Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

2 Maal Cullinan

Ma., 27 Augustus 2007 19:26

Diie Cullinan Diamant was 3,106.75 karaat
toe dit gevind is, en natuurlik voor dit verwerk is.
Dit blyk dat in NoordWes 'n nuwe rekord grootte gevind is.

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Manlik of vroulik

Ma., 27 Augustus 2007 18:54

Die storie gaan so.

Jesus was dood maar na i paar dae staan hy weer op. Sy volgelinge wat buite die
mond van die grot vergader het was verbystert. Hulle vra hom "Jesus was jy in
die hemel?"

O ja sê hy. Ek was daar.

Het jy god gesien? vra hulle, verbystert.

O ja ek het.

Jesus! Hoe was hy toe? vra hulle, verbystert.

Wel, sê hy, sy is swart.

-----------------------------------------Einde-------------- ----

Aartsbiskop van Kantelberg.

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê

Ma., 27 Augustus 2007 08:21

Hi Sandpoeper,

Wat is die belangrikste: Die sterre, planete, stofdeeltjies of die ruimtes
daartussen-in en daarbuite om?

Koeitjies & kalfies | 61 kommentare

Soos Geskryf

Ma., 27 Augustus 2007 08:09

Word dit nie raak gesien nie, word dit tog raakgesien maar verswyg en
geignoreer, of word dit eenvoudig net toegelaat?

Jy hoef geen bestudeerder van die professië te wees om raak te sien
hoe daar twee duisend jaar gelede beskryf is wat vandag gebeur.
Openbaring se beskrywing van die antichris en vandag se gebeure
wêreldwyd laat my beurtelings verstom en opgewonde.

Ek hoef nie uit te kring oor wat die Boek sê oor die antichris en hoe
hulle die laaste van dae op aarde die wêreld gaan oorneem en
antichristiese beginsels afdwing nie, maar wys graag na enkele dinge
wat duideliker word in reaksie op die moslem troll se pos.

Opgewonde het ek gesê, omdat jy nie eens jou oogklappe hoef af te haal
om weereens 'n bewys van die egtheid van die Bybel raak te sien.

Wie lus is om te kyk na enkele verwysings hiert aangehaal, doen dit.
Natuurlik kan jy ook jou oogklappe stywer trek en dus jou gesigsveld
smaller maak. Eintlik hoef jy net jou kop bietjie links en regs draai
en meer sien as gewoonlik.

****
More than 70,000 members of a Muslim group have held a rally in
Indonesia calling for a caliphate - or Islamic rule - to govern the
world.

http://abc.net.au/news/stories/2007/08/13/2002914.htm?sectio n=justin

***
Protest against "Islamisation" banned
10 August 2007

BRUSSELS (AFP) - Brussels mayor Freddy Thielemans has banned a protest
against the "Islamisation" of Europe planned for 11 September, the
anniversary of the suicide attacks on the US, his spokesman said
Thursday.

http://www.expatica.com/actual/article.asp?subchannel_id=24& amp;story_id=42748

***

Televangelist Critical of Islam Dumped
The Associated Press
Friday, August 24, 2007; 10:07 PM

ST. PETERSBURG, Fla. -- A Christian televangelist who harshly
criticizes Islam and other religions said Friday that his late-night
program is being pulled off the air because of pressure from a Muslim
group.

http://www.washingtonpost.com/wp-dyn/content/article/2007/08 /24/AR2007082402246.html

***

Iran shuts 'Western' barber shops

Men also are subject to scrutiny over their clothing
Iranian police have closed more than 20 barbers' shops in the capital
Tehran.
The authorities say the barbers were encouraging un-Islamic behaviour
by offering Western hairstyles, tattooing and also eyebrow-plucking
for men.

Fashion police
Tehran police try to encourage women to adopt more conservative dress.
http://news.bbc.co.uk/2/hi/middle_east/6960959.stm

***
Iran's Hangmen Work Overtime to Silence Opposition...

al-Qaeda Teaches 6-Year-Olds to Kill...

Antwerp Muslims Look to Ban Christmas Trees, Easter Eggs...

Pakistani Christians Given Choice: Convert or Die...

Islamabad (AsiaNews) – Christian families in Peshawar are living in
great fear after receiving anonymous letters threatening suicide
attacks if they did not convert to Islam. The episode was reported by
Pervez Masih - a minority Member of National Assembly (MNA) – who
denounced the event August 10th last, during the assembly session of
the Pakistan Parliament.

http://www.asianews.it/index.php?l=en&art=10067&size =A

***

Dutch Bishop Suggests Calling God 'Allah'...
http://www.nisnews.nl/public/150807_1.htm

***

Georgia Mayor Embraces Islam, Then Hugo Chavez...
http://www.wistv.com/Global/story.asp?S=6920151

***

Italian Courts Allow Beating of Muslim Girls...
http://islamineurope.blogspot.com/2007/08/italy-court-discri minates-against.html

***

(Egypt) Muslim Cleric Vows to Kill Convert to Christianity...
http://www.iht.com/articles/ap/2007/08/11/africa/ME-GEN-Egyp t-Muslim-Convert.php

***

En hier hou dit nie op nie. Ek het net opgehou om by te voeg
omdat ek nie weet of dit oogklappe gaan stywer trek of verwyder nie.
Feit is egter dat Johannes 2000 gelede op Patmos hierdie dinge vir ons
neergeskryf het.

Koeitjies & kalfies | 25 kommentare

Son op jou Tong deur CHARL DURAND

Vr., 24 Augustus 2007 12:36

SON OP JOU TONG
Charl Durand

daar was 'n godin, 'n lugwaardin
iewers waar ons oor kairo vlieg
het sy my laat lag
oopmond

isis, ek sweer
daar's son op jou tong

skilderye van bont
die lugwaardin teen die muur
van my binnehof
wag dat die kaptein aankom

Prosa & poësie | 0 kommentare

boeke

So., 19 Augustus 2007 09:57

Hallo

Ek was oor 15 jaar in Suid Afrika en het daar 'n boek gesien van Hans
Strydom: Vir Volk en Vaderland.
Nu probeer ik die boek naar België te krij via 'n tweedehandse
boekewinkel. Zover het ik nog niets gevonden. Kan iemand een paar hints
gewe om via zekere soekpaginas die boek terug te vind?

Groete, Tjalie

Boeke, tydskrifte & koerante | 1 kommentaar

Torreke

Vr., 17 Augustus 2007 07:06

Torreke het so jaar of twee gelede gese hy gaan vir ons se wie hy
regtig is. Het hy dit toe gedoen ?

Koeitjies & kalfies | 23 kommentare

37 Unread !

Do., 16 Augustus 2007 09:48

Goeie genade

Toe ek vandag hier inloer toe sien ek 37 boodskappe wat nog nie gelees is
nie.

En tot my groot verbasing sien ek die volgende mense het uit die dood uit
opgestaan:

Suidwester
Torreke
Francois
Gloudina

Ja ek en Dave het die nuusgroep deur die ICU gedra, en alhoewel dit
nogsteeds wil voorkom asof ons in High Care is, glo ek daar is lig aan die
einde van die tonnel.

Miskien kan die 4 persone wat ek hier genoem het bietjie bloed skenk
(A+)frikaans sal die ding doen. Kom gesels weer 'n slag lekker asb - ek is
moeg om die klomp souties op (soc.culture.south-africa) te irreteer.

Groete

Riaan

Koeitjies & kalfies | 16 kommentare

Al wat die Kaap het...

Wo., 15 Augustus 2007 17:35

Dit sal stupid wees vir enige Durbanner om uit ons Sub-Trpiese klimaat
langs die Indiese Oseaan na Kaapstad te verhuis. Ek wens Helen Zille
kan oortuig word dat dit soveel lekkerder is hier.

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

2 x Gepos

Wo., 15 Augustus 2007 08:00

Skuus vir dubbel pos
maar na ek op Francois se pos gereageer het,
het dit nie verskyn tot na ek dit vir 'n tweede keer gepos het onder
'n ander thread.
Toe verskyn dit nou saam met Ferdi s'n, en dit is waarom dit 2 keer
daar is.

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Bladsye (1834): [ «    166  167  168  169  170  171  172  173  174  175  176  177  178  179  180  181    »]
Tyd nou: Do. Feb. 05 02:18:21 UTC 2026