (B Creme),
om te verhoog ?
(Vorentoe vernuwe-bou-groei-verstaal,
(bewusmaking, eenheids-bereiking
en/of leierskap,
( (demonstrasie en/of) ondersteuning) )
(Inisiatief)
*

( (Ondersteun) (Onder konstruksie),
Finale,
en/of
Alt.test (en/of Prototipe), Plasing).
(Lees aub. die onderskrif, (indien wel nodig, (indien wel)). )
(U geduld, (in die verband), sal inniglik waardeer word. )


(Afrikaans (language version) to follow... )
(Afrikaanse (taal weergawe) om te volg... )

(For English (language version) see reverse side,
,
((Afrikaans...))
(en/of (is) (onderweg) om geplaas (en/of ge-e-gepos te word), na -
Sos.kultuur.Son.stelsel,
Sos.kultuur.Melkweg.stelsel,
Sos.kultuur.(Kosmos),
Sos.kultuur.Pro-dimensionele en/of Astrale vlak(ke),
Sos.kultuur.Heelal/Hemelruim (x),
,
(ondersteun) (Alt.Vervoer.( (verkose kleur en/of vorm) (Vliegtuie),
Ruimtetuie en/of) Ligtuie, en/of) (Alt.Paranet.Ufo),
(eksklusief en/of (ondersteun) inklusief),
,
(ondersteun) Alt.Beter (en/of nuwe) (Wêreld) (en/of (Kosmiese)
(gesamentlike)) Orde,
(ondersteun) Alt.Vereenigde Nasies (en/of volksgroepe),
en/of
(ondersteun) (Talk.religion.newage.Inter-godsdienstig (en/of
Dogmaties), en/of) Talk.religion.newage,
(eksklusief en/of (ondersteun) inklusief),
,
(.Engels), ((Primêre en/of) Sekondêre),
Nuusgroep(e), (indien wel, (indien ooit) ). )


(Die (vrye en/of regverdige), bereiking van Aangename uitkomste,
kan ook,
die ((vrye en/of regverdige)), bereiking van,
(mega-)lang termyn,
(mega-)moontlike (en/of bereikbare),
(alleen en/of gesamentlike),
(primêre en/of sekondêre),
begeertes en/of wense,
visies en/of doelwitte,
konstitusionele voorstelle,
en/of slegs,
(arms) uitgestrekte familie en/of) Familie, (inisiatiew(e)), beteken,
(en/of omgekeerd, (indien wel, (indien ooit)). )


Die (vrye en/of regverdige), verkryging van,
(vryhede, ens., swaai, fondse, verantwoordelikhede,
mede-verantwoordelikhede, voordele en/of) byvoordele,
(op die intellektuele, geestelike, fisiese, finansiële en/of
emosionele vlak(ke) ),
,
kan ook,
,
die ((vrye en/of regverdige)), verkryging van,
(vryhede, tyd, aandele, bonus (pryse en/of) punte,
fondse, (goedgunstighede), (geluk), geskenke,
(bemindheid), (populariteit),
swaai, fondse, (mede-)verantwoordelikhede, voordele en/of) byvoordele,
((op die intellektuele, geestelike, fisiese, finansiële en/of
emosionele vlak(ke) )),
(en/of (vertikale en/of) horisontale (grafiek) verwysing vlak(ke),
beteken,
,
(en/of omgekeerd, (indien wel, (indien ooit)). )


(Die afkorting - Ekn, kan ook,
die Elektroniese kommunikasie netwerk,
,
(op die Plaaslike, (en/of www),
Globale, (en/of gww),
en/of
(Kosmies) (gesamentlike), (en/of (k)ww),
vlak(ke) ), beteken. )

*

(Geagte -
Beter (en/of nuwe) (Argument), en/of Bilokasie, ((Lede en/of)
Leiers),
(God),
,
( (ondersteun) (mega-)(potensiaal en/of) Vermoë (bereikte) ),
Inter-godsdienstige, (en/of Dogmatiese), (Lede en/of) Leiers,
,
Mev. / Mnr. , (Dr. , Prof. , Dr.-Prof. , en/of Hoogedele),
die (Speaker, Voorsitter en/of) President,
,
(mede-)Aangename uitkomste (Bereiking) (Lede en/of) Leiers,
hoog, medium en/of (ondersteun) dieselfde (vlak),
(Vriendinne en/of) Vriende,
en/of
(mede-Kollegas en/of) Kollegas.

Hiermee word vrye en/of regverdige, dank en/of waardeering uitgespreek.


Vir die baie wat U wil doen, doen en/of alreeds gedoen het,
in die bereiking van Aangename uitkomste.

En/of asook,
die lewering van ondersteuning,
(en/of) die aangaan van kompromie(ë),
(om (mega-)meer akkurate,
(Vorentoe vernuwe-bou-groei-verstaal), (Inisiatiew(e)),
te lewer),
,
(voor, tydens en/of na, die ontvang van 'n wenk),
om (Aangename uitkomste) Bereiking(e),
van, (verby), en/of na, 'n (Kosmies) (gesamentlike),
(Aangename uitkomste) (Samelewing),
te kan vernuwe-bou-groei-verstaal, (indien wel, (indien ooit)).


By voorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer. )

*

(En/of)
Hiermee word vrye en/of regverdige, dank betuig.
(Op die Private, Persoonlike, Openbare en/of) Nuusgroep Identiteits
vlak(ke) ).

Aan (Lede en/of) Leiers,
van (Geestelike, Godsdienstige en/of) Inter-godsdienstige,
( (en/of Dogmatiese, en/of) Filosofiese),
en/of (slegs)
(van) Inter-godsdienstige, (en/of Dogmatiese),
Aangename uitkomste, (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s).

Vir die plaas van,
Vorentoe vernuwe-bou-groei-verstaal (Inisiatiew(e)),
( (onder andere), op Nuusgroep(e) ),
en/of asook,
die ( (skep), vernuwe-bou-groei-verstaal en/of) ondersteuning,
van Web tuiste(s).

In die gebruik daarvan,
om (onder andere),
van, (verby), en/of na, (mega-)hoër vlak(ke),
,
van Aangename uitkomste,
en/of
(mega-)aangename vlak(ke),
,
van (Sosiale en/of) Elektroniese kommunikasie netwerk,
Deelname (Inisiatiew(e)),
te kan vernuwe-bou-groei-verstaal.

Voor, tydens en/of na,
die (vrye en/of regverdige), versoek van die blou-groen lig,
om daar van, (verby), en/of na,
te vernuwe-bou-groei-verstaal, (indien wel, (indien ooit)).

*

Die (ondersteun), vrye en/of regverdige,
( (skep), vernuwe-bou-groei-verstaal, deel en/of) gee van 'n wenk,
sal inniglik waardeer word.

Om van, (verby), en/of na, (mega-)hoër vlak(ke),
van (alleen en/of gesamentlike),
vrede, vriendskap, welstand en/of voorspoed,
(op die intellektuele, geestelike, fisiese, finansiële en/of
emosionele vlak(ke) ),
te kan vernuwe-bou-groei-verstaal.

Om die ( (skep), vernuwe-bou-groei-verstaal en/of) ondersteuning,
van (onder andere),
(mega-)Beter (en/of nuwe) (Argument),
( (vryhede, ens., swaai, fondse, verantwoordelikhede,
mede-verantwoordelikhede, voordele en/of) Byvoordele,
Elektrisiteit en/of) Water,
(Opgaar en/of) Stroom vloei, (Stelsel(s) ),
van, (verby), en/of na, (mega-)hoër vlak(ke),
te kan vernuwe-bou-groei-verstaal,
(op die astrale-simboliese vlak(ke), (en/of elders)).

Voor, tydens en/of na,
besluit (is), is en/of gaan word,
om daar van, (verby), en/of na,
te vernuwe-bou-groei-verstaal, (indien wel, (indien ooit)).

Alleen en/of gesamentlik,
met VSA, (RSA), VK en/of VK-EU (Lede en/of) Leiers,
(onder andere),
(Gesamentlike en/of alleen, sukses bereikings (Inisiatief) ),
(en/of omgekeerd),
(eksklusief en/of (ondersteun) inklusief),
(indien wel moontlik, nodig, voordelig, en/of so verkies word),
(indien wel, (indien ooit)).

In die gebruik daarvan,
om na, (verby), en/of van, (mega-)hoër vlak(ke),
promoveer te word.

(Veronderstel, (onder andere),
Beter (en/of nuwe) (Wêreld) (en/of (Kosmiese) (gesamentlike)) Orde,
en/of
Vereenigde Volksgroepe (en/of nasies),
(Lede en/of) Leiers).

Alleen en/of gesamentlik,
met Aangename uitkomste, Afgevaardigdes, Adviseurs, Hoofde en/of
Administrateurs,
en/of
slegs van Inter-godsdienstige (en/of Dogmatiese),
(en/of van (olimpiese en/of) Teokratiese (deelname) Aktiwiteit),
(Aangename uitkomste) (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s) ).

(Na, tydens en/of voor,
beriggewig daaroor, deur -
( (ondersteun) )
Voor, tydens en/of na,
(2,000), 3,000, 4,000, ens. , 9,000,
10,000, 10,006 en/of (31 Desember) 9,999,
n.C. , en/of v.Herodes en/of C. ,
( (ondersteun) (olimpiese en/of) Teokratiese (deelname) Aktiwiteit),
(Musiek, Teater, Film en/of) Media,
(Aangename uitkomste (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s) ),
(se) Afgevaardigdes, Adviseurs, Hoofde en/of Administrateurs. )

Om die bereiking van Aangename uitkomste,
van, (verby), en/of na,
(mega-)hoër vlak(ke),
te vernuwe-bou-groei-verstaal.

Om van, (verby), en/of na,
'n (mega-)aangename,
(alleen en/of (ondersteun) gesamentlike), toekoms,
en/of
(mega-)groter (standhoudende) suksesse,
in die bereiking van Aangename uitkomste,
te vernuwe-bou-groei-verstaal.

Ongeag waar van, (verby), en/of na, onderweg,
om van, (verby), en/of na, te vernuwe-bou-groei-verstaal,
(eksklusief en/of (ondersteun) inklusief),
(indien moontlik, nodig, voordelig, en/of so verkies word),
(indien wel, (indien ooit)).

(Voor, tydens en/of na, die (vrye en/of regverdige),
( (skep), vernuwe-bou-groei-verstaal en/of) ondersteuning,
van Beter (en/of nuwe) (Argument), (Museum(s) ),
en/of
die onderneem van besluit(e),
om (my, (Ons), U Kliente, Direkteur(e), U en/of) (U) Hoofd(e),
se lewe,
(oorvloedig en/of) vol te maak,
met die Beter (en/of nuwe),
(om daar na, (verby), en/of van,
te vernuwe-bou-groei-verstaal, (indien wel, (indien ooit)) ).

Veronderstel -
,
(Meer) effektiewe (en/of vinniger) bereiking,
van (mega-)hoër vlak(ke),
van vrede, vriendskap, welstand en/of voorspoed,
(op die intellektuele, geestelike, fisiese, finansiële en/of
emosionele vlak(ke) ),
(ongeag waar teenwoordig),
(na, tydens en/of voor, (verlating van, en/of) deelname aan,
(onder andere),
(ondersteun) ((mega-)hoër vlak), (Voorspoed) (Inisiatiewe) ),
(is), is en/of kan verhoog word ?,
,
(Meer) aangename lewering,
van Aangename uitkomste (Inisiatiewe),
en/of
die (oorhandiging van wenke),
(is), is en/of kan verhoog word ?,
,
(Meer) (ondersteun) aangename bereiking,
van (wen en/of) wen-wen, kompromie gesamentlike Bestemming(e),
en/of
van, (verby), en/of na, (mega-)hoër vlak(ke),
van
(eenheids berreiking, leierskap, diens lewering, en/of) aanstelling(e),

(is), is en/of kan verhoog word ?,
,
(Meer) aangename vernuwe-bou-groei-verstaal,
van, (verby), en/of na,
( (ondersteun) Beter (en/of nuwe) (goue) Era),
(op die intellektuele, geestelike, fisiese, finansiële en/of
emosionele vlak(ke) ), ((ongeag waar teenwoordig)),
,
(Begin, Laaste en/of) Middelste,
(Oggend(e), Aand(e) en/of) Midda(e),
en/of
(Beter (en/of nuwe) (Argument) ),
,
( (ondersteun) (Lig gewende) ),
(Aangename uitkoms) (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s) ),
(se Afgevaardigdes, Adviseurs, Hoofde en/of Administrateurs),
(is), is en/of kan verhoog word ?,
,
en/of
(Meer) (mega-)hoër vlak(ke) bereiking,
van (potensiaal en/of) vermoë,
(voor, tydens en/of na,
die bereiking van aangename uitkomste),
(is), is en/of kan verhoog word ?,
,
(onder andere). )


(By voorbaat baie dankie. )
(U ondersteuning (in die verband), sal inniglik waardeer word. )

(A. ) (Vry en/of regverdig,
o ( (Pas aan, en/of) Hoop (die) (Advies (Inisiatief)), help),
o (ondersteun) Versoek die blou-groen lig, vir die bereiking van
(verkose en/of (ondersteunde) ), (Aangename uitkomste),
o (Stuur uit, en/of) Vertrek saam met borgskap(pe),
o Onderneem navorsing,
o Loods (bewusmaking) (Inisiatiewe),
o Debatteer, Bevestig, en/of Ondersteun ( (mega-)akkurate) bewyse,
en/of
( (vryhede, ens., swaai, fondse, verantwoordelikhede,
mede-verantwoordelikhede, voordele en/of) Byvoordele, (te verkry),
o Vernuwe-bou-groei-verstaal, daar van, (verby), en/of na,
o Bereik (mega-)vinnige Aangename uitkomste,
o (Sien (die) ((ondersteun) aangepaste), (Advies (Inisiatief)) help,
(indien wel, (indien ooit)) ),
o (Gaan (vrye en/of regverdige) kompromieë aan),
o Gee die blou-groen lig, (vir (deelname aan) Opvolgende
borgskap(pe)),
en/of
o Versoek die blou-groen lig, (vir die loods van dank en/of waardeering
(Inisiatiew(e)),
aan (Deelnemer(s) en/of) (Aangename uitkomste) Bereiker(s),
,
(op die Nuusgroep Identiteit, Private, Openbare, en/of) Persoonlike,
en/of
intellektuele, geestelike, fisiese, finansiële en/of emosionele,
vlak(ke) ). )

(Ongeag (Afkoms), Geloof, Geslag, Kleur, (Ouderdom), en/of
Taal,
(ondersteun) Aangename uitkomste, (Organisasie en/of) Sentrum,
(Skool, Technikon, Universiteit en/of) Kollege,
(Kenteken, Manifesto en/of) Handboek,
en/of
(waar teenwoordig). )

(B. ) (Vry en/of regverdig, Almal,
(en/of slegs (ondersteun)
(olimpiese en/of) Teokratiese aktiwiteit (Deelname),
(Lede en/of) Leiers), gesamentlik vir mekaar,
en/of
Eendrag maak mag.
-
(Lede en/of) Leiers, wat mekaar (vry en/of regverdig),
(akkomodeer, ondersteun, tegemoetkom en/of) lig gee,
oorleef, leef, bereik en/of beplan, (mega-)hoër hoogtes,
(alleen en/of gesamentlik),
( (meer) aangenaam saam).
-
Voor, tydens en/of na,
van, (verby), en/of na, 'n beter (en/of nuwe),
( (wen-wen (en/of wen) ) (gesamentlike) ),
(ondersteun (potensiaal, olimpiese en/of) teokratiese deelname
(aktiwiteit) bereikende) ),
( (ondersteun) teenwoordige en/of verantwoordelike, en/of
mede-teenwoordige en/of mede-verantwoordelike),
(diamant en/of goud (land), ) (heelal / hemelruim), (kosmos),
(paradys) en/of) (wêreld),
,
(en/of nuwe (en/of beter argument,
(ondersteun) (meer) pragtige (gesamentlike),
Aangename uitkoms, Definisie en/of Merker),
vertrek en/of aangekom, (is), is en/of gaan word. )

(C. ) (Die (ondersteun) vrye en/of regverdige,
(aanhoudende en/of) opsionele versoek en/of ondersteuning,
van die vernuwe-bou-groei-verstaal,
van koste en/of prys(e),
en/of
lewering van dienste en/of produkte, en/of dienste,
(van, (verby), en/of na, (mega-)hoër vlak(ke) ),
,
(voor, tydens en/of na,
die bereiking van aangename uitkomste,
die aangaan van kompromieë,
,
(die vernuwe-bou-groei-verstaal,
van die (reg), kontinuiteit, kwaliteit en/of kwantiteit, (van produkte
en/of dienste) ),
,
en/of
die (soek, vind, vernuwe-bou-groei-verstaal en/of) oorsteek,
van (rubikon(ne), (onder andere) ),
,
(alleen en/of gesamentlik,
met (Ondersteunde, Private en/of) Openbare sektor (Lede en/of) Leiers,
(onder andere) ),
,
(eksklusief en/of (ondersteun) inklusief),
(indien wel nodig, indien wel, (indien ooit)),
kan ook soms liefde en/of diens, en/of (liefde) beteken. )


(Hierdie is 'n (ondersteun) (vrye en/of regverdige) poging,
in die ( (skep), vernuwe-bou-groei-verstaal en/of) ondersteuning,
van die (mega-)aangenaamheid,
van 'n reis op die pad, en/of 'n pad,
(indien wel nodig, (en/of om te bestaan), (indien wel)),
,
(van, (verby), en/of na,
die (ondersteun) (volgende en/of) heel laaste,
dekade, (mega-)millennium, en/of eeu,
(en/of verkose
( (wen en/of) wen-wen), (gesamentlike) Bestemming) ),
en/of
die uitgooi en/of ontvang van manna,
(en/of beter (en/of nuwe) argument, Aangename uitkoms (Inisiatief) ),
van, (verby), en/of na, (mega-)hoër vlak(ke),
te vernuwe-bou-groei-verstaal,
d.m.v. goedheid, grasie en grootheid.
-
(Voor, tydens en/of na,
die gee van die blou-groen lig,
vir die ( (skep), vernuwe-bou-groei-verstaal en/of) lewering,
van (mede-)komplementeering, (Aangename uitkomste) (Inisiatiew(e)),
(indien wel nodig, (indien wel)). )


(Het (vry en/of regverdig), onlangs vernuwe-bou-groei-verstaal.
Van, (verby), en/of na,
Beter (en/of nuwe) (Argument),
(Aangename uitkomste) (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s),
(se Afgevaardigdes, Adviseurs, Hoofde en/of Administrateurs).
-
Wat onderweg gaan word, is en/of (ondersteun) (is),
om van, (verby), en/of na, (beter (en/of nuwe) argument),
( (land), (heelal / hemelruim), (kosmos), paradys en/of (wêreld) ),
te vernuwe-bou-groei-verstaal.
-
(Voor, tydens en/of na,
die (vrye en/of regverdige), versoek van die blou-groen-lig,
om van, (verby), en/of na,
'n (mega-)meer,
permanente en/of tydelike,
(alleen en/of gesamentlike),
Aangename uitkomste Bereiking (ondersteunings) vennoot,
te vernuwe-bou-groei-verstaal,
(ekskl;usief en/of (ondersteun) inklusief),
(indien moontlik, nodig, voordelig, en/of so verkies word),
(indien wel, (indien ooit)) ). )


(Ontwikkel en/of gestuur,
voor, tydens en/of na die lees van,
die (huidige), huidige en/of beter (en/of nuwe),
Tora en/of (Bybel),
Bagavad Gita,
Dhammapada,
Heilige Koran,
Send-Avesta,
en/of
Upanishads en/of Vedas. )


(Vanuit Afrikaans ontwikkel. )


( (Advies) (Inisiatief), (ondersteun) slegs,
vir Vennote van,
en/of
vir Inter-godsdienstige, (en/of Dogmatiese),
(en/of (olimpiese en/of) Teokratiese (deelname) Aktiwiteit),
(Aangename uitkomste (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s) ),
(se Afgevaardigdes, Adviseurs, Hoofde en/of Administrateurs). )


(Verkies om gelewer te word,
voor, tydens en/of na,
,
(die ontvang van 'n wenk,
om (Aangename uitkomste) Bereiking(e),
van, (verby), en/of na, 'n (Kosmiese) (gesamentlike),
(Aangename uitkomste) (Samelewing),
te vernuwe-bou-groei-verstaal),
,
(indien wel, (indien ooit)). )


( ('n (Ondersteun) (mega-)groter,
aangename uitkomste (e-pos en/of) plasing, (ondersteunings)
inisiatiew(e) / inisiatief,
kan (ondersteun) verwag word, (om gelewer te word).
-
Voor, tydens en/of na,
(die gee van die bou-groen lig, (indien wel nodig, (indien wel)),
vir die nakom van (vooruitbeplanning) ontmoeting(e),
en/of
die onderneem van afsprake.
-
Met (onder andere),
Afgevaardigdes, Adviseurs, Hoofde en/of Administrateurs.
Van (Ondergenoemde en/of) Inter-godsdienstige, (en/of Dogmatiese),
(en/of (olimpiese en/of) Teokratiese (deelname) Aktiwiteit),
(Aangename uitkomste (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s) ),
(indien wel so verkies word, (indien wel)).
-
Om van, (verby), en/of na,
'n (mega-)beter (en/of nuwe), (voorgestelde),
(Aangename uitkomste) (Bereiker) (portefeulje),
te vernuwe-bou-groei-verstaal.
-
(Veronderstel (mede-)Vennoot, (Primêre en/of) Sekondêre,
(Grond vlak(ke) en/of) Beraadslaging Sentrum,
(Aangename uitkoms) (Bereiker),
( (mega-)lang termyn,
(begeerte en/of wens, visie en/of doelwit, en/of) konstitusionele
voorstel, (ondersteuning) ),
(op die astrale-simboliese vlak(ke), (en/of elders) ),
(indien wel, (indien ooit)).
-
Om ondersteuning, te vernuwe-bou-groei-verstaal,
in die ( (skep), vernuwe-bou-groei-verstaal, ondersteuning en/of)
implementeering,
van (Aangename uitkomste (Inisiatiew(e) ) ontvang,
van, (verby), en/of na,
(70 tot 120 %, en/of) (mega-)hoër vlak(ke),
(en/of slegs,
(Astrale en/of Pro-dimensionele (inklusiewe) vlak(ke),
(van waarde vermeedering) ).
-
(Alleen en/of gesamentlik),
met (ondersteun) Inter-godsdienstige, (en/of Dogmatiese),
(en/of (olimpiese en/of) Teokratiese deelname (Aktiwiteit) ),
(Aangename uitkomste (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s) ),
(se Afgevaardigdes, Adviseurs, Hoofde en/of Administrateurs),
(indien wel so verkies word, (indien wel)).
-
(Na, tydens en/of voor,
die (soek, vind, (bewusmaking), aanstelling, vernuwe-bou-groei-verstaal
en/of) ondersteuning,
(van 'n (mega-)(groter) (alleen en/of gesamentlike),
Aangename uitkoms (Bereiker), (indien nie alreeds, (indien wel)).
(Veronderstel,
(Beter (en/of nuwe) (Argument), en/of Bilokasie, (Lede en/of)
Leiers),
(God) en/of),
(ondersteun) (mega-)(potensiaal en/of) Vermoë (bereikte),
Inter-godsdienstige, (en/of Dogmatiese), (Lede en/of) Leiers).
-
Om die (meer) aangename, (gesamentlike en/of) alleen,
vooruit, saam en/of (ondersteun) saam draf,
(in die bereiking van Aangename uitkomste),
(indien wel so verkies word, (indien wel, (indien ooit)),
van, (verby), en/of na, (mega-)hoër vlak(ke),
te vernuwe-bou-groei-verstaal.
-
Na, tydens en/of voor,
enige besluite geneem word,
die ten minste twee keer lees hiervan,
en/of
die verkryging van bonus pryse (en/of punte),
(voor, tydens en/of na, die bereiking van Aangename uitkomste),
(indien wel, (indien ooit)). )


(Van -
(ondersteun)
( (Kosmiese), (Pro-dimensionele en/of Astrale vlak(ke) ),
(gesamentlike) Meditasie(s) (Inkorporeerd),
(Waarnemer, Ondersteuner, Houer en/of) Deelnemer, (indien wel, (indien
ooit)),
(op die astrale-simboliese vlak(ke), (en/of elders) ),
,
( (Vrye en/of regverdige),
potensiaal ( (wenk ontvang), aanduiding, goedkeuring,
ondersteuning, (ondersteun) onmiddelike bereiking, en/of
(vernuwe-bou-groei-verstaal) ),
Konsultasie (Ondersteunings) Dienste,
,
( Gauteng,
Suid Afrika, (Saog / Afrika Unie),
(Aarde,
Son (stelsel),
Melkweg Stelsel,
(Heelal(le) / Hemelruim(e), en/of Heelal / Hemelruim (x), )
(Die (Kosmos)) ),
,
en/of
(die) (ondersteun) Beter (en/of nuwe),
Inter-godsdienstige (en/of Dogmatiese),
heteroseksueel-Vegetariese,
(Shambala en/of) Nirwana ((hoof en/of) Sub) (Staat),
,
( (mega-)lang termyn,
(begeerte en/of wens, visie en/of doelwit, en/of) konstitusionele
voorstel, (ondersteunings) (Inisiatief) ),
(op die astrale-simboliese vlak(ke), (en/of elders) ),
,
presidensiële ondersteuner (01 by webmail.co.za) ). )


( (Staan, (vry en/of regverdig), op, Bereik en/of) Ondersteun,
die ( (skep), vernuwe-bou-groei-verstaal en/of) ondersteuning,
van -
(mega-)lang termyn,
(mega-)moontlike (en/of bereikbare),
(alleen en/of gesamentlike),
(primêre en/of sekondêre),
begeertes en/of wense,
visies en/of doelwitte,
konstitusionele voorstelle,
(ongeag (Afkoms), Geloof, Geslag, Kleur, (Ouderdom),
Taal, (ens. ), )
van, (verby), en/of na, (mega-)hoër vlak(ke).
-
(En/of slegs, (ondersteunend) aan,
( (jaar), dekade, (mega-)millenium en/of) eeu,
( (arms) uitgestrekte familie en/of) Familie, (inisiatiewe) ).
-
Voor, tydens en/of na,
die (soek, vind, (bevestiging), (bewusmaking),
vernuwe-bou-groei-verstaal en/of) ondersteuning,
van (Vennot(e) en/of) Alliansie(s),
(indien wel nodig, (indien wel, (indien ooit)) ).
-
(En/of (ondersteun) slegs,
Beter (en/of nuwe) (Argument), en/of Bilokasie, ((Lede en/of)
Leiers),
(God) en/of),
(ondersteun) (mega-)(potensiaal en/of) Vermoë (bereikte),
Inter-godsdienstige, (en/of Dogmatiese), (Lede en/of) Leiers).
-
Om die reg, kontinuiteit, kwaliteit en/of kwantiteit,
van (mega-)hoër vlak(ke),
van -
( (olimpiese en/of) teokratiese deelname (aktiwiteite) ),
lewe,
(debiet balanse),
en/of
(slegs stem persentasies),
na, (verby), en/of van, (mega-)hoër vlak(ke),
te vernuwe-bou-groei-verstaal. ) )

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

toets

Wo., 01 November 2006 18:32

Stupid blerrie ISP

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

PW sterf vreedsaam

Wo., 01 November 2006 09:44

PW sterf vreedsaam
Nov 01 2006 12:16:23:270AM - (SA)

Willem Jordaan
Kaapstad. - Oudpres. P.W. Botha is gisteraand in die ouderdom van 90 jaar
in sy huis, Die Anker, in die Wildernis naby George oorlede.

Insp. Johan Strydom, een van Botha se wagte, het gisteraand bevestig dat
Botha gesterf het en dat sy vrou, Barbara, ten tye van sy dood in die huis
was.

Volgens mnr. Hein Marx, 'n vriend, het sy hom net ná 20:00 dood in sy bed
aangetref.

"Alles het eintlik heel vreedsaam verloop," het Marx aan Sapa gesê.

"Hy was baie gesond, behalwe toe hy twee weke gelede sleg gevoel het."

Volgens hom was Botha se oudste dogter, mev. Elanza Maritz, gisteraand by
Die Anker om Botha se weduwee te ondersteun. 'n Leraar van die NG Kerk was
ook teenwoordig.

Botha is verlede maand uit die Medi-Clinic op George ontslaan nadat hy vir
'n roetine-ondersoek opgeneem is.

Hy het glo sleg gevoel, waarna hy per ambulans na die kliniek vervoer is.

Botha het in Januarie 1989 'n beroerte gehad, waarna hy in Augustus van
dieselfde jaar uit die politiek getree het.

Botha se mees onlangse openbare optrede was in Maart by die bekendstelling
in die Wildernis van CD's en video's van 'n onderhoud wat die
vryskutjoernalis Cliff Saunders (vroeër van die SAUK) met hom gevoer het.

Botha het by dié geleentheid met 'n kierie geloop en moeisaam beweeg, hoewel
hy telkemale opgestaan het om fier en regop vrae te beantwoord, het Beeld se
susterkoerant Die Burger berig. Hy het vrolik voorgekom en grappies vertel.

Mnr. Mukoni Ratshitanga, woordvoerder van pres. Thabo Mbeki, het gisteraand
vanuit Doebai gesê die presidensie sal vandag 'n verklaring uitreik, maar
het intussen simpatie met die familie uitgespreek.

Oudminister Pik Botha het gisteraand aan Borrie la Grange gesê Botha "was 'n
man wat gedissiplineerde optrede hoog geag het".

"Hy was 'n man vir organisasie," het Botha gesê.

"Hy het nie tyd vir nonsens en spookstories gehad nie. Hy het 'n
interessante persoonlikheid gehad: As die kabinet in die bos vergader het,
het hy die grootste humorsin gewys. Hy was 'n mán se man in die bos."

Botah het ook na die voormalige staatshoof se afsydigheid as leier verwys en
die persoonlike afstand wat hy tussen hom en sy kabinetsministers gehandhaaf
het.

"Hoewel ons kwaai verskil het by sy uittrede, het hy my tog die vryheid
gegee om belangrike samesprekings met die beëin­diging van die oorlog in
Angola en die onafhanklikheidswording van Suidwes-Afrika te voltooi."

Hy voel dat Botha nie genoeg krediet gegee word vir die feit dat hy
toegelaat het dat groot besluite deur sy kabinet geneem word nie.

"In baie opsigte was hy meer liberaal as wat mense besef.

"Hy het sy lewe lank 'n toegeneentheid teenoor bruin mense gehad - iets
waaroor hy en wyle dr. Andries Treurnicht skerp verskil het.

"Hy was nie 'n rassis soos mense dit noem nie, maar wel 'n militaristiese
tugmeester.

"Sy probleem was dat hy die onafwendbaarheid van transformasie ingesien het,
maar dat hy nie vir die omvang daarvan kans gesien het nie. Hy het
vasgesteek voor 'n besluit."

Volgens Botha is dit jammer dat die oudpresident se rol om die land op die
pad van die nuwe Suid-Afrika te plaas, nie algemeen erken word nie.

Sy nalatenskap is beslis omstrede, berig Jan-Jan Joubert. Hoewel die
"kragdadige" Botha Suid-Afrika pragmaties probeer weglei het van rigiede
apartheid, kon hy nie die Rubicon oorsteek na ware demokrasie nie en het
erge menseregte-vergrype onder sy bewind teen die land se swart meerderheid
plaasgevind.

Botha is op 12 Januarie 1916 op die plaas Telegraaf naby Paul Roux in die
Oos-Vrystaat gebore in 'n gesin waar die politiek belangrik geag is.

Hy het in die regte gestudeer, maar in sy tweede jaar het hy sy studies
opgeskop om voltyds vir die NP te werk.

Hy het adv. John Vorster in 1978 as staatshoof opgevolg.

www.news24.com/Images/Photos/20061101002108VBRT.jpg

Nuus | 0 kommentare

Re: Moet Lees en leer

Di., 31 Oktober 2006 21:21

1 Hooglied, van Salomo.
Zij
2 Laat hij mij kussen,
laat zijn mond mij kussen!
Jouw liefde is zoeter dan wijn,
3 zoet is de geur van je huid,
je naam is een kostbaar parfum.
Daarom houden de meisjes van jou.
4 Neem mij met je mee. Laten we rennen!

Mijn koning brengt mij in zijn kamers.

Laten we juichen en zingen om jou!
Laten we jouw liefde prijzen,
meer nog dan wijn.
Natuurlijk houden de meisjes van jou!

5 Meisjes van Jeruzalem,
donker ben ik, en mooi,
als de tenten van Kedar,
als het doek van Salomo's tenten.
6 Kijk niet op mij neer omdat ik donker ben,
omdat de zon mij heeft gebrand.
Mijn moeders zonen waren hard voor mij:
ik moest hun wijngaarden bewaken.
Mijn eigen wijngaard heb ik niet bewaakt.

7 Zeg mij toch, mijn allerliefste,
waar laat jij je kudde weiden,
waar laat jij die 's middags rusten?
Laat me toch niet dwalend
(1:7) dwalend - Volgens de Targoem, de Pesjitta en de Vulgata. MT:
'gesluierd'.
langs de kudden van je vrienden gaan.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Lekker Lament

Di., 31 Oktober 2006 21:17

Home Bijbel Online NBV Bijbelleesrooster BijbelBar Contact Steun
ons
Oude Testament
Genesis
Exodus
Leviticus
Numeri
Deuteronomium
Jozua
Rechters
Ruth
1 Samuël
2 Samuël
1 Koningen
2 Koningen
1 Kronieken
2 Kronieken
Ezra
Nehemia
Ester
Job
Psalmen
Spreuken
Prediker
Hooglied
Jesaja
Jeremia
Klaagliederen
Ezechiël
Daniël
Hosea
Joël
Amos
Obadja
Jona
Micha
Nahum
Habakuk
Sefanja
Haggai
Zacharia
Maleachi
Deuterocanonieke boeken
Tobit
Judit
Ester (Grieks)
1 Makkabeeën
2 Makkabeeën
Wijsheid
Sirach
Baruch
Brief van Jeremia
Toevoegingen aan Daniël
Manasse
Nieuwe Testament
Matteüs
Marcus
Lucas
Johannes
Handelingen
Romeinen
1 Korintiërs
2 Korintiërs
Galaten
Efeziërs
Filippenzen
Kolossenzen
1 Tessalonicenzen
2 Tessalonicenzen
1 Timoteüs
2 Timoteüs
Titus
Filemon
Hebreeën
Jakobus
1 Petrus
2 Petrus
1 Johannes
2 Johannes
3 Johannes
Judas
Openbaring

Tekstplaatsen opzoeken Woorden opzoeken
Tekstplaats:

Compacte weergave
Bijbelversies: NBV SV SV77 NBG51 WV95 GNB96 Ga naar uitgebreide
set bijbelversies Info m.b.t. bijbelversies Help
Interface-taal: Slovenski vmesnik English interface Interface
française Nederlandse gebruikersinterface Interface en Español
Interface en Català Euskarazko interfazea

Psalmen 12
Psalmen : 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23
24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47
48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71
72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95
96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114
115 116 117 118 119 120 121 122 123 124 125 126 127 128 129 130 131 132
133 134 135 136 137 138 139 140 141 142 143 144 145 146 147 148 149 150


12 \d 1 Voor de koorleider. Op de wijs van De achtste. Een psalm van
David.
2 Grijp in, HEER! Niemand is nog trouw,
geen mens spreekt nog waarheid.
3 Ze beliegen elkaar allemaal,
vals en verraderlijk is hun woord.

4 HEER, snijd hun valse tongen af,
snoer de monden vol grootspraak
5 die zeggen: 'Met onze tong zijn we sterk,
onze mond helpt ons, wie kan ons aan?'

6 Zwakken en armen zuchten onder het geweld -
'Om hen sta ik op,' zegt de HEER,
'ik breng de redding die zij verlangen.'
7 De woorden van de HEER zijn zuiver
als zilver, gesmolten in de smeltkuil,
gelouterd tot zevenmaal toe.

8 Behoed hen, HEER,
bescherm hen steeds tegen dat volk.
9 Overal sluipen verraders rond
en onder de mensen verbreidt zich het kwaad.

De Nieuwe Bijbelvertaling
© 2004 Nederlands Bijbelgenootschap

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Wat is Erger?

Di., 31 Oktober 2006 21:07

Jezus wast de voeten van de leerlingen
13
1 Het was kort voor het pesachfeest. Jezus wist dat zijn tijd gekomen
was en dat hij uit de wereld terug zou keren naar de Vader. Hij had de
mensen die hem in de wereld toebehoorden lief, en zijn liefde voor hen
zou tot het uiterste gaan. 2 Jezus en zijn leerlingen hielden een
maaltijd. De duivel had intussen Judas, de zoon van Simon Iskariot,
ertoe aangezet Jezus te verraden. 3 Jezus, die wist dat de Vader hem
alle macht had gegeven, dat hij van God was gekomen en weer naar God
terug zou gaan, 4 stond tijdens de maaltijd op. Hij legde zijn
bovenkleed af, sloeg een linnen doek om 5 en goot water in een waskom.
Hij begon de voeten van zijn leerlingen te wassen en droogde ze af met
de doek die hij omgeslagen had. 6 Toen hij bij Simon Petrus kwam, zei
deze: 'U wilt toch niet mijn voeten wassen, Heer?' 7 Jezus
antwoordde: 'Wat ik doe, begrijp je nu nog niet, maar later zul je
het wel begrijpen.' 8 'O nee,' zei Petrus, 'míjn voeten zult u
niet wassen, nooit!' Maar toen Jezus zei: 'Als ik ze niet mag
wassen, kun je niet bij mij horen,' 9 antwoordde hij: 'Heer, dan
niet alleen mijn voeten, maar ook mijn handen en mijn hoofd!' 10
Hierop zei Jezus: 'Wie gebaad heeft hoeft alleen nog zijn voeten te
wassen, hij is al helemaal rein. Jullie zijn dus rein - maar niet
allemaal.' 11 Hij wist namelijk wie hem zou verraden, daarom zei hij
dat ze niet allemaal rein waren.
12 Toen hij hun voeten gewassen had, deed hij zijn bovenkleed aan en
ging weer naar zijn plaats. 'Begrijpen jullie wat ik gedaan heb?'
vroeg hij. 13 'Jullie zeggen altijd "meester" en "Heer" tegen
mij, en terecht, want dat ben ik ook. 14 Als ik, jullie Heer en jullie
meester, je voeten gewassen heb, moet je ook elkaars voeten wassen. 15
Ik heb een voorbeeld gegeven; wat ik voor jullie heb gedaan, moeten
jullie ook doen. 16 Waarachtig, ik verzeker jullie: een slaaf is niet
meer dan zijn meester, en een afgezant niet meer dan wie hem zendt. 17
Je zult gelukkig zijn als je dit niet alleen begrijpt, maar er ook naar
handelt. 18 Ik doel niet op jullie allemaal: ik weet wie ik heb
uitgekozen. Wat in de Schrift staat zal in vervulling gaan: "Hij die
at van mijn brood heeft zich tegen mij gekeerd." 19 Ik zeg het jullie
nu al, voor het gaat gebeuren; wanneer het dan gebeurt, zullen jullie
geloven dat ik het ben. 20 Ik verzeker jullie: wie iemand ontvangt die
door mij gezonden is ontvangt mij, en wie mij ontvangt ontvangt hem die
mij gezonden heeft.'
21 Nadat hij dit gezegd had werd Jezus diepbedroefd, en hij verklaarde:
'Waarachtig, ik verzeker jullie: een van jullie zal mij verraden.'
22 De leerlingen keken elkaar aan en vroegen zich af wie hij bedoelde.
23 Een van hen, de leerling van wie Jezus veel hield, lag naast hem aan
tafel aan, 24 en Simon Petrus beduidde hem dat hij moest vragen wie
Jezus bedoelde. 25 Hij boog zich dicht naar Jezus toe en vroeg: 'Wie,
Heer?' 26 'Degene aan wie ik het stuk brood geef dat ik nu in de
schaal doop,' zei Jezus. Hij doopte een stuk brood in de schaal en
gaf het aan Judas, de zoon van Simon Iskariot. 27 Op dat moment nam de
duivel bezit van Judas. Jezus zei: 'Doe maar meteen wat je van plan
bent.' 28 Niemand aan tafel begreep waarom hij dit zei; 29 omdat
Judas de kas beheerde, dachten sommigen dat Jezus bedoelde dat hij
inkopen voor het feest moest doen, of dat hij iets aan de armen moest
geven. 30 Judas nam het brood aan en ging meteen weg. Het was nacht.

De Nieuwe Bijbelvertaling
© 2004 Nederlands Bijbelgenootschap

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Soois

So., 29 Oktober 2006 19:06

Hallo Francois, net so lekker om van jou weer te hoor.
Duik het die groep geduik soos jy sê:-)
Sal by jou inloer oor sowat 2 maande

Duif

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

is dit oor van wat voorheen was?

Sa., 28 Oktober 2006 17:03

Jàrre gelede was ek deel van die groep. En nòu, in my soeke
na 'n groep oor 'n spesifieke onderwerp, kom ek weer hiérop
af. 'n Francois wat iemand waarvan hy 'buitendien nie hou nie',
moet verdedig teenoor 'n naamlose adreslose lafaard. Iemand
wat volgens die argiewe die handige anomiteit van Usenet
gebruik om uit 'n gat waar hy skuil, klippe op karre wat verby ry,
kan slinger, en weghardloop wanneer iemand stilhou om hom
te moer.

Dit is soos die kontinent, Afrika - word waardeloser en
meer en meer minderwaardig. Waar dit werklik in kontras
met die vasteland is, is omdat dit uitgedun word. Met 'n
laaste paar vasbyters wat byt en byt en byt... met
kakebene waarvan selfs die kunstande die plestiek
verloor het.

Die jare toe ek hier deelgeneem het, was hier 'n tannie
met die naam van Maria Van Riebeeck wat die show gerun het
hier. (Sy was die leier van die Kappie Kommando)
Dit was 'n tyd wat hier 'n heel leesbare gesprek(ke) aan die
gang was. Wat julle met die nuusgroep aangevang het,
is vergelykbaar met wat mbeki en kie met 'n voorheen
vooruitstrewende land gedoen het. Lyk my hier is 'n brief
elke 3 dae? En dan komplyn julle omdat mbeki die land
opneuk?
Lees weer die subjectlyn

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Die besempoes

Wo., 25 Oktober 2006 13:50

ben jij kwaad? heb jij hiv?

"Kon Tlekka" skryf in boodskap news:R845KKYZ39015.2404398148@anonymous.poster...
> Ag man van jou kak diggie en fok weg. Die plek is net vir ware
> bOERE mans wat bantu voete en piele suig. Jou kak is vir
> moffies. Doos!
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1835): [ «    203  204  205  206  207  208  209  210  211  212  213  214  215  216  217  218    »]
Tyd nou: Vr. Des. 19 03:56:54 UTC 2025