Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Misdaad

Sat, 01 August 1998 00:00

Deel jou mening oor misdaad in Suid-Afrika op
http://www.electronicexpress.co.za/

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

op soek na skoolmaats.

Fri, 31 July 1998 00:00

Hello.

My naam is daniel sepulveda, 'n chilieen wat 6 jaar lank by suid afrika
gewoon het.Ek het daar skool klaargemaak en my ouers het besluit dat dit
beter wasvir my om my universiteitstudies by chili moes doen.

Wel hier is ek nou, in my 5de jaar van mechanieseingeneurswese (die
loopwaan is 6 jaar lank hier), en ek wil graag party skoolmaats find,
wat in suid afrika rondloop. Hulle voltooi die volgende vereistes:

*het in Kathu (´n myndorp in die noordkaap, by Yskor se Sishenmyn)
skoolgegaan
*Het in 1993 matriek klaargemaak
*was in die selfde klas as die twee chileene. Hulle sal beslus dit
onthou.

Baie dankie vir al die hulp. Soos julle sien, afrikaans word ook hier in
chili gepraat!

Julle is almal welkom om vir my te e-mail as julle ietsie meer wil weet
oor my wonderlike land.

Daniel Sepulveda
dsep...@alumnos.utfsm.cl
kath...@hotmail.com

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: ANC emblem?

Fri, 31 July 1998 00:00

Tog jammer julle slaan die spyker op sy kop.
Groetnis

Frikkie Potgieter wrote in message ...
Anargy, Nepotism and Corruption Party..
> Frikkie
>
> PGa wrote in message ...
>>
>> Annie wrote in message
> ...
>>
>>
>>> inflation, protects a bunch of ......>>
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

VIRUS ALERT- (Vanaf Staatsdiens)

Fri, 31 July 1998 00:00

Ek neem aan dis eg.

> Original Text
> From: willem ras@chief directors@pwd hq lauren, on 31/7/1998 3:08 PM:
> To: *@*@*
>
> If you recieve an e-mail titled "WIN A HOLIDAY". DO NOT open it. It will
> erase everything on your harddrive. Forward this mesage to as many people
> that you know and as fast as possible.
> This is a new, very malicious virus and not many people know about it.
> This information was announced yesterday morning by MICROSOFT. Please share
> it by anyone that might access the Internet. Once again pass this along to
> everyone in your address book so that this can be contained.
>
> Also do not open or even look at mail that says: "RETURNED OR UNABLE TO
> DELIVER" This virus will attach itself to your computer components and
> render them useless. Imediately delete any mail items that say this. AOL
> has said that this is a very dangerous virus and that there is no remedy
> for it at this time.Please practice precautionary measures and forward this
> to all your online friends ASAP.
>
>
> WILLEM RAS.
> DATE: 31 JULY 1998
>

Rekenaars & selfone | 15 kommentare

Re: VIRUS ALERT- (Vanaf Staatsdiens)

Fri, 31 July 1998 00:00

Oh good, another bit of scare mail...

And people complain about the net being clogged up and slow.....

Kobus Pietersen wrote:

> Ek neem aan dis eg.
>
>> Original Text
>> From: willem ras@chief directors@pwd hq lauren, on 31/7/1998 3:08 PM:
>> To: *@*@*
>>
>> If you recieve an e-mail titled "WIN A HOLIDAY". DO NOT open it. It will
>> erase everything on your harddrive. Forward this mesage to as many people
>> that you know and as fast as possible.
>> This is a new, very malicious virus and not many people know about it.
>> This information was announced yesterday morning by MICROSOFT. Please share
>> it by anyone that might access the Internet. Once again pass this along to
>> everyone in your address book so that this can be contained.
>>
>> Also do not open or even look at mail that says: "RETURNED OR UNABLE TO
>> DELIVER" This virus will attach itself to your computer components and
>> render them useless. Imediately delete any mail items that say this. AOL
>> has said that this is a very dangerous virus and that there is no remedy
>> for it at this time.Please practice precautionary measures and forward this
>> to all your online friends ASAP.
>>
>>
>> WILLEM RAS.
>> DATE: 31 JULY 1998
>>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Nog een vir Madiba AANHANGERS?

Fri, 31 July 1998 00:00

You know Frikkie you have summed the situation up perfectly.

Your vision and depth of understanding is admirable.

It's only a pity that more SAfricans are as brutally honest as you are!

Squirrel

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

En sommer nog EEN?

Fri, 31 July 1998 00:00

Ek wil net aan julle almal vertel dat ek nie bang is vir JULLE dreigemente
nie.. Nie eens vir daardie Suid Afrikaanse neger in Amerika nie. Jammer dat
hulle Wouter Basson vroegtydig gestop het, want hy het werklik `n plan
gehad......
Groete
Frikkie

SKELMS EN LEUENAARS

Hierdie regering is nie net besig om alle bates te plunder nie, maar hulle
is nog skaamtelose leuenaars ook. Hiervan het die wêreld die afgelope tyd
baie bewus geword met die verskeie leuens wat vertel is rondom Mandela se
troue met sy Shangaan minares, Graca Machel.

Leuens kom net so maklik uit die mond van Parks Mankahlane, amptelike
woordvoerder van President Nelson Mandela se kantoor, as die waarheid. Dat
die President van Suid Afrika se kantoor amptelik vir die wêreld grof en
blatant kan lieg, is nie net skokkend nie, maar dit is ook 'n refleksie van
watter soort regering hier aan bewind is. Hierdie vent, Parks Mankahlane,
het self erken dat hy gelieg het, maar toe hy daarop gewys word, toe praat
hy van "our detractors" en "opponents of the government who question our
integrity". Selfs die middag voor Mandela se troue, het hierdie kalant die
pers daarvan beskuldig dat hulle valse gerugte versprei rondom Mandela se
beweerde troue.
Hoe op aarde kan enige iemand met integriteit lieg? Net Mandela en sy
trawante sal hierdie vraag kan beantwoord. Die tragiese waarheid is dat hy
gladnie van voorneme is om van hierdie leuenaar ontslae te raak nie.

Mandela self is eitlik beskuldigde nommer een. Hy sê dat Parks Mankahlane
het nie geweet van sy troue nie. Met hierdie woorde is Mandela se eie
geloofwaardigheid sterk aangetas. Parks Mankhalane was al teenwoordig op
Mandela se aanvangseremonie op Vrydag! Dit is dus duidelik dat Mandela ook
nie eintlik baie gesteld op die waarheid is nie en dat hy self ook met tye
baie ekonomies met die waarheid kan wees.

Die vraag kan nou tereg gevra word of die wêreld ooit enige iets wat Mandela
se kantoor uitreik, enigsins kan glo? Nadat die Sunday Telegraph onlangs
berig het dat Suid Afrika wapens gaan ruil vir olie met Libië, 'n terroriste
land wat sanksies teen hom het, was Mandela se amptelike leuenaar, Parks
Mankhalane, gou by om dit te ontken namens die regering.
Hoe gaan die wêreld ooit weet wanneer die President van Suid Afrika se
kantoor die waarheid praat en wanneer nie ? Ons raai aan dat alles wat deur
die President se kantoor aangekondig word, met die grootste omsigtigheid
behandel word.

Om te lieg, is deel van hierdie Kleptokratiese, Kommunistiese regering se
mondering. Minister van sport, Steve Tswete, het twee maande gelede vir die
parlement vertel dat hy 'n "eerlike leuen" goedkeur van 'n senior amptenaar
van sy departement, omdat dit vertel was onder uiterste moeilike
omstandighede.
Dan is daar nog die geval van die regering se Adjunk-Speaker wat gelieg het
oor haar bestuurderslisensie. Hierdie is maar net enkele gevalle van 'n hele
reeks leuens.

Ons Boervolk het 'n sterk inbors vir Christelike waardes soos integriteit,
eerlikheid en die waarheid. Ons is 'n gedisiplineerde Volk met sterk
beginselwaardes en 'n sterk pligsgetrouheid met 'n besondere werk etiek. Hoe
ons nou onself onder sulke vervalling, onsedelikheid, diefstal, moord,
verkragting en van die ander walglike dinge bevind, gaan enige denkende mens
se verstand te bowe.

Ons is net deel van die Boervolk en ons kan nooit deel van 'n nasie wees
nie. Om net te oorleef in Mandela se eenheidsstaat van rampokkers, diewe en
leuenaars is nie vir ons aanvaarbaar nie. Ons het ons volkstatus bereik
deur ewige stryd en werk. Nou voel ons word vasgekeer terwyl die vyand op
ons toesak, net soos Bloedrivier. Wat help dit om 'n plaas of huis te hê en
nie 'n land waar dit in is nie? Ons wil nie net eet en slaap en werk om te
oorleef, terwyl ons nie 'n land het nie. 'n Volk sonder grond is geen Volk
nie. Ons wil ons eie Boererepubliek hê. Ons regering moet ons hartetaal ken.
Hy moet weet waarom ons hartseer is en waarom ons arm is. Ons leiers moet
saam met ons voel gedurende slegte tye en altyd saam met ons kniel in diepe
geloof en dankbaarheid voor God Almagtig.

Koeitjies & kalfies | 25 kommentare

"Nuttige Reseppe" deur C.W. JOUBERT

Fri, 31 July 1998 00:00

NUTTIGE RESEPPE
C.W. Joubert

Vir hoofpyn:

Tinktinkiesbloed en kraai se aptyt;
Vier lepels hondeblaf;
Jakkals syn byt en wolf syn huid,
En 'n ystervark syn draf.

Vir tandpyn:

'n Emmer sonskyn in 'n sak gevang,
Van leeu syn brul sowat;
Die sleepsel van 'n waterslang,
En skaduwee van 'n kat.

Vir koliek:

Wat suikerbossiestroop gekook,
Met 'n pond verslaande wasem,
Die manier van 'n wyfiespook,
En 'n bobbejaan syn asem.

Vir skrik (spesiaal opgedra aan banggat-Frikkie)

Die heldre lig van vollemaan,
Van aasvoëlruik 'n duim,
'n Bottel kraai van 'n hoenderhaan
En een skilpad syn versuim.

Prosa & poësie | 0 kommentare

Afrikaanse Hekse

Thu, 30 July 1998 00:00

Afrikaanse Hekse ?

Ja wel as jy nou mooi daaroor dink is boere rate niks anders as "Druids" se werke nie ! - hehehe

Wat van al die mense wat met die helm gebore is ? En as jy mooi dink aan die hugonote - hulle het gevlug vir die katolieke kerk ... Ek dink ek het iets hier beet ! So wat sê julle was Ouma (en Oupa) hekse ? Soos in (Pagan-enf)Pagaan (afr) Hekse of Druids ??

Is hier miskien ook Afrikaanse hekse/Mense van die natuur.

Laat my weet !
Dra...@webmail.co.za
'n Boere Paganse Heks
Wiccan - Wikaan (?)

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

"Dolosse" deur DONALD RIEKERT

Thu, 30 July 1998 00:00

DOLOSSE
Donald Riekert

In Ma se swart pot
lê die dolosse onder
die skedel se leë oë
krap ek my geluk
in osse en perdjies
klim die toormannetjies
uit die wonderpot

Prosa & poësie | 1 kommentaar

Bladsye (1838): [ «    1358  1359  1360  1361  1362  1363  1364  1365  1366  1367  1368  1369  1370  1371  1372  1373    »]
Tyd nou: Wed Jan 15 05:14:23 UTC 2025