Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Waaaaar is jy Dave

Vr., 22 Februarie 2008 12:16

Hoop nie jy het verdrink daar in Durbs nie Dave.

Jy mis baie op die oomblik. Ferdi en Torreke gee die ou tannie so pakslae sy
kan nie meer behoorlik sit nie. Ek verlustig myself so elke keer as ek die
nuwe pos lees, en sien hoe die antie water trap, want die grond word nou
darem behoorlik onder haar voete uitgetrek.

Antie Gloudina - Sorry vir die gebrek aan simpatie van my kant af - Ek dink
dit is lankal overdue.

PS- Jy gaan nie nou my fun kom spoil en binnekort aankondig jy gaan vir een
van jou kinders kuier nie, gaan jy.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Gloudina, wat is jou reaksie hier op?

Vr., 22 Februarie 2008 12:06

> We are not anti white, but pro black...

Ons is nie teen die ANC nie, net vir 'n ware nie-rassistiese samelewing!!!

Koeitjies & kalfies | 18 kommentare

Vir Katryn en Jan van Perth

Vr., 22 Februarie 2008 09:33

Hi Katryn en Jan

Ek wil graag julle opinies hoor oor hoe dit is om as SA en Afrikaansprekende
in die VSA (veral Weste, Mid-Weste) / Australië (spesifiek Perth) aan te
pas.

Die rede vir my navraag is obvious. Ek en my vrou is ernstig besig om
emigrasie te oorweeg - en die twee lande in ons visier is Australië en VSA.
Kanada en NZ sou ook moontlikhede wees, maar die koue klimaat skrik af. Ons
het nog nooit enige van dié lande besoek nie. 'n Familielid wat goed
ingelig is, het gesê VSA, eerder as Australië, veral omdat hy ingelig is oor
presies wat ek beplan - iets wat ek ook obviously nie op die ng wil bespreek
nie. Persoonlik trek die VSA my sterker as Australië.

My vrou sal beslis kwalifiseer vir visa in albei lande, ook Kanada, NZ en
VK, ek is so effens 'n ander saak.

Ons het reeds baie huiswerk gedoen oor immigrasievereistes, werks- en
besigheidsgeleenthede, ens.

My navraag gaan bloot oor die emosionele sprong en aanpassing. Hoe het
julle dit ervaar? Hoe lank het dit geneem om werklik tuis te voel?
Verlange na familie en vriende? ens.

Dankie, by voorbaat

Torreke

Emigrasie & buiteland | 18 kommentare

Tref my nou die dag...

Do., 21 Februarie 2008 14:17

... dat daar heel waarskynlik wel baie minder van die aaklige misdade
in Zimbabwe is wat SA so teister.

Beslis minder kar hijackings. Daar is nie karre aan die loop om te
hijack nie. En as jy een gehijack kry, het jy in elk geval nie petrol
om mee weg te jaag nie.

Besides, wat gaan jy met dit doen? Daar is nie petrol in die land
nie...

Beslis nie bankrowe nie. Om dit die moeite werd te maak, moet jy 'n
paar triljoen zim dollars steel. Dit beteken die bankrowers moet 'n
paar vragmotors reg he om die vragte banknote mee weg te ry.
Maar met 66 000% inflasie moet jy dit binne 'n dag uitgee of die
waarde is weg!
Maar waarop? Die winkelrakke is leeg!

Omtrent niks shoplifting nie, want daar is niks meer op die rakke in
die winkels nie.

En as jy iemand op straat sou mug, wat gaan jy steel? 'n Paar ou
opgeloopte skoene? 'n Paar jeans met gate in?

Huisrooftogte ook nie, want al wat waarde in Zim het, is kook-olie en
suiker en die huise het dit nie op die rakke nie (want dit is nie meer
verkrygbaar nie)

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

Re: vir Riaan - diepstoot.jpg (0/1)

Di., 19 Februarie 2008 08:46

"Dave" skryf in boodskap news:80tdr3h2oqekmj7f179sc2r71qb25kmoec@4ax.com...
>
>
> hierdie is vir Riaan, vir wanneer hy weer geld vir Internet het.

Hallo Dave ... Ek was so week op vakansie, en for the life of me wil my MTN
3G kaart my nie op die news groups toelaat nie. Behalwe as ek dit deur
Google doen. Maar ek is nou weer terug by die werk en is besig om in te
haal.

PS - Ek sien nie jou foto nie

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

" Meriba " deur D.J. OPPERMAN

Ma., 18 Februarie 2008 20:36

Mériba
D. J. Opperman

Waar alles verstrak
tot die rots, tot die ding,
in Kades, die stad
op die sande van Sin,

vra my volk wildsbokke
en rooi granate,
die wingerdstokke
wat raak aan U water.

Maar onder my staf
wat driftig spreek
dat, soos uit 'n kraf,
U vryelik breek

uit die rots, uit die ding
in Kades, die stad
op die sande van Sin,
breek U waters brak.

Prosa & poësie | 0 kommentare

Meer aandacht voor Afrikaans.

Ma., 18 Februarie 2008 17:51

[Gepost in soc.culture.south-africa.afrikaans en nl.taal.]

http://www.wereldomroep.nl/actua/nl/taal/080211zuid-afrikaan s

In het artikel wordt een paar keer de term 'Zuid-Afrikaans' gebruikt.
Hoe noemen Afrikaners zelf hun taal? Afrikaans? In de usenetgroep
news:nl.taal is daar al dikwijls en heftig over gediscussieerd.

En maken jullie je geen zorgen bij volgende passage in de tekst:

"Veel Nederlanders kunnen met moeite een glimlach onderdrukken als ze
"een Afrikaner horen praten over een 'broeikas'(een couveuse), een
"'hijsbak'(een lift) of een 'foppil' (een placebo). Het is wat
"kinderen ook hebben: ontwapenend en tegelijkertijd heel treffend.

Jullie zijn in goed gezelschap want als ze Vlamingen horen praten
reageren ze net hetzelfde:-)

--
Michel

Koeitjies & kalfies | 13 kommentare

Rassiste en Kommuniste

So., 17 Februarie 2008 14:42

As jy in apartheid teen die regering was, was jy 'n kommunis.
As jy nou teen die regering praat, is jy 'n rassis.

Anton Rupert
voorblad
vandag se Rapport

Koeitjies & kalfies | 60 kommentare

"Projek Helde" / Geskiedenis

Sa., 16 Februarie 2008 10:21

Geagte Lede;

Graag wil ek van hierdie geleentheid gebruik maak om op U knoppie te
druk asseblief.

Die SA Magte Klub is besig met `n Projek, "Projek Helde" /
Geskiedenis.
Ons is besig met `n geweldige projek om ons Geskiedenis op databasisse
vas te le.

Help ons asseblief en lees gerus die volgende dokument wat afgelaai
kan word te:

http://www.samagte.co.za/projek.doc

Ek hoop van Harte dat U samewerking sal gee al is dit hoe gering.

Ek dank U.

Beste Magte groete
Frikkie Potgieter
President
SA Magte Klub
www.samagte.co.za

Frikkie Potgieter
fo...@samagte.co.za

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Die Nasionaliste van 1893 en vroeër

Sa., 16 Februarie 2008 06:31

Naiewe mense glo maklik die idiote wat die Suid Afrikaner beskuldig as
die beginners van apartheid, maar lees bietjie verder terwyl ek julle
vertel van die Nasionaliste van 1893 en vroeër:
**************************************

Mohandas Karamchand Gandhi (Mahatma Gandhi)

Gandhi had arrived in Durban, South Africa, in 1893 to serve as legal
counsel to the merchant Dada Abdulla. In June, he was asked by Dada
Abdulla to undertake a trip to Pretoria in the Transvaal, a journey
which first took Gandhi to Pietermaritzburg. There, Gandhi was seated
in the first-class compartment, since he had purchased a first-class
ticket. A European who entered the compartment hastened to summon
railway officials, who ordered Gandhi to remove himself to the van
compartment, since 'coolies' and non-whites were apparently not
permitted in first-class compartments. Gandhi protested and produced
his ticket, but was warned that he would be forcibly removed if he did
not make a gracious exit. As Gandhi refused to comply with the order,
he was summarily pushed out of the train, and his luggage was tossed
out on to the platform. The train steamed away, and Gandhi withdrew to
the waiting room. "It was winter," Gandhi was to write in his
autobiography, and "the cold was extremely bitter. My over-coat was in
my luggage, but I did not dare to ask for it lest I should be insulted
again, so I sat and shivered" (Part II, Ch. 8). He says he began to
think of his "duty": ought he to stay back and fight for his "rights",
or should he return to India? His own "hardship was superficial",
"only a symptom of the deep disease of colour prejudice."

In such circumstances did Gandhi first become aware of racism and of
the grave inequities to which people are subjected on the grounds of
color; and consequently Gandhi was to embark on a journey that would
take him far beyond Pretoria.

http://www.sscnet.ucla.edu/southasia/History/Gandhi/Pieter.h tml

http://www.sscnet.ucla.edu/southasia/History/Gandhi/gandhi2. html

Al jare lank vertel ek aan julle, met bewyse, dat die Engelse die
beginners van apartheid in Suid Afrika was.

'n Ander voorbeeld het ek al meer kere hier genoem:

Seretse Khama was born in 1921 in Serowe, in what was then the
Bechuanaland Protectorate.

n June of 1947, Khama met Ruth Williams, an English clerk at Lloyd's
of London, and after a year of courtship, married her.

However, the international ramifications of his marriage would not be
so easily resolved. Having banned interracial marriage under the
apartheid system, South Africa could not afford to have an interracial
couple ruling just across their northern border. As Bechuanaland was
then a British protectorate (not a colony), the South African
government immediately exerted pressure to have Khama removed from his
chieftainship. Britain's Labour government, then heavily in debt from
World War II, could not afford to lose cheap South African gold and
uranium supplies. There was also a fear that South Africa might take
more direct action against Bechuanaland, through economic sanctions or
a military incursion. The British government therefore launched a
parliamentary enquiry into Khama's fitness for the chieftainship.
Though the investigation reported that he was in fact eminently fit
for the rule of Bechuanaland, "but for his unfortunate marriage",
the government ordered the report suppressed (it would remain so for
thirty years), and exiled Khama and his wife from Bechuanaland in
1951. In 1952, a new Conservative government declared the exile
permanent.

http://en.wikipedia.org/wiki/Seretse_Khama

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Bladsye (1834): [ «    144  145  146  147  148  149  150  151  152  153  154  155  156  157  158  159    »]
Tyd nou: Vr. Apr. 10 08:14:52 UTC 2026