Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Ferdi se Virus!!! (was Eksperiment met anargie )
Ferdi se Virus!!! (was Eksperiment met anargie ) [boodskap #20926] Wo, 10 Februarie 1999 00:00 na volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> Name: Happy99.exe
> Part 1.1 Type: unspecified type (application/octet-stream)
> Encoding: x-uuencode

Fokit Ferdi - dan is daar nog 'n virus in die damn ding ook! Ek dog jy
sou beter weet!!! Waar is jou Virus protection?? Nogal in Condom week
ook :)

As iemand die Happy.exe file van Ferdi gerun het - dan het jy gaan jy
die usenet vol happy.exe pos!

Hier is wat Norton sê:

************************************************************ *********
Virus Information
************************************************************ *********

Virus Name: Happy99.Worm
Aliases: I-Worm.Happy
Infects: N/A
Likelihood: Common
Length: 10000 bytes

Characteristics

Memory Resident No Triggered Event No
Size Stealth No Encrypting No
Full Stealth No Polymorphic No

Comments
This worm modifies WSOCK32.DLL to send itself as attachment when a
posting is made to USENET or MAIL. Delete SKA.EXE and SKA.DLL in
WINDOWS\SYSTEM folder and replace WSOCK32.DLL with WSOCK32.SKA in
WINDOWS\SYSTEM folder
Re: Ferdi se Virus!!! (was Eksperiment met anargie ) [boodskap #20986 is 'n antwoord op boodskap #20926] Do, 11 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> En Lou: Die oefening het bewys McAfee se anti virus pakket is trash.
> Dit het niks opgestel nie. Selfs nie toe ek vroeer vanmiddag dit
> aangese het om die hele hardeskyf te "sweep" nie.

Ons het dieselfde die kant ondervind. Ons gebruik nou Norton - werk nie
te sleg vir die oomblik nie en dit tel ook sommige van die Word Macro
Virusse op wat verby McAfee gesluip het.
Vorige onderwerp: Re: Platteland (en selfone)
Volgende onderwerp: Re: Oplossing vir virus (was Ferdie se virus!!!)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 17:23:30 MGT 2024