Ek weet ek maak baie spelfoute want ek tik so vinnig en
kolletjieskat wil alewig he ek moet kyk hoe mooi lyk haar
- kom ons se "enkels" vir Leendert se onthalwe - maar wat
is PRONOGRAFIE? Nee man dit beteken niks. Of is dit iets
waartoe iemand "prone" is? Dit is dan n heel nuwe betekenis
vir pornografie.
Billy.
-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==---------- http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Tue, 9 Feb 1999 23:54:10 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
>
> terwyl sy
>> dit gedoen het nie. Nou is die barbaarsheid losgelaat op die kinders van die
>> huis, en skielik is almal vreeslik verontwaardig.>>
>
>
Ja, smaak t.o.v. kuns (lettere e.a.)verskil. Leendert, bly asb weg van die
Sixtynse kapel, anders kry Gloudina nog die skild daarvoor ook! ;))
Baie van 'Gloudina se gedigte' is op universiteit behandel, of het ek self
die bundels gaan koop om te lees(ek verras myself soms deur self te skryf).
Ek het dit op daardie stadium as 'n kunsvorm beskou.
Die verandering tree egter in sodra mens kinders van jou eie het, mens sien
dan sulke dinge in 'n ander lig. Ek sien Leenderd se punt in.
Natuurlik is daar ook mense op die nuusgroep wat nie iets kan lees en suiwer
die kuns daarin kan raaksien nie en steeds soos 'n skoolseun sal
reageer/oorreageer en probeer kompeteer om dan iets banaals kwyt te raak.
Dit is egter waar opvoeding navore tree.(nie gemik teen Leenderd nie, maar
teen die mense wat plasings maak onder skuilname)
Ek dink Gloudina het almal getoets, en 'n erg onverwagte reaksie ontvang.
Jy het n probleem oor Gloudina.
>
>
>
Ek stem saam, Ferdi. En as die kat kleintjies kry is dit ook Gloudina se
skuld, Leendert?! :))
Dit het 'n graadjie gekry so met die gehoer en gemoer saam...
Dit noem elkander kollega en mede 'ontwikkeldes'......
Dit dink die land en die wêreld skuld hulle nou iets......
Dit verkwansel volkseie vir 'n potjie vreemde brousel....
Dit pontifikeer aan Afrikaners tuis vanuit die volksvreemde....
Dit is altyd beterwetend, aanmatigend en smalend.....
Dit gatkruip by nuwe uitlandse en vreemde lojaliteite....
Dit spog dat hulle nou 'nuut' is, die Afrikaner in hulle is dood....
Dit dink, so sal hulle meer aanvaarbaar wees in die vreemde...
Dit vermoor taal, kultuur en herkoms om beter uitlander te wees...
O dwaas, hoe verfoeilik jou sotheid.......
Hoe veragtelik jou verraad..........
On Wed, 10 Feb 1999 22:06:13 +0200, "Oom Kaspaas" wrote:
|Dit het 'n graadjie gekry so met die gehoer en gemoer saam...
|Dit noem elkander kollega en mede 'ontwikkeldes'......
|Dit dink die land en die wêreld skuld hulle nou iets......
|Dit verkwansel volkseie vir 'n potjie vreemde brousel....
|Dit pontifikeer aan Afrikaners tuis vanuit die volksvreemde....
|Dit is altyd beterwetend, aanmatigend en smalend.....
|Dit gatkruip by nuwe uitlandse en vreemde lojaliteite....
|Dit spog dat hulle nou 'nuut' is, die Afrikaner in hulle is dood....
|Dit dink, so sal hulle meer aanvaarbaar wees in die vreemde...
|Dit vermoor taal, kultuur en herkoms om beter uitlander te wees...
|O dwaas, hoe verfoeilik jou sotheid.......
|Hoe veragtelik jou verraad..........
|
Sies sup-mylo, lat jy nou so openlik uitlokkend wil wees! Trol, hoor ek sê die
ouens - klip in die bos, noem ek dit.
Jy weet jou trollery (klink maar snaaks) kan net een antwoord hê: "Jealousy
makes you nasty!!!!!!"
Jy klink soos Leendert, Ferdi en Gloudina saamgegooi (net Gloudina se woordeskat
- ek dog sy't alleenreg geregistreer op "pontifikeer"). Skryf eerder iets
oorspronklik....
Memory Resident No Triggered Event No
Size Stealth No Encrypting No
Full Stealth No Polymorphic No
Comments
This worm modifies WSOCK32.DLL to send itself as attachment when a
posting is made to USENET or MAIL. Delete SKA.EXE and SKA.DLL in
WINDOWS\SYSTEM folder and replace WSOCK32.DLL with WSOCK32.SKA in
WINDOWS\SYSTEM folder
Jammer vir die wat die virus opgetel het.
Dis nou uitgesort aan my kant.
En dankie aan Lou wat dit raakgesien het.
Dit was n program wat aan e-mail vassit en onder aan die e-mail as '
EXE byvoegsel sit.
As jy dit kliek sien jy vuurwerke.
Dit lyk nie of dit enike skade doen nie, maar niemand wil iets he
sonder om te vra nie en dan die ding uitstuur na almal met hulle
korrespondeer nie.
As daar dus n attachment onder aan my e-mail sit wat in die afgelope
twee dae of so ontvang is, moenie daarop kliek nie.
Ek dink jy aktiveer die virus slegs as jy op die kliek en dit aan die
lewe sit.
Vee net die e-mail uit. Dit behoort OK te wees. Help my reg as ek hier
verkeerd is.
En Lou: Die oefening het bewys McAfee se anti virus pakket is trash.
Dit het niks opgestel nie. Selfs nie toe ek vroeer vanmiddag dit
aangese het om die hele hardeskyf te "sweep" nie.
bedags loop ons uit in die son
- jy met jou altviool-oë en alp-gladde hare
ek met my aksent
dan loop ons uit tussen vreemde lepels
en geponiede komberse
oor berge wat kneukels trek
onder misrook en kraaie
in wit kano's dryf ons oor die onkunde
oor dae wat gedoilie lê met vrede
met bashemane agter die bokke
met troppe nguni-beeste
bruin duwweltjies teen die hellings
met skeermes-landjies teen Thaba-Tseka
teen Thaba-Putsoa
en Butha Buthe
maar snags: snags
keer ons terug na die wit pastorie op Morija
snags braai ons kreef in franse wyn
snags lê ons tussen handgeweefde tapisserie
tussen le corbusier en frank lloyd wright
verdwaal in mekaar se arms
verlore in mekaar se oë
besig om te klim
na die hoogste
spits
van beskawing.
"Lees nuwe agtergrond feite wat nog nooit geopenbaar was nie oor die
KP/AEB in die artikel DIE TERMINALE SIEK KP en oor sy voorgenome
deelname aan die verkiesing op die Vryheid 2000 se web by http://home.intekom.com/rsa/
" Lees ook die nuutste Engelse artikels ALL ABOARD FOR THE TITANIC, A
DECADENT CENTURY en A SHORT WALK TO ANARCHY.
Die volledige boek van Arthur Kemp "Europa: History Of The White Race"
is nou gratis beskikbaar deur 'n "link" op ons blad.
Die boek "VICTORY OR VIOLENCE-THE STORY OF THE AWB" deur Arthur Kemp
is alleenlik beskikbaar op die web blad wat ons die afgelope maand
adverteer, of deur die "link" op ons blad.
Lees gerus in hierdie boek die rol wat ons Hoofuitvoerende Beampte
gespeel het in ons vryheidstryd.
Ons wys u daarop dat enige ander geadverteerde web adres vir toegang
tot hierdie boek is alreeds die afgelope aantal maande nie meer geldig
nie.
Die dye trek die dye aan
het op ons nuusgroep
slegte faam.
Leendert is suur
want in plaas van n bier
sê die een ou
hier
drink jou
piepiekuur.
Gaan verby due dy
na die onskuldige enkel.
Hier is nog n opskuddende omwenteling.
Veral as jy in die volmaan
nie op jou voete staan
is die enkels trek die enkels aan
heeltemal onvoldaan.
Billy.
-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==---------- http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own