Daar is geen dood.
Wat lewe heet, is net die op en neer
as ons klein skuitjie al maar daal en klim;
en wat ons sterwe noem, is niks nie meer
as ons verdwyning op die gindse kim.
Daar is geen dood.
Ons wat van lae strand dit sien, en speur
hoedat hul vaart die die afstand steeds vergroot-
ons kan nie sien wat anderkant gebeur,
en daarom noem ons die verdwyning: dood.
Daar is geen dood.
Ons lae standpunt is te laag en ver,
en hul ontseil ons sfeer van ruimte en tyd,
daarom word eindelik ons blik versper
wanneer hul roerpen stuur in die ewigheid.
1
Op 'n sekere dag in die blou maan maand September
Onder 'n jong pruimboom, hou ek haar
sag vas  my stil en bleek geliefde
In my arms is sy soos 'n elegante droom
En bokant ons, in die pragtige somershemel,
Was daar 'n wolk waarna ek gekyk het
Dit was spierwit en so geweldig hoog
En toe ek weer gekyk het, was dit weg.
2
Sedert daardie dag het baie maande
Stil-stil verby en weggevloei
Die pruimbome is dalk al afgekap
En jy vra my: Wat het van my lief geword?
So, ek antwoord jou: Ek kan nie onthou nie
Maar steeds weet ek wat jy bedoel
Maar ek kan werklik nie haar gesig onthou nie
Ek weet net dat ek haar eens gesoen het.
3
En daardie soen sou ek ook al vergeet het
Was daardie wolk nie in die lug nie
Wat ek steeds ken en altyd sal onthou
Dit was so wit en het so hoog gedryf
Miskien blom die pruimbome tog steeds
En daardie vrou het dalk al sewe kinders
Maar daardie wolk het net 'n paar minute geblom
En toe ek opkyk, was dit weg in die wind.
February 28, 2008
TED2008: Neil Turok, finding the African Einstein
The second prize winner this year is the remarkable scientist and
educator, Neil Turok. Turok is a cosmologist at Cambridge, but he’s
got an amazing side project - he’s built an amazing math academy in
Capetown that provides advanced training for the most promising young
African mathematicians.
Turok was born in South Africa. His father was imprisoned for
resisting the apartheid regime, and his family moved to the young
nations of Kenya and Tanzania. “We saw the wonders of the world,
Kilimanjaro, the Ulduvai Gorge…” He went to high school in London, but
came back as soon as he could, becoming a student teacher in Lesotho
when he was 17.
His students in Lesotho amazed him with their creativity. Asking
students to estimate the height of a building, he discovered a young
man measuring the height of a brick and counting bricks, getting an
extremely accurate measurement. The adults amazed him as well - the
poor miner who told him about his love of Shakespere. “If Africa is
going to get fixed, it’s these people, not us, who are going to fix
it.”
Turok talks briefly about his work in cosmology. “All we know in
physics can be expressed in a single equation.” Unfortunately, that
equation has 18 free parameters. In his work with Stephen Hawking,
Turok has attempted to understand the big bang - he tells us that he’s
still in regular tough with his primary school maths teacher, a
Scottish woman who taught him in Tanzania. She periodically asks him,
“What banged?”
Turok’s theory is that the big bang wasn’t a singularity - it was a
collision between two three-dimensional realities, which parallel each
other, separated by a tiny gap, a small fraction of the size of a
nucleus. If those two worlds intersect, “it looks a lot like the big
bang.” But if there’s a three-dimensional intersection of worlds,
there’s no singularity, and the equations don’t break down - we can
support all the data we have on background radiation. If this theory
is right, “we’ve had bangs in the past, and will hae bangs in the
future - we have an endless universe.”
Despite his success, Turok was haunted by the question, “What about
Africa?” He shows us some of the painful statistics of the continent,
visualized with maps from Worldmapper. Africa leads the world in
deaths from preventable causes, and deaths from war. It trails the
world in GDP. And it has huge limitations as far resources to solve
these problems - tiny populations of physicians, educators and
scientists. “As was very eloquently argued at TED Africa in Arusha,
aid has completely failed to put Africa on its own two feet.”
Turok’s parents were both elected to South Africa’s first post-
apartheid parliament - the only couple other than Nelson and Winnie
Mandela. Turok took a leave to visit South Africa in 2001 and realized
the nature of the desperate skill shortage. So he bought a derelict
hotel in Cape Town with 80 rooms, for $100,000, and he founded AIMS -
the African Institute for Mathematical Sciences. He invited lecturers
from all over the world, and students from all over continent… and
they came. In part, it helped that the hotel was near the beach. It
also helps that Turok is an amazing and passionate man whose
enthusiasm is contagious.
In AIMS, the professors and students live together, which means that
there are impromptu tutorials at 1am. There’s a strong emphasis on
skills that are relavent to Africa, including epidemeology and
financial mathematics. He walks us through the life stories of a few
of his students - they’ve ended up in amazing places, many getting
Masters and PhDs around Africa, the US and Europe. He tells us that he
can educate five times as many students at AIMS for the money it takes
to send one student to the US or Europe.
Turok shares his dream: “that the next einstein will be African.” Not
just Einstein, but the next Gates, Brin and Page. To help this happen,
he wants to scale up AIMS, building 15 centers across Africa. Each
will be pan-African, and each will focus on a different aspect of
science. The centers will teach entrepreneurship and policy skills as
well, and build a network of graduates who will help transform the
continent. The next centers are slated for Ghana, Nigeria, Sudan,
Uganda and Madagascar.
> Neil Turok
> From Wikipedia, the free encyclopedia
> On May 9, 2008 Mike Lazaridis announced that Turok would become the
> new Executive Director of the Perimeter Institute for Theoretical
> Physics starting on October 1, 2008.
Die Perimeter Institute for Theoretical Physics se
stigter is Mike Lazarides, een van die twee CEO's van
Research in Motion (RIM) die makers van die
blackberry. Hy het 'n paar jaar gelede $100 miljoen van
sy eie geld gebruik om die Instituut te begin in
Waterloo, in Ontario. Die idee is om dit finansieel
aantreklik te maak vir die beste Fisika-wetenskaplikes
van die wêreld om in Waterloo te kom werk. Lazarides
wil die vrugbare teelaarde skep vir die ontwikkeling van
'n toekomstige Einstein.
Waterloo is omtrent honderd kilometers noord-
wes van Toronto. Dis nie 'n groot plek nie. Die
Universiteit van Waterloo is eers in die sestigerjare
geskep deur die regering van Ontario, toe die
babyboomers deur die universiteite gegaan het en
Ontario drasties universiteitsplekke vir die baby-
boomers moes voorsien. Dis die enigste universiteit
in die wêreld wat 'n Fakulteit van Wiskunde het,
en waar die departemente almal verskillende
soorte Wiskundige wetenskappe verteenwoordig.
( Daar is dus nie 'n Dekaan van Wetenskap nie,
maar 'n dekaan van Wiskunde.) Hulle departement
van Rekenaarswetenskap is ook van die beste in
die wêreld. Hulle sê dat Bill Gates, wanneer hy
Kanada besoek, nie kom jag nie, maar na die
Universiteit van Waterloo kom om werknemers
te kom soek.
Die Universiteit van Waterloo is ook
bekend vir sy Mennonite Studies. Die Mennonites
is 'n Christelike groep wat uit Europa gevlug het
omdat hulle pasifiste is en nie onder die regerings
van Europa wou veg 'n paar eeue gelede nie.
Baie van hulle weier om in motorkarre te ry en
ry in klein swart kapkarretjies. As die meer
progressiewes van hulle 'n motor koop, is dit
gewoonlik 'n groot swarte. Hulle is baie na
verwant aan die Pennsylvania Dutch in die
VSA.
Neil Turok is veronderstel om 'n baie
groot vonds te wees vir die Perimeter Institute.
Dit was vir my interessant om uit te vind dat
hy oorspronklik van SA is.
Uit die vorige 2 poste van my is dit redelik duidelik dat dit ongelooflik
maklik is om die Bybel anders te verstaan en te interpreteer as die ou langs
jou. Torreke en Jim dink ek is altwee opgeleide dominees as ek dit nie mis
het nie, of het minstens 'n paar jaar teologie ge-swot. Tog verskil hulle
van mekaar tov sekere goed, en elkeen bevestig sy standpunt met 'n paar
bybelverse.
Hoeveel te meer is dit nie vir ons gewone ouens moeilik om dan die Bybel te
verstaan nie. Wat my by die vraag bring. Hoe weet jy jou interpretasie is
die regte een.
Roete-aanwysings vanaf Pretoria : Neem N4 na Witbank tot by _Cullinan/
Rayton/Bapsfontein-afrit /draai na regs/in rigting Bapsfontein/. 3
km vanaf snelweg, ons groen en wit kennisgewingbord links, nog 1 km
grondpad ; ons is 'n groot grasdakhuis.
Uitstallings van verskillende alternatiewe kragbronne- en toestelle
Produkte kan ook gekoop word
Die klem val veral op toestelle wat in gewone huishoudings,
kleinhoewes, plase en kleiner besighede gebruik kan word
Enkele eksperimentele prototipes/gedagtes en teorieë ook
Praatjies deur kundiges en vervaardigers
Biertuin en Teetuin
Formele program:
Uitstallings beskikbaar vanaf 9.00
10.00 - 12.00: Praatjies en verduidelikings _
10.00 - Hennie Bester van BBTRONICS en OMEGA Kommunikasies oor LED
Nood - en alternatiewe beligting
10.30 - Mark Tiepelt van Omnibus Engineering oor sonkrag-stelsels :
o.a.waar dit reeds werk op groot en klein skaal.
11.00 - Frans Joubert, argitek oor Windlaaiers e.a. alternatiewe
bronne
11.30 - Joshua Olivier oor sy uiters effektiewe Jel-stoof en oond
12.00 - Alet Murray oor sonstowe en hoe om dit te gebruik asook ander
planne om kragonafhanklik te wees
Verder is daar verskeie ander uitstallers o.a ook iemand wat 'n
interessante konsep het oor seegolfkragopwekking
Daar is ook verversings beskikbaar: 'n Biertuin en Teetuin wat ook
ligte etes beskikbaar sal hê
Vir meer inligting skakel asb Alida of Hendrik Verwoerd by 083
2585239 / 012 7362154 (Lg is onderhewig aan Telkom se effektiwiteit op
die oomblik - as daar nie antw is nie bel die sel)
Wie oplettend lees, sou gemerk het dat ek praat van "Roomse Kerk" en nie van
"Katolieke Kerk" of "Rooms Katolieke Kerk" nie.
Die Roomse Kerk eien vir homself wederregtelik die naam "katoliek" voor.
Die woord "katoliek" beteken "algemeen" soos in "heilige, algemene,
Christelike kerk".
Die Roomse maak verkeerdelik daarop aanspraak dat hulle die enigste
saligmakende kerk is - dat hulle en net hulle die "algemene" kerk is! - en
dat daar buite die Roomse geen saligheid is nie.
Dis twak!!! Dis nie die kerk wat mens salig maak nie, dis geloof in Jesus
Christus. Die "algemene" kerk omvat all ware gelowiges, ongeag aan watter
kerk hulle behoort, en nie net die lidmate van een bepaalde kerk nie.
Op voetspoor van al die gereformeerde vaders weier ek om aan die Roomse die
erkenning te gee waarop hulle wederregtlik aanspraak maak.
Dis "Roomse Kerk" net "Roomse Kerk" en niks anders as "Roomse Kerk" nie.