SA fisikus los Brittanje oor geld nie vloei
25 Mei 2008 09:15:05:820PM - (SA)
Anesca Smith
Londen. Prof. Neil Turok, 'n Suid-Afrikaner wat as topfisikus in
Brittanje werk, gaan groener weivelde in Kanada soek oor hy glo moeg
is vir Brittanje se swak finansiering van die wetenskap.
Turok, seun van die Kaapse ANC-LP prof. Ben Turok, is hoogleraar in
wiskundige fisika aan die Universiteit van Cambridge.
Turok sr. het gister gesê hy is baie trots op sy seun en dat die skuif
na Kanada slegs tydelik is. Hy sal daar as direkteur van die Perimeter-
instituut in Ontario werk.
Turok jr. het 'n groot rol gespeel in die onlangse besoek van die
wêreldberoemde teoretiese fisikus Stephen Hawking aan Suid-Afrika en
is ook voorsitter van die Afrika-instituut vir wiskundige wetenskappe
(Aims). Hy en Hawking is kollegas en ook groot vriende.
In 'n onderhoud met The Sunday Times het Turok hom uitgespreek teen
die Britse regering se swak bestuur en finansiering van wetenskap.
"Oor die jare het dit toenemend duidelik geword dat Britse politici
bitter min verstaan oor hoe wetenskap werk en die waarde wat dit vir
die land inhou," het hy gesê.
Turok was 'n professor in fisika aan die Universiteit van Princeton in
die VSA voordat hy 11 jaar gelede na Cambridge gelok is.
Hy probeer reeds jare lank sonder sukses om finansiering van 20
miljoen pond (sowat R300 miljoen) te kry vir die skep van 'n
internasionale instituut vir gevorderde fisika wat hy na Hawking wou
noem. Nou het hy handdoek ingegooi om dié droom te verwesenlik.
Turok is medeskrywer van Endless Universe en wenner van die 2008
internasionale TED-prys vir sy rol as "kosmoloog en opvoedkundige
aktivis".
Dave die hanskakie is weer aktief op die
nuusgroep. Wat is verkeerd met uit
Afrikaanse koerante aanhaal, ou Dave.
Of is die Engelse taal nou maar deel
van jou psige en voel jy vreeslik in jou
skik dat jy die rooitaal so kan gooi.
Vir jou informasie, ek lees geen pos
op hierdie nuusgroep in Engels nie.
Ek het 'n spesmaas min ander mense
lees dit ook. So as jy enigiemand se
aandag wil trek, is jou kans soveel
beter as jy dit Afrikaans pos.
Ek het dit hieronder op Litnet gelees. Hou veral van dit wat Ben in die
laaste paragraaf te sê het.
Jan van Perth
Ben Schoeman:
Boesak is eenogig en versand in sy weergawe van die verlede
Armoede is deel van die menswees. Armes sal altyd daar wees. Geld koop nie
noodwendig sukses of eerbaarheid of waardes nie, inteendeel. Hy self behoort
te weet, want daar is vir hom geleenthede geskep om die banvloek van armoede
te ontvlug. Dit is baie maal die kinders uit arm huise wat presteer en wat
"versadig, verstandig en vol mededoë", om van Wyk Louw buite konteks aan te
haal, hulle verlede gebruik om betekenis aan die hede en waardigheid aan
medemense te gee. Nee, die uitsigloosheid en verydelde hoop bring ?
weerloosheid en juis ook onderdrukte en ontploffende aggressie wat goeie
mense slegte dinge laat doen. Na 14 jaar se verval en leë beloftes het hoop
op die ashoop beland en het die vensters na ? beter toekoms dof geword.
Daarom verkas die geslag kundiges wat geen deel aan die regime of die beleid
gehad het nie, ook maar, want die Afrika-manier van doen en die hoog
geroemde ubuntu het nóg hoop nóg vrede gebring. Mugabe, die ikoon van
Afrika, wat na al die jare nog Brittanje en die Weste verwyt vir sy eie
versuim om insigtelik te dink is ? hartseer en eentonige wysie op die
Afrika-maat. Altyd ander se skuld!
Die Afrikaner was ook arm na die Anglo-Boereoorlog. So het elke land sy eie
eentonige verhaal van armoede en wandade. Maar die Reddingsdaadbond en
Helpmekaarbeweging is in die kultuur ingeweef. Hulle was ook uitgelewer aan
omstandighede en regerings wat hulle nie geag het nie en hulle ken die
vernedering van armoede, die magteloosheid van armoede, die verwonding en
woede ja, maar die armes is nie aksiomaties misdadigers en verkragters en
moordenaars nie. Nie diere nie. Dit klink al of Allan behaaglik agteroorsit
en wag dat die melodrama soos hy dit profeteer, homself ontvou en dan kan hy
sê: "Ons het julle mos gesê." Die vreesaanjaende dierlikheid waarvan hy
praat en waarvan daar tot vervelens toe gelees word is nie verskoonbaar nie.
Dol diere moet dierlik behandel word, ook in Afrika. Versoening, hoe nodig
ookal, of die gebrek daaraan, is geen rede om wetteloosheid te vergoeilik
nie. Armoede in ons ryk land moet kundig aangespreek en verminder word
sonder om sondermeer aanvaar te word as ? ewigdurende erfenis, of oorsaak
van al die ellende.
Die oplossing lê in die behoud van kundigheid en ? waardige skoolstelsel
waar waardes en harde werk weer beloon word. ? Regstelsel wat ons Grondwet
eer aandoen. ? Stelsel van meriete gegrond op meriete en nie blinde
lojaliteit aan ? gestorwe ideaal nie. ? Lewensingesteldheid wat nie na 14
jaar nog skuld aan gestorwe en begrawe apartheid toedig nie en ? gees wat
versoening adem en nie bevraagteken nie - dit is die oplossing. Enige
interaksie, positief of negatief, tussen kultuurgroepe kan nie sondermeer,
as dit jou nie pas nie, aan rassisme gewyt word nie. Ek dink ons het almal
al meer volwasse as dit geword. Jy is reg, Allan, ons moet die guts hê om
hierdie lewensweg by die kruispad te kies waar vergifnis, soos altyd, die
voorwaarde vir versoening is.
Moet nie nalaat om 'De Boeren (Afrikaners)' te lees.
Dit is so ondertoeérig in die eerste kollom.
Dan sal julle sien waarom ons onenigheid
met die Britten gehad het kort na 1806.
Kyk in die groep onder 'De Stammen'.
Ferdi, wat is 'n bruikbare program om
Adobe Flasplayer 9 videos
mee te copy? Of as iemand
anders weet, natuurlik.
Ek het Flash Catcher getoets
asook een of twee ander waarvan ek
nie nou die name kan onthou nie. Nie een
van die wat ek gedownload het werk lekker nie.
Hoeveel kan vandag se sg “regse leiers” vertrou word ?
Hoeveel van hulle was tot dusver ware leiers wat werklik
gelei het, die blankes met kennis en identiteit bemagtig
het, die blankes opgebou het en hulle weer op die regte
pad geplaas het ?
Hoeveel van hulle het die blankes nader aan hulle God
(die God van Israel) gebring ? Hoeveel van hulle het die
volle (onbesoedelde) Bybelse waarheid verkondig ?
Wat moet ons eerder volg en waaraan moet ons bind ?
‘n Party of organisasie ? Of eerder ‘n BEGINSEL ?
Slegs naïewe mense sal NIE glo dat Regerings nie die
regse aktiwiteite en die regse politiek infiltreer en beheer
nie. – Deur bv regse “partye”, groepe en organisasies in
plek te stel, hulle te beplan, finansier, valse regse leiers
(kouspoppe / akteurs) aan te stel, ...en dan daarna volle
beheer oor alle informasie oor te neem, insluitende lede
se volle besonderhede as ook voorgenome planne en
aksies.
‘n Ander term wat hierdie proses mooi beskryf is die “mot
en kers operasies”, waar die “kers” (die ‘regse’ beweging)
eers geplant word - sodat dit die “motte” (die regses) kan
lok. Dws die Regering stig sommer sy eie “regse” organi-
sasies en dan het hy sommer outomaties en sonder veel
moeite totale beheer oor alles en almal. - Hulle doen dit
want dit werk !
So, ons weet hulle is daar. Ons moet hulle net kan iden-
tifiseer.
Neem nou maar die AWB. Ons weet reeds dat die AWB
deur die intelligensie agentskappe, in samewerking met
die veiligheidstak van / deur die vorige NP Regering ge-
skep was. En ons weet dat Eugene Terreblanche drama-
opleiding by die destydse TRUK gehad het. Hy was dus
‘n goeie akteur wat geweet het hoe om die emosies van
mense op te jaag. Hy is steeds en hy weet steeds hoe.
Die BKA (Boere Krisis Aksie) ; KP ; VF ; AEB ; BVR (die
organisasies van Lets Pretorius / Boerevryheid), die Suid-
landers, ens, ens, is alles voorbeelde van valse vlag (...nl
skynregse / regerings) operasies. Sommige se doel is om
mense met vrees te vul (...want die emosie van vrees kan
mense beheer) met die hoop sodat sommiges dalk irrasio-
neel sal optree – om net op die einde voorbeelde van ge-
maak te word. Ander se doel is weer om mense konstant
te paai en gerus te stel (dws om as ‘n uitlaatklep of weer-
ligafleier te dien) en om aggressie / frustrasie in toom te
hou.
Verder is daar heelwat sulke “regse” rolspelers of “leiers”
te vinde, ..wat al ewig onder die kalklig probeer wees, en
wat beweer dat hulle ‘n sg oplossing, uitkoms of “leiding”
kan bied – hetsy mense en “aktiviste” soos die Boeremag-
lede of die Piet Skiete, ens. Wat gaan die Lets Pretoriusse,
die Fred Rundle’s of Eugene Terreblanche’s vandag werklik
kan bied ? Wat het hulle tot dusver gebring of verander, be-
halwe om duisende niksvermoedende regses te lok en op
te sweep ? Vir wat ? Om wat mee te bereik ?
So, op die einde van die dag...
Wat besef die intelligente en nugterdenkende mens van-
dag, na alles ?
Hy besef dat daar GEEN KANS is dat enige regse groep,
organisasie, party of sg “leier” dit gaan/kan vermag om die
huidige toestand te verander nie. Geen blanke gaan dit ver-
mag nie. Dit gaan eenvoudig NIE gebeur nie ! Punt ! En die-
gene wat verklaar dat hulle ‘n sogenaamde “oplossing” vir
ons probleme het, LIEG !
So...
Wat is die logiese gevolgtrekking ?
Die logiese gevolgtrekking is eenvoudig dat GEEN een van
die (huidige) sg “regse” leiers, groepe, organisasies, partye
of bewegings te vertroue is nie. Die kanse is 99% dat hulle
in die eerste plek deur die Regering geskep is, of dat hulle
ten volle deur regerings-agente geïnfiltreer is.
Trouens, ek stel dit sommer reguit : Ek glo ieder en elkeen
van die sogenaamde “regse” (of konserwatiewe of “boere”)
organisasies is ten volle geïnfiltreer. En jy as sg wit regse
of konserwatiewe is ‘n blote naïewe poepol as jy aan een
van hulle (wil) behoort. Dit gaan jou niks in die sak bring
nie, behalwe ontnugtering en verdriet.
My raad is : Moet geen een van hierdie “regse” organisasies,
“leiers”, mense of partye vertrou nie, en moet geensins by hul-
le aansluit nie. Nog minder moet jy enige vorms / lyste invul !
Bly asb ver weg van enige sg “regse” beweging af ! En vermy
hulle mense en verteenwoordigers / werwers ten alle koste.
Wat moet mens dan doen ?
Laat die goddeloses, ongelowiges en die kleingelowiges maar
doen wat hulle wil. Hulle sal die prys betaal. Maar JY as Bybel-
gelowige moet op jou God, die Allerhoogste, die Almagtige, die
God van die Bybel, die God van Israel vertrou met jou hele hart.
Moet jouself aan geen party of organisasie bind nie, maar bind
jou met die goeie, Bybelse en konserwatiewe beginsels en be-
waar dit in jou HART.
Jy as blanke moet :
1) GEHOORSAAM wees aan jou God (die God van Israel) en
jy moet Hom alleen vrees. Moet nie die Regering (of enige iets
/ iemand anders) vrees nie.
2) In jou Messiah Jahshuah (Christus, die Verlosser van Israel)
glo, en op Hom hoop en Hom ten volle vertrou.
3) Besef en erken dat nasies en volke alleen deur die God van
Israel gevestig word, bemagtig word, of onttroon word ; en dat
geen mens hierdie mag of reg besit nie. Ons ook nie.
4) Besef dat alle regerings deur God toegelaat en bemagtig
word. - Sommiges as seën en sommiges as STRAF.
5) Besef dat die huidige Kommunistiese Regering wat oor ons
heers, ons verdruk en ons uitmoor, deur die Allerhoogste aan-
gestel is as STRAF oor die blankes, ...omdat die blankes van
Suid-Afrika van hulle God, die God van Israel (se gebooie) af-
gewyk het.
6) Besef dat ; indien die blankes van Suid-Afrika nie spoedig
hulle harte bekeer na die God van Israel nie - deur Hom te ge-
hoorsaam, te vrees en Sy gebooie te bewaar nie ; dan sal die
meerderheid van die blankes van Suid-Afrika wreed, bloedig
en gewelddadig STERF aan die hande van die primitiewe na-
turelle wat hulle tans verdruk, en waarmee die (liberale en hu-
manistiese) blankes hulleself mee bemoei, vermeng en ver-
swaar. Die volke van die land sal vir hierdie blankes ‘n vang-
strik wees.
7) Vinnig besef dat die wêreld spoedig nader beweeg aan ‘n
massiewe oorlog in die Midde-Ooste, en dat Suid-Afrika nie
die gevolge daarvan sal vryspring nie. Suid-Afrika beweeg
net so vinnig nader aan totale chaos, anargie en ‘n volskaal-
se burgeroorlog, waarin die blankes die swaarste gaan kry.
Jy as blanke het min tyd oor om jouself te BEKEER, sodat
jy skuiling mag vind in die skadu van die Allerhoogste - die
God van Israel ! Jou God !
Psalm 23
“ ‘n Psalm van Dawid. Die HERE is my herder ; niks sal my
ontbreek nie. Hy laat my neerlê in groen weivelde ; na wa-
ters waar rus is, lei Hy my heen. Hy verkwik my siel ; Hy lei
my in die spore van geregtigheid, om sy Naam ontwil. Al
gaan ek ook in ‘n dal van doodskaduwee, ek sal geen on-
heil vrees nie ; want U is met my : u stok en u staf dié ver-
troos my. U berei die tafel voor my aangesig teenoor my
teëstanders ; U maak my hoof vet met olie; my beker loop
oor. Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my
lewe ; en ek sal in die huis van die HERE bly in lengte van
dae.”
"After receiving the muti, she could not afford to pay him. The
witchdoctor allegedly demanded his money and threatened to kill her if
she did not pay him," he said.
Hlathi said she allegedly asked the witchdoctor to assist her to kill
her husband.
He said Hlongwane allegedly promised to pay the witchdoctor R45 000
from the money she would inherit from her husband's estate.
She claimed she would inherit the liquor business and receive cash
payouts from her husband's insurance policies.
The witchdoctor allegedly found her a hitman from Hammanskraal, who
she allegedly paid R5 000, but the man disappeared with the money
without carrying out the hit.
Hlathi said a team of five hitmen were then hired for a R45 000 fee.
She allegedly pointed out Hlongwan's Doornkop home to the hitmen.
On December 27 at 1.30am, the killers arrived at his house and trussed
him.
They allegedly forced him to open his mouth, tightly tied his tongue
with a string and pulled it out until he died.