Laerskool Limpopo Vraestel 1 van die 2de Semester.
Skryf 'n opstel oor die volgende vraag: "Wat is 'n krokodil?"
Gebruik drukskrif en skryf netjies.
Naam: Christiaan Janse van Vuuren
Datum: Maandag 19/02/2000
Antwoord:
Die krokodil is spesiaal so laag gebou want hoe platter hoe swemmer.
Voor aan die krokodil sit die kop. Die kop bestaan byna net uit tande.
Agteraan die krokodil groei die stert. Tussen die kop en die stert
sit die krokodil. 'n Krokodil sonder 'n stert noem ons 'n
rotweiler. 'n Krokodil se lyf is oor getrek met handsakmateriaal.
Hy kan sy stert afgooi as hy skrik, maar dit gebeur nie sommer nie want
'n krokodil skrik vir niks. 'n Krokodil bly onder die water want
as jy so lelik was, sou jy ook onder die water gebly het. Dit is goed
dat 'n krokodil in die water bly want 'n mens skrik so groot as
'n krokodil jou vang dat hy jou eers moet afspoel voordat hy jou kan
eet. 'n Krokodil is glad nie so gevaarlik soos mense sê nie,
behalwe as hy jou bykom. Hoe langer hy jou byt, hoe seerder word dit.
Baie ou krokodille suig hulle mense en bok wat hulle vang dood. As jy
hom eet, is hy 'n krokosatie. 'n Krokodil het nie geleer om met sy
arms te swem nie nou gebruik hy sy stert. Die kleinboetie van die
krokodil is die likkewaan. Die stadige sussie van die krokodil is die
trapsuutjies. Die moffie broer van die krokodil is die daffodil. En
dan het die krododil nog 'n dooie boetie - die frikkidil.
Ek weet nie wat met IS se news server aangaan nie, maar dit is nou al
langer as 2 weke buite werking. Dit beteken ek moet weer van Google se
groups gebruik maak en dit is nie baie lekker nie.
Weet enige van julle van watter ander news server mens gebruik kan maak
Die VSA stem vandag. Die nasie van 300 miljoen mense ( die grootste
nasionale bevolking in die wêreld, na Sjina en Indië) laat vandag
hulle
stem hoor. Met hulle pragtige demokratiese masjien hoop ek dat hulle
vandag die party van George Bush die stof laat byt. Die tekens is goed
dat hulle die meerderheid in die House of Representatives gaan verloor.
Hopelik in die Senaat ook, maar daarvan as die pundits nog nie so seker
nie.
Mens moet lag. In hierdie laaste dae het sommige Republikeine
hulle probeer distansieer van Bush. Een ou in Florida het verkies om
met McCain liewers as met Bush op die verhoog te verskyn. Baie
Republikeine is seker deesdae jammer dat McCain nie gekies is
as die kandidaat in die 2000 verkiesing nie. In daardie verkiesing
het mens al die gewetenloosheid van die Bush-kamp begin agterkom.
Ses jaar daarna, weet mens dat die VSA met hierdie onnosele
president en sy gevaarlike handlangers, baie na aan 'n diktatorskap
beweeg het. Ek hoop die burgers van die VSA begin vandag
huisskoonmaak, begin die skorriemorrie uitgooi. Jammer dat daar
nog twee jaar is van na George Bush se smoel kyk.
"Dit kos net een wurmpie om 'n perske vrot te maak.
Jy en al die skuilname en anonieme wat jy gebruik is vrotter as die wurmpie
waaraan jy klou om jou wellus te bevredig."
Dink jy regtig die mense wat hier kuier is te dom om te sien dat ons met één
en dieselfde siek, perverte persoon te doen het? - net so siek en pervert as
enige afloerder, sluiper, verkragter en kindermolesteerder! - met netso 'n
lae selfbeeld as iemand wat 'n rekenaar virus skep en in sy eensame hoekie
sit en hom verlekker oor die "mag" wat hy het om ander mense se lewens te
"beheer".
Gaan soek hulp by 'n sielkundige of 'n psigiater voordat jou siek gees jou
dinge laat doen wat jou in die tronk laat beland. As jy nog nie weet nie,
sal jy daar leer wat 'n "dodelike inspuiting" beteken!
Torreke
"Willem Pieterse" skryf in boodskap news:GUVVIUGG39027.4019791667@anonymous.poster...
> Nee - daar is gn diggie vir julle vandag - wel fok julle.
> Julle kan net almal gatte gaan lek, voete was en bal suig.
> Daar is fokol vir julle - behalwe gat skoppery.
> Die bantoes gaan julle almal opfok.
> En Ja - julle stink soos vrot pisvelle by 3 SAI Infantry
> Bataljon in Potchefstroom.
>
Is daar nie 'n moderator iewers wat die tipe snert kan uit sny nie?
Dennis Brown wrote:
> The monsterous boERE ruined SAfrica, oppressed the bantu and
> generally stuffed up the country. The idiots mustn't expect any
> sympathy now that their chief boER leader is dead. This scum has
> a lot of blood of innocent people on his hands. He will NOT be
> resting in peace.
>
> Skuim boERE huil vir my
> Julle vuilgoed behoord in die gat
> Van die donkerste hel
> Julle suig die gat van die bruin mense
> Julle was die voete van jou nuwe baase
> Julle lek die holle van die duiwel self
> Vuilgoeg jagters van die nagmerrie
> Oooh veg teen die vyand wat wag in die bosveld
> Maak daardie koeksusters met vrotheid en pis
> Slat die deeg van die hout kluis
> Blou verf oor die baksteen was
>
> Forward to hell on the path of evil, forward monsters of filth...
Buitelandse beeld: Dié van SA hiér wíl huis toe gaan
Nov 03 2006 06:47:37:380PM - (SA)
Mandy Rossouw
In 2001 het ek vir die eerste keer Londen toe gekom om die tradisionele
post-universiteit-werksvakansie te kom doen. Toe was baie dinge vir my
nuut.
Dit was die eerste keer dat ek oorsee reis, die eerste keer dat ek reis
sonder die wakende oë van my ouers en die eerste keer dat ek my eie
werk moes soek.
Die moltreinstelsel was 'n vreeslike aardigheid. Aan die begin het ek
my vergaap aan netjies geklede kantoorwerkers wat heel gemaklik in die
rukkerige trein aan 'n paal vashou terwyl hulle koerant lees, op hul
selfone speel en warm koffie drink, maar later was ek een van hulle.
Mense se gewoonte hier om jou uit die pad te loop sonder om verskoning
te vra en jou te ignoreer wanneer jy vra vir aanwysings, was ook 'n
nuutjie.
Wat egter nie nuut was nie, was die jong Suid-Afrikaners wat ek hier
ontmoet het. Hoewel hulle hier werk gedoen het wat hulle tuis nooit sou
droom om te doen nie, was die houding jeens die land nie so ver
verwyderd van wat baie mense in Suid-Afrika om hul braaivleisvure
bespreek het nie.
Veral in die armer buurte van Londen, waar Suid-Afrikaners saambondel
in huise met 14 inwoners, was naweke van braai en praat oor rugby aan
die orde van die dag. Wanneer politiek gepraat is en die kommentaar
meer as net grens aan rassisme, was dit nie veel anders as in 'n
gemiddelde huishouding in voorstedelike Suid-Afrika nie. Die vrese was
oral dieselfde: Kan ons regtig 'n swart regering vertrou? Wat gaan
word van die "Rooi Gevaar" waarteen almal gewaarsku is in hul
grootwordjare? Hoe veilig is ons besittings en geld in 'n land wat
kort duskant 'n burgeroorlog omgedraai het?
Vyf jaar later is ek weer hier. Die oggendroetine op die trein is
steeds dieselfde en ek verdwaal steeds in die systraatjies tussen
Oxford Street en Piccadilly Circus.
Maar my mede-Suid-Afrikaners is anders.
Ek ontmoet meer mense wat suksesvol is en nie net naarstigtelik die
ponde spaar van hul nagwerk as veiligheidswagte of konstruksiewerkers
nie. 'n Groeiende groep dokters, prokureurs, rekenmeesters en
konsultante is besig om by wêreldbekende firmas hul stempel af te druk
en ding gemaklik met hul Britse landgenote vir die topposte mee.
Ek glo nie die ander groep het ophou bestaan nie, maar dis duidelik dat
'n professionele middelklas van jong Suid-Afrikaners hier in Londen
vorm. Die belangrikste kenmerk van dié groep is die algemene houding
teenoor Suid-Afrika wat hemelsbreed verskil van die houding wat ek vyf
jaar gelede hier aangetref het.
Daar word nou gepraat van Suid-Afrika as een van die wêreld se
snelgroeiendste ekonomieë en 'n leier in Afrika. Enige
nie-Suid-Afrikaner word vertel van hoe nodig buitelandse beleggings is
en van hoe lekker dit is om in Suid-Afrika te wees en son te sien vir
meer as 'n paar dae per jaar.
Ook is daar 'n aanvaarding van die integrasie wat familie en vriende
by die huis ervaar. Die swart tannie wat sit en tee drink in die
sitkamer is nie die bediende nie, maar die buurvrou. Soms is daar selfs
'n mate van afguns te bespeur wanneer hulle huis toe gaan en sien hoe
goed die mense daar saamleef, meer leer oor hul landgenote en sosiaal
meer aanpasbaar en verdraagsaam word.
Meer as enigiets, almal hier wil huis toe gaan. Seker darem nie almal
nie, maar 'n groeiende groep kyk uit vir elke moontlike geleentheid
om te kan teruggaan.
Vyf jaar gelede sou 'n geleentheid soos Woza Ekhaya, 'n konferensie
waar Suid-Afrikaanse maatskappye Suid-Afrikaners hier kom werf, nie
eers gekonseptualiseer gewees het nie. Maar verlede week is die drumpel
van die Chelsea -sokkerklub waar dit gehou is, deurgetrap van
Suid-Afrikaners wat geleenthede soek om huis toe te gaan. Selfs die
magtige pond wat almal hierheen getrek het, het nie meer die houvas van
voorheen nie, want behalwe dat groot salarisse ook in Suid-Afrika
moontlik is, is die trek van die lewenstyl en die nabyheid van "mense
soos ons" baie sterker.
Natuurlik staan swart bemagtiging en misdaad boaan die lys van dit wat
mense skrikkerig maak om die groot stap te doen, maar daar is 'n
bewuswording dat die gras nie so groen is aan hierdie kant nie en dat
daar uitgemis word op die geleenthede wat Suid-Afrika kan bied.
Mandy Rossouw is Beeld se verteenwoordiger in Londen.
> Is Duif identies met DD? (Wat Durbs toe is en woonstelle aangeskaf
> het?) Indien wel - hi DD. Goed om jou terug te sien.
> Jonas.
Jonas, hallo vriend:-))) verdomp lekker om jou te sien...:-O
Yep, Duif is soos ek gedoop is deur Soois - laaankal trug.
Sò lekker om te sien jy het ook hierdie Hillbrow-groep se
aanvalle weerstaan. En wat van my dan, vra jy? Ek het dik geword
vir die aanhoudende geskellery en gevloekery hier.
Dik geword vir 'n Gloudina wat, élke keer as iemand in Suid Afrika
bekendheid verwerf, het sy vir hom of haar skool gehou..! Ken
sy daardie een persoonlik en het sy self daardie een se toebroodjies
toegedraai.:-(
En sy stem nog steeds HNP asof hier geen ander party bestaan nie.
En skree nog steeds vir die AWB asof hier geen ander spelers is nie.
Asof hulle nie lankal van die veld af is nie. (Die eerste keer nou,
wat ek oplet dat daar 'n verskil is tussen 'skree' en 'skreeu' :-)))
En die laat aankomeling uit Suid Wes, wat nie eers kan bekostig om
na-ure op Internet te wees nie, en onder 'n skuilnaam vir die ander
vertel van sy 'winkel' en *almal* wat vir hom werk. Die doos vloek
almal met sy vuilbek, en die gekke is te stupid om agter te kom hy
werk vir die spoorweg, en kan net tydens kantoorure op Internet
wees.
Argiewe deurgekyk, lyk dit sterk of Annette ook dik geword het
vir die klomp. Vir my persoonlik is dit jammer, want afgesien dat sy
en ek somtyds so 'n effe'tjie van 'n geskilletjietjie gehad het, moes
ek seker maar somtyds laat deurskemer het dat ek 'n spesiale plekkie
vir haar gehad het. Sy laat 'n groot gap (soos in ghêp).
Ek grou ook in die argiewe briewe raak van Torreke. Jy weet dat ek
en die bhudis(sp) somtyds hier geloofsverkille uitgespook het. Met
daai ou sal ek nie waag om in 'n stryery te raak nie, want behalwe
dat hy (soos Ferdi) altyd die ordentlikheid het om die harpuis
van sy handskoene af te vee voor hy terugslaan, het die man
kennis waarvan hy praat, en bespreek nie 'n 4X4 terwyl hy 'n
in werklikheid 'n '89 Golf ry nie.
Lyk of julle gelukkig genoeg was om van Danielle ontslae te raak,
en dan was daar 'n girl in Aus met wie ek somtyds gevry en somtyds
gestry het. Wat het van (sal nou nou op haar naam kom) geword?
So orraait yankee met meer maniere hier as die ander van ons...
Jonas, vertel meer. Steeds 'n Pretorianer? Oorweeg emigrasie na
Tswane? Wat is nuus?
Dave
ns.
Nou gaan ek doen wat een van my gunsteling doenne is - somtyds.
Ek gaan die brief pos sonder om dit weer te lees, want as ek dit weer
lees, gaan ek dalk dinge verander, en dan is dit nie regtig meer
soos ek bedoel om te sê nie.