Dat is oor 30 % werkloses in die Suid Afrikaanse Republiek, wie is die
groeteste rede na misdaad in die toekomsland. Mens buitekant toekomshoop wil
immer begreip vir misdaad vir `n leewe vir die dag, ook vir `n gebruik
alkohol en narkotika.
Eskuus my spelling
Det er over 30 % arbeidsledighet i Sør-Afrika Republiken, hvilket er den
største årsaken til kriminalitet i fremtidslandet. Mennesker uten håp vil
alltid gripe til kriminalitet for å leve for dagen, samt for å drukne
sorgene i alkohol og narkotika.
You've obviously touched a raw nerve........or is that the Achilles heel?
skryf in boodskap news:7dru3m$c4r$1@news.igs.net...
> "R & BW"
>
> I now will switch to the English-speaking group as I can
>> see the majority of participants in this group still believe
> that anything
>> English is evil.
>> Royleen
>
>
> En noudat jy jou sê gesê het, vaarwel.
> Ons dink nie dat alles wat Engels boos
> is nie. Ons dink net hoity-toity uitgeweke
> SAers wat nou maak asof hulle Afrikaans nie
> meer te goed is nie, die mense op die
> nuusgroep in pos na pos beledig, en hulself
> wil oortuig dat alles in SA sleg is, nie op
> hierdie nuusgroep hoort as hulle daarop
> staan om in Engels te skryf nie. Hierdie
> nuusgroep is geskep vir Afrikaanse gebruik,
> en enigiemand wat op hierdie nuusgroep in
> Engels die lede van die nuusgroep kom
> beledig, is nie welkom nie. As jy ons in
> Afrikaans wil beledig, is jy welkom.
>
> Gloudina
>
(Tyd dat jy nou weer iets anders agter jou naam sit, Johan !)
> On Tue, 30 Mar 1999 10:02:20 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
en dan volg 'n klompie van Leendert se waarnemings, onder andere :
> ||If dear Oom Hans (from Namibia, mind you) were to perform one of his traffic
> |analyses, .................
Leendert, ou broertjie - synde dat jy 'n oud Walvisbaaier is, het ek jou tot
nou toe nog nie ingeval by die koor van veroordeling op jou redenasievermoë,
retoriek en argumente nie en,,,, en,,,,, en,,,,,,, - nee, ek sal nie
beloftes maak hieroor nie - So effe paternalisties teenoor jou - sou ek 'n
haas wees. In die 16 (net sestien) woorde wat jy hier gebesig het, is
daar 3 foute :
(1) "one of his traffic analyses"
Die gedeelte impliseer dat ek dit dikwels gedoen het. Verkeerd. Net EEN
KEER. 'n Foutjie aan JOU kant.
(2) "dear" Oom Hans - hier het jy VERONDERSTEL en AANGENEEM ek is "dear".
En dis 'n MOERSE FOUT.
(3) En dan stink die stukkie soos 'n dooie rob met sy ondertone van
misplaaste meerderwaardigheid. ('n Neef van my in Pretoria is ook so maar
die hele familie weet dis die boekgeleerdheid wat hom so gemaak het...)
As jy dan in 'n halwe sin soveel bog kwytraak en terselfdertyd nog
karaktergeheime ook verklap, hoeveel te meer nie in jou "besprekings" nie ?
(Waar werk jy in elk geval dat jy so baie tyd het om met ander te
redekawel - ek weet jy's te jonk om op jou rente te leef.)
"...such prolific writers, the bunch in North America - must be the cold
that makes their keyboards such a good alternative to living..."
Genade Leendert - dink hieroor.
1. Volgens jou - iemand wat tyd spandeer op sy/haar sleutelbord het nie 'n
lewe nie.
2. Nou, Leendert spandeer baie tyd (miskien meer as enige ander persoon op
die NG) op sy sleutelbord, te oordeel aan die hoeveelheid plasings wat jy
maak.
3. Leendert has no life. (Die weer of te nie.)
Wel, as dit waar is, dan het jy en Gloudina tog wel iets in gemeen - sy
spandeer ook baie tyd hier. (Wat 'n gedagte - julle twee ou varkies sal
seker baie ontsteld wees)
Laat ek geepad, voordat ek ook geen lewe oor het nie.
> Australia is a proud nation and also have a bad past, but I am very proud
> to be a new Australian. South African club, heard about it and no time for
Kyk na die boodskap op hierdie ng 31/3/1999 wat ek geplaas het in
hierdie ng met die onderwerp Stupid Squirrel Unmasked.
Hierdie ou is tien teen een nie eens in Australië nie want hy pos in
dosyne groepe op die net oor meestal Amerikaanse temas.
Kyk na die 'headers' van die boodskappe. Dit is dieselfde versender.
Wat interessant is hou Squirrel so galbraak oor die Afrikaners en
wittes in SA maar in sy ander poste volg hy die ver-regse standpunt
van die Amerikaners.
ik vind jullie taal erg mooi en het blijkt goed te begrijpen (voor een
Nederlander). Mijn interesse is gewekt toen ik Antjie Krog zag optreden op
een poëzie-festival in Utrecht. Prachtig!
Nou heb ik begrepen dat het Engels steeds belangrijker wordt. Mijn mening:
het Afrikaans moet blijven!
Dis nou al 70-80 jaar vandat die Verdrag van Versailles onderteken is en die
grense van Yugoslawie op die kaart getrek is, blykbaar sonder veel oorweging van
die bevolkingsgroepe wat hulle binne of buite sulke grense bevind. En nou blyk
dit dit was nie so goeie idee nie. "n Serbiër en 'n Albanier hou nie te baie
van mekaar nie.
Hoe geloofwaardig is dit om te dink al die mense van SA moet gelukkig saam woon?
Almal op gelyke voet.
Ons mag dalk nie met kleinlike apartheid saamgestem het nie, maar dit het
destyds die effek gehad om mense op ongelyke voet te hou en daarom was dit vir
redelik lank moontlik dat swart en wit en al die swart volke redelik vreedsaam
gebly het.
Die verskillende tuislande het destyd vir my logies geklink, maar die realiteit
was nie so gesond nie - nie inferioriteit van die swartman was maar weer daar
ingebou, dink ek.
"n Stelsel wat voorgestel is en waarvan ek baie gehou het was die Vryemark
Stigting se idee van 'n aanpassing van die Switzerse kantonne stelsel. Niemand
sou hoef te skuif op etniese basis nie, maar daar sou vryheid wees vir groepe om
tog nader aan mekaar te "gravitate" soos die tyd verbygaan. Die dele sou baie
kleiner wees as die huidige provinsies en sou so groter diversiteit kon
akkommodeer.
OK, so hier kan baie oor gedebatteer word - die vraag wat ek in die bos wil
gooi, is of dit regtig kan werk om verskillende etniese groepe in een land saam
te gooi en oor die langtermyn vrede en voorspoed te kan verwag.
Iedereen van ons blankes is al geraak deur die vlaag misdaad wat
ongekeerd deur ons land woed. In die stede en op die plase word ons
mense vermoor en aangerand en selfs ons vrouens word verkrag deur
bendes wraaksugtige swartes wat selfs nie ons oues van dae spaar nie.
So kan dit nie aangaan nie, want ons sal nou paraat moet raak om na
ons eie veiligheid en beskerming om te sien. Dit is duidelik dat al
die politici te besig is om politiek te speel en na hulle vet
salarisse te kyk, as om na die veiligheid van ons mense om te sien.
Ons sal dus ons heil en ons toekoms buite die die parlement moet soek
en dit is presies waarmee ek besig is.
EK IS N 15 JARIGE MEISIE WAT BEPLAN OM IN SUID AFRIKA (KAAPSTAD) TE GAAN
KUIER VIR N MAAND IN JULIE.
ALHOEWEL EK SUID AFRIKAANS IS WAS EK 5 JAAR LAAS DAAR, SO EK IS NET
BEWUS VAN HOE DIT DAAR IS VAN WAT EK IN DIE NUUS HOOR.
EK GAAN OP MY EIE SO EK SAL GRAAG VAN MENSE WAT ONLANGS DAAR WAS HOOR
OOR HOE GEVAARLIK DIT REGTIG DAAR IS EN RAAD OOR WAT EK MOET DOEN OM
VEILIG DAAR TE WEES.
IS DIT REGTIG SO SLEGTE IDEE OM OP MY EIE TE GAAN? EK WIL BAIE GRAAG
WEER MY FAMILIE SIEN SO EK HET ASSEBLIEF U RAAD NODIG.
DANKIE
XXXXXXXXXXXXXXX
--