Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Gloudina, wat is jou reaksie hier op?
Re: Gloudina, wat is jou reaksie hier op? [boodskap #116372] Vr, 22 Februarie 2008 12:06 na volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
> We are not anti white, but pro black...

Ons is nie teen die ANC nie, net vir 'n ware nie-rassistiese samelewing!!!
Re: Gloudina, wat is jou reaksie hier op? [boodskap #116375 is 'n antwoord op boodskap #116372] Vr, 22 Februarie 2008 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi haal aan

> The ANC defended the move yesterday, saying that while the party was
> multiracial it respected the Forum for Black Journalists'
> "constitutional right" to organise along racial lines, and would not
> dictate to them.

Ek gaan my nie hieroor uitspreek nie. Al wat ek
wil opmerk, is dat daar in die VSA legitieme
"black" organisasies is, insluitende die
Congressional Black Caucus, wat 'n groep
van Congressmen en Senatore is.

Gloudina
Re: Gloudina, wat is jou reaksie hier op? [boodskap #116376 is 'n antwoord op boodskap #116375] Vr, 22 Februarie 2008 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 22 Feb 2008 05:12:42 -0800 (PST), Hessie wrote:

> Ferdi haal aan
>
>> The ANC defended the move yesterday, saying that while the party was
>> multiracial it respected the Forum for Black Journalists'
>> "constitutional right" to organise along racial lines, and would not
>> dictate to them.
>
> Ek gaan my nie hieroor uitspreek nie. Al wat ek
> wil opmerk, is dat daar in die VSA legitieme
> "black" organisasies is, insluitende die
> Congressional Black Caucus, wat 'n groep
> van Congressmen en Senatore is.
>
> Gloudina

Hierdie organisasie is aan die hart van die soort argumente wat jy
onlangs na toe geneig het.

Let op dat hierdie mense wit joernaliste VERBIED op hul vel.

Hulle is mos ook apartheidsvarke, is hulle nie?
Re: Gloudina, wat is jou reaksie hier op? [boodskap #116378 is 'n antwoord op boodskap #116372] Vr, 22 Februarie 2008 13:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 22 Feb 2008 13:42:05 +0200, Ferdi wrote:

Nog hier oor.
Van Radio 702 se webblad.
------------------------------------------------------------ ---------------

A 702 Eyewitness News reporter and one other journalist have been
asked to leave a lunch, organised by the Forum for Black Journalists
and addressed by Jacob Zuma, simply because they are white.

The forum says only black reporters are allowed to attend the
off-the-record briefing in Johannesburg.

Eyewitness News reporter Stephen Grootes says other reporters, who
follow Zuma around the country, arrived in Sandton to hear what he had
to say.

The Grootes says he sat in the front raw for about five minutes with
several colleagues.

“It was at that point that the forum's chair Abbey Makwe asked me to
leave because I'm white”, Grootes said.

He says he's now standing outside, relying on information passed to
him by his colleagues.

Grootes says his colleagues say they argued strongly that whites
should be allowed back in, however, they say they were met with stiff
resistance.

“For now my white colleagues and I are standing outside, listening to
any clue as to what Zuma is saying behind the closed doors”, Grootes
said.

Zuma waved at journalists when he arrived at the hotel.

When asked for reaction about the fact that white journalists weren't
allowed in the meeting, he simply laughed it off and responded it's
not his function.

It seems Zuma doesn't want to talk about the issue at this stage, but
people are waiting outside to talk to him after the meeting.
Re: Gloudina, wat is jou reaksie hier op? [boodskap #116391 is 'n antwoord op boodskap #116376] Sa, 23 Februarie 2008 08:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi skryf

> Hierdie organisasie is aan die hart van die soort argumente wat jy
> onlangs na toe geneig het.

Vertel my in woorde van een sillabe van watter
"argumente waarna ek onlangs geneig het"
praat jy in verband met "hierdie organisasie."
Ek verstaan nie waarna jy verwys nie.

> Let op dat hierdie mense wit joernaliste VERBIED op hul vel.
>
> Hulle is mos ook apartheidsvarke, is hulle nie?

Wanneer 'n klomp mense privaat wil vergader,
wil jy hulle hul reg ontneem? Het die Broeder-
bonders ander mense toegelaat in hulle
geslote vergaderings? Jy, wat so regte
predik, kry nou kleintjies as mense hulle
regte uitoefen.
Miskien is hulle apartheidsvarke. Maar
ek dink jy moet oppas, Ferdi, dat hierdie soort
gepraat nie vir jou in die hakskeen gaan vang
nie. Want jy kan protesteer tot jy blou in die
gesig is, maar gedurende die apartheidsdae
was jy nie deel van die struggle nie. Jy was
deel van die probleem. Jy en honderde ander
joernaliste wat die apartheidsregime gerapporteer
het maar nie gekritiseer het nie. Het jy en ander
Afrikaner joernaliste voor die geslote deure van
die Broederbond gestaan en geagiteer om ingelaat
te word? Het jy en ander joernaliste in julle
Afrikaanse koerante die ellende en die onreg
wat aan die nie-blankes gedoen is, wyd en syd
en aanhoudend gerapporteer? Ek hoop jy
bewonder jou swart kollegas wat teen hierdie
geslote samekoms van swart joernaliste
beswaar maak, heelwaarskynlik bloot omdat
hulle solidariteit wil bewys. Maar ek dink
julle wit joernaliste moet julle hand in eie
boesem slaan en kyk of julle nou nie rasse-
politiek beoefen, op 'n aweregse manier nie.

Gloudina
Re: Gloudina, wat is jou reaksie hier op? [boodskap #116403 is 'n antwoord op boodskap #116391] So, 24 Februarie 2008 17:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 23 Feb 2008 00:31:28 -0800 (PST), Hessie wrote:

> Ferdi skryf
>
>> Hierdie organisasie is aan die hart van die soort argumente wat jy
>> onlangs na toe geneig het.
>
> Vertel my in woorde van een sillabe van watter
> "argumente waarna ek onlangs geneig het"
> praat jy in verband met "hierdie organisasie."
> Ek verstaan nie waarna jy verwys nie.

Jy het oor 'n lang tyd 'n onderskeid gemaak tussen wit denke en swart
denke. Wit stemme en swart stemme.Ens.

>> Let op dat hierdie mense wit joernaliste VERBIED op hul vel.

>> Hulle is mos ook apartheidsvarke, is hulle nie?
>
> Wanneer 'n klomp mense privaat wil vergader,
> wil jy hulle hul reg ontneem?

Dit was nie privaat nie. Dit was 'n toespraak van Zuma en geen private
kwessies van die vereniging was op die agenda nie. Ek wou vir jou die
reaksies aangeheg het wat dit onder meer duidelik maak, maar dis nou
nie meer nodig nie. Sien heel onder.

Het die Broeder-
> bonders ander mense toegelaat in hulle
> geslote vergaderings?

Nee. En ek het hulle verag.

Jy, wat so regte
> predik, kry nou kleintjies as mense hulle
> regte uitoefen.

Gaan lees ons grondwet. Gaan kry sekerheid oor privaat en openbaar.
Dis 'n groot verskil - jy wat so logiese denke predik. (Soms)

Miskien is hulle apartheidsvarke. Maar
> ek dink jy moet oppas, Ferdi, dat hierdie soort
> gepraat nie vir jou in die hakskeen gaan vang
> nie. Want jy kan protesteer tot jy blou in die
> gesig is,

So, wat stel jy voor? Bly stil en gaan maar kampe toe, "julle is after
all Jode?"

maar gedurende die apartheidsdae
> was jy nie deel van die struggle nie.

Die mense is daai saal ook nie.
Behalwe dat jy nie weet wat my persoonlik verlede is nie.

joernaliste wat die apartheidsregime gerapporteer[/color]
> het maar nie gekritiseer het nie.

Nou praat jy kak oor iets waarvan jy niks weet nie. (Vloekwoord met
opset vir jou ingevoeg - dis wat jy verdien in die kwessie.)

Het jy en ander
> Afrikaner joernaliste voor die geslote deure van
> die Broederbond gestaan en geagiteer om ingelaat
> te word? Het jy en ander joernaliste in julle
> Afrikaanse koerante die ellende en die onreg
> wat aan die nie-blankes gedoen is, wyd en syd
> en aanhoudend gerapporteer? Ek hoop jy
> bewonder jou swart kollegas wat teen hierdie
> geslote samekoms van swart joernaliste
> beswaar maak, heelwaarskynlik bloot omdat
> hulle solidariteit wil bewys. Maar ek dink
> julle wit joernaliste moet julle hand in eie
> boesem slaan en kyk of julle nou nie rasse-
> politiek beoefen, op 'n aweregse manier nie.

Gloudina,
Cheers. Moet my nie weer antwoord nie. Ek stel nie meer belang
in gesprekke met jou nie. Jy het geen begrip van wat jy aan wie se
nie. Jy babbel maar net het in haat voort. Dis klein van gees en
benepe van verstand. Dis baie treurig dat jou haat jou gelei het tot
by die punt waar jy belediging (op totaal gebrekkige feite) uitspoeg
in reaksie op argumente. Jy kan nie bespreek nie. Jy kan net spoeg.

Ek wens jou alles van die beste toe in die res van jou lewe.
Totsiens.
Re: Gloudina, wat is jou reaksie hier op? [boodskap #116406 is 'n antwoord op boodskap #116375] Ma, 25 Februarie 2008 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:135d3ab2-da7c-425d-94d0-0b8c06ae7bf6@n58g2000hsf.google groups.com...
> Ferdi haal aan
>
>> The ANC defended the move yesterday, saying that while the party was
>> multiracial it respected the Forum for Black Journalists'
>> "constitutional right" to organise along racial lines, and would not
>> dictate to them.
>
> Ek gaan my nie hieroor uitspreek nie. Al wat ek
> wil opmerk, is dat daar in die VSA legitieme
> "black" organisasies is, insluitende die
> Congressional Black Caucus, wat 'n groep
> van Congressmen en Senatore is.
>
> Gloudina

Dit is vir my 'n bron van kommer dat jy nie bereid is om jouself hieroor uit
te spreek nie. Ek sal graag wil weet hoekom nie. Ek sal ook sover gaan om te
voorspel dat jy BAIE te se sou gehad het indien dit andersom was. Jy sou
tien teen een gese het dit is apartheid weer van voor af.
Re: Gloudina, wat is jou reaksie hier op? [boodskap #116407 is 'n antwoord op boodskap #116391] Ma, 25 Februarie 2008 10:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:2031f86c-f0ec-460a-a772-bad838ff5e19@k2g2000hse.googleg roups.com...

> Wanneer 'n klomp mense privaat wil vergader,
> wil jy hulle hul reg ontneem? Het die Broeder-
> bonders ander mense toegelaat in hulle
> geslote vergaderings?

Bogenoemde deel se vir my basies een ding Gloudina en dit is jy glo aan 'n
oog vir 'n oog, en 'n tand vir 'n tand.

Indien dit wel so is moet jy bekommerd wees vir wat in die toekoms dan kan
gebeur. 'n Wit seun wat gebore is in 1994 kan dan met reg kwaad wees vir die
feit dat hy agv sy kleur nie 'n werk of beurs kan kry nie. En as hy dan
oorgaan tot agressie sal hy dan ook die oog vir oog, tand vir tand redenasie
kan gebruik.

PS - Ek glo by die dag meer en meer dat jy 'n uiters verbitterde Kleurling
is, en 'n enorme groot twee gesig daarby.
Re: Gloudina, wat is jou reaksie hier op? [boodskap #116413 is 'n antwoord op boodskap #116407] Di, 26 Februarie 2008 12:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

> Bogenoemde deel se vir my basies een ding Gloudina en dit is jy glo aan 'n
> oog vir 'n oog, en 'n tand vir 'n tand.
>
> Indien dit wel so is moet jy bekommerd wees vir wat in die toekoms dan kan
> gebeur. 'n Wit seun wat gebore is in 1994 kan dan met reg kwaad wees vir die
> feit dat hy agv sy kleur nie 'n werk of beurs kan kry nie. En as hy dan
> oorgaan tot agressie sal hy dan ook die oog vir oog, tand vir tand redenasie
> kan gebruik.
>
> PS - Ek glo by die dag meer en meer dat jy 'n uiters verbitterde Kleurling
> is, en 'n enorme groot twee gesig daarby.

Ek lag elke keer as jy so 'n opmerking soos die
laaste paragraaf maak. Weet jy hoeveel boekdele
spreek so 'n opmerking?
Die saak van " 'n oog vir 'n oog en 'n tand vir
'n tand" is nogal interessant. Die Christelike
standpunt is dat jy nie mag wraak neem nie,
dat God dit vir hom voorbehou om wraak te neem.
Die Buddhis se standpunt is ook dat jy so moet
lewe dat die kwessie van wraak net nie op die
tafel is nie, al gebeur ook wat. MAAR die Buddhis
glo ook in die wet van Karma, en dit leer dat alles
'n gevolg het. Dat alles wat gedink en gedoen word,
soos sade is wat geplant word en wat sonder
uitsondering sal ontkiem en gevolge hê.
Laat ek jou nou in 'n geheim inlaat. Alles
wat ek op hierdie nuusgroep plaas, doen ek
bewustelik, in ag nemende die wet van karma.
Ek weet wat ek sê sal gevolge hê. En ek
calculate daardie gevolge, sover dit in my mag
is. Daar word saadjies geplant.

Gloudina
Re: Gloudina, wat is jou reaksie hier op? [boodskap #116414 is 'n antwoord op boodskap #116413] Di, 26 Februarie 2008 17:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hessie skryf:

> Laat ek jou nou in 'n geheim inlaat. Alles
> wat ek op hierdie nuusgroep plaas, doen ek
> bewustelik, in ag nemende die wet van karma.
> Ek weet wat ek sê sal gevolge hê. En ek
> calculate daardie gevolge, sover dit in my mag
> is. Daar word saadjies geplant.

Hmmm...ek vind hierdie stelling nogal verwarrend.
Is wat jy glo dan dat solank as daar nie slegte karma verwag word van
die eindresultaat van jou aksies soos gesien hier op die NG is dit OK,
en volgens jou moet die "slegte" karma dan uitgeroei word deur die
aksies van jou vooropgestelde idee van "goeie" karma?
Is dit dan nie presies dieselfde as Christene wat glo dat sonder
geloof in hulle god, is moraliteit nie moontlik nie?

Ek moet erken dat die klassieke beskrywing van karma maak werklik nie
baie sin vir my wat betref mense en diere nie. Alhoewel ek tog van
mening is dat slegte dade en aksies wel gewoonlik altyd lei tot
"suffering".
Ek reken hierdie sogenaamde "karma", waarna jy verwys, is ook maar net
'n mite, en soos alle mites, wanneer mens probeer om dit 'n presiese
vorm te gee, of meer gevaarlik, wanneer mens probeer om dit te meng
met wetenskap, is die resultaat gewoonlik komies en intellectually
disastrous. Soos gesien kan word op hierdie nuusgroep in die reaksies
van deelnemers op jou sogenaamde karmiese saadjies.

Is die meer "budhistiese" leefwyse nie eerder om juis NIE buite
jouself te kyk en vir "salvation" soek in en vir ander nie, maar om na
jouself en jou aksies te kyk, en as sulks jouself te 'red'?
Virtue pursued out of fear of bad karma is not virtue.
Re: Gloudina, wat is jou reaksie hier op? [boodskap #116415 is 'n antwoord op boodskap #116414] Wo, 27 Februarie 2008 00:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf
.
> Is wat jy glo dan dat solank as daar nie slegte karma verwag  word van
> die eindresultaat van jou aksies soos gesien hier op die NG is dit OK,
> en volgens jou moet die "slegte" karma dan uitgeroei word deur die
> aksies van jou vooropgestelde idee van "goeie" karma?
> Is dit dan nie presies dieselfde as Christene wat glo dat sonder
> geloof in hulle god, is moraliteit nie moontlik nie?

Ek dink jy moet karma losmaak van enige
band met 'n denkrigting, en dit bloot sien as
'n praktiese psigologiese feit. 'n Christen
( die soort wat volgelinge van Christus is, en
nie die soort wat hom gekonskripteer het om
'n kult te be-oefen nie) kan dieselfde konsep
van karma in die NT vind. In die psige het
enige aksie ( en dit sluit gedagtes in) gevolge.
Die idee is ook, onder Buddhiste, dat
karma karma is. Of dit nou goeie of slegte
karma is, dit is nog altyd aksie en gevolg.
Alleenlik wanneer jy as psigiese organisme
so "suiwer" en "onmiddellik" leef dat jy geen
voetprint laat nie, dan kan gesê word dat die
wette van karma nie vir jou geld nie. Daar
is verskillende yogas wat dié toestand
probeer bevorder.
Jou laaste vraag hierbo is eintlik nie
verwant aan wat ek probeer verduidelik nie.
As die sogenaamde Christen glo dat sonder
geloof in sy god, moraliteit nie moontlik is
nie, dan is hy besig met 'n kult, en nie met
dit wat enige reggesinde mens in die Nuwe
Testament se uitsprake van Christus kan
vind nie.

Gloudina
Re: Gloudina, wat is jou reaksie hier op? [boodskap #116416 is 'n antwoord op boodskap #116414] Wo, 27 Februarie 2008 00:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf

> Is die meer "budhistiese" leefwyse nie eerder om juis NIE buite
> jouself te kyk en vir "salvation" soek in en vir ander nie, maar om na
> jouself en jou aksies te kyk, en as sulks jouself te 'red'?

Dit is 'n redelike goeie opsomming van een
angle van Buddhistiese denke, die Hinayana.
Maar in die Mahayana se konsep van die
boddhisatva is daar duidelik die begeerte om
"available" te wees en nie hierdie ondermaanse
te minag nie, maar midde daarin te staan.
Dit sal nuttig wees as jy Buddhisme nie
sien as 'n "godsdiens" nie, maar as 'n
psigologiese denkrigting. Sien ook die
konsep van sunyata as 'n twee-duisend
jaar oue poging om relatiwiteit te probeer
beskryf en heelwaarskynlik 'n manier om post-
modernisme te verstaan.

Gloudina
Re: Gloudina, wat is jou reaksie hier op? [boodskap #116437 is 'n antwoord op boodskap #116415] Vr, 29 Februarie 2008 08:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" < wrote
'n Christen
( die soort wat volgelinge van Christus is, en
nie die soort wat hom gekonskripteer het om
'n kult te be-oefen nie) kan dieselfde konsep
van karma in die NT vind. In die psige het
enige aksie ( en dit sluit gedagtes in) gevolge.

As die sogenaamde Christen glo dat sonder
geloof in sy god, moraliteit nie moontlik is
nie, dan is hy besig met 'n kult, en nie met
dit wat enige reggesinde mens in die Nuwe
Testament se uitsprake van Christus kan
vind nie.

Gloudina, jy't joue keuse gemaak, vir Bhuddha en teen Christus! En jou
pogings om te probeer verduidelik dat Bhuddisme en Chrsitendom dieselfde
verkondig stink!

Hou jou by jou keuse, d.i. Bhudda - en hou nou jou mond af van mense wie jy
die rug toegkeer het en nou die vermetelheid het om "sogenaamde Christene"
te noem - terwyl jy met al jou uitsprake wys dat jy nie weet waaroor die
gaan om 'n volgeling van Jesus Christus te wees nie.

Soos Ferdi vir jou gesê het, sê ek ook: Moenie eens die moeite doen om
verder om enige van my poste te reageer nie. Die gesprek tussen ons eindig
hier!
Re: Gloudina, wat is jou reaksie hier op? [boodskap #116438 is 'n antwoord op boodskap #116403] Vr, 29 Februarie 2008 08:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi" <
> Cheers. Moet my nie weer antwoord nie. Ek stel nie meer belang
> in gesprekke met jou nie. Jy het geen begrip van wat jy aan wie se
> nie. Jy babbel maar net het in haat voort. Dis klein van gees en
> benepe van verstand. Dis baie treurig dat jou haat jou gelei het tot
> by die punt waar jy belediging (op totaal gebrekkige feite) uitspoeg
> in reaksie op argumente. Jy kan nie bespreek nie. Jy kan net spoeg.
>
> Ek wens jou alles van die beste toe in die res van jou lewe.
> Totsiens.

Ek het jou gesê ons mors ons tyd en asem met haar, netsoos met Jim Alweer.
Re: Gloudina, wat is jou reaksie hier op? [boodskap #116445 is 'n antwoord op boodskap #116416] Vr, 29 Februarie 2008 17:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hessie skryf:

> Dit is 'n redelike goeie opsomming van een
> angle van Buddhistiese denke, die Hinayana.

Sal jy nogsteeds na swart mense verwys as "niggers"?
Jou gebruik van die woord "hinayana" val in dieselfde kategorie.

See: Theravada Buddhism

Note: The term Hinayana is not generally used in modern text.
(Synonyms: Sothern Buddhism, Monastic Buddhism, Hearer Vehicle,
Theravada Vehicle.)
Re: Gloudina, wat is jou reaksie hier op? [boodskap #116468 is 'n antwoord op boodskap #116413] Ma, 03 Maart 2008 07:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:e44d9a49-d9f2-4514-b35d-3e260dfeadd1@u10g2000prn.google groups.com...

Ek lag elke keer as jy so 'n opmerking soos die
laaste paragraaf maak. Weet jy hoeveel boekdele
spreek so 'n opmerking?

Boekdele ? .... Dit se vir my 2 goed Gloudina.

1. Jy is 'n Kleurling
2. Jy is 'n 2 gesig.

Die saak van " 'n oog vir 'n oog en 'n tand vir
'n tand" is nogal interessant. Die Christelike
standpunt is dat jy nie mag wraak neem nie,
dat God dit vir hom voorbehou om wraak te neem.
Die Buddhis se standpunt is ook dat jy so moet
lewe dat die kwessie van wraak net nie op die
tafel is nie, al gebeur ook wat. MAAR die Buddhis
glo ook in die wet van Karma, en dit leer dat alles
'n gevolg het. Dat alles wat gedink en gedoen word,
soos sade is wat geplant word en wat sonder
uitsondering sal ontkiem en gevolge hê.

Moenie jou tyd mors om Buddha aan my te verkondig nie antie ... Ek het al
baie keer vir jou gese Buddha is net 'n dikgat Indier wat in die vorm van 'n
standbeeld sit en kyk hoe die duiwe op hom kak.

Laat ek jou nou in 'n geheim inlaat. Alles
wat ek op hierdie nuusgroep plaas, doen ek
bewustelik, in ag nemende die wet van karma.
Ek weet wat ek sê sal gevolge hê. En ek
calculate daardie gevolge, sover dit in my mag
is. Daar word saadjies geplant.

Die WET van Karma se jy vir my. Se my kan jy die wet van karma se wiskundige
formule hier vir my plaas asb.
Re: Gloudina, wat is jou reaksie hier op? [boodskap #116473 is 'n antwoord op boodskap #116468] Ma, 03 Maart 2008 12:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 3 Mar 2008 09:53:43 +0200, "Riaan" wrote:

> Laat ek jou nou in 'n geheim inlaat. Alles
> wat ek op hierdie nuusgroep plaas, doen ek
> bewustelik, in ag nemende die wet van karma.
> Ek weet wat ek sê sal gevolge hê. En ek
> calculate daardie gevolge, sover dit in my mag
> is. Daar word saadjies geplant.

Ek dink die ou Grieke het dit hubris genoem.
Re: Gloudina, wat is jou reaksie hier op? [boodskap #116477 is 'n antwoord op boodskap #116445] Ma, 03 Maart 2008 13:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf

> Hessie skryf:
>
>>        Dit is 'n redelike goeie opsomming van een
>>        angle van Buddhistiese denke, die Hinayana.
>
> Sal jy nogsteeds na swart mense verwys as "niggers"?
> Jou gebruik van die woord "hinayana" val in dieselfde kategorie.

Katryn, doen jouself 'n guns en klim van hierdie
troontjie af. Hinayana is een van die "nine
vehicles" waarmee jy veronderstel is om jou
tog na "enlightenment" aan te vat. Dit vereis
van jou dat jy daardie praktyke volg wat sorg
vir jou individuele spirituele pad. Ek stel voor
dat jy begin om ernstig Buddhisme te bestudeer
en dit nie net gebruik as 'n wapen om aan te
val nie.

Gloudina
Re: Gloudina, wat is jou reaksie hier op? [boodskap #116479 is 'n antwoord op boodskap #116468] Ma, 03 Maart 2008 13:37 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

> Die WET van Karma se jy vir my. Se my kan jy die wet van karma se wiskundige
> formule hier vir my plaas asb.

Riaan! Somtyds verras jy vir my met sulke
helderdenkende opmerkings. That's my boy.
Nouja, ek weet nie so mooi of die wet
van karma in matematiese terme al ooit
uitgedruk is nie, maar dit behoort in teorie
moontlik te wees.
Wat ek jou wel kan antwoord is dit:
Buddhiste glo in sunyata en "dependent
origination" - dit was 'n manier om in
die laaste tweeduisend jaar of meer te
probeer uitkom by wat Einstein uiteindelik
aangewys het as "relatiwiteit."

Gloudina
Vorige onderwerp: Hy praat Afrikaans
Volgende onderwerp: Suidwester - Torreke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 02:00:44 MGT 2024