Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

RE: The 1999 Business Explorer Media Competition

Vr., 28 Augustus 1998 00:00

RE: The 1999 Business Explorer Media Competition

All schools are invited to nominate one student to represent them to
participate in the 1999 Business Explorer Media Competition that will start
on September 1, 1998. A brief information seminar are scheduled for the 4th
of September 98 and will be held in Germiston.

The competition will end on August 31, 1999 and winners will be announced on
a Gala evening at the end of September 1999. Representatives will compete
in one of the divisions, namely; Primary schools, High schools, Colleges /
Universities or Individuals. The competition will start with two categories,
namely News and Actuality.

Representatives will be responsible for starting and managing a media club
at there respective schools and send news and actuality stories through to
the Business Explorer to be published live on NETinfo.

The Business Explorer will start training seminars at all participating
schools to educate students on how to present articles for publishing.

The competition is free to all participating students and media manager
(representatives) will be responsible for managing their media clubs. The
competition will be bilingual.

Please phone me at (011) 827-3660 or e-mail at de...@netinfo.co.za with the
information of your representative or if you are interested.

Thank you

Deon van der Schyf

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Maaiers in Gloudina se dooie Afrikaans

Do., 27 Augustus 1998 00:00

Gloudina matig haar aan:

@igs.net wrote in message ...

> Dis debateerbaar of die mengeltaal wat jy nou
> as "Afrikaans" aandui, wel Afrikaans is.

"...wat jy nou as 'Afrikaans' aandui..." = Engels: "that you now designate
as 'Afrikaans'". Afrikaans sou wees: "as 'Afrikaans' benoem" of,
doodeenvoudig, "wat jy nou 'Afrikaans' noem".

> (Boy
> van die suburbs, inderdaad!)

=Engels "Boy van die suburbs, indeed!" Die woord "inderdaad" word nie op
hierdie wyse in idiomatiese Afrikaans gebruik nie. In hierdie konstruksie
sou Afrikaans eerder iets gebruik soos "kan jy nou meer!".

> Maar dis nogal 'n
> eienaardige verskynsel: wie, veral in Suid-Afrika,
> hierdie mengeltaal vir homself toelaat, en wie
> daarteen veg.

"wie hierdie mengeltaal vir homself toelaat" = Engels "who allows himself
this mixed language". Afrikaans sou wees "wie homself hierdie mengeltaal
veroorloof/toe-eien".

(Die "vir" in "wie...vir homself toelaat" is natuurlik erg argaiese
Afrikaans wat miskien nog net in streektaal behoue gebly het.)

> Ek het 'n kuberkorrespondent wat
> met 'n Engelse vrou getroud is, en wie se huis-
> taal inderdaad Engels is daar in Kaapstad, maar
> sy Afrikaans is ver suiwerder as meeste van die
> dinge wat ek op hierdie nuusgroep lees.

"ver suiwerder" = Engels "far more pure". Afrikaans sou wees "veel
suiwerder".

> Die tannie van die derde taalkomitee
> uit die derde Boerestaat wat tot stand
> gekom het na die Derde Vryheidsoorlog.

Ou tante, voor jy begin voorskryf, leer eers Afrikaans!

Vriendelike groete, Leendert

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Internet Boekwinkel

Do., 27 Augustus 1998 00:00

As jy enige boeke of sagteware oor die internet wil koop, besoek
http://www.afrikaner.co.za/gaudium/boeke.htm
Die tipe boeke en sagteware is onbeperk, ons het 'n soek masjien om
jou produk op te spoor.

Groete
Jaco Slabbert
E-pos: ca...@lantic.co.za

Ruil, koop & verkoop | 0 kommentare

"My Vrou se Naam" deur DONALD RIEKERT

Do., 27 Augustus 1998 00:00

MY VROU SE NAAM
Donald Riekert

My vrou se naam
is hemel
hemels waar haar
bruin oë die glans
van tieroog word
draai sy die son
se strale in die
terugskitter van
haar omkyk liefde

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

tuisblad

Do., 27 Augustus 1998 00:00

hallo iedereen

mijn homepage is af

ook staat er afrikaans op, zoals op mijn geocities site
bij het nederlands
de schakels
vrienden
en the netherlands
daar staat een stukje in het afrikaans

besoek asseblief myn tuisblad en teken my gasteboek
baie dankie daarvoor

en tips zijn van harte welkom

groeten van arno

http://home.worldonline.nl/~ricoholl/

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

van frankrijk

Do., 27 Augustus 1998 00:00

Beste vrienden,

Ik ben frans, vlaams en gereformered: en beetje afrikaans?. Ik woon in
Rijsel . Will iemand met ik praten?

eric

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Tobacco Company is taking Zuma to Court

Do., 27 Augustus 1998 00:00

"Frikkie Potgieter" writes:

> "For example we find it very strange that Dr Zuma goes on about the dangers
> which tobacco holds for children but at the same time refuses to accept the
> tobacco industry's proposal that cigarettes should not be sold to children
> under 18, instead of the present prohibition of 16 years." - Philip de Bruin

> EDITOR'S NOTE : THESE TOBACCO GIANTS HELPED THE ANC/SACP
> COME TO POWER A FEW YEARS AGO. DID THEY EXPECT SPECIAL
> TREATMENT FROM THE MONSTER THAT THEY HELPED PUT INTO POWER?.

Nee, ou penkop Frikkie, geen tabakbesighede het
die verandering in die politieke klimaat van SA
veroorsaak nie. Die tyd daarvoor het maar net
aangebreek. Die ou nazi-huis van kaarte van die
apartheidsvarke het van sy eie verrotting inmekaar
gestort.

Nou, ou Frikkie, as jy nou iets goeds vir jou
mense wil doen, begin vir hulle vertel om op te
hou rook. Dis vir my so opvallend hoeveel die
mense in SA nog oorwegend rokers is. Help vir
Zuma instede om teen haar te agiteer. Sy is op
die regte kant van die geskiedenis.

Van Noodt

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: Maaiers in Gloudina se dooie Afrikaans

Wo., 26 Augustus 1998 00:00

"Leendert van Oostrum" writes:


>> Die tannie van die derde taalkomitee
>> uit die derde Boerestaat wat tot stand
>> gekom het na die Derde Vryheidsoorlog.
>
>
> Ou tante, voor jy begin voorskryf, leer eers Afrikaans!
>
> Vriendelike groete, Leendert

As Leendert vir my oor en oor probeer vertel
waar David die wortels gegrawe het, dan weet
ek dat ek 'n kolskoot geskiet het.


Nou sal hy seker vir my kom vertel dat ek nie
Afrikaans praat nie, want die woord "david"
kom van die Khoi woord vir "wortel."

Die liewe Martatjie

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

"Laatmiddag in die Klein Karoo" deur FERDI GREYLING

Wo., 26 Augustus 1998 00:00

LAATMIDDAG IN DIE KLEIN KAROO

En teen die einde
kom ons tot ruste
in 'n huis van klip
in die wye Klein Karoo.

In die laat somer wat soos 'n klok
oor die bruin vlaktes beier,
borrel ons woorde soos water
in die skemer op die stoep.

Later sny ons 'n waatlemoen oop.
Met redelikheid
word die slag van die vrug
beplan en uitgevoer:

Om die fel son
wat in die rooi hart
tot soetste suiker gekom het
die beste oop te lê op die tafel tussen ons.

In die koel skemer van die aand
sit ons tevrede en eet op die stoep.
Die gesels droog op toe die koel windjie
van die see oorkant die berg ons begin lawe.

Prosa & poësie | 0 kommentare

Learning afrikaans

Wo., 26 Augustus 1998 00:00

Can anyone suggest any on-line resources for learning afrikaans?

Unfortunately it's not a language that's readily available in dictionary
or learning courses in the UK.

Thanks in advance,

Tiogar

Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    1342  1343  1344  1345  1346  1347  1348  1349  1350  1351  1352  1353  1354  1355  1356  1357    »]
Tyd nou: Ma. Jan. 26 14:39:24 UTC 2026