Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

xenofobia

Wo., 14 Mei 2008 11:25

En hier het ons die laaste paar dae te doen met 'n nuwe verskynsel
enaamd - xenofobia.

Ek sal graag wil hoor presies wat is die verskil tussen xenofobia en
rassisme .... Laat ek bietjie dink, is dit dalk omdat dit swart teen swart
is en geen swarte in sy lewe mos 'n rassis kan wees nie. Wonder of die
polisie sterker sou opgetree het as dit 'n klomp wit Suid-Afrikaners was wat
die lot so lekker opdonner hier in Alex.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: ringe te koop

Wo., 14 Mei 2008 11:06

Dave, ek kry nie die 'punt' hiervan nie? Probeer jy ringe bemark, of is dit
'tongue-in-cheek'?

Jan van Perth

"Dave" skryf in boodskap news:esel2416uriklol797t8sdimpi5v2j241t@4ax.com...
>
>
> http://www.alexchiu.com/index.htm
>

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: Sewerage shapes up as next crisis

Wo., 14 Mei 2008 08:52

"Dave" skryf in boodskap news:9u5vt3lvvfs3tilvgg1s6dg239es2nk91b@4ax.com...
>
>
> Sewerage shapes up as next crisis
> 18 March 2008, 09:46
>
> Related ArticlesWaste water treatment 'dire' - Minister
> Bad whiff about fish kill reports
> Lack of skills spells road to ruin
> DA will pay for independent water analysis
> By Victor Munnik

-----So die stront gaan julle verswelg?

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Nuwe geskiedenis word geskryf

Di., 13 Mei 2008 19:33

Interessant hoe die geskiedenis gereeld verander, né:-)

History book 'poisons pupils' minds'
13 May 2008, 11:34
Related Articles

* History book angers Buthelezi

The Inkatha Freedom Party (IFP) is arranging a series of protests to
end the use of a Grade 12 history book it describes as "biased
propaganda... poisoning the minds of children".

National protest organiser Albert Mncwango said on Tuesday that the
book, titled In Search Of History, is being used by schools throughout
South Africa.

"The IFP is protesting (about) biased propaganda masquerading as Grade
12 history," he said in a statement.

"This Grade 12 history book, being used in some schools as a
prescribed work, tells blatant lies and deliberately distorts facts
about the role of the IFP and the contribution made by its leader,
Prince Mangosuthu Buthelezi," he added.

He said protests would start in KwaZulu-Natal on Wednesday.

"We cannot allow our children to be poisoned with this... abominable
propaganda and the deliberate twisting of history to distort who did
what, when and where."

He stressed that schools should be places of learning and "not
propaganda incubators where learners are brainwashed".

Two protests are scheduled to take place on Wednesday in Empangeni and
Port Shepstone where a memorandum is expected to be handed over to
representatives of education minister Naledi Pandor. - Sapa

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bees Biltong

Di., 13 Mei 2008 12:42

Het enige iemand hier dalk vir my 'n lekker bees biltong resep asb.

Groete
Riaan

Kos & resepte | 10 kommentare

Dit gebeur nie in SA nie - (die oorgawe natuurlik:-)

Ma., 12 Mei 2008 21:41

I did something bad...
12 May 2008, 16:31

Tokyo - A Japanese man who stole cash from a store by brandishing a
knife turned himself in only five minutes later, saying he wanted to
be punished, police said on Monday.

Ginji Aoi, a 23-year-old unemployed man, threatened a convenience
store worker with an 18-centimetre (seven-inch) knife on Sunday in
Osaka and snatched 79 000 yen ($770) from him, police said.

But as soon as he was out the door, he headed straight to a nearby
police station, an officer at the station said.

"He told police, 'I want to be caught because I did something bad,'"
the officer said.

"He said he stole because he didn't have money, but he seems to have
reflected immediately after his act," he added.

Aoi is in custody as police consider whether to press charges, he
said. - Sapa-AFP

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

die Kelly familie

Ma., 12 Mei 2008 13:45

Ferdi, re *Brecht, hierdie een kan jy nie mis nie.

Musiek & liriek | 0 kommentare

Ek begin worry

Ma., 12 Mei 2008 09:40

Mense ek weet nie wat die gemiddelde ouderdom op die NG is nie, maar ek glo
daar is 'n paar manne hier wat soos ek nog worstel met 'n huis en kar
paaiment. Ek sien dat daar 'n voorspelling is dat die petrol prys voor die
einde van die jaar die R20 per liter gaan haal. Het julle 'n idee hoe dit
die rente koers en die voedselpryse gaan affekteer.

Ek is regtig bekommerd dat die land binnekort in sy moer in gaan wees. Ek
het vandag my bakkie verkoop. Die ou by die motor hawe se die manne met die
4x4's staan omtrent tou om van die goed ontslae te raak, en vir hulle 'n
klein karretje te koop.

Ek onthou so paar maande gelede was ek op die punt om vir my 'n 4x4 te koop.
Ek moet se ek is baie bly dit het nie so uitgewerk nie. Watter planne het
julle manne indien sake in die land verder gaan versleg - behalwe om OZ toe
te gaan natuurlik

Koeitjies & kalfies | 15 kommentare

African Institute of Mathematical Sciences

Ma., 12 Mei 2008 08:09

"Hessie" wrote in message news:90a02811-35df-489f-94a7-16c25a1a22f9@m44g2000hsc.google groups.com...

> News
> Stephen Hawking, Nobel Laureates and NASA Administrator to visit South
> Africa

Dit is nou een ou met wie ek bitter graag sal wil gesels. Ek dink die man is
verstommend slim

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Bladsye (1834): [ «    130  131  132  133  134  135  136  137  138  139  140  141  142  143  144  145    »]
Tyd nou: Ma. Feb. 02 13:02:52 UTC 2026