Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Son op jou Tong deur CHARL DURAND
Son op jou Tong deur CHARL DURAND [boodskap #114361] Vr, 24 Augustus 2007 12:36
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
SON OP JOU TONG
Charl Durand

daar was 'n godin, 'n lugwaardin
iewers waar ons oor kairo vlieg
het sy my laat lag
oopmond

isis, ek sweer
daar's son op jou tong

skilderye van bont
die lugwaardin teen die muur
van my binnehof
wag dat die kaptein aankom
Vorige onderwerp: In die Slamse Buurt deur I.D. du Plessis
Volgende onderwerp: 'n Pass op 'n pap hart deur DANIE MARAIS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 00:30:10 MGT 2024