In ons kleintyd het ons mos altyd huis-huis gespeel. Ons het 'n webwerf
begin waar jy enige ding GRATIS kan adverteer, maar ons speel nie
winkel-winkel nie, want ons bedoel dit ernstig. Die blad laai baie vinnig
af, want daar is geen prentjies en daai klas goed nie en die adres is ook
maklik - www.ruil.co.za. Kom kuier gerus by ons, ons sal die koffie reg hou.
Daar was een vogeltje die kon niet kakken
Daar was een veertje aan zijn poepertje gebakken
Hij zei geen hi; hij zei geen ha; hij zei verdomme
Hoe is dat veertje aan mijn poepertje gekomme.
hch
Gerard C Kool skryf in boodskap news:7d2u9g$ren$1@news.casema.net...
> http://www.casema.net/~gckool/
>
> Aan mijn homepage zijn flink wat poëziepagina's en prozapagina's
> toegevoegd, waarmee de hoeveelheid tekst verdubbeld is.
>
> *
>
> De auteur
>
> Schrijven zal ie, pennen, gauw,
> pols geknakt, de vingers blauw.
> Letters, woorden, zinnen, toe:
> alles, wie, wat, waar en hoe.
>
> Wordt het iets met hem en haar?
> Worden zij een liefdespaar?
> Schrijven zal ie, pennen, gauw,
> pols geknakt, de vingers blauw.
>
> Gerard C Kool
>
> *
> reacties naar gck...@casema.net
>
> http://www.casema.net/~gckool/
>
Ik ben een Nederlander die in maart 1998 Zuid Afrika heeft bezocht.
Mooi land.
Mag ik meedoen met deze nieuwsgroep in het Nederlands?
Zijn er in Zuid Afrika ook nieuwgroepen over religie?
Tijdens mijn bezoek aan ZA heb ik enkele dagen in Pretoria doorgebracht.
Daarna zijn we naar Kaapstad vertrokken en hebben we de WestKaap bekeken.
Het doel van de reis was het bekijken van het agrarisch onderwijs.
We hebben gesproken met docenten en ambtenaren, met leerlingen en
ontwikkelaars.
Kortom, het was een boeiende reis.
Groeten,
Wim
P.s. Optimist zijn is soms de beste manier om realistisch te handelen.
The only ons who wants to change is a wet baby.
Johan (In oortje gehapt!) heeft geschreven in bericht
...
> On Sun, 21 Mar 1999 19:57:05 +0100, "Drost"
> wrote:
>
> |Hallo allemaal,
> |
> |Ik ben een Nederlander die in maart 1998 Zuid Afrika heeft bezocht.
> |Mooi land.
> |Mag ik meedoen met deze nieuwsgroep in het Nederlands?
> |Zijn er in Zuid Afrika ook nieuwgroepen over religie?
> |
> Wim,
>
> Jy is welkom - en so nou en dan gesels die ouens wel oor godsdiens.
> Dis lekker dat jy jou besoek aan SA geniet het! Waar was jy oral in
> SA? Vertel ons wat jy van die land dink...
>
> Johan, die ewige realis / optimis.
>
On 21 Mar 1999 01:04:34 GMT, div...@aol.com (DIV 2001) wrote:
| Are you interested to live, work or study in USA, a land that can offer you
|the opportunities that you looking for?
| YES! YOU CAN DO IT NOW. YOU CAN NOW ENTER THE NEXT LOTTERY FOR A U.S.
|Permanent Residence Diversity Visa in green Card Lottery DV-2001 for the year
|2001. Each year the U.S. Government, through its diversity visa program, makes
|available 50,000 immigrant visas to persons meeting the eligibility
|requirements. Each winner of an Immigrant Visa can exchange it for a US Green
|Card and the right to permanently live and work or study in the United States
|of America
| Michael & Associates Lottery Services ....
Hierdie is 'n geldmak scam - as daar van julle belangstel om aan die
lottery deel te neem, kry gratis aansoekvorms op die internet - ek sal
die webadrs vir julle soek - dis verniet en jy moet dit net soontoe
pos om binne die maand van Oktober by die regte adres te wees.
Moenie val vir hierdie skemas nie - Daar is niks fancy aan die
aansoeke nie.
Na aanleiding van die komende debat oor die lot van die ou volkie ...
"
Watse, wie se Afrikaners?: Brief in Die Burger: Brink, Breytenbach,
Coetzee, van Zyl Slabbert
--
In die koerante lees ons dat daar waarskynlik binnekort 'n openbare
debat in die Parlement gaan kom, ingelei deur Thabo Mbeki, oor "die
Afrikaner". Hierdie debat, wat seker as rigtinggewend gesien moet
word van Mbeki se beoogde hantering van die Afrikaners, vloei glo
voort uit 'n reeks gesprekke tussen hom en "verteenwoordigende" of
"invloedryke" Afrikaanse instansies en individue. Die inisiatief en
die uitlig van die vraagstuk herinner aan soortgelyke pogings van
voorheen en elders in die geskiedenis (soos bv. "die Joodse kwessie
. . .", "die Koerdiese kwessie . . .) - wat nie beteken dat dit
vergelykbaar is nie. Maar watse Afrikaners en wie se Afrikaners is
hier sprake van? Ons weet nie wat hierdie groepsdier, "die
Afrikaner" is nie. Ons weet slegs dat ons ons nie herken in vroeëre
"gangbare" definisies nie, want dié was gebaseer op uitsluiting en
stereotipering. Nou is dit interessant om te sien dat dit presies
dieselfde instansie is wat vantevore die norme bepaal het en tans
as lakeie die saak probeer skik met die toekomstige president.
Hierdie mense se essensiële bemoeienis was natuurlik nog altyd
hulle verhouding met en toegang tot mag (en aldus voorregte). Dit
pas die toekomstige president blykbaar om die vorige ortodoksie
(FAK, AB, ATKV, Suid-Afrikaanse Akademie en dergelike) te
legitimeer en bestendig. In ons land verkies mag altyd om self sy
interlokuteurs en gespreksgenote te kies. Dis immers hoe die vorige
bedeling die Hendrickses en Mantanzimas en ander Mangope's
aangestel het as segsmanne van hulle onderskeie volke. Maar hierdie
windeiers en kramppense is nie deur ons of enige ander "Afrikaners"
wat ons respekteer afgevaardig of gemandateer nie; ons herken en
vereenselwig ons geensins met wat hulle ook al vir mekaar te sê mog
gehad het nie en sal ons nie daardeur gebonde voel nie. En tussen
hierdie "onse" is daar bruin en bleek, kommuniste en Boere en
boere en bittereinders en liberale, Dakar pelgrims en agnostici en
Boeddhiste en afvalliges en wederstrewiges en skrumskakels en
alkoholiste en kerkmuise en kultuurkokkerotte en moffies en
mekênnieks en vissermense sonder kwotas en vorige grensvegters en
boepbewoners en nihiliste en diakens en gesellinne en filosowe en
koffiedrinkers - kortom, daardie ruie en ongetemde maar
lewenskragtige verskeidenheid onafhanklikes en bywoners en
sinmakers en useful idiots wat met reg daarop aanspraak kan maak
dat hulle die "meerderheid" Afrikaners is (maar nooit so
aanmatigend sal wees om te dink hulle is "verteenwoordigend" nie).
Vir ons is om Afrikaner te wees - of Afrikaans as moedertaal te hê
- nie 'n fataliteit of 'n kondisionering nie; dis 'n
self-bepalende, ondersoekende, bevraagtekenende, veelkleurige en
oop verbasteringsproses wat groei uit baie wortels. En ons is
trots op ons spesifisiteite en vermoëns. Maar ons is ook
Suid-Afrikaners en Afrikane. Want om Afrikaner te wees is geen smet
nie. Ter illustrasie (en nie vergelykenderwys nie): die Nazi's was
ook Duitsers, Idi Amin en Bokassa en Mobutu was ook Afrikane. Dis
waarom ons weier om gemeng met die semels op dié manier aan die
Parlement opgedis te word. Dat daar besin moet word oor onopgeloste
kwessies soos 'n staatsbestel wat genoegsaam ruimte laat (en krag
daaruit put) vir beide diversiteit en eenheid, vir uiteenlopende en
tog bindende geskiedenisse, vir die voortgesette ontwikkeling van
Afrikaans as wetenskaps- en tersiêre taal, vir 'n herwaardering van
openbare etiek, vir die omvormende funksie van kreatiwiteit, vir
demokrasie . . .is onomstootlik. Dat daar egter in die Parlement
gegorrel gaan word oor die "Afrikaner" (ten aanhoor van die
geroggel op opposisiebanke) na aanleiding van gesprekke gevoer met
mense wat lankal nie meer die Afrikaners verteenwoordig nie, is
onaanvaarbaar en dalk selfs moedswillig. BREYTEN BREYTENBACH
ANDRÉ P. BRINK AMPIE COETZEE FREDERICK VAN ZYL SLABBERT
"
--
Skaamteloos geplagiariseer uit Die Burger, 20 Maart 1999: http://news.24.com/osv/pdviewer.asp?www=http://news.24.com/a frikaans/die_burger/die_burger.asp
Ek is nou maar voor-op-die-wa genoeg om Nr1 in die onderwerp te sit -
hopelik sal ek meer van hulle plaas as daar belangstelling is.
Ek dink aan so 'n stadige spoed Trivia spel oor Afrikaanse
letterkunde.
Ek sal 'n aanhaling uit 'n boek of gedig plaas en enige een kan kyk of
hulle kan raai wie dit geskryf het en wat die werk se naam is.
Hopelik is hierdie een nie te moeilik nie.
Dis 'n boek en dit eindig so:
"'n Kind het vir homself 'n weg gebaan deur die oerwoud. Hy het
struikelend, af en toe selfs gewond, langs dwaalwee en klowe, slegs op
enkele punte met die steun van 'n gids, uit die donkere doolhof
uitgekom.
Hy staan nou in die lig, en ann sy voete lê die wereld oop.
Of hy 'n stoker word of 'n admiraal, 'n vrye swerwer langs Gods weë of
'n sigaretwinkeltjie - dis my om't ewe.
Solank as hy my maar eerlik en onbevrees in die oë kyk.
En regop staan.
Soos 'n man....!"